Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2014
SOSIALE WETENSKAPPE
GESKIEDENIS EN GEOGRAFIE
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentMemorandum 

%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)








View all
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)



Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo
Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2014, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2014. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 302.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
AFDELING A: GESKIEDENIS
VRAAG1: DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG – OORSAKE EN UITBREEK
(1919–1945)
1.1 Demokrasie
ʼn Stelsel van regering waar alle burgers die reg het om politiese
verteenwoordigers van hulle keuse te kies. (√) Alle burgers geniet gelyke
regte. (√) Alle burgers geniet menslike regte soos vryheid van spraak,
assosiasie en geloof. (√) (2)
1.2 Fascisme
ʼn Stelsel van regering wat op die Italiaanse Fascistiese Party van Mussolini
gebaseer word. (√) ʼn Diktatorskap (√) gebaseer op beginsels van
militarisme en nasionalisme. (√) (2)
1.3 Propaganda
Vals informasie of halwe-waarhede, (√) versprei deur hoofsaaklik politiese
organisasies, (√) in ʼn poging om ʼn invloed oor wat burgers glo, te hê. (√)
Alle vorme van nuusverspreiding word gebruik om hierdie doeleindes te
bereik soos byvoorbeeld het Hitler plakkate, flieks, koerante ens. gebruik om
sy idees te versprei. (√) (2)
1.4 Die Groot (Jode) slagting
Verwys na die massa-moord of ʼn poging tot massa-uitroeiing (√) van Jode
deur die Nazi’s (√) gedurende ‘Die Finale Oplossing 1941–1945’. (√) (2)
[8]
VRAAG 2: DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG – OORSAKE EN UITBREEK
(1919–1945)
2.1 Verduideliking van die term ‘gestereotipeerd’. Ken ʼn punt toe as die leerder
ʼn goeie voorbeeld van ʼn gestereotipeerde idee noem en die tweede punt as
die leerder verwys na FIGUUR B om die konsep te verduidelik.
ʼn Algemene opgemaakte aanvaarde idee sonder bewyse of rede wat mense
glo (√) oor ʼn sekere nasionaliteit, kultuur of etniese groep mense (√) sonder
om die idees aan die werklikheid te toets, (√) byvoorbeeld, alle Jode het
krom neuse. (√) (2)
2.2 DIE STEREOTIPIESE DUITSER DIE STEREOTIPIESE JOOD
Die Duitser lyk sterk en het goeie Die Jood is oorgewig en lyk fisies
proporsie. (√) lelik. (√)
Die Duitser lyk jonk, gesond, fiks en Die Jood lyk fisies ongesond, ryk en
hardwerkend. (√) lui. (√)
Die Duitser is ʼn werker. (√) Die Jood lyk asof hy eiendom (of ʼn
besigheid) besit en lyk ryk. (√)
Die Duitser lyk betroubaar. (√) Die Jood lyk onbetroubaar. (√)
(Enige een toepaslike vergelyking.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) SOSIALE WETENSKAPPE 3
2.3 Aanvaar enige van die volgende redes. Punte moet slegs toegeken
word as antwoorde as ʼn sin geskryf is wat die redes verduidelik en
evalueer.
Die Nazi’s wou Jode as minder menslik voorstel om die mishandeling van
Jode in Duitsland te regverdig. Die Jode is as ʼn rede gebruik om Nazi-
ambisies (√) soos die uitbreiding in Pole, te vervul. (√)
OF
Nazi’s het die Jode vir die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog, vir die
streng vredesterme na die Eerste Wêreldoorlog en vir die sukses van
Kommunisme in Rusland. (√)
OF
Die Jode was goeie entrepreneurs en het die meeste rykdom in Duitsland
besit. Na afloop van die Groot Depressie was daar baie armoede en bronne
soos land en geld was in Duitsland beperk. Die Nazi-regering het geld
nodig gehad en het gekies om geld en rykdom vanaf Jode in Duitsland te
konfiskeer. (√)
OF
Jode het die meeste eiendomme (land) besit. Die Nazi’s wou dit konfiskeer
vir die gebruik van Duitsers. (√)
OF
Die Nazi-regering wou werk vir werklose Duitsers voorsien, en as gevolg
daarvan het Jode hulle werk verloor. (√) (2)
[6]
VRAAG 3: DIE KERNTYDPERK EN DIE KOUE OORLOG (1945–1990)
3.1 Die Kubaanse Missielkrisis (√) (1)
3.2 H-bom of bomme. (√) (1)
3.3 Armstoei: die twee supermoondhede kompeteer voortdurend om te bepaal
wie sterker is. (√) Dis ʼn gespanne situasie. Beide supermagte sit op ʼn bom
wat ontplof kan word deur die ander. Hul vingers is op die skakelaar.
