Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
SOSIALE WETENSKAPPE
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)

Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2013 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2013. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 351.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
November EC 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
AFDELING A: AARDRYKSKUNDE
VRAAG 1: KAARTLEES EN KAARTINTERPRETASIE
1.1 B (1)
1.2 C (1)
1.3 B (1)
1.4 C (1)
1.5 D (1)
1.6 B (1)
1.7 A (1)
1.8 C (1)
1.9 A (1)
1.10 B (1)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 3
VRAAG 2: KAARTLEES EN KAARTINTERPRETASIE
2.1
Spoed =
Afstand =
= √1
= 3,7 km + 49 km √1
= 52,7 km √1
Spoed =
= 1,171 km/min →
=
= 70,3 km/h √1 (4)
2.2 Gemete Afstand = 10,9 cm OF 11 cm
OF
= OF = √1
= 5,45 km = 5,5 km → √1 (2)
2.3 Buffalorivier √1 (1)
2.4 Spoor- en wandelroete OF voetpad OF die ander pad (Enige 1 van die 3) (1)
2.5 Die rigting van die omgekringde A (blok D3) op die kaart van die
omkringde B (blok C4) op die kaart is 213°. (Ken vol punte toe binne ʼn
reikwydte van 5° (d.w.s. tussen 210° – 2015°.) √√2 (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 3: ONTWIKKELINGSKWESSIES
3.1 Ontwikkeling is ʼn verbetering in die faktore wat lewenskwaliteit beïnvloed.
Ontwikkeling is ook ʼn proses van verandering en verbetering in die
lewensomstandighede van die mense. (√√2 Enige 1 punt bo) (2)
3.2 Die term “Eerste Wêreld” verwys na lande wat ontwikkel is asook na hoogs
ontwikkelde ryk lande met ʼn hoë inkomste, terwyl die term “Derde Wêreld”
verwys na lande wat oor die algemeen onderontwikkeld, ontwikkelend en
arm is met ʼn lae inkomste. √√2 (2)
3.3 BENADERING
TOT POSITIEWE BYDRA NEGATIEWE BYDRA
ONTWIKKELING
1. Die Groen 1. Toename in 1. Agteruitgang van grond
Rewolusie produksie/opbrengs. as gevolg van
2. Voordeel vir boere – verandering in wisselbou
dit verbeter hul elke jaar.
ekonomiese situasie; 2. Agteruitgang van die
dit help met ʼn beter grond deels as gevolg
opbrengs; hulle kry van swaar chemiese
beheer oor die baie kunsmis-insette, wat
insekte en peste, grond hard maak en
meganisasie verbeter koolstofmateriaal laat
werksomstandighede afneem.
3. Beter grond gebruik 3. Plae het vermeerder:
deur die gebruik van plae wat ons gewoonlik
twee en drie kampe kon beheer deur bio-
vir wisselbou. degradeerbare metodes,
4. Beter wetenskaplike het weerstand ontwikkel
metodes kan teen baie plaagdoders en
aangewend word nou is hierdie chemiese
soos wat plase plaagdoders nie meer
vereis. effektief nie.
5. Nuwe sade is 4. As gevolg van swaar
ontwikkel wat hoër gebruik van chemiese
opbrengste kan lewer plaagdoders,
en die vermoë het insekdoders en kunsmis
om siektes te beveg. het ons baie voëls en
vriendelike insekte
(√1 Enige 1 punt bo) verloor en dis ʼn groot
verlies op die lang
termyn.
5. Chemikalieë in water:
Hierdie chemikalieë wat
ons op ons plase
gebruik, sak af in die
grond en besoedel die
grondwater wat weer ʼn
invloed op ons en ons
kinders se gesondheid
het.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 5
6. Verlies van die ou sade:
Ons het begin met die
gebruik van nuwe sade
omdat dit ʼn beter
opbrengs gee en so
verloor ons baie
belangrike groen
groente van hierdie
sade.
(√1 Enige 1 punt bo)
2. Bevorder 1. Industriële groei het 1. Ekonomiese
industriële groei noodsaaklike mededinging tussen
voordele vir ʼn land lande het strawwer
se ekonomie geword as voorheen.
gebring. 2. Wedywering en konflik
2. Werkgeleenthede oor hulpbronne kom
word geskep. meer voor.
