Skip to content
Memorandum

Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2016, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Social SciencesGrade 920168 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: NAZI-DUITSLAND EN DIE KOUE OORLOG 1.1 1.1.1 Mein Kampf √√ (1 x 2) (2) 1.1.2 Ariese √√ (1 x 2) (2) 1.1.3 Die Groot Depressie √√ (1 x 2) (2) 1.1.4 Die Magtigingswet √√ (1 x 2) (2) 1.1.5 Die Jodeslagting √√ (1 x 2) (2) = 1.2 1.2.1 A uraanbom/kernbom/atoombom √√ (1 x 2) (2) B Amerika het die atoombom in die geheim ontwikkel. √√ Die kode-naam van die projek was die Manhattanprojek. √√ (2 x 2) (4) 1.2.2 A Enola Gay √√ (1 x 2) (2) B Kernoorlogvoering √√ (1 x 2) (2) 1.2.3 Redes hoekom die VSA die bom laat val het:  Om die oorlog in die Stille Oseaan te beëindig aangesien Japan geweier het om oor te gee. √√  Die VSA wou nie meer soldate ontplooi nie. √√  Kommer dat daar onderhandeling tussen Japan en die USSR was. Die VSA wou nie hulle mag in die Stille Oseaan verloor nie.  Om die atoombom te toets.  Wraak vir die Pearl Harbour voorval. (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) 3 1.2.4 Leerder moet hul standpunt verdedig. Hulle moet ʼn logiese argument gebruik. Keuse 1: Dit was moreel verkeerd om die bom af te gooi. √ (1)  Dit was wreed en baie mense het gely. √  70 000 mense het onmiddellik gesterf. √  Baie het later aan bestralingsiekte gesterf. √  Die Japannese is nie gewaarsku oor die bom nie. √  Burgers (van alle ouderdomme) en nie net soldate nie, het gely. (Enige 3 x 1) (3) OF Keuse 2: Dit was nie moreel verkeerd om die bom af te gooi nie. √ (1)  Die VSA het geglo dat die Japannese nie wou ophou veg nie. √  Mense in Europa en die VSA was moeg vir die oorlog en wou hê dat die oorlog vinnig moet eindig. √  Die VSA het baie geld en moeite met die ontwikkeling van die bom gespandeer en wou met hierdie vorm van oorlogvoering eksperimenteer. √  Die VSA wou hul oorheersing in die Stille Oseaan vestig. √ (Enige 3 x 1) (3) Puntetoekenning: Een punt vir die leerder wat die keuse maak. Drie punte toegeken vir 3 relevante antwoorde. 1 + (3 x 1) (4) 1.3 1.3.1 Die Koue Oorlog was ʼn tydperk van ideologiese konflik tussen die VSA en USSR. √ Alhoewel die twee magte nooit oorlog teen mekaar gemaak het √ het hulle oorloë tussen ander lande, wat hul ideologie ondersteun het, aangemoedig. √ (3) 1.3.2 Die beer wat USSR verteenwoordig probeer om die wêreld oor te neem. Was ʼn boelie. Wou meer land oorneem. √√ Enige logiese verduideliking wat met die spotprent verband hou (Enige 1 x 2) (2) 1.3.3 Die USSR het beheer van ʼn aantal Oos-Europese lande (die donker gebied) oorgeneem en het geweier om te onttrek. √√ (1 x 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 2: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS SEDERT 1948 2.1 2.1.1 D √ Hierdie wet het seksuele omgang tussen wit- en swartmense verbied 2.1.2 A √ Hierdie wet het die fisiese verdeling tussen rasse afgedwing deur afsonderlike woongebiede te skep 2.1.3 E √ Hierdie wet het segregasie in alle openbare gebiede en openbare vervoer afgedwing 2.1.4 B √ Hierdie wet het voorsiening vir die vestiging van swart tuislande gemaak 2.1.5 C √ Hierdie wet het tot die skep van ʼn nasionale register gelei waarin elke persoon se ras aangeteken is (5 x 1) (5) 2.2 2.2.1 Kliptown √ (1) 2.2.2 Kongres van die Mense/lede van die politieke opposisie √ (1) 2.2.3 Ideale vir toekomstige leierskap √ Ideale vir toekomstige bestuur in Suid-Afrika √ om menseregte te bepaal. √ (Enige 1 x 2) (2) 2.2.4 Die mense sal regeer/Alle nasionale groepe het gelyke regte/Almal sal in die rykdom van die land deel/Die land sal tussen die werkers verdeel word/Almal sal gelyk voor die reg wees/Daar sal werk en sekuriteit wees/Die deure van leer en van kultuur sal oopgemaak word/ Daar sal vrede en vriendskap wees. (Enige twee relevante