Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201914 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDE V2 SEPTEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 inligtingsblad en ‘n antwoordeboek van 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 2 NW/September 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording van die vrae gebruik, duidelik aan. 4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 5. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 3 NW/September 2019 NSS VRAAG 1 Die tyd (in sekondes) tussen die opeenvolgende landings van vliegtuie by ‘n lughawe op dag 1 was aangeteken. Die data word in die Kumulatiewe Frekwensietabel hieronder gegee. Tyd in sekondes Aantal vliegtuie Kumulatiewe (Frekwensie) Frekwensie 60 < t £ 90 2 2 90 < t £ 120 16 18 120 < t £ 150 28 46 150 < t £ 180 17 63 180 < t £ 210 k p 210 < t £ 240 7 80 1.1 Toon aan dat k = 10. (1) 1.2 Skryf die waarde van p neer. (1) 1.3 Bereken die geskatte gemiddelde tyd tussen die landings van twee opeenvolgende vliegtuie. (3) 1.4 Dit word gegee dat (q ; 186,89) die interval van die landingstye, binne EEN standaardafwyking van die geskatte gemiddeld, tussen vliegtuie is. 1.4.1 Skryf die geskatte standaardawyking neer van die tyd tussen die opeenvolgende landings van die vliegtuie. (2) 1.4.2 Bereken die waarde van q. (1) 1.5 Op dag 2 land dieselfde hoeveelheid vliegtuie as wat op dag 1 geland het op die lughawe. Die tydsverloop, tussen die opeenvolgende landings van al die vliegtuie op dag 2, is m sekondes korter as die tye in die bostaande tabel. Indien daar ‘n ogief van dag 2 se data geteken moet word, sal die volgende waar wees: · Die ogief sal geanker word by (57 ; 0) · Die maksimum waarde van die ogief sal by (237 ; 80) wees Bepaal die gemiddelde tydsverloop tussen die landings van twee vliegtuie op DAG 2, as dit gegee word dat die frekwensieverspreiding vir die twee dae dieselfde is. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 4 NW/September 2019 NSS VRAAG 2 Die punte, in persentasie, wat tien matrikulante in ‘n Rekeningkunde- en Wiskundetoets behaal het word in ‘n tabel hieronder gegee. Rekeningkunde 76 65 88 68 70 79 51 66 59 74 Toets Wiskunde 80 69 93 19 76 85 57 79 62 78 Toets 2.1 Identifiseer ‘n uitskieter in die bostaande data. (1) 2.2 Bepaal die vergelyking van die kleinste kwadrate regressielyn nadat die uitskieter in die bostaande data geïgnoreer is. (3) 2.3 ‘n Ander leerder van dieselfde klas het 83% in die Rekeningkundetoets behaal, maar kon weens siekte nie die Wiskundetoets skryf nie. Gebruik die vergelyking wat in 2.2 bepaal is, om die leerder se punt vir die Wiskundetoets te voorspel. (2) 2.4 Die onderwyser het besluit om vir die leerder wat afwesig was, die voorspelde punt wat in 2.3 behaal is te gee. Ander leerders in die klas het gevoel dat dit onregverdig is. Motiveer aan hierdie leerders waarom die voorspelde punt ‘n goeie aanduiding is van wat die leerder moontlik in die Wiskundetoets kon behaal het. (2) 2.5 Nadat die Wiskundevakadviseur die antwoordstelle van die Wiskundetoetse gemodereer het, het sy besluit om elke toetspunt met p% te verminder. Verduidelik, sonder enige berekeninge, watter invloed hierdie vermindering van die Wiskundetoetspunte op die helling van die kleinste kwadrate regressielyn van die bostaande data het, indien die uitskieter geïgnoreer word. