Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
SOSIALE WETENSKAPPE
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentQuestion paper %20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)










View all


%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)

Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Question Paper
Grade 9 Social Sciences question paper from the November EC 2013, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2013. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 497.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
• AFDELING A: AARDRYKSKUNDE. Beantwoord alle vrae.
• AFDELING B: GESKIEDENIS. Beantwoord alle vrae.
2. Lees die vrae deeglik voordat jy dit doen.
3. Jy word voorsien van ʼn 1:50 000 topografiese kaart 3227 CD KING
WILLIAM’S TOWN (BRON 1). Verwys daarna wanneer jy VRAAG 1 en
VRAAG 2 beantwoord.
4. Die topografiese kaart moet by die toesighouer aan die einde van die
eksamensessie ingehandig word.
5. Trek ʼn lyn aan die einde van elke vraag.
6. Nommer jou vrae korrek.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 3
AFDELING A: GEOGRAFIE
VRAAG 1: KAARTLEES EN INTERPRETASIE
Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 3227 CD KING
WILLIAM’S TOWN (BRON 1). Kies die mees gepaste antwoord uit die lys
moontlike antwoorde by elke vraag. Skryf slegs die korrekte letter (A–D) langsaan
die vraagnommer (1.1–1.10), byvoorbeeld 1.11 A.
1.1 ʼn Lugfoto wat kontoerlyne, punthoogtes, trigonometriese stasies en ander
benoemde funksies toon, staan bekend as ʼn ...
A politieke kaart.
B topografiese kaart.
C ortofotokaart.
D vertikale lugfoto. (1)
1.2 ʼn Rooster is die ...
A posisie van ʼn kaart op die rooster met lengtegraadlyne en
breedtegraadlyne.
B posisie van die kaart.
C kruising van breedte-en lengtegraadlyne op die kaart.
D lengte- en breedtegraadlyne van die kaart. (1)
1.3 Hierdie bruin kleur op hierdie topografiese kaart verteenwoordig ...
A dreinering.
B reliëf.
C plantegroei.
D paaie. (1)
1.4 Dit is ʼn konvensionele punt:
A
B
C
D (1)
1.5 Punthoogtes, hoogtemerke, trigonometriese stasies en kontoerlyne
verteenwoordig ... op die topografiese kaart.
A lyne wat plekke met dieselfde hoogte verbind
B die oppervlakte van die kaart
C die helling van die gebied
D hoogte bo seevlak (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
1.6 Die vermaaklikheidsfasiliteit wat by 32º51’00’’S 27º21’02’’O geleë is,
is ...
A bome.
B ontspanningsfasiliteit.
C rivier.
D spoor- en wandelroete. (1)
1.7 Die hoofverkeersweg roete suid van Msenge (blok B2) na die noord-
oostelike rigting is oor die algemeen …
A stygend.
B dalende.
C plat.
D heuwelagtig. (1)
1.8 Die vetgedrukte pyltjie nommer 2 (blok B2) wys na ʼn …
A kontoerlyn.
B punthoogte.
C trigonometriese stasie.
D hoogtemerk. (1)
1.9 Die aantal winkels in die Breidbach-nedersetting (blok D8) is ...
A 1.
B 4.
C 0.
D 3. (1)
1.10 Die kontoerinterval wat op die kaart gebruik word is …
A 20 km.
B 20 m.
C 20 mm.
D 120 cm. (1)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 5
VRAAG 2: KAARTWERK
Beantwoord die volgende vrae.
2.1 Dit neem ʼn motor 45 minute om vanaf die N2 padteken in blok D8 na Oos-
Londen te reis. Bereken die spoed waarmee die motor ry.
Gebruik die formule hieronder:
Spoed =
(4)
2.2 Skakel die kronkelende afstand tussen Belstone-treinstasie (blok D6) en
Yellowwoods-treinstasie (blok B8) om na ʼn regte afstand. (2)
2.3 Wat is die naam van die rivier wat onder die James McIntyre-brug vloei
(blok G9)? (1)
2.4 Hoe reis mense tussen die Ngxwalane- (blok E1) en Kwalini-nedersettings
(blok E2)? (1)
2.5 Wat is die rigting van die omgekringde A (blok D3) op die kaart van die
omgekringde B (blok C4) op die kaart? (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
6 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 3: ONTWIKKELINGSKWESSIES
3.1 Verduidelik die term ontwikkeling. (2)
3.2 Die terme “Derde Wêreld” en “Eerste Wêreld” word dikwels gebruik deur
ekonome en aardrykskundiges om lande te klassifiseer volgens hul vlak van
ontwikkeling. Hoe hou die twee terme verband met mekaar? (2)
3.3 Die tabel hieronder toon die verskillende benaderings tot ontwikkeling.
Noem EEN manier hoe elke benadering tot ontwikkeling beide positief en
negatief bygedra het.