3. Meer infrastruktuur 3. Dit op sy beurt,
word gebou. veroorsaak oorloë in
4. Meer sakemanne sommige lande.
word gelok om te 4. Dit skep ʼn klasseverskil
belê in ʼn – die ryk en arm; die
geïndustrialiseerde werkgewer en
land. werknemer.
5. Die finansiële 5. Dit skep geskoolde en
hulpbronne van die ongeskoolde arbeiders
nasie sal geweldig wat lei tot groot
styg. loonverskille.
(√1 Enige 1 punt bo) (√1 Enige 1 punt bo)
3. Toepaslike 1. Dit verbeter die 1. Dit is baie duur.
tegnologie kwaliteit van die 2. Dit is onbekostigbaar.
lewe. 3. Mense verloor werk as
2. Dit maak dinge gevolg van
makliker. meganisasie.
3. Dit maak dinge 4. Mense raak luier en dit
onmiddelik en kortwiek hul
vinniger. gesondheid.
4. Dit bring 5. Dit beskadig die
ontwikkeling. omgewing.
5. Dit bring vermaak.
(√1 Enige 1 punt bo) (√1 Enige 1 punt bo)
(3 x 2) (6)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
6 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 4: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN HULPBRONNE
4.1 4.1.1 Ontbossing √1 √1
4.1.2 Agenda 21 of Millennium Ontwikkelingsdoelwitte √1 √1
4.1.3 Kweekhuis-effek/Aardverwarming √1 √1
4.1.4 Natuurlike hulpbronne. √1 (1)
4.2 Water is Suid-Afrika se mees kosbare natuurlike hulpbron en water is
skaars. Ons voorrade van skoon, bruikbare water is beperk, en ons moet
leer om dit meer oordeelkundig te gebruik. Die bewaring van water begin by
die huis.
Draai krane altyd styf toe sodat Gebruik slegs skoonmaak
hulle nie drup nie. produkte wat nie die omgewing sal
Herstel enige lekkasie in en om benadeel nie wanneer hulle na
jou krane stiptelik. (Een lek kan ʼn gebruik weggespoel word.
paar duisend liter water per jaar Kyk vir ‘omgewingsvriendelike’
mors.) produkte in die winkel.
Wanneer jy skottelgoed was met Grasperke en tuine vereis slegs
die hand, moenie die water 5 mm water per dag tydens warm
aaneen laat loop nie weer.
Was skottelgoed in ʼn gedeeltelik Minder water is nodig tydens die
gevulde wasbak. lente, herfs of koel weer.
As jy ʼn elektriese Lei grasperke nat elke drie tot vyf
skottelgoedwasser gebruik, was dae, eerder as om dit vir ʼn kort
net vol vragte, en gebruik die tydperk elke dag te doen.
kortste siklus moontlik. In warm weer, gee 5 mm water vir
Baie skottelgoedwassers het ʼn elke dag sedert die laaste
water-besparingssiklus. natmaak.
Wanneer jy jou tande borsel, Gee plante water gedurende die
draai die kraan toe terwyl jy koel deel van die dag, in die
borsel in plaas van dit aaneen te oggend of in die aand.
laat loop. Moenie water op winderige dae
Wanneer jy weer jou tandeborsel gee nie.
afspoel, gebruik klein bietjies Moenie ekstra water gee in
water (Dit spaar ongeveer 80% afwagting van ʼn tekort aan water
van die water wat normaalweg iewers nie.
gebruik word.) Grond kan nie ekstra water stoor
Was net vol vragte in jou nie.
wasmasjien. Gebruik aan-af tydreguleerders,
Water moet in damme/riviere indien moontlik.
gelos word vir gebruik deur Moenie sproeiers aansit en aan
waterdiere. los vir die hele dag nie.
(√√√3 Enige 3 punte hierbo)
(3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 7
4.3 Die Nasionale Afvalbestuurstrategie (NWMS) is ʼn wetlike vereiste van die
Nasionale Omgewingsbestuur: Afvalwet, 2008 (Wet 59 van 2008), die
“Afvalwet’.
