Skip to content

Social Sciences Grade 6 June Common Test 2010 Memo (Afr)

MemorandumSocial SciencesGrade 620103 pages

Grade 6 Social Sciences memorandum from the June Common Test 2010 (Afrikaans), 3 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Provinsie van die OOS KAAP ONDERWYS INTERMEDIERE FASE GRAAD 6 JUNIE 2010 SOSIALE STUDIES MEMORANDUM PUNTE: 50 Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
2 SOSIALE STUDIES (JUNIE 2010) VRAAG 1 1.1 Die oordra van inligting in verband met die aarde op ʼn aardbol, na ʼn plat oppervlakte, word projeksie genoem. (1) 1.2 Mollweide Silindries Keëlvorming (3 x 1) (3) 1.3 Mercator (1) 1.4 Mollweide (1) 1.5 Onder aan die kaarte. (1) [7] VRAAG 2 2.1 1. A 2. C 3. B (3 x 1) (3) 2.2 2.2.1 Noord-Amerika − Noordelike halfrond en Westelike halfrond 2.2.2 Australië − Suidelike halfrond en Oostelike halfrond 2.2.3 Suid-Afrika − Suidelike halfrond en Oostelike halfrond 2.2.4 Japan − Noordelike halfrond en Oostelike halfrond (4 x 2) (8) [11] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Ontbossing - Moedig mense aan om bome te plant - Vermy afkapping van enige boom - Beskerm die bos deur wetgewing (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 Veldbrande - Voorkom brande deur wetgewing af te dwing - Maak voorbrande (Enige 1 x 2) (2) 3.1.3 Oorbeweiding - Rotasie weiding - Begin plant gras in weivelde (Enige 1 x 2) (2) 3.1.4 Paadjies deur diere – Moenie diere in dieselfde pad jag oor lang tye nie. Dit laat die tempo van gronderosie afneem. (Enige 1 x 2) (2) 3.2 A − Ontbossing (1 x 2) (2) B − Oorbeweiding (1 x 2) (2) [12]
(JUNIE 2010) SOSIALE STUDIES 3 VRAAG 4 4.1 Leerders moet enige TWEE kies met ʼn gepaste verantwoordelik vir elkeen. (2 x 2) (4) 4.2 4.2.1 Brasilië in 1992 (1) 4.2.2 178 lande (1) 4.2.3 Stop besoedeling; stop swak beplanning; stop armoede. (Enige 1 x 2) (2) [8] VRAAG 5 5.1 Geboortesertifikate, trousertifikate, skoolsertifikate, doodsertifikate, ens. (Enige 3 x 1) (3) 5.2 Erken die gesag van die regering (staat). (1) [4] VRAAG 6 6.1 6.1.1 Waar (1) 6.1.2 Vals (1) 6.1.3 Waar (1) 6.2 6.2.1 Glaskrale/erdeware/kledingstukke (1) 6.2.2 Renoster ornamente (1) 6.2.3 Goud en ivoor (1) 6.2.4 Vir verdediging – om die vyand te sien aankom van ver af. (2) [8] TOTAAL: 50

Study this subject

More from Grade 6 Social Sciences

View all