Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 200 punte
Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp-
eksaminators van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by
te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by
die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie.
Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van
beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende
vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum 










Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Memo (Afrikaans)
IEB Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Mechanical Technology · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 13
- File size
- 1.2 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 2 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSEVRAE (Generies)
1.1 A
1.2 C
1.3 D
1.4 A
1.5 B
1.6 D
VRAAG 2 VEILIGHEID (Generies)
2.1 Noem DRIE veiligheidsreëls wat onthou moet word wanneer 'n
handsnymasjien gebruik word.
Hou hande weg van die lem.
Moenie materiaal sny wat dikker is as wat masjien kan hanteer nie.
Moenie verstel of versien terwyl masjien gebruik word nie.
Skut vir lem of agterkant van masjien om materiaal te vang.
2.2 Verduidelik die verskil tussen 'n handeling en 'n toestand.
'n Handeling is iets wat werkers doen wat onveilige toestande in 'n
werkwinkel kan veroorsaak wat tot beserings lei.
'n Toestand is iets wat deur die handeling geskep word of die onveilige
toestande van die gebou of toerusting waar werkers werk.
2.3 Noem TWEE voordele van 'n prosesuitleg.
Hoë masjienbenutting.
Beter toesig.
Minder onderbrekings.
Laer toerustingkoste.
Beter beheer van totale vervaardigingskoste.
Groter buigsaamheid in die produksieproses.
2.4 Wat is die maksimum afstand wat die beitelslee van die slypwiel van
'n bankslypmasjien af geplaas moet word?
3 mm
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 3 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 3 MATERIALE (Generies)
3.1 Noem DRIE faktore wat in ag geneem moet word wanneer staal deur
hittebehandeling verhard word.
Werkstukgrootte
Blustempo
Koolstofinhoud
3.2 Noem TWEE toetsmasjiene wat gebruik word om die bestandheid van
staal teen buig, krap en skuur na te gaan.
Vickers
Rockwell
Brinell
3.3 Wat is die rede vir die uitvoering van die volgende hittebehandelings-
prosesse?
3.3.1 Tempering
Tempering is 'n proses wat gebruik word om vervormings te
verminder wat gedurende die verhardingsproses plaasvind.
3.3.2 Uitgloeiing
Metaal word uitgegloei om interne spannings te verminder wat
moontlik deur vorige bewerkings meegebring is en om die materiaal
te versag.
3.3.3 Normalisering
Normalisering word gedoen om interne spanning te verminder wat
deur masjinering, sweiswerk of smeewerk veroorsaak is.
3.4 Watter geluid maak die volgende materiale wanneer hulle met 'n hamer
getik word?
3.4.1 Gietyster Baie dowwe klank
3.4.2 Gietstaal Hoë galmende klank
3.4.3 Weekstaal (sagte staal) Middelmatige metaalklank
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 4 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 4 MEERVOUDIGEKEUSEVRAE (Spesifiek)
4.1 B
4.2 D
4.3 D
4.4 D
4.5 C
4.6 B
4.7 C
4.8 C
4.9 B
4.10 C
4.11 A
4.12 B
4.13 B
4.14 C
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 5 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 5 TERMINOLOGIE (Patrone) (Spesifiek)
5.1 Waarvoor word 'n flenspatroon gebruik?
'n Flenspatroon word gebruik om hoekklampe te merk en pas oor die rand
van die hoekyster.
5.2 Wat is 'n tralielêer en waarvoor word dit gebruik?
'n Tralielêer word 'n kap genoem en word gebruik oor lang spanwydtes van 'n
struktuur.
5.3 Bereken die afmetings van 'n 10 mm × 10 mm-staalvierkantstaaf wat in
'n silindriese vorm met 'n buitediameter van 700 mm gerol moet word.
Gemiddelde dia = Buitediameter – Plaatdikte
Gemiddelde dia = 700 – 10
Gemiddelde dia = 690 mm
Omtrek = π × Gemiddelde dia
Omtrek = π × 690
Omtrek = 2167,70 mm