terme van die Vryheidsmanifes). (Enige 2 x 2) (4) 2.2.5 Die polisie het lede van die politieke opposisie in hegtenis geneem √ en hulle van hoogverraad beskuldig. √ (1 x 2) (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) 5 VRAAG 3: KEERPUNTE IN SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS SEDERT 1960 3.1 3.1.1 21 Maart Hierdie dag is ter herdenking van die Menseregtedag Sharpeville-slagting, ʼn protes teen die paswette. √√ (1 x 2) (2) 27 April Herdenking van die land se eerste Vryheidsdag demokratiese verkiesing in 1994. √√ (1 x 2) (2) 9 Augustus Om die optog van 20 000 vroue van alle rasse Nasionale na die Uniegebou met ʼn petisie teen paswette Vrouedag te herdenk. √√ (1 x 2) (2) 21 September Herdenking van die Suid-Afrikaanse erfenis. Nasionale Dit is nou bekend as Nasionale Braaidag. √√ Erfenisdag (1 x 2) (2) (Enige 3 x 2) (6) 3.1.2 21 Maart Dit is belangrik om diegene wat in hulle stryd Menseregtedag vir menseregte in Suid-Afrika hul lewens verloor het te onthou. √√ (Enige relevant antwoord). (1 x 2) (2) 27 April Vir baie volwassenes in Suid-Afrika was dit die Vryheidsdag eerste keer dat hulle gestem het. Dit was ʼn baie trotse tydperk in ons geskiedenis. √√ (1 x 2) (2) 9 Augustus Dit is belangrik om die rol van vroue in die Nasionale politiek in erken. √√ (1 x 2) (2) Vrouedag 21 September Moedig Suid-Afrikaners aan om saam te staan Nasionale en ons ryk kulturele erfenis en verskille te vier. Erfenisdag (Reënboognasie). √√ (1 x 2) (2) (Enige 3 x 2) (6) 3.2 3.2.1  Die uitdrukking op hul gesigte som die gruwel van die situasie op. √√  Skoolkinders is geskiet. √√ (Enige 1 x 2) (2) 3.2.2  Moeilike vakke soos Wetenskap en Wiskunde was in Afrikaans gegee. √√  Die aanhouding van sommige onderwysers en leerders sonder verhoor. √√  ʼn Protes teen Bantoe-onderwys. √√ (Enige 1 x 2) (2) 3.2.3 Hulle het op leerders geskiet. √√ (1 x 2) (2) 3.2.4  Die polisie het op onskuldige kinders/leerders geskiet. √√  Leerders het nie wapens gehad nie. √√ (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016) 3.3 3.3.1 A Primêr √√ (1 x 2) (2) B Dit is teks uit ʼn onderhoud in 1984. √√ (1 x 2) (2) 3.3.2 A Gedwonge verskuiwings Die Apartheidsregering wou swart gemeenskappe uit sekere gebiede in Suid-Afrika verskuif √√ na gebiede wat deur die regering identifiseer is. √√ (2 x 2) (4) B Die Tuislandstelsel ʼn Tuisland was ʼn gebied of streek √√ wat in Suid-Afrika opsy gesit is vir ʼn spesifieke kulturele groep swartmense √√ in Suid- Afrika. √√ (2 x 2) (4) C Die Trekarbeidstelsel Arbeiders werk op ʼn kontrak. √√ Arbeiders kan nie in die gebied van werk permanent bly nie. √√ (2 x 2) (4) 3.3.3 Die demokratiese verkiesing in 1994 √√ Nasionale Party het die verkiesing verloor √√ en die ANC het die regering oorgeneem √√ (Enige 2 x 2) (4) [40] TOTAAL AFDELING A: 90 AFDELING B VRAAG 4: PARAGRAAFVRAAG 4.1 Hoofman Albert Luthuli  Het in 1945 by die ANC aangesluit.  Hy is in 1951 as Natal se Provinsiale President van die ANC verkies.  In 1952 hy het ʼn belangrike rol in die Versetveldtog gespeel  ʼn nie-gewelddadige protes teen paswette.  In 1952 is hy uit sy pos as hoofman ontslaan omdat hy geweier het om sy teenkanting teen Apartheidwette te staak.  Hy is in 1952 as president-generaal van die ANC verkies.  Die regering het gereageer deur ʼn verbod op Luthuli, Mandela en baie ander lede te plaas.  Sy verbod is in 1954 opgehef. In 1956 is hy in hegtenis geneem en van hoogverraad aangekla.  Hy is in 1957 vrygestel as gevolg van ʼn gebrek aan getuienis.  In 1955 en 1958 is hy herkies as president van die ANC.  In 1960 het hy ʼn protes teen die Sharpeville-slagting gelei. Hy is na Pretoria ontbied. Onluste het uitgebreek.  Luthuli het sy pasboek verbrand. Hy is in hegtenis geneem. ʼn Noodtoestand is deur die regering verklaar. Hy is vrygelaat en was beperk tot sy huis in KwaZulu-Natal.  