Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 2012 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 143.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A
VRAAG 1: BYPASSENDE KOLOMME
1.1 E√
1.2 G√
1.3 K√
1.4 C√
1.5 J√
1.6 A√
1.7 B√
1.8 M√
1.9 L√
1.10 D√ (10 x 1) [10]
VRAAG 2: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE
2.1 D√
2.2 C√
2.3 C√
2.4 C√
2.5 D√
2.6 D√
2.7 A√
2.8 A√
2.9 B√
2.10 A√ (10 x 1) [10]
TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Lessenaarrekenaar √
2.7 GHz √ (2)
3.1.2 2GB √ (1)
3.1.3 Ubuntu OS √ (1)
3.1.4 Kan vanaf die internet afgelaai word. √
Bronkode kan afgelaai en verander word. √
Geen lisensiekoste nie. √
Programme kan wettig versprei word. √ (Enige 1) (1)
3.1.5 Geen naverkope ondersteuning. √
Baie min handboeke/handleidings beskikbaar. √
Baie min opleiding beskikbaar. √ (Enige 2) (2)
3.1.6 Skootrekenaar √ (1)
3.2 3.2.1 Gebruik minder spasie. √
Kan gebruik word wanneer die krag af is. √
Draagbaar √
Kan gebruik word vir internettoegang in woelkolle. √ (Enige 2) (2)
3.2.2 Kan maklik gesteel word. √
Kan maklik beskadig word deur dit te laat val siende dat dit
draagbaar is. √
Duurder om aan te koop. √
Duurder om reg te maak of op te gradeer, ens. √ (Enige 2) (2)
3.2.3 ʼn Sogenaamde 'dual core' verwerker is een SVE met twee aparte
kerne. √ Elke kern hanteer data onafhanklik van mekaar wat meer
data verwerk kan laat word. √ (2)
3.2.4 Dit is ʼn toestel wat tot 8 verskillende tipes geheuekaarte kan lees. √ (1)
3.2.5 Die grootte van die skerm in duime, √ diagonaal gemeet vanaf bo
links na regs onder. √ (2)
3.3 Bluetooth het ʼn langer reikafstand as infrarooi. √
Bluetoothtoestelle hoef mekaar nie te 'sien' nie. √ (2)
3.4 3.4.1 Ja, √ dit is agteruit aanpasbaar en kan dus CDs lees maar CD
drywers kan nie DVDs lees nie. √ (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2012)
3.4.2 Daar is twee aparte lae wat data kan stoor. Dit is dus soos twee 4.7
GB enkellaag DVDs (verdubbel die kapasiteit). √√ (2)
3.4.3 HD Video het baie stoorspasie nodig, wat beskikbaar is op ʼn
Blu-ray. √√ (2)
3.5 3.5.1 Laserdrukker. √ (1)
3.5.2 Inkspuitdrukker. √ (1)
3.6 Die verkoper sal ʼn tegnikus stuur na waar die rekenaar opgestel is √ om die
probleem op te los of die rekenaar reg te maak. √ (2)
[29]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Netwerk koppelvlakkaart √
Modem of sellulêre foon wat met Bluetooth of USB aan die
rekenaar verbind word. √
IDV √
3G/4G/HSDPA modem soos ʼn USB modem √ (Enige 2) (2)
4.1.2 Die lyn is permanent aan die internet gekoppel. √ (1)
4.1.3 Is ʼn digitale lyn. √
Baie vinniger. √
ʼn Telefoonoproep kan gemaak word op dieselfde tyd as wat jy op
die internet is. √
Vasgestelde kostes (per megagreep) √
(Moet nie toegewyde/permanente lyn as ʼn antwoord aanvaar nie,
siende dat dit in die vraag genoem word.) (Enige 2) (2)
4.1.4 Enige hoë spoed, √ hoë bandwydte √ Internettoegang (2)
4.2 4.2.1 ʼn „Cap‟ is ʼn limiet op die hoeveelheid data wat jy vanaf die Internet
kan aflaai of daaroor stuur. √√ (2)
4.2.2 Die koste wat verbonde is aan skakellyn konneksies word uitgewerk
ten opsigte van die tyd wat dit gekonnekteer is aan die internet √ nie
hoeveel afgelaai word nie. √ (2)
4.3 4.3.1 Stemme word omgeskakel in data en as pakette gestuur oor ʼn
telefoonlyn. √ (1)
4.3.2 Veel goedkoper as ʼn normale oproep. √ (1)
4.4 4.4.1 Phishing verwys na ʼn situasie waar ʼn gebruiker uitgelok word om
private inligting uit te gee soos PIN kodes, wagwoorde, ens. √ deur
gebruik te maak van e-posse wat net soos die oorspronklike
e-posse. √ (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.4.2 Wagwoorde en PIN kodes kontrolemaatreëls √
Kennisgewings per SMS van aktiwiteite op jou bankrekening. √
Jou aanlynbanksessie te stop na ʼn sekere tyd. √
Gebruik sleutels op die skerm in plaas van jou sleutelbord vir PIN
kodes. √
Gebruik veilige enkripsie/protokolle soos HTTPS. √
Gebruik wagwoorde wat net een keer gebruik kan word, afgelewer
op jou selfoon. √ (Enige 2) (2)
4.5 4.5.1 Spioenasie sagteware installeer vanself sonder die verbruiker se
toestemming √ en monitor in die geheim die verbruiker se aktiwiteit op
die rekenaar. √ (2)
4.5.2 ʼn Brandmuur is sagteware wat toegang tot of van ʼn netwerk
beheer. √√ (2)
4.5.3 Data gebruik spasie op ʼn bediener en nie jou rekenaar nie. √
Data kan via die internet van enige plek in die wêreld bereik
word. √ (2)
4.5.4 ʼn Program wat met opset geskep is om self te versprei van een
rekenaar na ʼn ander sonder die verbruiker se toestemming √ en
aksies uitoefen wat ongevraagd en onverwag is. √ (2)
4.6 4.6.1 ʼn Webtuiste wat deur ʼn normale webdeurblaaier verander kan word.
