Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202213 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com =v basic education (, 4] Fon Department: Gh) Basic Education SS LE, g REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 See oBoser or Te i WISKUNDIGE GELETTERDHED V1 1 i" a u a NOVEMBER 2022 " Soe PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 2 bylaes. Kopiereg voorbehou ' Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2022 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 2.1 BYLAE B vir VRAAG 4.2 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/November 2022 NSS VRAAG 1 Ll Martha moet skooluniforms vir haar seun en dogter koop. Sy vergelyk die pryse van drie verskillende winkels, soos in TABEL 1 hieronder getoon. TABEL 1: KOSTE VAN SKOOLUNIFORMS BY DRIE VERSKILLENDE WINKELS ITEMS WINKEL A WINKEL B WINKEL C Wit hemp R110,00 vir 2 R44,99 elk R110,00 vir 2 Grys romp R163,00 vir 2 R54,99 elk R130,00 Grys kortbroek R186,00 R39,99 R99,95 Grys skoolkouse R40,50 vir 2 pakke | _R18,99 per pak | R89,99 vir 3 pakke Wit skoolkouse R85,00 vir 5 pakke | R11,99 per pak | R85,99 vir 5 pakke Skoolskoene R349,00 R159,99 R170,00 (meisies) Skoolskoene (seuns) R318,00 R169,99 R275,00 TOTAAL P --- -— LET WEL: Daar is twee paar kouse in elke pak. [Aangepas uit: www.news24.com/fin24/money/education Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.1.1 Kopiereg voorbehou Identifiseer of die pryse wat in TABEL 1 gegee word numeriese of kategoriese data is. Rangskik, in stygende volgorde, al die pryse wat vir Winkel B gegee word. Noem die winkel wat die goedkoopste grys kortbroeke verkoop. Bereken die prys vir 'n pak wit skoolkouse by Winkel C. Bepaal die ontbrekende waarde P, indien Martha al die skoolitems koop soos by Winkel A geadverteer. Die waarskynlikheid dat Winkel C gekies word om al die skoolitems te koop is 0,3333333333. (a) Definieer die term waarskynlikheid in die gegewe konteks. (b) Skryf hierdie waarskynlikheid neer as 'n persentasie tot die naaste heelgetal afgerond. Blaai om asseblief (2) 2) (2) (3) 2) Q) 2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2022 NSS 1.2 Een van die baie beleggingsopsies in Suid-Afrika is die stokvelopsie. TABEL 2 hieronder toon twee stokvelplanne (Plan A en Plan B) oor 'n tydperk van 24 maande. TABEL 2: TWEE STOKVELPLANNE LIFT UNITED AFRICAN = STOKVEL Spaartydperk: 24 maande Hoeveel wil jy maandeliks spaar? Maandelikse bydrae: R2 500 Totale bedrag aan die einde van 24 maande: R74 286,84 PLAN A PLAN B (MAANDELIKSE VASTE (EENMALIGE SPAARPLAN) TERMYNPLAN) Kies vir hoe lank jy wil spaar. Kies vir hoe lank jy wil spaar. Spaartydperk: 24 maande Hoeveel wil jy eenmalig spaar? Eenmalige bedrag: R60 000 Totale bedrag aan die einde van 24 maande: R92 065,71 [Aangepas uit https://uasv.co.za] Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. Bereken die rente verdien indien ‘n persoon oor die tydperk van 1.2.1 Definiecer belegging in die gegewe konteks. 1.2.2 Bereken die totale bydraes vir Plan A oor die tydperk van 24 maande. 1.2.3 24 maande in Plan B belé. 1.2.4 Bepaal hoeveel meer rente 'n persoon sal verdien deur in Plan B te belé in vergelyking met Plan A oor dieselfde tydperk van 24 maande. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2) (2) 2) 2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2022 NSS 1.3 Die grafiek hieronder toon (in sent/liter) die pryse van drie tipes brandstof vir die eerste drie maande van 2022 in Gauteng. BRANDSTOFPRYSE IN GAUTENG VIR DIE EERSTE DRIE MAANDE VAN 2022 2 500 5 2 000 : /— oF 1500 +— 3 5 1000 = 9 = cy n 500 — 0 i . T = 1 Jan-22 Feb-22 Mar-22 MAANDE ODiesel O93LRP 095 ULP LET WEL: 93 'LRP' = Loodvervangende petrol (‘Lead Replacement Petrol’) 95 'ULP' = Loodvrye petrol (' Unleaded Petrol’) [Aangepas uit www.sapia.org.za Gebruik die grafiek hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Noem die tipe grafiek wat hierbo geteken is. 1.3.2 Identifiseer die tipe brandstof wat in Februarie 2022 die meeste gekos het. 1.3.3 Die prys van diesel in Maart 2022 was 1 955,28 c/€. Skryf hierdie prys in rand per liter. Rond jou antwoord tot die naaste RO,50 af. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (3) BO}