Afvalbestuur probleem
Afvalbestuur in Suid-Afrika staar talle uitdagings in die oë en die NWMS bied
ʼn plan om hulle aan te spreek. Die belangrikste uitdagings is:
ʼn Groeiende bevolking en ekonomie, wat verhoogde volumes afval
beteken wat gegenereer word.
Dit plaas druk op afvalbeheerfasiliteite, wat reeds onvoldoende is.
Die kompleksiteit van die afvalstroom word vererger deur die vermenging
van gevaarlike afval met algemene afval.
Daar is ʼn historiese agterstand van afvaldienste vir veral stedelike
informele gebiede, stam- en landelike formele gebiede.
Afvaldienste bly steeds meer beskikbaar in meer gegoede en stedelike
gemeenskappe.
Onvoldoende afvaldienste lei tot onaangename lewensomstandighede en
ʼn besoedelde, ongesonde omgewing.
Herwinnings-infrastruktuur, wat die skeiding van afval teweeg kan bring,
is afwesig. Daar is ook toenemend druk op verouderde afvalbestuur
infrastruktuur en die onderhouding daarvan.
(√1 Enige 3 punte x hierbo)
Moontlike oplossings tot hierdie probleem
Verbruikers en huishoudings speel ʼn belangrike rol in die generering van
afval van die produkte wat hulle gebruik.
As eindgebruikers moet mense afval verminder, hergebruik en herwin
waar moontlik, en op ʼn verantwoordelike manier ontslae raak van hierdie
afval.
Hulle moet bewus wees van die omgewingsimpak van die produkte wat
hulle koop, en ʼn sin van verantwoordelikheid vir die omgewing aan
gesinne en kollegas oordra.
Plaaslike regering moet afvalbestuurdienste voorsien, wat verwydering,
berging en ontslae raak van afvalprodukte insluit.
Munisipaliteite moet saamwerk met die industrieë binne die bedryf asook
ander belanghebbendes, om herwinning uit te brei.
Munisipaliteite moet huise van ʼn addisionele vullisdrom voorsien sodat
hulle afval kan skei.
Munisipaliteite is verantwoordelik vir verwydering van organiese afval van
stortingsterreine en die verwerking daarvan na kompos.
Reguleer afvalbestuur in die mynbousektor.
(√1 Enige 3 punte x hierbo) (1 +1 ) (3)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
8 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 5: MAATSKAPLIKE EN OMGEWINGSKONFLIK IN SUID-AFRIKA
5.1 Mense wil huise hê of mense kla oor behuising. √1 (1)
5.2 Die raad het nie ordentlike behuising voorsien nie.
Die raad het nie sy beloftes nagekom nie.
Daar is nie genoeg goeie grond vir ʼn groeiende bevolking nie.
(√√2 Enige 2 punte hierbo) (2)
5.3 Die raad of plaaslike regering (munisipaliteite) of die nasionale regering. √1 (1)
5.4 Alle belanghebbendes moet betrokke wees in die vind van die oplossing
– die gemeenskap en die raad of verskaffers van behuising.
Alle mense wat geraak word – jonk en oud, mans en vroue – moet
genooi word om die probleem te bespreek.
Daar moet ʼn platform wees vir ʼn demokratiese, deursigtige en regverdige
bespreking, waar verskillende standpunte ingesluit moet wees.
Daar moet dialoog wees en daar moet versigtig geluister word, gevolg
deur ʼn opsomming van die voorgestelde oplossing vir die probleem.
(√√2 Enige 2 punte hierbo) (2)
5.5 DIE UITWERKING VAN DIE WET OP GROND VAN 1913 OP DIE MENSE
VAN SUID-AFRIKA REGOOR DIE LAND.
Die Wet op Grond het territoriale segregasie geskep. Die wetgewing het
reserwes-gebiede vir Swartes ingestel en het die verkoop van wit
grondgebied aan swartes en omgekeerd verbied. Dié wet bepaal dat swart
mense kon leef buite die reserwes, slegs indien hulle kon bewys dat hulle in
diens van wittes was.