Daar is ʼn konstante paraatheid en spanning tussen die
supermoondhede. (√) (2)
3.4 ʼn Goeie verduideliking van die term ‘Koue Oorlog’.
Leerder moet ʼn goeie verduideliking van die konsep gee.
ʼn Tydperk van politiese vyandigheid en militêre spanning (√) tussen twee
supermoondhede (VSA en USSR) na die Tweede Wêreldoorlog. (√) Die
twee het nie teen mekaar geveg nie. (√) Hulle het propaganda,
ondermyning en bedreigings gebruik. (√) Hulle het oorloë tussen lande wat
hulle ideologie ondersteun het, ondersteun. (√) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
3.5 Die wapenwedloop
Een manier hoe die supermoondhede teen mekaar gekompeteer het,
was om hulle voorrade van wapens op te bou; dit was die
“wapenwedloop” genoem. (√)
Die VSA het ʼn militêre alliansie (ooreenkoms om mekaar by te staan ten
tye van ʼn oorlog) met Europese kragte in 1949 gevorm om die USSR se
uitbreiding in Europa te voorkom. (√) Hierdie bondgenote was die
Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NATO) genoem. (√)
Die wapenwedloop het begin toe ʼn aantal van missielbasisse in Europa
opgerig is. (√)
USSR het geglo dat VSA beplan om Kommunistiese Rusland aan te val.
As gevolg daarvan het hulle in 1955 die Warskouverdrag gesluit. (√)
Die Warskouverdrag het al die state agter die “Ystergordyn” ingesluit.
(√)
Die wedloop vir kernwapens het na die ontwikkeling van die
“waterstofbom” gelei, (√) ʼn bom tien keer sterker as die
atoombom. (√) Die VSA het een teen 1949 ontwikkel en die USSR het
een teen 1955 ontwikkel. (√)
Die ontwikkeling van lang-afstand vuurpyle, missiele genaamd
Interkontinentale Ballistiese Missiele (ICBM) (√) wat kernbomme kon dra
om teikens duisende kilometer weg (√) te verwoes/tref.
In 1980 het President Ronald Reagan van die VSA geld op wapens
spandeer. (√) Sy “Ruimte-oorlog” of “Star Wars” program (√) was om
maniere te vind om ruimtetegnologie teen vyandige kernwapens te
gebruik. (√)
Hoë besteding aan wapentuig het na die ontwikkeling van die
neutronbom gelei, (√) wat mense doodmaak sonder om geboue te
beskadig. (√) (5)
[11]
VRAAG 4: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
1960)
4.1 Albert Luthuli (√) (1)
4.2 Steve Biko (√) (1)
4.3 Mahatma Gandhi (√) (1)
4.4 F.W. de Klerk (√) (1)
[4]
VRAAG 5: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
1960)
5.1 Apartheid (√) (1)
5.2 Noodtoestand (√) (1)
5.3 Sanksies (√) aanvaar handelsboikotte (√) of handelsembargo’s (√) (1)
[3]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) SOSIALE WETENSKAPPE 5
VRAAG 6: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
1960)
6.1 Om teen onderdrukkende wette soos die wet dat swartmense ʼn pas moet dra
of die paswette te protesteer. (√) (1)
6.2 Elke dame verteenwoordig ʼn verskillende rasgroep in SA: Indiër, Swart, Blank
en Kleurling. (√) (1)
6.3 Vroue word gelyk behandel (√) en hul bydrae in die samelewing word
gerespekteer. (√) Vroue word gesien as die ruggraat van die samelewing
aangesien baie enkelouerfamilies deur vroue bestuur word as gevolg van
afwesige vaders. (√) (2)
[4]
VRAAG 7: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1960–
1994)
7.1 7.1.1 Primêre bron van inligting. (√) (1)
7.1.2 Bewyse uit die tydperk van die tyd toe dit plaasgevind het. (√) BRON A
is ʼn ooggetuie-verslag. (√) (1)
7.2 Antwoorde moet die bronne kontrasteer: Een punt vir BRON A en een punt vir
ʼn relevante kontras in BRON B. Leerder moet die verskil kontrasteer.
