Skip to content

Physical Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 11202018 pages

Grade 11 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE) (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend 4 gegewensbladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike spasies in die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommers (1.1−1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D. 1.1 Die afstand tussen die kerne van twee aangrensende atome wanneer atome bind, word ... genoem. A verbindingslengte B verbindingsenergie C interatomiese binding D intermolekulêrekragte (2) 1.2 Watter EEN van die volgende stowwe het IOON-DIPOOL kragte? A H2O (ℓ) B CO2 (g) C NaCℓ (aq) D NaCℓ (s) (2) 1.3 Die geometriese vorm van die molekuul PCℓ5 volgens die VSEPA-teorie is … A lineêr. B trigonaal-planer. C tetraëdraal. D trigonaal-piramidaal. (2) 1.4 EEN mol van water (H2O) en EEN mol koolstofdioksied (CO2) het dieselfde … A massa. B molêre massa. C aantal molekules. D digtheid. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 1.5 Suurstof met ʼn sekere massa word in ʼn spuit verseël. Die gas oefen ʼn druk van p uit. As beide die volume en die temperatuur verdubbel word, sal die nuwe druk van die gas ... word. A p B ଵ p ଶ C 2p D 4p (2) 1.6 Die verhouding tussen druk en volume van ʼn vaste hoeveelheid gas by konstante temperatuur word die BESTE beskryf deur ... A B P P V V C D P P V (2) 1.7 Gelyke massas van elk van die volgende gasse, He, O2, CH4 en N2 word in aparte houers by dieselfde temperatuur en druk geplaas. Watter EEN van die gasse het die GROOTSTE volume? A He B O2 C CH4 D N2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 5 1.8 Beskou die reaksie: NH3 (aq) + X → NH4+ (aq) + OH (aq) X verteenwoordig … A H2O wat as ʼn suur optree. B H2O wat as ʼn basis optree. C H3O+ wat as ʼn suur optree. D H3O+ wat as ʼn basis optree. (2) 1.9 Beskou die onderstaande reaktantpare. Watter EEN van die volgende reaktant pare sal sout, water en koolstofdioksied produseer? A Zn + H2SO4 B NaOH + HCℓ C CuO + H2SO4 D Na2CO3 + HCℓ (2) 1.10 Beskou die volgende redoksreaksie: Cr2O7 2-(aq) + Fe2+(aq) + H+(aq) → Cr3+(aq) + Fe3+(aq) + H2O(ℓ) Die produk van die reduksie-halfreaksie in die vergelyking is … A Fe3+. B Cr3+. C H2O. D H+. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Beskou die volgende chemiese vergelykings: I: CH4 + 2 O2 → CO2 + 2 H2O II: NH3 + H+ → NH4+ 2.1 Definieer die term kovalentebinding. (2) 2.2 Skryf die Lewis-struktuur vir die CH4-molekuul neer. (2) 2.3 Beskou die C – H en O – H bindings. Watter binding … 2.3.1 het die langer bindingslengte? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 2.3.2 is sterker? (1) 2.4 Hoeveel alleenpare is in die sentrale atoom van die H2O-molekuul? (1) 2.5 Skryf die formule van ʼn stof in reaksie II wat ʼn datiewe kovalentebinding het neer. (1) 2.6 Die NH3-molekuul is POLÊR maar die CH4-molekuul is NIE-POLÊR. Verduidelik hierdie waarneming. (4) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 7 VRAAG 3 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) 3.1 Die kookpunte in die onderstaande tabel is verkry tydens ʼn ondersoek om die kookpunte van groep 7 haliede te vergelyk. Die haliede, HCℓ en HBr, word in die tabel as verbindings A en B onderskeidelik gemerk. Verbinding Molekulêre massa Kookpunt (g.mol-1) (°C) A HCℓ 36,6 - 85 B HBr 81 - 66 3.1.1 Definieer die term kookpunt. (2) 3.1.2 In watter fases is die verbindings (A en B) by 0 °C en 101 kPa by eksterne druk? (1) 3.1.3 Noem die tipe intermolekulêre krag wat bestaan tussen molekules van beide verbindings A en B as gevolg van die polêre aard van hierdie molekules. (1) 3.1.4 Watter EEN van die verbindings (A of B) het STERKER Londenkragte (verspreidingskragte)? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (3) 3.1.5 Watter verbinding (A of B), sal die hoogste dampdruk hê? Gee ʼn rede vir die antwoord deur na die data in die tabel te verwys. (2) Verbinding C (HF), nie in die tabel getoon nie, het ʼn kleiner molekulêre grootte as beide verbindings A en B, maar het ʼn relatiewe hoër kookpunt van 19,5 °C. 3.1.6 Verduidelik waarom die kookpunt van verbinding C HOËR is as dié van verbindings A en B deur na die TIPE en STERKTE van die betrokke intermolekulêre kragte te verwys. (3) 3.2 Vaste jodium (I2) word by gelyke volumes koolstoftetrachloried (CCℓ4) en water bygevoeg in aparte proefbuise soos in die onderstaande diagram aangedui. CCℓ4 H2O Jodium 3.2.1 In watter vloeistof (CCℓ4 of H2O), sal die jodium oplos? (1) 3.2.