Die wet was ingestel om wrywing tussen wit en swart te beperk, maar
Swartes het volgehou dat die doel was om aan die eise van wit boere vir
meer landbougrond te voldoen en om Swartes te dwing om te werk as
arbeiders.
Die wet het ʼn stelsel van grondbesit geskep wat die meerderheid van Suid-
Afrika se inwoners ontneem het van die reg om grond te besit. Die Wet op
Grond van 1913 ontneem wit boere van reëlings wat hulle baie beter kon
pas as om te vertrou op trae werknemers. Hulle verloor die gedeelde
verantwoordelikheid van hul swart vennote om gewasse te bewerk, asook
die gedeelde sukses wanneer oeste goed was en die gedeelde verliese
wanneer oeste misluk het.
Die wet het ook wit boere ontneem van ʼn groter potensiële mark vir grond
wat hulle wou uithuur of verkoop. Dit het verhoudings tussen swart en wit
belemmer. Vandag is dit arm en werklose Suid-Afrikaners (van wie die
meeste swart mense ongeskoold is) wat die slagoffers van die wetgewing is.
(√√√√4 Enige 4 punte hierbo) (4)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 9
AFDELING B: GESKIEDENIS
VRAAG 6: MENSEREGTEKWESSIES GEDURENDE EN NA DIE TWEEDE
WÊRELDOORLOG
6.1 Hierdie voorval het in Duitsland plaasgevind. √1 (1)
6.2 Einsatzgruppen √1 (1)
6.3 ‘Nazi’ staan vir Nasionale Sosialistiese Duitse Werkersparty √1 (1)
6.4 Die Tweede Wêreldoorlog √1 (1)
6.5 Die Nazi’s het rassisme geskep – die valse geloof dat sekere groepe mense
beter is as ander as gevolg van hoe hulle lyk, hulle geloof en waar hulle
gebore is.
Hulle het dit gebruik om regte en voorregte te gee aan diegene wat hulle as
beter geag het en diegene onderdruk wat hulle as minderwaardig beskou het.
Dit was rassisme, xenofobie en segregasie. √√2 (2)
6.6 Die Duitse volk het baie keuses gehad:
1. Hulle kon kies om die Nazi idees te ondersteun en sodoende niks te verloor
nie: Ondersteuners OF
2. Hulle kon kies om die regime uit te daag en so vernedering, in hegtenisname
en segregasie in die oë te staar: Opponeerders OF
3. Hulle kon kies om net te kyk en niks te doen nie, solank as wat hulle nie
geraak word nie sou hulle min omgee. Omstanders OF
4. Hulle kon kies om diegene wat deur die Nazi's vervolg was, te red en te
beskerm: Redders.
(√√2 Enige 2 keuses hierbo) (2)
6.7 Les 1: Die belangrikheid van die Menseslagting herinnering – ter herinnering
van die gedemoniseerdes en verontmenslik. Elke mens het ʼn identiteit,
en ons is elkeen, waar ons ookal is, die beïnvloeders van mekaar se lot.
Les 2: Ons het ʼn verantwoordelikheid om staatsgoedgekeurde aanhitsing tot
haat en volksmoord, te voorkom. Die slagting het nie in gaskamers begin
nie, maar dit het begin net met woorde.
Les 3: Die gevaar van stilswye en onverskilligheid, en die verantwoordelikheid
om die slagoffer te beskerm. Onverskilligheid en geen aksie kom altyd
neer op kant kies van die onderdrukker, nooit aan die kant van die
slagoffer. Om niks te doen as jy die kwaad sien, is gelyk met die bose
self.
Les 4: Die verantwoordelikheid om oorlogmisdadigers te laat boet.
Les 5: Die verantwoordelikheid om die waarheid te praat met diegene in beheer.
Les 6: Die verantwoordelikheid om op te voed, om die slagoffers van die
slagting te onthou/herdenk en om diegene wat daarteen opgestaan het,
te vereer.
Les 7: Die beskerming van die kwesbares en magteloses as die toets van ʼn
regverdige samelewing.