5.4 Weerstandsweiswerk verwys na 'n groep prosesse en gebruik simbole
om die tipe sweislas wat vir die hegting gebruik moet word, aan te dui.
Noem VYF weerstandsimbole wat gebruik word.
Punt
Naat
Projeksie
Dunplaatnaat
Flitsstuik of weerstandstuik
5.5 Wat is die doel van aanvullende simbole? Gee DRIE voorbeelde.
Die doel van aanvullende simbole is om ekstra (bykomende) inligting oor 'n
sweislas te verskaf
Kontoer
Afwerking
Perseelsweiswerk
Sweis reg rondom
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 6 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 6 GEREEDSKAP EN TOERUSTING (Spesifiek)
6.1 Verduidelik die werkbeginsel van die volgende toerusting wat in 'n
sweiswerkwinkel gebruik word:
6.1.1 Puntsweiser
Puntsweisers gebruik nie 'n verbruikselektrode soos konvensionele
sweisers nie. Dit gebruik 'n verhittingseffek wanneer die stroom
voorkom en deur die plate vloei om hulle saam te smelt.
6.1.2 Plasmasnyer
Plasmasnywerk word gedoen deur 'n elektries gelaaide versnelde
straal warm plasma. Dit skep 'n elektriese kanaal geïoniseerde gas
(plasma) deur die werkstuk wat geklamp is via 'n aardingsklamp. Die
plasma verskaf voldoende hitte om die werkstuk te smelt.
6.2 Wat is die primêre taak van die reguleerders?
Hulle word primêr gebruik om silinderdruk na werkdruk te verander.
6.3 A Buitediameter/Normale diameter
B Effektiewe diameter
C Kerndiameter
D Kruin
E Helikshoek
F Steek
G Draaddikte (breedte) van skroefdraad
H Skroefdraadhoek
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 7 van 13
NASIENRIGLYNE
VRAAG 7 KRAGTE (Spesifiek)
7.1
LET WEL: Gebruik 'n toleransie van 2 mm "+" en "–" op die vektordiagram.
= 'n toleransie van 10 N "+" en "–" in die antwoord.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 8 van 13
NASIENRIGLYNE
7.2
7.2.1 RL × 5 m = (4 kN × 3 m) + (4 kN × 2 m) + (6 kN × 1 m)
RL × 5 m = 26 kN.m
26
RL = 5
RL = 5,2 kN
RR × 5 m = (6 kN × 4 m) + (4 kN × 3 m) + (4 kN × 2 m)
RR × 5 m = 44 kN.m
44
RR = 5
RR = 8,8 kN
7.2.2 Buigmomente:
BMA:
(5,2 kN × 2 m) – (4 kN × 0 m) = 10,4 Nm
BMB:
(5,2 kN × 4 m) – (4 kN × 2 m) – (4 kN × 1 m) – (6 kN × 0 m) =
8,8 Nm
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 9 van 13
NASIENRIGLYNE
7.2.3 + 7.2.4
SKAAL: 1 cm = 2 kN
MOET BUIGING/KROMME TOON
SKAAL: 1 cm = 2 Nm
7.3 Berekeninge
7.3.1 Die vervorming in die metaal
Verandering in lengte
Vervorming = Oorspronklike lengte
0,005
Vervorming = 400
Vervorming = 0,0000125
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 10 van 13
NASIENRIGLYNE
7.3.2 Young se modulus vir die metaal
Spanning
YM = Vervorming
20000000
YM = 0,0000125
YM = 1 600 Mpa OF 1,6 × 1012 = 1,6 Tpa
7.3.3 Die diameter van die ronde staaf in mm
4𝑥𝐴
D=√ 𝜋
4𝑥
D = √ 𝜋 0.0009621127
D = 0,034999 m
D = 35 mm
VRAAG 8 HEGMETODES (Inspeksie van sweislas) (Spesifiek)
8.1 Dit is belangrik om die sweislas waar te neem terwyl jy sweis.
Waarneming kan die standaard verbeter en verseker dat die instellings
en materiaal korrek is. Noem TWEE inspeksies vir elkeen van die
volgende:
8.1.1 Inspeksie tydens boogsweiswerk
Tempo waarteen staaf brand
Hoeveelheid penetrasie
Vloei van sweismetaal
Klank van die boog
8.1.2 Inspeksie tydens oksiasetileensweiswerk
Korrekte vlam
Korrekte hoek van blaaspyp
Diepte van smelting en penetrasie
Tempo van vordering met die las langs
8.2 Sweismate kan gebruik word om 'n sweislas vinnig na te gaan met die
oog op gehalte. Figuur 5 toon 'n skets van 'n sweislas. Benoem die
etikette A–E.
A Penetrasie
B Breedte
C Hoogte
D Sweiskraal
E Basismetaal
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 11 van 13
NASIENRIGLYNE
8.3 Noem die stappe wat gedoen moet word om 'n vloeibarekleurstof-
penetreertoets te doen.
Maak sweislas wat geïnspekteer moet word, skoon
Spuit kleurstof op die skoon oppervlak
Laat kleurstof die sweisoppervlak penetreer
Verwyder oormaat kleurstof met 'n skoonmaakmiddel
Laat oppervlak goed droog word
Spuit ontwikkelaar op oppervlak om foute en sweiskrake uit te lig
Kleurmiddel wys op oppervlakdefekte
8.4 Die diagramme in 8.4.1 en 8.4.2 toon TWEE defekte in sweislasse. Noem die
defek, die oorsaak van die defek en die regstelling. (Tabuleer jou antwoorde.)
Defek Oorsaak Regstelling
8.4.1 Onvolledige Teenkrale Verhoog sweisstroom
penetrasie penetreer nie
Sweiskraal
penetreer nie tot
volle diepte nie
Sweisstroom te
laag (Enige 1)
8.4.2 Insnyding Onbehoorlike Verlaag loopboog-
sweisparameters spoed
Loopspoed te Verminder spanning
vinnig
Boogspanning te
hoog (Enige 1)
8.5 Watter toets word met hoëfrekwensie-klankgolwe gedoen?
Ultrasonies
VRAAG 9 HEGMETODES (Spanning en vervorming) (Spesifiek)
9.1 Watter VIER faktore beïnvloed krimping terwyl jy sweis?
Elektrodetipe
Elektrodegrootte
Sweisstroom- en vlamgrootte
Sweisspoed
Die tempo van afkoeling tydens en na sweiswerk
9.2 Noem VIER metodes wat gebruik kan word om vervorming te
verminder.
Moenie te veel sweis nie
Onderbroke sweiswerk
Plaas sweislasse naby aan neutrale as
Gebruik so min lopies moontlik
Gebruik terugstapsweiswerk
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 12 van 13
NASIENRIGLYNE
9.3 Noem die DRIE klasse koolstofstaal en elke klas se persentasie
koolstof.
Laekoolstofstaal 0,15% – 0,3%
Mediumkoolstofstaal 0,31% – 0,7%
Hoëkoolstofstaal 0,71% – 1,5%
9.4 Noem VIER faktore wat die korrelgrootte van staal beïnvloed wanneer dit
koud bewerk word.
Vorige hoeveelheid koue bewerking
Samestelling van legeerelemente
Die uitgloeityd en -temperatuur
Die smeltpunt
VRAAG 10 INSTANDHOUDING (Spesifiek)
10.1 Nadat roetineversieningsinstandhouding van masjinerie afgehandel is,
moet 'n finale inspeksie van die masjinerie gedoen word. Noem VIER
toestande wat waargeneem moet word voordat masjiene aangeskakel
word.
Tegnici bevestig die masjien is veilig
Maak seker dat alle veiligheidskutte gepas en vasgemaak is
Gebied rondom masjien is skoon
Stel werkers in kennis dat masjien aangeskakel gaan word
10.2 Wat sal oorbelasting van die hidrouliese snymasjien aan die masjien
doen?
Oorbelasting van die masjien sal die lem beskadig en moontlik die
hidrouliese stelsel laat faal.
10.3 Noem TWEE faktore wat oorweeg moet word wanneer die snyspoed
van 'n boormasjien gekies word.
Tipe materiaal
Diameter van boorpunt
Materiaal
Toestand van masjien
Voertempo
Gebruik van snyvloeistof
Hoe stewig die werk geklamp word
VRAAG 11 TERMINOLOGIE (Ontwikkeling) (Spesifiek)
11.1 Koniese geutbak:
11.1.1 Hoek E
70 – 40
30 mm
60
tan θ = 30
tan θ = 2
E = 63,43°
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK – Bladsy 13 van 13
NASIENRIGLYNE
11.1.2 Lengte AC:
30 60
AC = cos 63,43° OF AC = sin 63,43°
AC = 67,08 mm
11.1.3 Omtrek AB:
Omtrek = π × 40
Omtrek = 125,66 mm
11.1.4 Omtrek CD:
Omtrek = π × 70
Omtrek = 219,91 mm
11.2 Vierkant-tot-vierkant-oorgang:
11.2.1 Ware lengte A1
A1 = √150² + 150² + 550²
= √22 500 + 22 500 + 302 500
= 589,49 mm
11.2.2 Ware lengte X1–X2
X1–X2 = √150² + 550²
= √22 500 + 302 500
= 570,09 mm
11.2.3 Ware lengte A2
A2 = √150² + 450² + 550²
= √22 500 + 202 500 + 302 500
= 726,29 mm
11.2.4 Ware lengte A–X2
A–X2 = √150² + 300² + 550²
= √22 500 + 90 000 + 302 500
= 644,21 mm
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Memo

MemorandumIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2017 Memo

Information sheetIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Information Sheet

Information sheetIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Information Sheet (Afr)

Question paperIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Question Paper
Related documents

Question paperIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2019 Question Paper (Afr)

Information sheetIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2017 Information Sheet (Afr)

Question paperIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2017 Question Paper (Afr)

Information sheetIEB
Mechanical Technology Grade 12 IEB 2017 Information Sheet

Question paperIEB