BENADERINGS TOT POSITIEWE NEGATIEWE
ONTWIKKELING BYDRAE BYDRAE
1. Die Groen Rewolusie 1. 1.
2. Bevorder industriële groei 2. 2.
3. Gepaste tegnologie 3. 3.
(3 x 2) (6)
[10]
VRAAG 4: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN BRONNE
4.1 Gee die term wat gebruik word vir:
4.1.1 Die afsny van bome sonder die aanplant van nuwe bome (1)
4.1.2 Hierdie beginsels voorsien ʼn plan van aksie wat uitgevoer moet
word om volhoubare ontwikkeling te bereik (1)
4.1.3 Gasse wat die son se energie in die atmosfeer vasvang, en
veroorsaak dat die aarde warmer word (1)
4.1.4 Materiaal wat in die natuur voorkom wat deur die mense gebruik
word vir hul oorlewing (1)
4.2 Water is Suid-Afrika se mees kosbare natuurlike hulpbron en water is
skaars. Stel enige DRIE moontlike stappe voor wat mense kan neem om
water te bewaar. (3 x 1) (3)
4.3 Afvalbestuur is ʼn probleem in landelike skole. Dink oor die probleem en stel
moontlike oplossings voor om hierdie probleem op te los. (3 x 1) (3)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 7
VRAAG 5: MAATSKAPLIKE EN OMGEWINGSKONFLIKTE IN SUID-AFRIKA
Lees die volgende artikel (BRON 2) en beantwoord die vrae daaronder.
PROTESTEERDERS BLOKKEER NASIONALE
PAD OOR HUISE
KAAPSTAD. Protesteerders wie
ordentlike huise eis, het afval en
motorbande aan die brand gesteek
en ook die deurpad vir meer as
twee ure geblokkeer.
“Ons is moeg vir beloftes. Ons
wil datums hê van wanneer mense
geskuif gaan word na gedienste
grond met huise en toilette. Die
grondwet waarborg ons die reg op
menswaardigheid. Waar is die
waardigheid as jy moet soebat vir
ʼn munisipale toilet?” het een van
die protesteerders gevra.
[Bron: Aangepas en vrylik vertaal uit die Cape Times, 17 Julie 2005]
5.1 Wat is die oorsaak van die konflik in die artikel (BRON 2) hierbo? (1)
5.2 Noem TWEE moontlike redes vir die oorsaak van konflik hierbo. (2)
5.3 Volgens die bron, wie wil hulle hê moet iets doen omtrent hul klagtes? (1)
5.4 Verduidelik ʼn proses wat jy dink kan help om die konflik hierbo op te los. (2)
5.5 Hierdie jaar herdenk die 100-jarige bestaan van die Wet op Grond.
Bespreek in EEN paragraaf hoe die Wet op Grond mense regoor Suid-Afrika
geraak het. (4)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
8 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
AFDELING B: GESKIEDENIS
VRAAG 6: MENSEREGTEKWESSIES GEDURENDE EN NA DIE TWEEDE
WERÊLDOORLOG
Bestudeer BRON 3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
6.1 In watter land in Europa het die insident in BRON 3 hierbo plaasgevind? (1)
6.2 Skryf die naam van EEN bekende mobiele moordspan tydens die
Menseslagting. (1)
6.3 Skryf die afkorting “NAZI” voluit neer. (1)
6.4 Watter beroemde oorlog was tydens die Menseslagting geveg? (1)
6.5 Hoe het Nazi’s die “Ariese”-ras gebruik om ander mense uit te sluit? (2)
6.6 Skryf enige TWEE keuses/aksies wat die burgers van hierdie land kon
maak. (2)
6.7 Noem enige TWEE lesse wat jy kan leer uit die Menseslagting. (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 9
VRAAG 7: APARTHEID IN SUID-AFRIKA
Maak ʼn chronologiese tydlyn waar elke datum ooreenstem met sy korrekte
gebeurtenis soos hieronder.
N.B.: Hier is ʼn voorbeeld van hoe jy moet jou tydlyn moet maak:
1910 Die Unie van Suid-Afrika is gestig
1918 Die SS Mendi (skip) het gesink
1952 Die Versetveldtog
Hieronder is lys van sleuteldatums en gebeure hieronder wat jy moet gebruik
om jou stygende chronologiese tydlyn te maak.