In 1961 Hoofman Albert Luthuli is bekroon met die 1960 Nobelprys vir Vrede vir sy rol in die stryd teen Apartheid.  In 1962 het hy sy outobiografie “Let My People Go” vrygestel. (Enige vyf relevante feite) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) 7 OF Mahatma Ghandi  Mahatma Ghandi was die pionier van Satyagraha of passiewe weerstand.  Hy het nie-gewelddadige betogings en burgerlike ongehoorsaamheid teen diskriminerende wette aangemoedig.  Hy is een van die groot politieke en geestelike leiers van sy tyd beskou.  Hy het sy hele lewe gewy om armoede te verlig, om vroue te bevry en om die kasestelsel in Indië te beëindig.  Het in 1893 na Suid-Afrika gekom.  Hy het vir 20 jaar teen diskriminasie in Suid-Afrika geveg voordat hy na Indië teruggekeer het.  In 1908 hy het Indiërs verset teen die Asiatiese Wet op Registrasie deur stakings, om nie te registreer nie, en om hulle registrasie kaarte te brand.  Sy idees van passiewe weerstand het die strategieë van die of Versetveldtog in 1952 beïnvloed.  Gedurende die Versetveldtog het betogers paswette opgetree, het in wagkamers en treinwaens vir slegs blankes binne gegaan, het klokreëlings geïgnoreer, het weerstand- liedjies gesing en is in hegtenis vir ongehoorsaamheid geneem. (Enige vyf relevante feite) OF Helen Joseph  Helen Joseph was ʼn blanke Suid-Afrikaanse anti-apartheid aktivis.  Sy was ʼn stigterslid van die “Congress of Democrats”.  Sy was een van die leiers wat die klousules van die Vryheidsmanifes in Kliptown in 1955.  Sy beywer haar vir gelyke regte van swart vroue in Suid-Afrika.  Sy het gehelp om die Federasie van Suid-Afrikaanse Vroue te vorm.  Helen Joseph was een van die leiers wat ʼn optog van 20 000 vroue na die Uniegebou in Pretoria onderneem het.  Hulle het op 9 Augustus 1956 teen paswette betoog.  Vandag word hierdie dag as Vrouedag gevier. (Enige vyf relevante feite) (Enige 5 x 2) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016) 4.2  Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk (die destydse President van SA) ʼn belangrike toespraak in die parlement gemaak.  Die ANC, SA Kommunistiese party en die PAC is ontban en het toestemming gekry om as politieke partye te werk.  Politieke gevangenes is uit die tronk vrygelaat.  Die Apartheidsregering was bereid om met die ANC te onderhandel.  Op 11 Februarie 1990 is Nelson Mandela uit die Victor Verster Gevangenis buite die Paarl vrygelaat.  Oorsee gebeeldsend en duisende mense het langs die strate gestaan om Nelson Mandela te sien.  Nelson Mandela het 27 jaar in die tronk spandeer.  Na sy vrylating het Nelson Mandela leiers van die ANC in Lusaka besoek en die besluit is geneem om met die Apartheidsregering te onderhandel om Apartheid te beëindig.  Nelson Mandela het ook oor die hele wêreld gereis om ondersteuning vir sy saak te kry.  Tussen 1990 en 1994 het onderhandelinge plaasgevind.  Sommige groepe het probeer om vreedsame onderhandelinge te voorkom. Hulle het hulle bes probeer om ʼn burgeroorlog te ontketen. Dit was ʼn baie gespanne tydperk.  Chris Hani, leier van die MK en die SAKP, is vermoor. Dit het amper die vreedsame onderhandelinge tot ʼn einde gebring.  Gesprekke het voortgegaan, hulle is KODESA (die Konvensie vir ʼn Demokratiese Suid-Afrika) genoem.  19 politieke partye het uiteindelik tot ʼn ooreenkoms gekom dat Suid- Afrika: ʼn nie-rassige demokrasie, en vir die bevordering en beskerming van menseregte, gelykheid en waardigheid vir alle mense.  Die eerste demokratiese verkiesing is op 27 April 1994 gehou.  Vandag vier ons dit as Vryheidsdag.  Baie volwassenes was opgewonde om vir die eerste keer in hulle lewe te stem.  Dit was ʼn dag van nasionale trots. Toue mense het buite stemlokale gewag om te stem. (Enige 5 x 2) (10) TOTAAL AFDELING B: 10 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Social Sciences

View all