Downloaded from hlayiso.com
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
TEGNIESE WISKUNDE V1
2022
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 2 inligtingsblaaie en 1 antwoordblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 








View all

_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)



Technical Mathematics P1 May June 2022 Afr_hlayiso.com_.pdf
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 14
- File size
- 440.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord VRAAG 4.2.3 op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Skryf jou
sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAD
verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
5. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.
6. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
7. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders genoem.
8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem.
9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
10. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1
Ll Gegee: f(x) = x’ — 3x -10
Los op vir x as:
11d F(x) =0 (2)
1.1.2 F(x) <0 enstel die oplossing op 'n getallelyn voor G3)
1.2 Los op vir x:
2x’? -11=-7x (korrek tot TWEE desimale plekke) G3)
1.3 Los op vir x en y as:
yox+1=Oenyt+7=x + 2 (6)
1.4 Die formule wat gebruik word om die weerstand in die diagram hieronder te bereken,
in ‘n stroombaan waar resistors in parallel gekoppel is, word gegee deur:
1 1
a
R, R 3
Rp = totale weerstand in ohm (Q)
R, = weerstand van resistor | in ohm (Q)
R, Ry = weerstand van resistor 2 in ohm (Q)
R,
1.4.1 Maak Ry die onderwerp van die formule. (2)
1.4.2 Bereken vervolgens, of andersins, die totale weerstand Rp as:
R; = 40Q en R; = 452 (2)
15 Evalueer 1101100, +1100, (Los jou antwoord in binére vorm.) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 4 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 2
2.1 Gegee: X=Jje-4
Skryf die waarde van e neer, waarvoor X soos volg is:
2.1.1 Nul qd)
2.1.2 Nie-reéel qd)
2.2 Bepaal die waarde(s) van m waarvoor die vergelyking mx’ -12x+9=0 gelyke
wortels het. (4)
[6]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:
a11 0 StF
* G)
3.1.2 — (¥5+4) —Va5 G)
3.1.3 log;, 8 + logl0 (4)
3.2 Los op vir x: log, x + log, (x-6)= log, 25 (6)
3.3 In die RLC-kring is die impedansie van die twee impedansies wat in serie gekoppel
1S:
Zy = 4,2 cis 225° en Zy =3-4i
3.3.1 Druk z, inreghoekige vorm uit. (2)
3.3.2 Bepaal vervolgens (z,+ z,), die totale impedansie van die stroombaan. (2)
3.4 Bepaal (toon ALLE bewerkings) die numeriese waardes van p en q as:
-p+qi = 4°-2(7+3i) (5)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 5 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 4
41 Die diagram hieronder stel die grafieke van die funksies voor wat deur
I(@)= 44 q en g(x)=mx +e gedefinieer word.
x
R(-2; 4) is'n punt op f
g is die simmetrielyn van f wat die y-as by 2 sny.
W is die x-afsnit van f.
Punt V is op g sodanig dat VW loodreg op die x-as is.
y
4.1.1 Bepaal die vergelyking van f.
4.12 Skryf die vergelyking van g neer.
4.1.3 Skryf die waardeversameling van f neer.
4.1.4 Bepaal die kodrdinate van W.
4.1.5 Bepaal die kodrdinate van V.
4.2 Gegee die funksie p(x) = 2*- 4
ve
4.2.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van p neer.
4.2.2 Bepaal die x- en y-afsnitte van p.
4.2.3 Teken die sketsgrafiek van p op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is.
Dui AL die afsnitte met die asse en die asimptoot aan.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(3)
()
Q)
(2)
2)
a)
(3)
Q)
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 6 DBE/2022
SS/NSS
43 Die skets hieronder stel die funksies gedefinieer deur f(x)=x*>—2x+4 en
g(x)=x41 voor.
PM is loodreg op die y-as en AB is loodreg op die x-as.
C is'npuntop g en AQ; 4) is'n punt op f
Ay
\
Bepaal:
4.3.1 Die waarde van k (2)
4.3.2 Die lengte AC (3)
4.3.3 Die kodrdinate van P (4)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 5
5.1 Thabile koop 'n sementmenger op huurkoop teen 'n enkelvoudige rentekoers van 21%
5.2
5.3
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
per jaar by 'n hardewarewinkel. Die sementmenger kos R15 350 en Thabile beplan
om dit oor 'n periode van 2 jaar in gelyke maandelikse paaiemente af te betaal.
Bereken hoeveel sy maandeliks sal betaal.
Die vervaardiging van metaalballetjies deur 'n masjien wat reeds 500 metaalballetjies
per dag maak, word teen 'n saamgestelde tempo van 25% per dag vir 10 dae verhoog.
5.2.1 Hoeveel metaalballetjies word op die eerste dag vervaardig?
5.2.2 Bepaal die getal balletjies wat op die tiende dag vervaardig word.
Zane het 'n bedrag geld in 'n rekening belé wat 'n rentekoers van 6,78% per jaar,
maandeliks saamgestel, verdien. Aan die einde van 2 jaar het die rentekoers na
5,20% per jaar, kwartaalliks saamgestel, verander. Die waarde van die belegging aan
die einde van 'n 3,5(drie-en-'n-half)-jaar-beleggingstydperk is R50 962,58.
Bepaal die aanvanklike bedrag wat Zane belé het.
Blaai om asseblief
(4)
(1)
G)
(6)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 8
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 Bepaal f’(x) met gebruik van EERSTE BEGINSELS as f(x) =5+ x
