Downloaded from hlayiso.com
LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG
Vak: SW GEOGRAFIE Datum: November 2019
Eksaminator: Mnr. L. Badenhorst Tyd: 60 minute
Moderator: Mnr. T. Viljoen Totaal: ________/50
Naam en Van:________________________________ Graad 7:__________
INSTRUKSIES:
1. Lees die vrae noukeurig deur.
2. Werk en skryf netjies.
3. STERKTE!!!!
VRAAG 1: WAAR OF ONWAAR [10]
Sê of die volgende vrae waar of onwaar is:
1.1 Water is ‘n kleurlose, deursigtige, reuklose en smaaklose vastestof. (1)
__________________
1.2 Lug bestaan hoofsaaklik uit stikstof. (1)
__________________
1.3 Bosse bedek sowat 30% van die aarde se grondoppervlakte. (1)
__________________
1.4 Grond is die onderlaag van die aarde se oppervlakte. (1)
__________________
1.5 Diere is belangrik vir ons ekostelsel op aarde. (1)
__________________
1.6 Seelewe is ‘n ontsaglike hulpbron en verskaf kos, medisyne en het geen grondstowwe
nie. (1)
__________________
1.7 Minerale kom natuurlik voor, meestal onder die aarde se oppervlakte. (1)
__________________
1.8 Voorbeelde van fossielbrandstowwe is steenkool en sonneblomolie. (1)
__________________
1
Laer Volkskool Heidelberg Geografie Graad 7 November 2019
Skip to contentAll 2019 papers %20Gr.%207%20(November%202019)_hlayiso.com_--410d27c4-bd06-4cee-9983-a36adaa96c7a/v1-cf8d022a1407cd1ffc65/card.webp)

%20Gr.%207%20(November%202018)_hlayiso.com_--4dbd146d-0066-408f-91fa-5632c9b40ae2/v1-6ba1d14cb7e71184ffcb/card.webp)



View all
Geography Grade 7 November 2019 Question Paper
Grade 7 Geography question paper from the November Exam 2019, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Geography · Grade 7 · November Exam · 2019. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 431.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
November Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
1.9 Ons gebruik natuurlike hulpbronne om te oorleef. (1)
__________________
1.10 Ons as mens misbruik glad nie ons fossielbrandstowwe op aarde nie. (1)
__________________
VRAAG 2: PAS KOLOM B BY KOLOM A [9]
Kolom A Antwoord Kolom B
Kaart A – Iets wat iets anders verteenwoordig.
Kartograaf B – Individuele geboue soos winkels of skole.
Simbole C – ‘n Ruimte op die grond met ‘n grens daarom.
Indeks D – Verteenwoordigings van ‘n grondgebied.
Puntsimbole E – Paaie, riviere en spoorlyne.
Lynsimbole F – Maak gebruik van die hulpmiddel om afstande te
meet tussen dorpe of stede.
Gebiedssimbole G – Iemand wat opgelei is om kaarte te maak.
Kaartsleutel H – Maak gebruik van letters en syfers om blokke te
verdeel.
Rooster I – Name van dorpe of stede sal hier gevind word.
VRAAG 3: DIE AARDE SE KERN [4]
Vul die korrekte antwoord in die oop spasie in.
3.1 Die Kern van die aarde het ________ dele en bestaan uit _____________ en yster. (2)
3.2 Die Mantel van die aarde het twee dele en bestaan uit _______________ en
_______________. (2)
2
Laer Volkskool Heidelberg Geografie Graad 7 November 2019
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: NATUURBEWARING [16]
4.1 Waarvoor staan die afkorting Sanparke? (1)
___________________________________________________
4.2 Onderstreep die regte antwoord. (1)
Die doel van die (MBG’s / OBG’s) is om die mariene lewe te bewaar.
4.3 Daar is vier hoofredes waarom natuurbewaring nodig is, wat is die redes? (4)
a) _______________________ b) _______________________
c) _______________________ d) _______________________
4.4 Bewaring van diere en omgewing word reg oor die wêreld toegepas.
Noem die 7 kontinente: (7)
1)_________________________ 5)_________________________
2)_________________________ 6)_________________________
3)_________________________ 7)_________________________
4)_________________________
4.5 Gemeenskapsbewaringsprojekte word al hoe meer algemeen in Suid-Afrika geloods.
Indien daar vandag van jou verwag word om so projek te lei, watter bewarings aspek sal jy
wil aanraak? (Noem en bespreek) (3)
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
3
Laer Volkskool Heidelberg Geografie Graad 7 November 2019
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 5: WATER IN SUID-AFRIKA [7]
Bestudeer die sirkeldiagram rakende die gebruiksektore van Suid-Afrika se water en voltooi die
ontbreekte inligting.
Watter faktor word deur elk van die volgende persentasies voorgestel:
5.1 62% - _________________________ (1)
5.2 27% - _________________________ (1)
5.3 3.5% - _________________________ (1)
5.4 2% - _________________________ (1)
5.5 2.5% - _________________________ (1)
5.6 3% - _________________________ (1)
5.7 Gee ‘n titel vir die sirkeldiagram. (1)
______________________________________________________________
4
Laer Volkskool Heidelberg Geografie Graad 7 November 2019
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6: BESOEDELING [4]
Bestudeer die volgende illustrasies en identifiseer die tipe besoedeling wat hier plaasvind.
_____________________________ (1) _____________________________ (1)
_____________________________ (1) _____________________________ (1)
Totaal: [50]
5
Laer Volkskool Heidelberg Geografie Graad 7 November 2019
Study this subject
Recommended for this subject
%20Gr.%207%20(November%202019)_hlayiso.com_--410d27c4-bd06-4cee-9983-a36adaa96c7a/v1-cf8d022a1407cd1ffc65/card.webp)
Question paper
Geography Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
Geography Grade 7 November 2018 Question Paper
%20Gr.%207%20(November%202018)_hlayiso.com_--4dbd146d-0066-408f-91fa-5632c9b40ae2/v1-6ba1d14cb7e71184ffcb/card.webp)
Question paper
Geography Grade 7 November 2018 Question Paper

Memorandum
Geography Grade 7 November 2021 Memo

Memorandum
Geography Grade 7 November 2018 Memo

Question paper