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2022 NSS VRAAG 2 2.1 BYLAE A toon 'n opsomming van Bomvana se Motor- en Huishoudelike Versekeringspolis. Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.5 Kopiereg voorbehou Skryf die polisnommer van Bomvana se versekeringspolis neer. Bepaal die onbrekende waarde A, die maandelikse premie vir die VW Polo. Bomvana kwalifiseer vir afslag op sy versekeringpremies omdat hy baie items verseker het. Bereken die persentasie afslag wat hy ontvang indien die totale maandelikse premie voor afslag R2 450,36 was. Bomvana was in Julie 2022 in 'n motorongeluk betrokke. Die kwotasie vir die skade van die duikklopper was R43 520,00. Bepaal die bedrag wat die versekeringsmaatskappy aan die duikkloppers sal betaal. Bereken die bedrag BTW wat by die maandelikse premie ingesluit is. Die premie vir die Toyota Corolla is veel laer as dié van die VW Polo. Gee EEN moontlike rede vir die groot verskil in die premiebedrag. Bomvana betaal 'n MiHome-premie vir huishoudelike-inhoudsdekking ter waarde van R200000. Nadat die huishoudelike inhoud vir versekeringsdoeleindes geévalueer is, het hy nog 'n sitkamerstel gekoop. Verduidelik hoe die aankoop van hierdie nuwe item die MiHome-inhoud- premie sal affekteer. Blaai om asseblief (2) (4) (3) 2) (3) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1° 7 DBE/November 2022 NSS 2.2 Die sanitasietariewe vir Johannesburg en Kaapstad word in TABEL 3 getoon. Johannesburg gebruik die oppervlakte van 'n erf om die sanitasierekening te bepaal. Kaapstad gebruik 'n persentasie van die totale waterverbruik om die sanitasierekening (op dieselfde manier as hoe hulle waterrekeninge bereken) te bepaal. TABEL 3 wys die tariewe van Johannesburg (BTW uitgesluit) en Kaapstad (BTW ingesluit). TABEL 3: SANITASIETARIEWE VIR JOHANNESBURG EN KAAPSTAD JOHANNESBURG: SANITASIETARIEWE — HUISHOUDELIK (BTW uitsl.) 6 | Tot en met 300 m*’ R228,06 ¢ | Groter as 300 m’ tot 1 000 m* R443,96 ¢ | Groter as 1 000 m’ tot 2.000 m? R671,63 4 | Groter as 2 000 m” R967,71 KAAPSTAD: SANITASIETARIEWE — HUISHOUDELIK (BTW insl.) VERBRUIK TARIEF VERHOGING VANAF VORIGE 0-4,2 ke R16,03 perk€ | RO,66 verhoging per k€ 4,2-7,35 kt R22,02 perk€ | RO,91 verhoging per k£ 7,35—-24,5 ke R30,92 per k€ | R1,28 verhoging per kf 24,5-35 kf R48,65 per k€ | R2,01 verhoging per k€ [Aangepas uit www.pikitup.co.za en www.capetown.gov.za] e\e\e\e LET WEL: Sanitasie verwys na rioolwater wat uit die huishouding gedreineer word. Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 Skryf neer, tot die naaste tien sent en BTW uitgesluit, die koste van sanitasie in Johannesburg as 'n erf 175 mis. 2.2.2 Bereken die koste van 4,1 k€ sanitasie in Kaapstad voor die verhoging. 2.2.3 Mnr. Jones woon in Johannesburg en me. Brown woon in Kaapstad. Beide besit 'n eiendom met 'n oppervlakte van 550 m? en elkeen het 'n faktuur vir 22 k€ sanitasie ontvang. Gebruik die tabel hierbo om die verskil in die koste van sanitasie vir die twee eiendomme te bepaal. 2.2.4 Verduidelik hoe die tariefsisteem wat in Johannesburg gebruik word, huiseienaars ten opsigte van waterverbruik bevoordeel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (4) (8) (2) [34]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 _ DBE/November 2022 NSS VRAAG 3 3.1 TABEL 4 hieronder toon die aantal mense per provinsie wat by TWEE plekke werk, naamlik Gewone Werkplek (GWP) en Werk Vanaf Die Huis (WVH) vir die laaste kwartaal van 2020 en die eerste kwartaal van 2021. TABEL 4: MENSE PER WERKPLEKKE PER PROVINSIE LAASTE KWARTAAL EERSTE KWARTAAL 2020 2021 PROVINSIE (IN TIEN DUISENDE) (IN TIEN DUISENDE) GWP WVH | Totaal | GWP WVH_ | Totaal Wes-Kaap 147,7 21,7 169,3 150,8 18,4 169,2 Oos-Kaap 72,3 7,2 79,6 84,9 5,6 90,5 Noord-Kaap 24,2 0,5 24,7 23 0,5 23,5 Vrystaat 56,9 3,2 60,1 53,4 2,9 56,3 KwaZulu-Natal 199,9 9,4 209,3 193,1 9,5 202,6 Noordwes 46,4 2,4 48,8 51,3 3,1 54,4 Gauteng 342,4 36,6 379 365,9 33,1 399,0 Mpumalanga 93,8 5,8 99,6 98 5,7 103,7 Limpopo 91,4 6,3 97,7 95,6 4,7 100,3 TOTAAL 1075 --- 1168,1 | 1116 83,5 1199,5 [Aangepas uit: www.statssa.gov.za]} Gebruik TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. Kopiereg voorbehou Toon hoe die totale waarde van 83,5 vir Suid-Afrika bereken is. Gee EEN rede waarom die waardes in die tabel van die werklike werkplekwaardes sal verskil. Skryf die aantal mense neer wat gedurende die eerste kwartaal van 2021 by hulle gewone werkplekke (GWP) in Gauteng gewerk het. Gee EEN voorbeeld van 'n werk wat nie vanaf die huis gedoen kan word nie. Bereken die gemiddelde aantal mense in die WVH-kategorie in die laaste kwartaal van 2020 vir Suid-Afrika. Blaai om asseblief (2) (2) (2) (2) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 . DBE/November 2022 NSS 3.2 Suid-Afrika se werkloosheidskoers het vanaf 34,4% in Kwartaal 2 na 34,9% in Kwartaal 3 van 2021 gestyg. Die getal werklose mense in Kwartaal 2 was 7,6 miljoen wat 183 000 minder is as in Kwartaal 3. Die grafiek hieronder toon die werkloosheidskoers vir die verskillende geslagte en die totaal vir Suid-Afrika vir die eerste drie kwartale van 2021. WERKLOOSHEIDSKOERS VIR DIE EERSTE DRIE KWARTALE VAN 2021 Kwartaal 3 TT TTT 1m Kwartaal 2 NUTAUTUTT TTT Kwartaal 1 Ti 28% 30% 32% 34% 36% 38% ORSA O Vroue & Mans [Aangepas uit Statistics South Africa] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.2.1 Skryf die kwartaal neer wat die hoogste koers van werklose mans toon. 3.2.2 Bereken die getal werklose mense in Kwartaal 3. 3.2.3 Bepaal die verhoging in die persentasie werklose vroue vanaf Kwartaal 1 tot Kwartaal 3 in 2021. 3.2.4 Die werkloosheidskoers vir Kwartaal 2 was 34,4%. Bepaal die getal mense wat in Kwartaal 2 in Suid-Afrika gewerk het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2) (3) (3) (4) [24]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 10 : DBE/November 2022 NSS VRAAG 4 4.1 Mnr. Louw, 53 jaar oud, het 'n jaarlikse belasbare inkomste van R495 602 vir die jaar eindigende 28 Februarie 2022 verdien. Hy dra nie tot enige mediese fonds by nie. Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Die volgende formule kan gebruik word om die jaarlikse betaalbare belasting voor korting, te bereken: Jaarlikse betaalbare belasting voor korting = R115 762 + [36% x (jaarlikse belasbare inkomste — 488 700)] Gebruik hierdie formule om mnr. Louw se jaarlikse betaalbare belasting voor korting te bereken. @G) 4.1.2 Mnr. Louw voel dat die maandelikse belastingtabel 'n makliker opsie vir hom is om sy maandelikse betaalbare belasting te bereken. TABEL 5 wys die maandelikse aftrekkings vir drie inkomstekategorieé vir die jaar eindigende 28 Februarie 2022. TABEL 5: MAANDELIKSE AFTREKKINGSTABEL VIR DRIE INKOMSTEKATEGORIEE VIR DIE JAAR EINDIGENDE 28 FEBRUARIE 2022 Maandelikse inkomste Belasting betaalbaar per ouderdomsgroe Jonger as 65 65-74 Ouer as 75 R41 241-R41 291 R8 473 R7 723 R7 473 R41 292-R41 342 R8 491 R7 741 R7 491 R41 343—R41 393 R8 510 R7 760 R7 510 Die maandelikse korting vir 'n persoon jonger as 65 jaar is R1 368,75. Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of sy maandelikse belasting volgens die maandelikse aftrekkingstabel korrek sal wees. (6) 4.1.3 Skryf die waarskynlikheid neer om 'n maandelikse belastingbedrag van. R8 473 vir 'n persoon ouer as 75 jaar oud van hierdie tabel af te kies. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 Il DBE/November 2022 NSS 4.2 Die sirkeldiagramme op BYLAE B vergelyk die vyf voertuie wat vir 2021 die topverkopers in Suid-Afrika, Amerika en Kanada is. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 4.2.5 4.2.6 4.2.7 Kopiereg voorbehou Skryf neer, in woorde, die totale getal voertuie in Amerika verkoop. Druk uit as 'n verhouding in die vorm __ : __ : __, die getal Toyota RAV4's wat in Amerika, Kanada en Suid-Afrika onderskeidelik verkoop is. Skryf die mediaangetal van die voertuie wat in Suid-Afrika topverkopers is, neer. Bepaal die getal Ford F-reeks-voertuie wat in Kanada verkoop is. Die interkwartielomvang vir die top 10-voertuie wat in Suid-Afrika verkoop is, is 7 669 en die waarde van Kwartiel 1 is 11 408. Bereken die waarde van Kwartiel 3. Die inflasiekoers in 2021 vir Amerika was 7% en in 2020 was dit 1,4%. Die prys van 'n Ford F-reeks-voertuig in 2022 is $32 332. Daar word beweer dat die prys van die Ford F-reeks-voertuig in 2020 meer as $29 800 was. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie stelling geldig is. Bepaal, as 'n persentasie, die waarskynlikheid om 'n Ram-bakkie in Amerika te koop. Blaai om asseblief (2) (2) (2) (3) (4) (6) (G3) 33]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 . 12 DBE/November 2022 NSS VRAAG 5 5.1 Gedurende die 2008-2012-tydperk, het Suid-Afrika 'n gemiddelde groeikoers van net meer as 2% aangeteken, hoofsaaklik as gevolg van die wéreldwye ekonomiese resessie. Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het gesamentlik aansienlik tot die land se groei bygedra. Die grafiek hieronder toon die bydraes van hierdie drie provinsies tot die verskillende sektore. BYDRAES VAN DRIE PROVINSIES TOT DIE LAND SE GROEI —o Gauteng = +*-0-»Wes-Kaap = —o—KwaZulu-Natal 28% 4 24% — 20% 16% 12% 8% §— 4% ——— 0% —— T T rs | Finansies Vervoer Groothandel Landbou : SEKTOR [Aangepas uit www.statssa, gov.za] LET WEL: 'n Wéreldwye ekonomiese resessie lei tot 'n daling in die land se ekonomie. Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 Skryf die provinsie neer wat die meeste tot die groothandelsektor bygedra het. 5.1.2 Die totale bedrag wat deur die drie provinsies tot landbou bygedra het, was R8,3 miljard. Bepaal watter gedeelte van die bedrag Wes-Kaap bygedra het. 5.1.3 Identifiseer die sektor waarin KwaZulu-Natal 'n 12%-bydrae gemaak het. 5.1.4 Noem die sektor wat die grootste omvang het. 5.1.5 Noem EEN provinsie wat die mees betekenisvolle bydrae tot die groei van die meeste van die sektore gemaak het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2) (4) 2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/Vt 13 DBE/November 2022 NSS 5.2 Ryan is 'n Suid-Afrikaanse burger wat 'n maatskappy in Suid-Afrika besit en aandele in ‘n maatskappy in Kanada wil koop. TABEL 6 toon die wisselkoers vir vyf lande op 17 Maart 2022. TABEL 6: WISSELKOERS VIR VYF LANDE OP 17 MAART 2022 GELDEENHEID EENHEDE PER ZAR | ZAR PER EENHEID Euro 0,060673 16,480 Britse pond 0,050862 19,662 Japannese jen 7,9596 0.12565 Kanadese dollar 0,084845 11,785 Russiese roebel 6,97481 0,143373 [Aangepas uit www.xe.com/currencyconverter] LET WEL: 'n Aandeel is 'n eenheid van eienaarskap van 'n maatskappy. Gebruik TABEL 6 om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.2.1 Identifiseer die geldeenheid wat die swakste teenoor die rand is. 5.2.2 Toon hoe die Russiese roebel van 0,143373 ZAR per eenheid bepaal is. 5.2.3 Ryan besluit om R1 230 000 in aandele in 'n Kanadese maatskappy te belé. Skakel R1 230 000 in Kanadese dollar (CAD) om. 5.2.4 Gee EEN rede waarom jy Ryan sal motiveer om in 'n Kanadese maatskappy te belé. 5.2.5 Na 2 jaar en 8 maande het Ryan sy aandele verkoop en 'n finale bedrag van R1 529 360 ontvang. In Suid-Afrika sou Ryan 'n rentekoers van 8,1% vir 2 jaar en 8 maande, jaarliks saamgestel, ontvang het. Ryan beweer dat hy R14 000 meer op sy oorsese belegging in vergelyking met ‘n moontlike Suid-Afrikaanse belegging ontvang het. Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of Ryan se bewering geldig is. Kopiereg voorbehou TOTAAL: Q) (2) (3) @) (8) [29] 150

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all