6.2 Bepaal:
6.2.1 ® as y =x 049)
622 Dy[Ve+zp'|
1-x°
x?
623 f'(x) as f(x) =
63 Gegee g(x) =—4x?
Bepaal:
631 (2)
6.3.2 Die vergelyking van die raaklyn aan g by 'n punt waar x=2
Kopiereg voorbehou
DBE/2022
Blaai om asseblief
(5)
3)
(3)
4)
(1)
(4)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 7
Die grafieke hieronder verteenwoordig die funksies wat deur g(x) = —(x + 2)(x —1)(x - 3)
en A(x) =2x+ p gedefinieer word.
E en F is die draaipunte van g.
A, B, C en D is afsnitte op die asse.
4y
|
' |
F
o-
A
g, / ’
7 \ h
4 y a x
t / “ \
' i of x \
\ | “
\
4 f Lo \
\ {4 \
\ //
Le
\ 4
‘ y }
a
“a y
Kaye
a“ E q
x
TA Skryf die koérdinate van C neer. (2)
7.2 Skryf die waarde van p neer. ql)
73 Bepaal die lengte van AC. Q)
74 Druk g(x) =—(x + 2x -I)@ - 3) indie vorm g(x)=ax°+bx?+ex+d uit. (2)
75 Bepaal die kodrdinate van E en F. (5)
76 Skryf die waardes van x neer waarvoor g(x) > 0 G3)
{15]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 8
'n Speelgoedvuurpyl word vanaf die grond boontoe gelanseer. Die hoogte (#) in meter (m) van
die vuurpyl bokant die beginpunt, ¢ sekondes nadat dit afgevuur is, word deur
h(t) = —5t? + 25¢t gegee.
Die diagram hieronder illustreer die beweging van die speelgoedvuurpyl.
AhO
Bepaal:
8.1 Die hoogte van die speelgoedvuurpyl na 1 sekonde
8.2 Die aanvanklike snelheid van die speelgoedvuurpyl
(WENK: snelheid= A’ ())
8.3 Die maksimum hoogte wat die speelgoedvuurpyl bereik het
8.4 Die waardes van ¢ waarvoor die vuurpyl 30m bokant die grond sal wees
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(3)
(3)
(3)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 il DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 9
91 Bepaal die volgende integrale:
9A fQo* + 6)ae 6)
9.1.2 f(x*(e+2)- 2x7 Jax (4)
9.2 Die skets hieronder verteenwoordig die gearseerde oppervlakte begrens deur die
kurwe van die funksie gedefinieer deur f(x) = aL 4;x>0 en die x-as tussen die
x
punte waar x =2 en x=4,
i
Bepaal (toon ALLE berekeninge) die gearseerde oppervlakte wat deur die kurwe en
die x-as tussen die punte waar x = 2 en x =4 begrens word. (6)
[13]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 DBE/2022
SS/NSS:
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
-b+b* -4ac b 4ac-b?
a x=-— y= ——
a 2a 4a
a*=b@x=log,b, a>0,a4#lenb>0
A=P(1+ni) A=P(l-ni) A=P(1+i)" A=P(1-i)”
ieg =(14 J" -1
1) = jim LtA- FO)
x)= lim ——————
f ( ) h>0 h
yn xa
fx" dx = +C ,n#-1 Jka” de =k. +C ,n#-l
n+l nti
1 k
{ -de=Inx+C, x>0 Jf -de=k.Inx+C, x>0
x x
x aX a™
Ja“ dx=——+C ,a>0 fka™ de =k. +C ,a>0
Ina nina
a a X,t%, V+
d= \(x,-4) +(.-n) w(2 24 ;3ot eal
2 2
ysm+e y—y, =m(x--x,) m =22 = tan@=m
XX,
c
“SnA sinB sinc
oppervlakte van A ABC = ; ab. sin C
sin? @+cos*@=1
Kopiereg voorbehou
@ =? +c —2be-cosd
1+tan?@=sec’0 1+ cot? @= cosec? 6
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 DBE/2022
SS/NSS
mrad =180°
Hoeksnelheid = @ = 2an waar n = rotasiefrekwensie
Hoeksnelheid = @ = 360°n waar n= rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid =v = zDn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
Booglengte = s =r waar r=radiusen 6 = sentrale hoek in radiale
Oppervlakte van 'n sektor “> waar r = radius en s = booglengte
2
Oppervlakte van 'n sektor = “ waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
4h? —4dh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en
x = lengte van koord
Ay =a(m +m +m3+...+m,) waar a= gelyke dele, m, = ren
en =aantal ordinate
OF
Ar - (21 ven +07 +03 +04+.. +n] waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat
en n=aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 DBE/2022
SS/NSS
ANTWOORDBLAD
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4.2.3
{y
|
1
a4
0
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
TECH MATHS P2 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf
Question paper
TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2025_English_watermark.pdf
Question paper
Technical Mathematics P2 (English) June 2025 Question Paper.pdf

Question paper
TECH MATHS P1 GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECH MATH P2 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
TECH MATHS P1 GR12 QP SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Technical Mathematics P1 May June 2022 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Technical Mathematics P2 May June 2022 MG Afr Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Technical Mathematics P2 May June 2022 Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Technical Maths P1 QP June2022 English_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2022 MG Afr Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Technical Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
Tech Maths P2 Memo A E_watermark.pdf

Memorandum
TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025_Eng&Afr_watermark.pdf
_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Addendum
TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)_hlayiso.com_.pdf

Errata
Tech Maths P2_Erratum_June Common 2024_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024_English-Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum