Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2017
WISKUNDIGE GELETTERHEID V2
NASIENRIGLYN
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met Akkuraatheid
CA Deurlopende Akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Omskakeling
D Definieer
J Regverdiging/Rede/Verduidelik
S Vereenvoudiging
RD Lees vanaf ʼn tabel OF ʼn grafiek OF ʼn diagram OF ʼn kaart OF ʼn plan
F Kies die korrekte formule
SF Vervanging in ʼn formule
O Opinie
P Penalisering, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
AO Slegs antwoord
NPR Geen penalisering vir afronding OF weglaat van eenhede
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 10 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 496.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
Eastern Cape November 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2017)
SLEUTEL VIR ONDERWERPSIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander Voorstellings
DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid
VRAAG 1 [21 punte]
Vr. Oplossing Verduideliking OW &
Vlak
1.1.1 Aankope vir die maand M 1M Tel aankope op F
= 476,00 + 135,50 + 99,50 + 77,50 + 129,50 + 57,00 1A Totale aankope L2
= R975,00 A (2)
1.1.2 0,31 1M Deel deur 12 F
Rente per maand = M
12 L3
= 0,025833333 A 1A Maandelikse rente
Rente op uitstaande bedrag
= 0,025833333 1215,80 M 1M Vermenigvuldig
= R31,40816667 met 1215,80
≈ R31,41 CA 1CA Rente bedrag
OF 1M Vermenigvuldig
31 met 1215,80
Rente betaalbaar = 1215,80
100 1A Jaarlikse rente
376 1M Deel deur 12
=
12 M 1CA Rente bedrag
≈ R31,41 M (4)
1.1.3 327,34MA 1MA Teller en F
Persentasie = 100%
M noemer L2
1 636,71
= 19,9998778 % 1M Vermenigvuldig
= 20 %CA met 100
1CA Persentasie (3)
1.1.4 Rok pas nie. A 2A Rede DH
OF L4
Rok was te klein. A
OF
Rok was te groot. A
OF
Rok het ʼn fabrieksfout. A
Aanvaar enige ander relevante rede (2)
1.1.5 Dit is onhigiënies. A 1A Rede DH
OF L4
Dit kon aangepas wees. A
OF
Dit word aangedui op die kasregisterstrokie dat
onderklere nie teruggebring mag word nie. A (2)
Aanvaar enige ander relevante rede
1.2.1 Die data is diskreet, O 1A Korrekte tipe DH
want die Bunny Chows word getel / heelgetalle O 2O Opinie (3) L4
1.2.2 Dit kan nie met sekerheid gesê word nie, omdat die P
dae van die week nie in die grafiek gegee word nie.A 2O Opinie (2) L4
1.2.3 Dag 27 tot Dag 28 neem af, A 1O Neem af 27-28 DH
Dag 28 tot Dag 30 neem toe A en 1O Neem toe 28-30 L4
Dag 30 tot Dag 31 neem af A 1O Neem af 30-31 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3
VRAAG 2 [22 punte]
Vr. Oplossing Verduideliking OW &
Vlak
2.1.1 Fooi vir 2016 (A) = R3,00 + R1,30 / R100 1SF Vervanging F
= 3,00 + 0,013 × 500 SF M 1M Vermenigvuldig L3
= 3,00 + 6,5 500
= R9,50 CA 1CA Fooi
Fooi vir 2017 = R10,70
Verskil in prys = R10,70 – R9,50
= R1,20 CA 1CA Verskil
OF
Fooi vir 2016 (A) = 1,3 × 5 M 1M Vermenigvuldig
= 6,5 + 3 MCA met 5
= R9,50 CA CA 1M Tel 3 by
Fooi vir 2017 = R10,70 CA 1CA Fooi
Verskil in prys = R10,70 – R9,50
= R1,20 CA 1CA Verskil (4)
2.1.2 Persentasie-verandering – Onttrekking
CA (Eie Bank) F
10,70−10,45 1F Korrekte formule L4
= 10,45 × 100% F
= 2,4 % CA
1CA Persentasie
Persentasie-verandering – Onttrekking (Ander Bank)
16,70−16,45
= 16,45 × 100%
= 1,5 % CA 1CA Persentasie
50% meer = 1,5 × 1,5
= 2,25 % CA 1MA Bereken 50%
2,25 % ≠ 2,4% toename
Bewering nie geldig CA 1O Nie geldig (5)
2.2.1 1 1M Vermenigvuldig M
Gram droëgis = × 28 M
4 met 28 L2
= 7 gram A 1A Aantal in gram (2)