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.1 hierbo deur na die intermolekulêre kragte wat betrokke is te verwys. (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 4 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Graad 11-leerders wil die verhouding tussen temperatuur en volume van ʼn gas verifieer. Hulle het die volgende eksperimentele opstelling gebruik. Apparatus X 4.1 Skryf die naam van die gas wet wat ondersoek word neer. (1) 4.2 Vir hierdie ondersoek skryf neer die: 4.2.1 Ondersoekende vraag (2) 4.2.2 Beheerde veranderlike (1) 4.3 Skryf die naam van apparaat X neer. (1) 4.4 Die leerders gebruik die resultate van hul ondersoek om die onderstaande grafiek te teken: 4.4.1 Bepaal, deur berekeninge, die waarde van X. 132 g van CO2-gas is in bogenoemde ondersoek gebruik. (4) 4.4.2 Bereken die druk van die gas by 269 K. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 9 4.5 Skryf die TWEE toestande van temperatuur en druk neer waarteen werklike gasse van die ideale gasgedrag afwyk. (2) 4.6 Die CO2 wat in die ondersoek gebruik is, word met ʼn gelyke hoeveelheid H2 (g) vervang. Watter gas (CO2 of H2) tree meer soos ʼn ideale gas op? Gee TWEE redes vir die antwoord. (3) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 5 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Leerders bestudeer ENDOTERMIESE en EKSOTERMIESE reaksies deur eksperimente I en II uit te voer waarin die reaksies in die onderstaande tabel plaasvind. EKSPERIMENT GEBALANSEERDE VERGELYKING I 2 H2O2 (ℓ) → 2 H2O (ℓ) + O2 (g) II 2 H2O (ℓ) → 2 H2 (g) + O2 (g) Die leerders het die begin en finale temperature van die reaksiemengsels gemeet. Hulle verkry ook aktiveringsenergieë vir die reaksies uit ʼn datatabel. Die leerders het hul bevindings in ʼn tabel voorgestel soos hieronder getoon. EKSPERIMENT Begin (°C) Finaal (°C) Aktiverings- energie (kJ/mol) I 24 36 75 II 24 18 237 5.1 Definieer die term aktiveringsenergie. (2) 5.2 In watter eksperiment (I of II ) is die reaksie EKSOTERMIES? Verduidelik jou antwoord. (2) 5.3 Is die hitte van die reaksie, ΔH, POSITIEF of NEGATIEF vir ʼn EKSOTERMIESE reaksie? (1) 5.4 Skryf die algemene naam neer van ʼn stof wat in eksperiment II by die reaksiemengsel bygevoeg kan word om die aktiveringsenergie te verminder. (1) 5.5 Beide reaksies lewer dieselfde aantal mol suurstofgas op. Hoe vergelyk die massa H2O2 wat in eksperiment I gebruik is met die massa H2O wat in eksperiment II gebruik is? Skryf slegs KLEINER AS, GROTER AS of DIESELFDE neer. (2) . Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 11 5.6 Teken ʼn potensiële energie teenoor tyd grafiek vir die reaksie in eksperiment II. Die volgende moet op die grafiek getoon word. x Hitte van die reaksie (ΔH) x Aktiveringsenergie (Ea) (3) [11] VRAAG 6 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) 6.1 Metielpropanoaat is ʼn organiese verbinding met die volgende persentasie samestelling: 54,55% C ; 9,09% H ; 36,36% O Die molêre massa van die verbinding is 88 g∙mol-1. 6.1.1 Definieer die term empiriese formule. (2) 6.1.2 Bepaal, deur berekeninge, die empiriese formule. (6) 6.1.3 Bepaal die molekulêre formule. (2) 6.2 Leerders berei ʼn oplossing van natriumhidroksied (NaOH) in water voor deur 8 g natriumhidroksied (NaOH) in ʼn volumetriese fles te plaas en water by te voeg om 250 cm3 oplossing te kry nadat dit geroer is. 6.2.1 Definieer konsentrasie in woorde. (2) 6.2.2 Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksie (NaOH) oplossing. (4) 6.3 Natriumazied (NaN3) word in lugsakke van motors gebruik. Om die lugsak op te blaas, moet die volgende reaksie plaasvind: 2 NaN3 (s) → 2 Na (s) + 3 N2 (g) Bereken die hoeveelheid stikstofgas (N2) wat by STD geproduseer word indien 55 g natriumazied volledig reageer. (5) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 7 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Die kunsmis ammoniumsulfaat ((NH4)2SO4) word vervaardig uit die reaksie tussen swawelsuur (H2SO4) en ammoniak (NH3) volgens die gebalanseerde vergelyking: H2SO4 + 2 NH3 (NH4)2SO4 2 kg swawelsuur en 58,82 mol ammoniak is beskikbaar om die kunsmis te vervaardig. 7.1 Definieer die term beperkende reagens. (2) 7.2 Bereken die maksimum massa ammoniumsulfaat wat deur die reaksie geproduseer kan word. (7) [9] VRAAG 8 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) 8.1 Beskou die chemiese reaksie hieronder: HPO42 (aq) + H2O (ℓ) → PO43 (aq) + H3O+ (aq) 8.1.1 Definieer ʼn basis volgens die Lowry-Bronsted teorie. (2) 8.1.2 Skryf EEN gekonjugeerde suur-basispaar in die vergelyking neer. (1) 8.1.3 Is die reaksiemengsel SUUR of ALKALIES na voltooiing van die reaksie? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 8.1.4 Skryf neer die formule van ʼn stof in die reaksie, wat nie H2O insluit nie, wat as ʼn amfoliet kan optree. (2) 8.2 Koper (II) oksied (CuO) reageer met salpetersuur. Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie neer. (3) 8.3 40 g ONSUIWER kalsiumkarbonaat reageer met 200 cm3 verdunde swawelsuur met ʼn konsentrasie van 1,5 mol∙dm-3. Al die kalsiumkarbonaat en swawelsuur reageer volledig en laat die onsuiwerhede oor na die voltooiing van die reaksie. CaCO3 (s) + H2SO4 (aq) → CaSO4 (s) + CO2(g) + H2O (ℓ) 8.3.1 Bereken die persentasie suwerheid van die kalsiumkarbonaat. (6) Om die swawelsuuroplossing met ʼn konsentrasie van 1,5 mol∙dm -3 wat met die ONSUIWER kalsiumkarbonaat reageer, te verkry, is water by die 10 cm3 gekonsentreerde swawelsuuroplossing met konsentrasie 9 mol∙dm -3 bygevoeg. 8.3.2 Bereken die volume water wat by die gekonsentreerde swawelsuuroplossing bygevoeg is om ʼn verdunde oplossing met ʼn konsentrasie van 1,5 mol∙dm-3 te verkry. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 13 VRAAG 9 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) 9.1 Beskou die gegewe redoksreaksie hieronder: Fe3+ + Zn → Zn2+ + Fe2+ 9.1.1 Definieer oksidasiereaksie in terme van elektronoordrag. (2) Skryf neer die: 9.1.2 Formule van die reduseermiddel (2) 9.1.3 Reduksie-halfreaksie (2) 9.2 Beskou die redoksreaksie hieronder: Ag (s) + NO3 (aq) → NO2 (g) + Ag+ (aq) 9.2.1 Bepaal die oksidasiegetal van stikstof (N) in NO3 . (2) 9.2.2 Balanseer die chemiese vergelyking hierbo met behulp van die ioon-elektron metode. (4) [12] VRAAG 10 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) 10.1 Die mynbedryf dra tot die Suid-Afrikaanse ekonomie by. Goud is een van die minerale wat in Suid-Afrika gemyn word. 10.1.1 Skryf die naam van die gebied van die belangrikste mynbouaktiwiteit in Suid-Afrika neer. (1) Die volgende chemiese reaksie vind tydens die laaste stappe in die herwinningsproses van goud plaas. Zn + 2 NaAu(CN)2 → 2 Au + Zn(CN)2 + 2 NaCN 10.1.2 Is goud GEOKSIDEERD of GEREDUSEER tydens die reaksie? Verduidelik die antwoord deur na die oksidasiegetal te verwys. (3) 10.1.3 Die NaCN is een van die produkte wat tydens die reaksie vorm. Gee ʼn rede waarom ʼn chemikus MOET toesien dat hierdie stof nie by nabygeleë waterbronne kom nie. (2) 10.1.4 Skryf die naam van die proses wat na die reaksie gevolg word, neer. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 10.2 Die verbranding van fossielbrandstowwe het ʼn negatiewe impak op die omgewing. Skryf TWEE negatiewe gevolge van die verbranding van fossielbrandstowwe op groot skaal neer. (2) [9] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 15 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE Standard pressure pT 1,013 × 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume teen STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e -1,6 × 10-19 C Lading op elektron Avogadro’s constant NA 6,02 × 1023 mol-1 Avogadro se konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m n m n= or/of c= or/of c = pH= -log[H3O+] M V MV Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14 N ca V a na at /by 298K n= or/of = NA cb V b n b V n= Vm Eθcell = Eθcathode–Eθanode / Eθsel = Eθkatode–Eθanode Eθcell = Eθreduction–Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie–Eθoksidasie Eθcell = Eθoxidising agent–Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel–Eθreduseermiddel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) KEY/ SLEUTEL Atomic number 1 2 H He 2,1 29 1 4 Elektronegatiwiteit Simbool 3 4 Cu 5 6 7 8 9 10 Electronegativity 1,9 Symbol Li Be 63,5 B C N O F Ne 1,0 1,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 Na Mg Benaderde relatiewe atoommassa Aℓ Si P S Cℓ Ar 0,9 1,2 Approximate relative atomic mass 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0 23 24 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr 0,8 1,0 1,3 1,5 1,6 1,6 1,5 1,8 1,8 1,8 1,9 1,6 1,6 1,8 2,0 2,4 2,8 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe 0,8 1,0 1,2 1,4 1,8 1,9 2,2 2,2 2,2 1,9 1,7 1,7 1,8 1,9 2,1 2,5 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn 0,7 133 0,9137 139 1,6 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8204 1,8 207 1,9 209 2,0 2,5 87 88 89 Fr Ra Ac 0,7 0,9226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Downloaded from hlayiso.com 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) FISIESE WETENSKAPPE V2 17 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies ' Ƌ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81 +  2H2O +1,77 H2O2 + 2H +2e ⇌  2+ MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51   + 1,36 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ 2 3+ Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33 +  O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 2+  Pt + 1,20 Pt + 2e ⇌ Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë 2+  Hg(ℓ) + 0,85 Hg + 2e ⇌ Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80  NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  Fe 2+ + 0,77 ⇌ 3+ Fe +e O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52 +  S + 2H2O + 0,45 SO2 + 4H + 4e ⇌ 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16  Sn 2+ + 0,15 ⇌ 4+ Sn + 2e S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00 Fe 3+ + 3e  ⇌ Fe  0,06 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 Sn2+ + 2e ⇌ Sn  0,14 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 Co 2+ + 2e  ⇌ Co  0,28 Cd2+ + 2e ⇌ Cd  0,40 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 Fe2+ + 2e ⇌ Fe  0,44 Cr 3+ + 3e  ⇌ Cr  0,74 Zn2+ + 2e ⇌ Zn  0,76 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr2+ + 2e ⇌ Cr  0,91 Mn 2+ + 2e  ⇌ Mn  1,18 Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ  1,66 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 + Na + e  ⇌ Na  2,71 Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 Sr2+ + 2e ⇌ Sr  2,89 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 K+ + e ⇌ K  2,93 Li+ + e ⇌ Li  3,05 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies ' Ƌ (V) Li+ + e ⇌ Li  3,05 K+ + e ⇌ K  2,93 + Cs + e  ⇌ Cs  2,92 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 Sr2+ + 2e ⇌ Sr  2,89 Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 Na+ + e ⇌ Na  2,71 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ  1,66 Mn + 2e2+  ⇌ Mn  1,18 Cr2+ + 2e  0,91 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë ⇌ Cr 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Zn2+ + 2e ⇌ Zn  0,76 Cr3+ + 3e ⇌ Cr  0,74 Fe2+ + 2e ⇌ Fe  0,44 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 2+ Cd + 2e  ⇌ Cd  0,40 Co2+ + 2e ⇌ Co  0,28 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 Sn2+ + 2e ⇌ Sn  0,14 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 3+ Fe + 3e  ⇌ Fe  0,06 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14 Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15 Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54  O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68 Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77  NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  + Ag + e ⇌ Ag + 0,80 Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85  NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20  2+ MnO2 + 4H + 2e + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 2 3+ Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ  + 1,36  2+ MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51 +  H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77 Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81   F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Physical Sciences

View all