Geen webouteursagteware word benodig nie. √ (1)
4.6.2 Voorafopgeneemde klank of video wat afgelaai en later na geluister
kan word. √ (1)
4.6.3 Webtuiste wat items soos die nuus, ʼn soekenjin, die weer, ens.
vertoon. √ (1)
4.7 Kan afgelaai word en dan geluister word sonder om aanlyn te wees. √
Kan op enige rekenaarstelsel gebruik word. √
Onafhanklik van die program waarin dit geskep is. √
Kan op ʼn draagbare toestel gekyk word. √ (Enige 2) (2)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Deel van duur hardeware. √
Deel van data. √
Oorplaas van data en informasie tussen rekenaars. √
Beter beheer en sekuriteit √
Kommunikasie √ (Enige 3) (3)
5.1.2 Maklik om nuwe rekenaars/toestelle by te voeg tot die netwerk. √
Geen “slordige” drade/kabels. √
Is meer buigbaar. √
Konneksies kan gemaak word in plekke waar dit moeilik sou
wees om ʼn kabel te installeer. √ (Enige 2) (2)
5.1.3 Persoon wat inteken moet bekragtig word (deur verbruikername
en wagwoorde). √
Toegang tot die netwerk word beheer. √
Toegang tot die netwerk se hulpbronne en dienste word streng
beheer. √ (Enige 2) (2)
5.2 5.2.1 Resolusie √
Optiese/Digitale Zoem √
Koppelvlak/tipes konneksie √
Tipe geheuekaart gebruik om foto‟s te stoor. √ (Enige 2) (2)
5.2.2 Bluetooth √
Geheuekaart √ (2)
5.2.3 Sellulêre telefoon met ʼn ingeboude kamera √
Slimfoon √
PDA √
Webkamera √ (Enige 1) (1)
5.2.4 bmp √
bcx √
pcx √
pcix √
gif √
tiff √
jpg √
jpeg √ (Enige 2) (2)
5.3 5.3.1 ʼn Lewendige gesprek tussen twee of meer persone deur gebruik te
maak van video en klank. Soos om in dieselfde kamer te sit en
praat. √√ (2)
5.3.2 Video kamera √
Mikrofoon √
Luidsprekers √ (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
5.4 5.4.1 (Unshielded Twisted Pair) ʼn Gewilde tipe kabel wat gebruik word om
rekenaars in ʼn netwerk te koppel. √ (1)
5.4.2 (Internet Protocol Address) ʼn Unieke adres wat aan elke rekenaar
gegee word op die netwerk. √ (1)
5.4.3 (Uninterruptible Power Supply) Voorsien die rekenaar van krag uit ʼn
battery indien die kragtoevoer onderbreek word. √ (1)
[21]
VRAAG 6
6.1 6.1.1 ʼn Kantoorpakket is ʼn versameling programme √ (sagteware
aanwendings), soos woordverwerkers, sigblaaie, databasisse, ens. wat
saam as ʼn pakket versprei word. √ (2)
6.1.2 Roofkopiëring √ (1)
6.1.3 Indien dit oopbron sagteware is. √ (1)
6.1.4 Enkelverbruiker lisensie kan net op een rekenaar gebruik word op ʼn
slag √ en ʼn terreinlisensie kan op soveel rekenaars gebruik word as wat
deur die maatskappy besit word. √ (2)
6.1.5 Beide is gratis. Vryware is die hele program, √ deelware is net ʼn
gedeelte van die program. In ʼn speletjie is dit gewoonlik net die eerste
gedeelte en in ʼn program is net sekere funksies beskikbaar. √ (2)
6.2 6.2.1 Dele van ʼn lêer wat opgedeel is in dele van die hardeskyf wat nie op
mekaar volg nie √ die dele moet eers bymekaar gemaak word en dan
gekombineer word. √ Dit vat tyd en maak die rekenaar stadiger.. (2)
6.2.2 Data word permanent op CDs ingebrand. √ (1)
6.2.3 Geskraapte lêers gaan na die recycle bin √ en kan dan teruggeplaas
word of permanent geskraap word. √ (2)
6.3 Om te keer dat enigiemand die dokument verander. √
Kan oopgemaak word sonder die program waarin dit geskep is. √
Gebruik gewoonlik minder stoorspasie √ ens. (Enige 2) (2)
6.4 6.4.1 ʼn Wizard is ʼn interaktiewe dialoog wat jou help om ʼn taak te voltooi deur
ʼn reeks vrae te vra √ en die antwoorde gebruik om die taak te voltooi. √ (2)
6.4.2 Kommunikeer instruksies vanaf die bedryfstelsel van die hardeware en
terug. √ (1)
6.4.3 Internet. √
As deel van die bedryfstelsel. √ (2)
6.5 OKH sagteware word gebruik om ʼn dokument wat afgetas is deur ʼn aftaster √ te
omskep in ʼn dokument waarvan die teks verander kan word soos ʼn normale
dokument. √ (2)
[22]
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Alle opskrifte en subopskrifte in die dokumente moet aan style
gekoppel word. √√ (2)
7.1.2 Hiperskakels is kortpaaie na spesifieke dokumente of webblaaie. √
Hiperskakels kan ook na spesifieke plekke in ʼn dokument verwys
d.m.v. boekmerke. √ (2)
7.1.3 Kan persoonlike briewe na almal stuur. √ (1)
7.1.4 Tabel in ʼn woordverwerker √
Tabel in ʼn databasis √
Navraag in ʼn databasis √
Sigblad √ (Enige 1) (1)
7.1.5 ʼn Keuselys waar jy ʼn opsie kan kies deur op die woord te kliek. √ (1)
7.2 7.2.1 Geskep om rekords te hanteer. √
Beter navraag en verslag funksies. √
Meer uitgebreide datageldigheidsfunksies funksies en opsies. √
Makliker om data in tabelle te koppel. √
Kan beter gebruikerskoppelvlakke gebruik soos vorms, ens. √
(Enige 2) (2)
7.2.2 Nee, √ hy kan die „import‟ funksie gebruik. √ (2)
7.2.3 Teks √ (1)
7.2.4 Yes/No. (Boolean/Boolese) √ (1)
7.2.5 Ja, ʼn primêre sleutelveld is ʼn veld waar elke veld uniek is. √
Die van veld sal maklik duplikate waardes bevat. √ (2)
7.2.6 Vorm kan geskep word om te lyk soos die hardekopie wat
gebruik word om op te skryf. √
Vorm wys net een rekord op ʼn slag. √
Makliker om toegang tot sekere velde te keer. √
Kan beskrywende etikette en instruksies ten opsigte van die
formaat van data plaas. √ (Enige 2) (2)
7.2.7 Toevoermaskers √ bv. dwing ʼn verbruiker om 10 nommers in te
tik vir ʼn selfoon nommer. √
Geldigheidsreëls √ bv. maak seker dat ʼn verbruiker net ʼn M of V
intik vir geslag √
Verpligte velde √ bv. voorkom dat ʼn verbruiker die van veld leeg
laat. √
Veldgrootte spesifikasies √ bv. om ʼn verbruiker te verhoed om
minder as 10 nommers vir ʼn selfoon nommer in te tik. √
Kieslyste √ bv. te kies hoeveel boeke uitstaande is vanaf ʼn lys
waardes. √
Primêre sleutelvelde √ bv. om te verseker dat daar nie duplikaat
waardes in velde is nie. √ (Enige 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
7.3 7.3.1 Smelt selle saam √ (2)
7.3.2 Teks „wrapping‟. √ (2)
7.3.3 D8: Verwysing is na ʼn sel gemaak wat ʼn datatipe bevat wat nie in die
verwerking gebruik kan word nie. √ Tik die getalle in en gebruik die
„format cells‟ opsie om dit na geldeenhede toe te verander. √ (2)
7.3.4 Die kolomwydte van kolom D is te smal. √ (1)
[28]
TOTAAL: 150
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper