Downloaded from hlayiso.com
Sport en Oefenkunde
Praktiese Assesseringstaak (PAT)
Graad 12 – 2020
100 punte
Instruksies aan
onderwysers
IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentDocument 











View all
SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr hlayiso.com
Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Sport And Exercise Science
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Document
- Year
- 2020
- Pages
- 9
- File size
- 166.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 2 van 9
Die doel van hierdie Praktiese Assesseringstaak (PAT) is om aan jou leerders 'n
geleentheid te gee om die kennis en vaardighede wat hulle geleer het op 'n praktiese,
werklike situasie toe te pas. Die PAT word ekstern opgestel, intern deur die onderwyser
nagesien en ekstern deur die IEB gemodereer.
Dit bestaan uit vier dokumente:
• Instruksies aan kandidate
• Instruksies aan onderwysers
• Raamwerk vir implementering
• Assesseringsrubriek
en onderwysers moet hierdie dokumente saam gebruik wanneer die PAT beplan,
voorberei en geïmplementeer word.
Onderwysers kan die PAT-proses by hulle eie skoolprogram integreer wat tyd en plek
betref.
Die PAT moet individueel deur leerders gedoen word. Onderwysers moet deur die hele
proses terugvoering gee soos in die raamwerk aangedui word. Slegs een finale PAT-lêer
mag ingedien word vir nasiening; leerders mag nie hul PAT-lêers oordoen nie.
IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 3 van 9
EKSTERNE MODERERING VAN PAT-LÊERS
Eksterne moderering word voor die nasiensessie in Desember deur 'n paneel gedoen wat
deur die IEB aangestel word.
Elke skool moet 'n onderwyser-PAT-lêer en 'n steekproef van leerder-PAT-lêers indien.
Die steekproef van leerderlêers moet deur die skool gekies word en moet 'n
verskeidenheid punte insluit. 10% van lêers, 'n minimum van vyf lêers, of al die lêers
(indien minder as vyf leerders) moet ingedien word.
1. SAMESTELLING VAN PAT-LÊERS
Samestelling van die onderwyser se PAT-lêer
Die onderwyser se PAT-lêer moet op die volgende wyse uiteengesit word en moet
vir nasionale moderering in 'n geskikte slapbandringlêer ingedien word.
Dekblad vir onderwyser se lêer Verwys na Bylaag 1
Puntestaat Verwys na Bylaag 3
Rangordelys Verwys na Bylaag 4
Volledige stel instruksies, rubriek ingesluit
Samestelling van leerder se PAT-lêer
Die leerder se lêer moet op die volgende wyse uiteengesit word en moet vir
nasionale moderering in 'n geskikte slapbandringlêer ingedien word.
Dekblad vir leerder se lêer Verwys na Bylaag 2
Verklaring van egtheid Verwys na Bylaag 6
Instruksies aan kandidaat
Nagesiene PAT
Nasienrubriek wat duidelik aandui hoe punt
toegeken is
2. ADMINISTRATIEWE DOKUMENTASIE VIR PAT
1. Dekblad vir onderwyser se lêer
2. Dekblad vir leerder se lêer
3. Onderwyser se rekord van PAT-punte
4. Rangordelys
5. Finale modereringsterugvoeringsvorm aan IEB
6. Voorbeeld van brief van egtheid
IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 4 van 9
1. ONDERWYSER SE PAT-DEKBLAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
SPORT EN OEFENKUNDE
DEKBLAD VIR ONDERWYSER SE PAT-LÊER
Sentrumnommer
_________________________________________________ _____________________
ONDERWYSER SE NAAM EN HANDTEKENING DATUM
IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 5 van 9
2. KANDIDAAT SE PAT-DEKBLAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
SPORT EN OEFENKUNDE
DEKBLAD VIR LEERDER SE PAT-LÊER
(Moet deur die leerder ingevul word, deur die onderwyser gekontroleer word en as die
eerste bladsy van die leerder se lêer ingesluit word)
Kandidaat se
Sentrumnommer
eksamennr.
Evaluering van visuaele
Inligtingsinsameling Organisasie en uitleg
Ontwerp en doen Ontwerp 'n visuele
Plan van aksie Data-ontleding Skep 'n dagboek Na-visietoetse Nadenkevraelys Gevolgtrekking
Ontleed data TOTAAL
visietoetse oefenprogram
oefenprogram
Punte 5 5 15 10 15 5 5 5 10 10 10 5 100