2.2.2 °C = (°F – 32) ÷ 1,8 1SF Vervang korrekte M
= (115 °F – 32) ÷ 1,8 SF waarde L3
= 83 ÷ 1,8 S 1S Vereenvoudiging
= 46,11111111
= 46 °C CA 1R Naaste °C (3)
2.2.3 Afmetings van broodpanne in duim = 9 duim × 5 duim M
Afmetings van broodpanne in sentimeter 1MA Vermenigvuldig L4
= 22,86 cm × 12,7 cm met 2,54
9 duim × 2,54 = 22,86 cm MA 1CA Herlei 5 duim na
5 duim × 2,54 = 12,7 cmCA cm
Sy gebruik die regte broodpanne O 1O Korrekte panne (3)
2.2.4 Tyd M
= Meng + Rys + Pan + Bak M 1M Tel al die tye by L3&4
= 8 minute + 90 minute + 30 minute + 30 minute (minimum)
158 CA 1CA Totale tyd
=
60 1CA Antwoord in uur
= 2,63... uur CA 1CA Herlei na ure
= 2 uur 38 minute CA minute
Stelling is nie geldig nie O 1O Nie geldig (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 3 [19 punte]
Vr. Oplossing Verduideliking OW &
Vlak
3.1.1 Gaste om te nooi = 112 – 2 1RD Aantal sitplekke MP
RD
M CA
= 110 gaste 1M Trek 2 af L2
1CA Aantal gaste (3)
3.1.2 Vir maklike beweging.A 2O Rede MP
OF L4
Ongemaklik om aan die korter kant te sit. A
Aanvaar enige ander relevante rede. (2)
3.1.3 A 1A Verby dansvloer MP
Loop verby dansvloer, verby die podium en draai 1A Rigting L4
links. A
OF
Aanvaar enige ander relevante rede. (2)
3.1.4 Waarskynlikheid van ʼn gas wat by ʼn tafel sit met ʼn 1A Teller P
ewe getal 1A Noemer L2
= 7 A
1 1CA Antwoord tot 3
A desimale plekke (3)
= 0,142857142
Antwoord moet nie
= 0,143 CA
groter as 1 wees nie
3.1.5 Vloeroppervlakte van saal = lengte × breedte M
= 15,5 m × 9 m SF 1SF Vervanging L3
= 139,5 m2 CA 1CA Vloeroppervlakte
1
Oppervlakte van dansvloer = × 139,5 m2
3 1CA Oppervlak van
= 46,5 m2 CA dansvloer (3)
3.2 Huur van saal: R3 500,00 CA vanaf 3.1.1 F
Drapering en versierings: R4 750,00 L3&4
Koste vir Platejoggie = R250 × 6 uur
= R1 500 CA 1CA Koste vir DJ
Spyseniering = (R200 × 100 gaste) + (R100 × 13) MA 1MA 200 × 100 en
= R20 000 + R1 300 100 × 13
= R21 300 CA 1CA
Totale koste
= R3 500,00 + R4 750,00 + R1 500 + R21 300 M 1M Tel al die waardes
= R31 050 CA op
1CA Totale koste
Bewering nie geldig MA
1O Nie geldig (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5
VRAAG 4 [13 punte]
Vr. Oplossing Verduideliking OW
&
Vlak
4.1 Bewering nie geldig A A 1A Nie geldig MP
Die afstand tussen die twee dorpe is nie dieselfde nie 2O Verduideliking (3) L4
4.2.1 Gemiddelde temperatuur 1M Tel alle waardes DH
16+17+17+17+ 16 + 15 + 13 + 14 + 13+14 M op L3
= 10 M
152 1M Deel deur 10
= 10 1CA Gemiddelde
= 15,2 °C CA temperatuur (3)
4.2.2 Rangskikking 1M Stygende of DH
-4; -2; -1; -1; 0; 1; 1; 1; 1; 1 M dalende L2
0+1
Mediaan = 2 M 1M Konsep van
1 mediaan
= 2 1CA Mediaan
= 0,5 °C CA waarde (3)
4.2.3 Modale waarde = 1 °C A 2A Modale waarde (2) DH
L2
4.3 Waarskynlikheid van reën = Onmoontlik A 2A Onmoontlik P
OF L2
0 A 1A Teller
Waarskynlikheid van reën = 10
A 1A Noemer
OF
2A 0%
Waarskynlikheid van reën = 0 % A
OF
2A Geen (2)
Waarskynlikheid van reën = Geen A
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 Memo (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2017 QP (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P1 2017 Memo (Eng)
More from Grade 10 Mathematical Literacy

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 November Mock 2026 QP

Annual teaching plan
Gr 10 Maths Lit ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2025 QP & Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 North West June 2024 QP

Question paper