DATUMS GEBEURE
12 September 1977 Oliver Reginald Tambo word die waarnemende
president van die ANC
08 Januarie 1912 Die Vryheidsmanifes is by Kliptown aangeneem
26 Junie 1955 Die Suid-Afrikaanse Naturelle Nasionale Kongres
(South African Native National Congress) is onder
leiding van eerw. John Langalibalele Dube gestig
11 Februarie 1990 Hoofman Albert Luthuli word die President-Generaal
van die ANC
06 September 1966 Die Nasionale Party onder dr. D.F. Malan kom in
Suid-Afrika aan bewind
1948 Steve Bantubonke Biko sterf in aanhouding
1967 Nelson Rolihlahla Mandela is uit Robbeneiland se
gevangenis vrygelaat
1913 Dr. H.F. Verwoerd, die argitek van apartheid, word in
Kaapstad vermoor
1983 Die Wet op Grond is aangeneem wat 87% van die
grond aan wittes en 13% van die grond aan swartes
gegee het
1952 Die Driekamer-parlement is in Suid-Afrika ingestel
(10 x 1) [10]
Downloaded from hlayiso.com
10 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 8: DIE KERNTYDPERK EN KOUE-OORLOG
Beantwoord die volgende vrae.
8.1 Skryf neer die TWEE lande wat na vore gekom het as supermagte en wat
met mekaar tydens die Koue-oorlog meegeding het. (2)
8.2 Skryf enige TWEE maniere hoe die supermagte genoem in VRAAG 8.1 in
konflik was. (2)
8.3 Wat is die verskil tussen kapitalisme en kommunisme? (2)
8.4 Wat was die Ystergordyn? (1)
8.5 Een van hierdie presidente (Khrushchev of Stalin of Kennedy of Gorbatsjof),
het ʼn einde gemaak aan die Koue-oorlog deur veranderinge in sy land aan
te bring wat gelei het tot die val van die Berlynse-muur. Wie is hy? (1)
8.6 Hoe het die einde van die Koue-oorlog die beëindiging van apartheid
beïnvloed? (2)
[10]
VRAAG 9: DIE EINDE V N DIE WEEDE WỆRELDOORLOG EN DIE S RYD
OM MENSEREGTE
BRON 4: Verklaring deur Desmond Tutu, biskop van Johannesburg, op die TV
dokumentêre program, ‘Getuie teen apartheid’, 1986.
Mense is lief om ooreenkomste te tref tussen wat gebeur in ons land en wat
gebeur het in die sestiger jare in die Verenigde State van Amerika met die
Burgerregtebeweging – en tot ʼn mate is daar ooreenkomste. Maar daar is ook
fundamentele verskille. Die gereg in Amerika was aan die kant van diegene wat
hulle verset het in die burgerregte-beweging. In Suid-Afrika is dit nie ʼn kwessie
van burgerregte nie, maar dit is ʼn kwessie wat gebaseer is op die fundamentele
menseregte, die erkenning dat ʼn swart persoon ʼn mens is – geskape na die beeld
van God.
9.1 Wat is ʼn mensereg? (1)
9.2 Waarom was die Verenigde Nasies gestig? (1)
9.3 Wat was die Burgerregtebeweging? (1)
9.4 Vergelyk die beleid van segregasie in Amerika met die beleid van apartheid
in Suid-Afrika, soos geopenbaar deur die teks in BRON 4 hierbo. (2)
9.5 Noem die naam van die Amerikaanse dame wie se arrestasie, omdat sy
geweier het om haar sitplek op ʼn bus vir ʼn wit man af te staan, tot
busboikotte in Amerika gelei het. (1)
9.6 Noem enige TWEE name van aktiviste in die Burgerregte-beweging,
behalwe die een wat jy in VRAAG 9.5 genoem het. (2)
9.7 Noem enige TWEE gevolge van kolonialisme in Afrika. (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SOSIALE WETENSKAPPE 11
VRAAG 10: SAKE VAN ONS TYD
10.1 Skryf EEN sin om die volgende woorde te verduidelik:
10.1.1 Vergeldings-geregtigheid (1)
10.1.2 Herstellende-geregtigheid (1)
10.1.3 NEPAD (1)
10.1.4 Menseslagting (1)
10.1.5 Globalisering (1)
10.2 In ʼn paragraaf van nie minder nie as VYF sinne, bespreek hoe mag, beheer,
rassisme en diskriminasie gelei het tot volksmoorde in óf Rwanda óf in
Bosnië-Herzegowina. Bespreek net EEN van die twee lande as ʼn
voorbeeld, Rwanda of Bosnië-Herzegowina. (5)
[10]
TOTAAL: 100
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Question Paper
Related documents

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 9 Paper 1 November EC 2012 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 Paper 1 November EC 2012 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Question Paper
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Addendum