Een punt vir
BRON A BRON A en
Betogers het net klippe gehad en nie wapens nie (√) een punt vir
relevant
Die polisie was die aanvallers (√) kontras in
BRON B.
BRON B: Moet enige
Betogers het die polisie geskiet voordat die polisie begin skiet het. (√) verskil
Die betogers het wapens gehad. (√) kontrasteer.
Die betogers was die aanvanklike aanvallers. (√) (2)
7.3 Hulle het teen die paswette betoog. (1)
7.4 Vergelyk en kontrasteer die verandering in strategie wat deur die politieke
opposisie teen die Nasionale Party gebruik het.
7.4.1 Voor Sharpeville-slagting
Voor die Sharpeville-slagting het die politiese opposisie in die
Versetveldtog geglo – hulle het op ʼn vreedsame manier geweier om
wette te volg. (√) (1)
7.4.2 Strategie na die Sharpeville-slagting
Die politieke opposisie het na die Sharpeville-slagting meer
gewelddadige metodes (genoem die "gewapende stryd”) gebruik. (√) (1)
7.4.3 Redes vir die verandering in strategieë
Na Sharpeville het die politieke opposisie besef dat vreedsame metodes
nie gewerk het nie. (√) Die Nasionale Party was meer aggressief. (√)
Die ANC, PAC en die Kommunistiese Party is
verban. (√) (2)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 8: KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1960–
1994)
Leerder moet relevante feite gebruik, hulle werk moet in die vorm van sinne
en paragrawe aanbied.
Leerder moet relevante inligting gebruik om hulle keuse te regverdig. Die
leerling moet nie gestraf word as die onderwyser nie saamstem met hul
keuse nie. Oorweging moet volgens die gebruik van feitelike inligting en
redenering gegee word.
Ja, Nelson Mandela het ʼn demokratiese, harmonieuse beleid vir die tydperk tussen
1990ʼn2013 bevorder.
Ten spyte daarvan dat Nelson Mandela in die tronk was vir 27 jaar, het hy in 1990
toe hy vrygestel is, versoening (√) en vrede tussen die verskillende
bevolkingsgroepe in Suid-Afrika bevorder. (√) Hy het die ideaal van gelykheid van
vroue en mans in die werkplek ondersteun en het vroueregte bevorder. (√) Hy was
invloedryk in die opstel van die Waarheid-en-Versoeningskommissie waar mense
die waarheid kon vertel oor wat gedurende die apartheidsera gebeur het, sodat
hulle vir hul oortredings kwytgeskeld word en die genesing van die nasie kon
plaasvind. (√) Nelson Mandela het ʼn baie gespanne situasie waarin ʼn burgeroorlog
byna uitgebreek nadat Chris Hani, leier van die Kommunistiese Party vermoor is in
1992, gekalmeer. (√) Hy het ook die nasie met die 1995 Rugby-wêreldbeker
bymekaar gebring (√) en hy het patriotisme onder alle rassegroepe bevorder. (√)
Hy het hard gewerk om die lewensstandaarde van sy mense te verbeter. In sy tyd
van regeer was die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram geïmplementeer. (√) Na
sy uittrede uit die politiek, is hy as ʼn lid van ʼn Raad van Wêreldoudstes
gerespekteer. Hierdie organisasie probeer om demokratiese beginsels in die
wêreld te bewerkstellig. (√) Nelson Mandela word dwarsoor die wêreld
gerespekteer vir sy vergifnis en wyse bestuur van Suid-Afrika na 1990.
OF
Nee, Nelson Mandela het nie demokratiese en harmonieuse beleide vir die tydperk
tussen 1990-2013 bevorder nie.