(√√2 Enige 2 keuses hierbo) (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
10 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 7: APARTHEID IN SUID-AFRIKA
Die kronologiese tydlyn moet wees soos hierdie:
Die Suid-Afrikaanse Naturelle Nasionale Kongres
08 Januarie 1912 (ANC) is deur eerw. John Langalibalele Dube
gestig √1
Die Wet op Grond is aangeneem wat 87% van
1913 grond aan wittes en 13% grond aan swartes
gegee het √1
Die Nasionale Party onder dr. D.F. Malan kom
1948 aan bewind in Suid-Afrika √1
Hoofman Albert Luthuli word die eerste
1952
President-Generaal van die ANC √1
Die Vryheidsmanifes is in Kliptown
26 June 1955 aangeneem √1
Dr. H.F. Verwoerd, die argitek van apartheid,
06 September 1966 word in Kaapstad vermoor √1
Oliver Reginald Tambo word die waarnemende
1967 president van die ANC √1
Steve Bantubonke Biko sterf in aanhouding √1
12 September 1977
Die Drie-kamer parlement is in Suid-Afrika
1983 ingestel √1
Nelson Rolihlahla Mandela is uit Robbeneiland se
11 Februarie 1990 gevangenis vrygelaat √1
(10 x 1) [10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 11
VRAAG 8: KERNTYDPERK EN KOUE-OORLOG
8.1 Die VSA (Verenigde State van Amerika) en die USSR (Unie van Sowjet
Sosialistiese Republieke) of Rusland. √√2 (2)
8.2 MANIERE WAAROP HIERDIE SUPERMOONDHEDE IN KONFLIK IS.
Deelname aan oorloë in verskeie dele van die wêreld
Bewapeningswedloop
Ruimtewedloop (space race)
Propaganda
Sport
Spioenasie
Hulp
(√√2 Enige 2 punte hierbo) (2)
8.3 Kapitalisme is ʼn ekonomiese stelsel waarin mense vry is om eie besighede
te hê en wins te maak; ʼn politieke stelsel waarin mense vry is om ʼn regering
te verkies om hulle te verteenwoordig. Dit moedig individuele vryhede aan.
Kommunisme is ʼn ekonomiese stelsel waarin die staat die eienaar van die
besighede is en die ekonomie beheer en so probeer om gelykheid onder die
mense te skep. Dit beskou die hele land as meer belangrik as individuele
mense. √√2 (2)
8.4 Die Ystergordyn simboliseer die ideologiese konflik en simboliese grens
verdeling van Europa in twee afsonderlike gebiede, Wes-Europa en Oos-
Europa.
OF
Fisies – die Ystergordyn neem die vorm aan van die
grens/verdedigingsmuur tussen die lande van Europa in die middel van die
vasteland. Die mees noemenswaardige grens is gekenmerk deur die
Berlynse-muur.
(√1 Enige 1 punt hierbo) (1)
8.5 Gorbatsjof √1 (1)
8.6 Die USSR en sy bondgenote het materiale en militêre steun aan beide lande
en aan weerstandsbewegings met die Kommunistiese ideologie voorsien.
Op sy beurt het die VSA dieselfde hulp aan lande en bewegings met ʼn
kapitalistiese ideologie voorsien.
In Suid-Afrika het die USSR materiale en morele ondersteuning gegee aan
groepe soos die ANC en ook aan SWAPO (wat teen Suid-Afrikaanse magte
in Namibië geveg het). Op sy beurt het die VSA steun gegee aan die Suid-
Afrikaanse regering om die Russiese pogings te balanseer. Met die afname
in vyandige gesindheid (laat 1980’s) en ook met die einde van die Koue-
oorlog in 1991, het die VSA nie meer nodig gehad om Suid-Afrika te
ondersteun nie en het en sodoende sy ondersteuning onttrek.
(√√2 Enige 2 punte hierbo) (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
12 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 9: DIE EINDE VAN DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG EN DIE STRYD
OM MENSEREGTE
9.1 Menseregte is inherente regte van alle mense, wat ook al hul nasionaliteit,
blyplek, geslag, nasionale of etniese oorsprong, kleur, geloof, taal of enige
ander status. √1 (1)
9.2 Die Verenigde Nasies is gestig om vrede te bewaar in die wêreld ná die
mislukking van die Volkebond. √1 (1)
9.3 Die Burgerregte-beweging verwys na die georganiseerde opposisie teen
rasse-segregasie en die misbruik van swart mense se menseregte in die
Verenigde State van Amerika tussen 1954 en 1965. √1 (1)
9.4 Die wet in Amerika was aan die kant van diegene wat deelgeneem het in die
veldtog vir burgerregte, terwyl in Suid-Afrika burgerregte gebaseer was op
die fundamentele menseregte, dat ʼn swart persoon ʼn mens is geskape na
die beeld van God. √√2 (2)
9.5 Rosa Parks √1 (1)
9.6 Martin Luther King Jr, Harriet Tubman, Malcolm X, W.E.B. du Bois en
Sojourner Truth.
(√√2 Enige 2 mense) (2)
9.7 UITWERKING VAN DIE KOLONIALISME IN AFRIKA
Afrikane het hul grond verloor asook hul ekonomiese en politieke beheer
van hul lande.
Uitbuiting van die natuurlike hulpbronne en grond.
Rasse-onderdrukking en segregasie.
Wydverspreide armoede en ongelyke verspreiding van rykdom.
Enige geleentheid vir die ontwikkeling van die nasie self in voorbereiding
vir industrialisering of verbetering, is geïgnoreer.
Stambevolkings het hande-arbeid vir hul koloniale meesters gedoen.
Etniese spanning en geweld het voorgekom in die onderdrukte lande as
gevolg van kolonialisme se swak afbakening van internasionale grense.
Kolonialisme het ook gelei tot etniese geweld en volksmoord.
Rassisme, armoede en etniese geweld.
(√√2 Enige 2 punte hierbo) (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 13
VRAAG 10: SAKE VAN ONS TYD
10.1 10.1.1 Vergelding-geregtigheid is ʼn regstelsel wat deur die Geallieerdes
gebruik is tydens die Neurenbergverhore om die Duitse oortreders
te verhoor en te straf vir die misdade gedurende die
menseslagting. √1 (1)
10.1.2 Herstellende-geregtigheid is ʼn regstelsel wat deur die Suid-
Afrikaanse regering (WVK) gebruik is om beide die oortreders en
slagoffers van die apartheidmisdade te versoen. √1 (1)
10.1.3 NEPAD is Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling. √1 (1)
10.1.4 Volksmoord is ʼn selektiewe massamoord wat bedoel om ʼn
nasionale, etniese of rasse-groep geheel en al of gedeeltelik uit te
wis. √1 (1)
10.1.5 Globalisering is ʼn proses van interaksie en integrasie tussen die
mense, maatskappye en regerings van verskillende nasies. ʼn
Proses wat gedryf word deur die internasionale handel en
belegging en aangehelp word deur inligtingstegnologie. √1 (1)
10.2 HOE MAG, BEHEER, RASSISME EN DISKRIMINASIE GELEI HET TOT
VOLKSMOORD IN RWANDA OF BOSNIË-HERZOGOVINA.
BOSNIË-HERZEGOVINA.
Hoewel baie verskillende etniese en godsdienstige groepe 40 jaar saam
gewoon het onder Joego-Slawië se onderdrukkende kommunistiese
regering, het dit verander toe die land begin ineenstort het gedurende die val
van die kommunisme in die vroeë 1990's.
Die provinsies van Slowenië en Kroasië het hul onafhanklikheid verklaar, en
oorlog tussen Serwië en die wegbreek republieke het gou gevolg. Etniese
spanning het toe op die voorgrond getree, en mense wat vir jare as bure in
vrede geleef het, het teen mekaar gedraai en wapens teen mekaar
opgeneem.
Toe Bosnië probeer om af te skei, het Serwië onder leierskap van Slobodan
Milosevic hom binnegeval met die verskoning dat hulle dit doen om mede-
Serwies Ortodokse Christene in Bosnië te bevry. In April 1992, het Serwië
begin met “etniese reiniging” van Bosniese grondgebied deur stelselmatig
alle Bosniese Moslems, bekend as Bosniake, te verwyder. Serwië, tesame
met etniese Bosniese Serwiërs, het die Bosniake aangeval met die
voormalige Slawiese militêre toerusting en die hoofstad, Sarajevo, omring.