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 5 NW/September 2019 NSS VRAAG 3 In die diagram hieronder, is P (–5 ; 1), Q(7 ; –2) en R(1 ; 6) die hoekpunte van D PQR. PQ sny die x-as by D. Die hoogtehoek van QR is a . PS ^ RQ en L lê op die x-as sodat PL ^ x - as. y R(1 ; 6) S P(–5 ; 1) O L D x Q(7 ; –2) 3.1 Skryf die vergelyking van die lyn PL neer. (1) 3.2 Bereken die gradient van QR. (2) 3.3 Bepaal die vergelyking van die lyn PS. (4) 3.4 Bereken die grootte van die inklinasiehoek van PQ. (3) 3.5 Bereken die grootte van ˆ PQS. (4) 3.6 Dit word gegee dat die oppervlaktes van D PRS = 4x 2 en D PQS = 16x 2 . Bereken die lengte van SQ, SONDER om die koördinate van S te bereken. (5) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 6 NW/September 2019 NSS VRAAG 4 In die onderstaande diagram word twee sirkels gegee. Sirkel O, met middelpunt as oorsprong, sny die y-as by A en gaan deur die punt C(6 ; 3). Die sirkel met middelpunt B(2p ; –p) raak die sirkel O uitwendig in punt E. Die middelpunte van die twee sirkels word verbind met die lyn OB. y A C(6 ; 3) O x E B(2p ; –p) 4.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt O. (2) 4.2 Bepaal die koördinate van A. (2) 4.3 Bepaal die vergelyking van AC. (3) 1- 5 4.4 Bereken die waarde(s) van k waarvoor die lyn y = x + k die sirkel met 2 middelpunt O sal sny in twee punte, een met ‘n positiewe x-waarde en die ander een met ‘n negatiewe x-waarde. (2) 4.5 Dit word gegee dat die lengte van EB = 20 . 4.5.1 Skryf, in terme van p, die vergelyking van sirkel B in die vorm ( x - a ) 2 + ( y - b ) 2 = r 2 neer. (2) 4.5.2 Bepaal die waarde van p as p > 0 (5) 4.6 Veronderstel ‘n derde sirkel met die volgende vergelyking word gegee: x 2 + y 2 + 4 x cos q + 8 y sin q + 3 = 0 Bepaal die maksimum lengte wat die radius van hierdie sirkel kan wees vir enige waarde van q . (6) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 7 NW/September 2019 NSS VRAAG 5 5.1 Vereenvoudig elk van die volgende sonder om ‘n sakrekenaar te gebruik. Toon ALLE bewerkings. sin110°.tan 60° 5.1.1 (7) cos 540°.tan 250°.sin 380° 5.1.2 (1 - 2 sin 22,5°)( 2 sin 22,5° + 1) (4) cos 2 x. tan x 5.2 Gegee die uitdrukking: sin 2 x 5.2.1 Vir watter waarde(s) van x, in die interval x Î [0° ; 180°] , sal hierdie uitdrukking ongedefinieerd wees? (3) cos 2 x. tan x cos x 5.2.2 Bewys dat = - tan x (5) sin 2 x sin x [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 8 NW/September 2019 NSS VRAAG 6 In die onderstaande diagram word die grafieke van f (x) = acosx en g(x) = sinbx geskets vir die interval x Î [0° ; 180°]. Die punt P(180° ; –3) is op die grafiek van f. y f 1 x 0° 90° 180° g P(180° ; –3) 6.1 Skryf die waardes van a en b neer. (2) 6.2 Skryf die periode van f neer. (1) 6.3 Skryf die waardeversameling van g(x) + 3 neer. (2) 6.4 Vir watter waarde(s) van x, in die gegewe interval, is f ( x).g ¢( x) > 0 (3) 6.5 Wanneer die grafiek van g , q° na links geskuif word, val dit saam met die funksie y - cos 2 x = - sin 2 x. Bereken die waarde van q. (3) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 9 NW/September 2019 NSS VRAAG 7 7.1 In die diagram hieronder word D ABC geskets met A by die oorsprong, B op die x-as en die hoogtehoek