Tydens sy tydperk van bestuur het hy die beleid van regstellende aksie
geïmplementeer om mense van kleur in die werkplek te bevoordeel. (√) Die rasse-
klassifikasie van mense (√) en ʼn kwotastelsel is ingestel waarvolgens besighede
mense in diens geneem het volgens die rasse-samestelling van die bevolking
geneem het. (√)
As gevolg van die kwotastelsel sukkel veral wit mense sukkel om werk te kry en
kwalifiseer nie maklik vir bevordering nie. (√) As gevolg daarvan verlaat baie
gekwalifiseerde mense die land (√) Die gehalte van dienste het afgeneem en
misdaad het toegeneem. (√) [5]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) SOSIALE WETENSKAPPE 7
AFDELING B: GEOGRAFIE
VRAAG 9: TERMINOLOGIE
9.1 Verwering (√) (1)
9.2 Oksidasie (√) (1)
9.3 Afskilfering (√) (1)
9.4 Stapelrots (√) (1)
9.5 Toepaslike tegnologie (√) (1)
[5]
VRAAG 10: KAARTWERK – MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
10.1 D 5 keer groter (√) (1)
10.2 B 32⁰ 14’ 31” S ; 28⁰ 55’ 00” Oos (√) (1)
10.3 B (ii), (iii) en (iv). (√) (1)
[3]
VRAAG 11: KAARTWERKBEREKENINGE EN -INTERPRETASIE
11.1 11.1.1 15,3 cm x 50 000 (√) ÷ 100 000 (√)
= 7,65 km (√) (3)
OF Leerders moet die
eenheid van meting in
hulle antwoord wys
15,3 cm ÷ 2 (√√) anders sal geen punte
toegeken word nie.
= 7,65 km (√)
11.1.2 7,65 km x 1 000 (√) = 7 650 m (√) (2)
11.2 (Enige twee van die volgende.)
Taamlik plat, (√) hoofsaaklik langs die strand, (√) rotsagtige kusstreek, (√)
mense loop deur die riviermondings. (√) (Enige 2 x 1) (2)
11.3 32⁰ 12 ’ 39 ” S ; 28⁰ 56 ’ 37 ” O
32⁰ (√½) 12 ’ (√½) 39 ” (√½) S (√½) ; 28⁰ (√½) 56 ’ (√½) 37 ” (√½)
O (√½) (4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 12: TIPIESE KENMERKE VAN ’N RIVIERSTELSEL
12.1 Kronkelende patroon (√) (1)
12.2 Teken die gedeelte van die Ntlonyanerivier
ʼn Gedeelte deur die Ntlonyanerivierkanaal
Rivier vloei stadig.
Waar afsetting sal plaasvind. (√)
Die stiloewer.
Waar water die
vinnigste vloei. (√)
Waar erosie sal plaasvind. (√)
Die stootoewer
(3)
12.3 Abrasie (√) (1)
12.4 (Enige twee van die volgende)
Vrugbare grond (√)
Plat grond (√)
Beskikbaarheid van water (√) (Enige 2 x 1) (2)
[7]
VRAAG 13: ONTWIKKELINGSKWESSIES LANGS DIE WILDEKUS
13.1 13.1.1 ʼn Natuurreservaat of beskermde gebied (√) waar visvang verbode
is (√) sodat visreserwes kan verbeter. (2)
13.1.2 ʼn Area wat apart gesit is as reservaat vir vis (en die hele
ekosisteem) (√) waar vissoorte kan teel. (√) (2)
13.2 Meer mossels word verwyder as die tempo waarteen die mossels teel as ʼn
gevolg van te veel mossels wat verwyder word (√) die hulpbron het nie tyd
om sy getalle aan te vul nie. (√)
Uiteindelik sal dit lei tot die uitwissing van die spesie (√) en die verlies van
hierdie spesie as ʼn hulpbron. (√) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) SOSIALE WETENSKAPPE 9
13.3 (Enige twee van die volgende metodes.)
Om die aantal mossels wat deur een persoon versamel word, te
beperk. (√)
Om die grootte van die mossels wat verwyder word te beperk. (√)
Om verwydering op sekere tye van die jaar te beperk. (√)
Om sekere gebiede op ʼn rotasiebasis te beperk. (√) (Enige 2 x 1) (2)
[8]
VRAAG 14: VOLHOUBARE ONTWIKKELING
14.1 VN definisie: “Wanneer alle mense ten alle tye toegang het tot voldoende,
veilige en voedsame voedsel om ʼn aktiewe en gesonde lewensstyl te
handhaaf.”