Baie Bosniake is in konsentrasiekampe gedryf, waar vroue en meisies
stelselmatig verkrag was en ander burgerlikes gemartel, uitgehonger en
vermoor is. In Julie 1995 het die Serwiërs die grootste massamoord in
Europa gepleeg sedert die Tweede Wêreldoorlog in die gebied, Srebrenica.
ʼn Geraamde 23 000 vroue, kinders en bejaardes is op busse gesit en
geneem na Moslem-beheerde gebiede, terwyl die 8 000 mans wat oorlog-
gereed was, uitgemoor was. Die sogenaamde veilige omgewing van
Srebrenica het tot ʼn val gekom sonder ʼn enkele skoot wat deur die VN
afgevuur is.
Downloaded from hlayiso.com
14 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
OF
RWANDA
Die meeste van die Rwandese bevolking het behoort aan die Hutu etniese
groep, wat tradisioneel landbouers was. Vir baie eeue het Rwanda Tutsi’s
gelok wat tradisioneel veewagters was, vanaf Noord-Afrika. Vir 600 jaar het
die twee groepe die aktiwiteite van boerdery, wat noodsaaklik was vir
oorlewing, tussen hulle gedeel. Hulle het ook hul taal, hul kultuur en hul
nasionaliteit gedeel. Daar was ook baie inter-huwelike tussen hulle. ʼn Wig
was egter ingedryf tussen hulle toe die Europese koloniste begin intrek het.
Dit was die praktyk van die koloniale administrateurs om ʼn groep te kies wie
die bevoorregte en opgevoede “tussengangers” tussen goewerneur en die
mense onder hom moet wees. Die Belge het die Tutsi’s gekies, en
sommige Tutsi’s het begin om soos aristokrate op te tree, terwyl die Hutu’s
gevoel het soos kleinboere en as verdruktes, en het so gehelp om rewolusie
te inspireer.
In 1956 het hul rebellie begin (dit sou meer as 100 000 lewens neem). In
1959 het die Hutu-stam die mag oorgeneem en die Tutsi gemeenskappe
van hul grond gestroop. Baie Tutsi’s het teruggeval in ballingskap na
naburige lande, waar hulle die Front Vaderlandsche Rwandais gestig het en
waar hul soldate opgelei is deur die Rwandese Patriotiese Front (RPF) en
gewag het.
Na die eerste vreugde in verkryging van mag – en in 1962, onafhanklikheid
vir Rwanda – het ʼn polities onervare Hutu-regering begin om interne
konflikte in die gesig te staar. Spanning tussen gemeenskappe en
provinsiale faksies het toegeneem. Tutsi weerstand is voortdurend gevoed
deur onderdrukkende maatreëls teen hulle (in 1973, byvoorbeeld, was hulle
uitgesluit van sekondêre skole en die universiteit). In 1990 het RPF-rebelle
die oomblik benut en aangeval – burgeroorlog het begin.
ʼn Skietstilstand is bereik in 1993 gevolg deur VN-gesteunde pogings om ʼn
nuwe veelparty-grondwet te onderhandel, maar Hutu-leiers en ekstremiste
was fel gekant teen enige Tutsi betrokkenheid in die regering. Op 6 April
1994 is die vliegtuig met Rwanda se president afgeskiet – in alle
waarskynlikheid was dit die werk ʼn ekstremis. Dit was die sneller wat nodig
was vir die Hutu’s om hul beplande “Finale Oplossing” in werking te laat
tree. Die Tutsi’s is beskuldig van die moord op die president, en die Hutu-
burgerlikes was deur radio en woord van die mond gesê dat dit hul plig is
om die Tutsi's uit te wis. Eerstens moes gematigde Hutu’s wat nie teen die
Tutsi’s was, doodgemaak word. So ook moes Tutsi mans en vrouens
doodgemaak word. Die Volksmoord het begin.
(√√√√√5 Enige 5 feite hierbo)
LET WEL: Die leerder moet skryf oor EEN land NIE albei NIE. (5)
[10]
TOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo (English)

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 QP (Eng)

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 QP (Afr)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (English)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 P1 November EC 2012 Memo (English)
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P1 November Mock 2026 QP (Eng)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P2 November Mock 2026 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paper