C met koördinate (bcosA ; bsinA) y C (bcosA ; bsinA) x A B Gebruik die bostaande diagram en bewys dat a 2 = b 2 + c 2 - 2bc cos A (4) 7.2 In die diagram hieronder, is D TPR gelyksydig met PR = 60 eenhede. Q is ‘n punt op RT sodat RQ:QT = 5:1 R 60 Q T P 7.2.1 Toon aan, deur berekeninge, dat PQ=55,68 eenhede. (4) 7.2.2 Dit word gegee dat S enige punt op die reguit lyn PQ is. Bereken die afstand QS wanneer S die naaste aan R is (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 10 NW/September 2019 NSS Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 8, 9 en 10. VRAAG 8 In die onderstaande diagram is BAED ‘n koordevierhoek met BA || DE. BE = DE en DBCˆ = 68o. Die raaklyn aan die sirkel in D, ontmoet AB verleng tot C. D E 1 1 2 2 68o 2 1 3 C B A 8.1 Bereken, met redes, die grootte van: 8.1.1 ˆ DEA (2) 8.1.2 Â (1) 8.1.3 D̂2 (2) 8.1.4 B̂ 2 (1) 8.1.5 D̂ 1 (3) 8.2 Bewys dat D BDC gelykbenig is. (2) 8.3 Bewys dat DE ‘n raaklyn is aan die sirkel wat deur die punte C, B en D gaan by D. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 11 NW/September 2019 NSS VRAAG 9 In die diagram is DGFC ‘n koordevierhoek en AB is ‘n raaklyn aan die sirkel by B. Koorde DB en BC is getrek. DG verleng en CF verleng ontmoet in E en DC word verleng na A. EA | | GF E 1 2 G 2 1 1 2F 2 D 1 2 1 2 C A 1 2 1 B 9.1 Gee ‘n rede waarom B̂1 = D̂1 . (1) 9.2 Bewys DABC | | | DADB . (3) 9.3 Bewys Ê 2 = D̂ 2 (4) 9.4 Bewys AE= AD × AC . (5) 9.5 Lei vervolgens af dat AE = AB. (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 12 NW/September 2019 NSS VRAAG 10 10.1 In DABC hieronder is D en E punte op AB en AC onderskeidelik sodat AD AE DE | | BC. Bewys die stelling wat beweer dat = . (6) DB EC A D E B C Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 13 NW/September 2019 NSS 10.2 In die diagram hieronder is P die middelpunt van AC in DABC. R is ‘n punt op AR 3 AB sodat RS | | BP en = . RC sny BP in T. AB 5 A S P R T B C Bepaal, met redes, die volgende verhoudings: AS 10.2.1 (4) SC 10.2.2 RT (3) TC Oppervlakte van ΔRAS 10.2.3 (2) Oppervlakte van ΔRSC Oppervlakte van ΔTPC 10.2.4 (3) Oppervlakte van ΔRSC [18] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 14 NW/September 2019 NSS INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE - b ± b 2 - 4ac x= 2a A = P (1 + ni) A = P (1 - ni) A = P(1 - i ) n A = P(1 + i) n n Tn = a + (n - 1)d Sn = [ 2a + (n - 1)d ] 2 Tn = ar n-1 Sn = ( a r n -1 ) ; r ¹1 S¥ = a ; -1 < r < 1; r -1 1- r F= [ x (1 + i ) - 1 n ] P= x[1 - (1 + i) -n ] f ' ( x ) = lim f ( x + h) - f ( x ) i i h® 0 h æ x + x 2 y1 + y 2 ö d = ( x 2 - x1 ) 2 + ( y 2 - y1 ) 2 M çç 1 ; ÷ è 2 2 ÷ø y 2 - y1 y = mx + c y - y1 = m( x - x1 ) m= m = tan q x 2 - x1 (x - a )2 + ( y - b)2 = r 2 a b c In DABC: = = a 2 = b 2 + c 2 - 2bc. cos A sin A sin B sin C 1 oppervlakte DABC = ab.sin C 2 sin(a + b ) = sin a . cos b + cosa . sin b sin(a - b ) = sina . cos b - cosa . sin b cos(a + b ) = cosa . cos b - sin a . sin b cos(a - b ) = cosa . cos b + sin a . sin b ìcos 2 a - sin 2 a ï cos 2a = í1 - 2 sin 2 a sin 2a = 2 sin a . cos a ï2 cos 2 a - 1 î n 2 åx å (x - x ) i x= s = i =1 2 n n n( A) P( A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B) n(S ) yˆ = a + bx b= å (x - x )( y - y ) å (x - x) 2 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all