Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201915 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
[nase frombloywisacam — “sy basic education WE Ulan Department: O) Basic Education NE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ee es raed Be ire ennai! = oie! idk eledealndS a WISKUNDE V2 " | NOVEMBER 2019 7 Woe ole etatatatetatarsiate aratetotaye plate tatetatetetetate nietatetataetete ae” PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad en 'n antwoordeboek van 24 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 2 DBE/November 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word. 1. 2. se Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die beantwoording van die vrae, duidelik aan. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy anders vermeld. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 3 DBE/November 2019 NSS VRAAG 1 Die tabel hieronder toon die maandelikse inkomste (in rand) van 6 verskillende persone en die bedrag (in rand) wat elke persoon maandeliks aan 'n motorpaaiement spandeer. MAANDELIKSE INKOMSTE (IN RAND) 9000 | 13500 | 15000 | 16500 | 17000 | 20000 MAANDELIKSE PAAIEMENT (IN RAND) 2.000 3 000 3 500 5 200 5 500 6 000 1.1 Bepaal dic vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data. QB) 1.2 Indien '‘n persoon R14 000 per maand verdien, voorspel die maandelikse paaiement wat hierdie person aan 'n motorvoertuig kan spandeer. (2) 13 Bepaal die korrelasiekoéffisiént tussen die maandelikse inkomste en die maandelikse paaiement van 'n motorvoertuig. qd) 1.4 'n Persoon wat R18 000 per maand verdien, moet besluit of 'n maandelikse paaiement van R9 000 aan 'n motorvoertuig spandeer kan word, al dan nie. Indien die inligting hierbo 'n ware weerspieéling van die bevolkingsdata is, op watter van die volgende sal die persoon heel moontlik besluit: A. Spandeer R9 000 per maand aangesien daar 'n baie sterk positiewe korrelasie tussen die bedrag verdien en die maandelikse paaiement is. B. Spandeer NIE R9000 per maand NIE aangesien daar 'n baie swak positiewe korrelasie tussen die bedrag verdien en die maandelikse paaiement is. Cc. Spandeer R9 000 per maand, want die punt (18 000 ; 9 000) 18 baie naby aan die kleinstekwadrate-regressielyn. D. Spandeer NIE R9 000 per maand NIE, want die punt (18 000 ; 9 000) 1é baie ver van die kleinstekwadrate-regressielyn af. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 4 DBE/November 2019 NSS VRAAG 2 ‘n Opname is onder 100 mense gedoen oor die bedrag wat hulle maandeliks vir hulle selfoon- kontrakte betaal het. Die persoon wat die opname gedoen het, het bereken dat die geskatte gemiddelde betaling R309 per maand is. Ongelukkig het hy na die opname van die data verloor. Die frekwensictabel hieronder toon die gedeeltelike resultate van die ondersoek: BEDRAG BETAAL FREKWENSIE (IN RAND ) 0<x<100 7 100 <x <200 12 200 < x <300 a 300 < x < 400 35 400 < x <500 b 500 < x $600 6 21 Hoeveel mense het R200 of minder vir hulle maandelikse selfoonkontrakte betaal? qd) 2.2 Gebruik die inligting hierbo om te toon dat a=24 en b= 16. (5) 23 Skryf die modale klas van die data neer. (1) 2.4 Gebruik die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf word en teken 'n ogief (kumulatiewefrekwensie-grafiek) om die data voor te stel. (4) 2.5 Bepaal hoeveel mense meer as R420 per maand vir hulle selfoonkontrakte betaal het. (2) {13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 5 DBE/November 2019 NSS VRAAG 3 In die diagram is P, R(3 ; 5), S(-3;-7) en T(-5; 4) hoekpunte van trapesium PRST en PT ||RS. RS en PR sny die y-as by D en C(O; 5) onderskeidelik. PT en RS sny die x-as by E on F onderskeidelik. PEF =0. y P CO; 5) RG; 5) 0 E ie) F * T3534) D S(C3 :-7) 3.1 Skryf die vergelyking van PR neer. qd) 3.2 Bereken die: 3.2.1 Gradiént van RS (2) 3.2.2 Grootte van 0 (3) 3.2.3. Kodérdinate van D (3) 3.3 Indien gegee word dat TS =2V5, bereken die waarde van k. (4) 3.4 Parallelogram TDNS, met N_ in die 4* kwadrant, word getrek. Bereken die koérdinate van N. Q) 3.5 APRD word om die y-as gereflekteer om APR'D! te vorm. Bereken die grootte van RDR’. (3) {19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 6 DBE/November 2019 NSS VRAAG 4 In die diagram raak 'n sirkel met middelpunt M die x-as by A(-1; 0) endie y-as by B(O; 1). 'n Kleiner sirkel met middelpunt n(-3 ; 3] gaan deur M en sny die groter sirkel by B en C. BNC is 'n middellyn van die kleiner sirkel. 'n Raaklyn aan die kleiner sirkel by C, sny die x-as by D. B(O ; 1) Lo ACI: 0) 0 * 41 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt M_ in die vorm (x-a)’ +(y-bY =P? (3) 42 Bereken die koérdinate van C. (2) 4.3 Toon dat y—x=3 die vergelyking van die raaklyn CD is. (4) 44 Bepaal die waardes van f waarvoor die lyn y=x+t NIE die kleiner sirkel sal raak of sny NIE. (3) 4.5 Die kleiner sirkel met middelpunt N ondergaan 'n transformasie sodanig dat punt C langs die raaklyn na D_ getransleer word. Bereken die kodrdinate van E, die nuwe middelpunt van die kleiner sirkel. (3) 4.6 As gegee word dat die oppervlakte van vierhoek OBCD is 2a? vierkante eenhede () en a>0O, toondat a= wr eenhede. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 7 DBE/November 2019 NSS VRAAG 5 5.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukking na EEN trigonometriese term: —S* _ sin(180° +x) cos(90°~ x) (5) cosx,.tanx 5.2 52350 age? 350 Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van: sin’ 35°— cos’ 35° (4) 4sin10°cos10° 5.3 Gegee: cos26°=m Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal 2sin*77° interme van m. (4) 5.4 Beskou: (f(x) = sin(x + 25°) cos 15° — cos(x + 25°) sin 15° 5.4.1 Bepaal die algemene oplossing van f(x) = tan165° (6) 5.4.2. Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f(x), indie interval x €[0°;360°], ‘n minimum waarde sal hé. (3) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 8 DBE/November 2019 NSS VRAAG 6 In die diagram is die grafiecke van f(x)=sinx-1 en g(x)=cos2x vir die interval xe 90°; 360° geskets. Graficke f en g sny by A. B(360°; -1) is'n punt op f- \i one. “og | \-99° ™ 0 2) or 90°, 0 AX £180 270° / 360° 6.1 Skryf die waardeversameling van f neer. (2) 6.2 Skryf die waardes van x neer in die interval x e[- 90°; 360°] waarvoor grafiek f afnemend is. (2) 6.3 P en Q is punte op grafieke g en f onderskeidelik sodanig dat PQ ewewydig aan die y-as is. Indien PQ tussen A en B 1é, bepaal die waarde(s) van x waarvoor PQ 'n maksimum sal wees. (6) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 9 DBE/November 2019 NSS VRAAG 7 Die diagram hieronder toon 'n sonpaneel, ABCD, wat aan 'n plat stuk sementblad, EFCD, vasgeheg is. ABCD en EFCD is twee identiese ruite. K is'n punt op DC sodanig dat DK=KC en AK LDC. AF en KF is getrek. ADC=CDE=60° en AD =x eenhede. A B x 60° D t + Cc 60° is E F 7A Bepaal AK in terme van x. (2) 72 Skryf die grootte van KCF neer. qd) 73 Verder word gegee dat ARF, die hoek tussen die sonpaneel en die sementblad, gelyk is aan y. Bepaal die oppervlakte van AAKF in terme van x en y. (7) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 10 DBE/November 2019 NSS VRAAG 8 8.1 In die diagram is PQRS 'n koordevierhoek. Koord RS is verlengna T. K is'n punt op RS en W is'n punt op die sirkel sodanig dat QRKW _ 'n parallelogram is. PS en QW sny mekaar by U. PST =136° en Q, =100°. Bepaal, met redes, die grootte van: 8.1.1 R (2) 8.1.2 p (2) 8.13 PQW @) 8.1.4 U, 2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 11 DBE/November 2019 NSS 8.2 In die diagram sny die hoeklyne van vierhoek CDEF mekaar by T. EF = 9 eenhede, DC = 18 eenhede, ET = 7 eenhede, TC = 10 eenhede, FT =5 eenhede en TD = 14 eenhede. Bewys, met redes, dat: 8.2.1 EFD = ECD (4) 8.2.2 DFC = DEC (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 12 DBE/November 2019 NSS VRAAG 9 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. ST is 'n raaklyn aan die sirkel by T. M en P is punte op die sirkel sodanig dat TM= MP. OT, OP en TP is getrek. Stel O, = x. Bewys, met redes, dat STM = ma : [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 13 DBE/November 2019 NSS VRAAG 10 10,1 In die diagram is AABC geskets. D is'n punt op AB en E is 'n punt op AC sodanig dat DE || BC. BE en DC is getrek. Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat 'n lyn wat ewewydig aan een sy van 'n driehoek getrek word die ander twee sye in dieselfde verhouding verdeel, met ander woorde bewys dat AD 7 AE (6) DB EC Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 14 DBE/November 2019 NSS 10.2 In die diagram is ST en VT raaklyne aan die sirkel by S en V onderskeidelik. R is'n punt op die sirkel en W is 'n punt op koord RS sodanig dat WI ewewydig isaan RV. SV en WV is getrek. WT sny SV by K. Stel $, =x. 10.2.1 Skryf, met redes, DRIE ander hoeke neer wat ELK aan x gelyk is. (6) 10.2.2 Bewys, met redes, dat: (a) WSTV 'nkoordevierhoek is (2) (b) AWRY gelykbenig is (4) (©) AWRV ||| ATSV 3) @) RV _KV @) SR TS [25] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 DBE/November 2019 NSS INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE _ -b4Vb? —4ac 2a A= P(l+ni) A=P(1-ni) A=P(-i)" A= P(1+i)" T, =a+(n-Nd 5, =FRa+@-Dd] T, =ar™ 5 0) a S,=—4; -ler<l m r-l I-r paar’ -1) pawl-a+ia i i 10) Hin SOFA F(X) f @) = tim Te x tx, yt+y d=\(x,-x) +0,-») Ml 5 *5 5 :) ysmx+c y-y, =m(x—x,) m= 22 m=tand XX (xa) +(y-) =r? In AABC: a_i) _¢ sn A sinB sinC a =b' +e? —2be.cos A opp AABC = Fabsinc sin(a + 8) =sinacos 8 +cosasin B sin(a — £8) = sina cos 8 ~ cosa sin B cos(a@ + 8) =cosacos #-sinasin B cos(a — 8) =cosacos # +sinasin cos’ a -sin’ a cos2a = 41-2sin’ a sin2@ = 2sinacosa 2cos’ a-1 _ yx Dit - 3) x= 2 _ isl n a= n a=") P(A of B) = P(A) + P(B) — P(Aen B) ni x-—x\y-y Yi (e-xY Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all