LEERDER SE HANDTEKENING: ______________________ DATUM: ____________________
ONDERWYSER SE HANDTEKENING: __________________ DATUM: ____________________
IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 6 van 9
3. ONDERWSER SE REKORD VAN PAT-PUNTE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
SPORT EN OEFENKUNDE
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
PUNTESTAAT VIR PAT
Sentrumnommer
NAME VAN
KANDIDATE –
ALFABETIES
Evaluering van visuele
Inligtingsinsameling Organisasie en uitleg
Ontwerp en doen Ontwerp 'n visuele
Plan van aksie Data-ontleding Skep 'n dagboek Na-visietoets Nadenkevraelys Gevolgtrekking
Ontleed data TOTAAL
visietoets oefenprogram
oefenprogram
100
Ek verklaar dat hierdie punte 'n akkurate weerspieëling van die kandidate se eie werk is.
Handtekening van onderwyser: _____________________ Datum: _____________________
Handtekening van skoolhoof: _______________________ Datum: _____________________
IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 7 van 9
4. RANGORDELYS VIR PAT
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SPORT EN OEFENKUNDE
RANGORDELYS VIR PAT
Sentrumnommer
KANDIDATE IN RANGORDE GELYS (HOOGSTE TOT LAAGSTE PUNTE)
EKSAMENNOMMER PUNT 100
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 8 van 9
5. FINALE MODERERINGSTERUGVOERINGSVORM AAN IEB
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SPORT EN OEFENKUNDE
FINALE MODERERINGSTERUGVOERINGSVORM VIR PAT
Moet ingevul en deur die IEB gehou word
Eksamensentrumnommer
Die kandidate wat leerderlêers vir moderering moet indien (kandidate wat deur die skool
gekies is)
Skoolpunt Gemodereerde
Eksamennommer
(%) punt (%)
Opmerkings:
_______________________________________________________________________
Aanbevelings:
PAT-punte moet sonder wysiging aanvaar word: Ja Nee
Verandering wat deur moderator aanbeveel word:
Verandering wat geïmplementeer moet word:
PAT-moderator se handtekening: ___________________ Datum:_________________
IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS Bladsy 9 van 9
6. BRIEF VAN EGTHEID
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SPORT EN OEFENKUNDE
BRIEF VAN EGTHEID VIR PAT
Skool se briefhoof
VERKLARING DEUR DIE KANDIDAAT
Ek verklaar hiermee dat al die werk wat in hierdie PAT-lêer vervat is, my eie,
oorspronklike werk is en dat indien ek van enige bron gebruik gemaak het, ek dit erken
het.
__________________________________ _____________________
LEERDER SE NAAM DATUM
Ek stem in dat indien dit deur die bevoegde owerhede bepaal word dat ek hoegenaamd
by bedrieglike aktiwiteite betrokke was rakende die inhoud van my PAT, ek al die finale
punte wat vir assessering behaal is, sal verbeur.
__________________________________ _____________________
LEERDER SE NAAM DATUM
VERKLARING DEUR DIE KANDIDAAT SE ONDERWYSER
Na my wete is bostaande verklaring deur die kandidaat waar en ek aanvaar dat die werk
wat aangebied is, syne/hare is.
__________________________________ _____________________
ONDERWYSER DATUM
IEB Copyright © 2020
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Document
SPSC PAT Assessment Rubric 2020 hlayiso.com

Document
SPSC PAT Assessment Rubric 2020 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Framework 2020 hlayiso.com

Document
SPSC PAT Framework 2020 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to candidates 2020 hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to candidates 2020 Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Document
SPSC PAT Instructions to teachers 2020 hlayiso.com

Question paper
Sport and Exercise Afr hlayiso.com

Memorandum
Sport and Exercise Science Memo 2019 Afr hlayiso.com

Memorandum
Sport & Exercise Science Memo 2018 Afr hlayiso.com

Question paper
Sport and Exercise Afr hlayiso.com

Question paper
Sport & Exercise Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Sport And Exercise Science
Explore more published documents in this catalogue.