Voedselsekuriteit: Om te verseker dat almal in ʼn bevolkinggroep toegang
tot voldoende hoeveelheid voedsel het. (√√) (2)
14.2 (Enige twee van die volgende)
Min dienste, behalwe reservoir en paaie om kommersiële boerdery te
ondersteun.
Geen dorpe in die gebied om die nodige dienste te verskaf.
Baie voetpaaie tussen landerye.
Verspreide gemeenskappe en landerye.
Hoë bevolkingsdigtheid. (2)
14.3 (Enige twee van die volgende)
Rekenaarprogramme om voeding en besproeiing te beheer
Nuwe vorms van saadvariëteite (gewasse) en
Om oplossings vir bv. probleme met siektes, in laboratoriums te
ontwikkel.
Fabriekboerdery – gewasse in kweekhuise, of tonnels (waterkweking)
Vee in batterye – diere word kos met hormone gevoer om groei te
bespoedig (bv. hoenderboerdery)
Groot velde met net een gewas (monokultuur)
Oorgeërfstuk plante (kruisbestuiwing of genetiese aangepaste
gewasse). (2)
14.4 (Enige twee voordele):
Het aansienlike voedselproduksie verhoog. Kosvoorraad is
verseker. (√)
Verhoogde produksie, teen laer koste (√)
Verminder koste van plaagdoders en onkruiddoders (√)
Sade wat siektes (√) en droë toestande kan weerstaan (√)
Geneties gemodifiseerde voedsel kan langer hou (√)
Dus is vervoer makliker (√) en is daar minder afval/vermorsing. (√)
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
(Enige twee nadele)
Masjiene vervang hande-arbeid en lei tot werksverliese. (√)
Gemeenskap verloor sosiale skakels – boerdery nie meer gemeenskap-
of bestaansboerdery nie. (√)
Plante benodig groot hoeveelhede sintetiese kunsmis en ander
chemikalieë om suksesvol te groei (√)
Monokultuur verminder habitat en biodiversiteit in die streek (√))
verhoog die gebruik van fossielbrandstowwe (het ʼn hoë koolstofvoetspoor) (√)
ʼn Hoë digtheid van vee bevorder die verspreiding van siektes soos
voëlgriep. (√)
Etiese kwessies: diere nie gewaardeer as wesens nie wat ʼn goeie
lewensstandaard verdien nie. (√)
Die gebruik van geneties gemodifiseerde plante affekteer natuurlike plante.(√)
Slegs ʼn paar maatskappye het die monopolie van geneties gemodifiseerde
saad (boer afhanklik van hierdie maatskappye om elke jaar die saad teen
kosprys te voorsien) (√)
Nie genoeg navorsing gedoen is – mense is nie seker van die langtermyn
gevolge van geneties gemodifiseerde kosse nie. (√) (Enige 2 x 1) (2)
[8]
VRAAG 15: HANDELSBALANS
15.1 Handelsbalans: verwys na die verskil tussen invoere en uitvoere. (√√) (Antwoord
moet na die verskil tussen die twee verwys.) (2)
15.2 15.2.1 In 2008 het Suid-Afrika ʼn ongunstige / negatiewe handelsbalans
ervaar. (√) (1)
15.2.2 Die waarde van invoere was groter as die waarde van uitvoere. (√) (1)
15.3 (Enige twee van die volgende)
Dit is sleg (ongunstig) vir die ekonomie. (√)
Regering is in skuld (√) en sal ʼn lening moet uitneem om die skuld te dek. (√)
Internasionale reputasie van ʼn gesonde ekonomie is bedreig. (√)
Inflasionêre verhogings m.b.t. die koste van die lewe. (√)
Waarde van die rand daal. (√) (Enige 2 x 1) (2)
15.4 (Enige twee van die volgende strategieë)
Om weg van die uitvoer van onverwerkte grondstowwe te beweeg. (√)
Om plaaslike bedryf van die verwerking van rou-materiaal en industriële
ontwikkeling aan te moedig. (√)
Bied lenings aan en moedig entrepreneuriese ontwikkeling aan. (√)
Om die plaaslike bevolking aan te moedig om die Suid-Afrikaanse bedryf te
ondersteun. (√)
Ondersteun die ontwikkeling van wiskunde en wetenskap in die onderwys. (√) (2)
[8]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo
Related documents

Addendum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Addendum

Addendum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Addendum

Addendum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Addendum

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 Paper 1 November EC 2012 Memo
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper