Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202516 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape June Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 TEGNIESE WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JTMATHA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy inligtingsblad. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 ∆PQR is reghoekig by punt P. Hoekpunte P(2 ; 6), Q(−1 ; 2) en R(6 ; ) is gegee. PQ is verleng sodat dit deur punt T gaan en ʼn hoek met die x-as vorm. y P(2 ; 6) Q(−1 ; 2) R(6 ; ) x T 1.1 Voltooi die volgende: Wanneer lyne loodreg is, is die produk van die gradiënte … (1) 1.2 Bepaal die waarde van . (4) 1.3 Bepaal die koördinate van S, sodat QPRS ʼn reghoek is. (4) 1.4 Bepaal , die inklinasiehoek van die lyn PT. (3) 1.5 Bepaal die vergelyking van ʼn lyn, parallel aan lyn PT en wat deur punt R gaan. (4) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 2 2.1 Die diagram hieronder verwys na ʼn sirkel met vergelyking + = 10. Die raakpunt van die raaklyn aan die sirkel is by P(− 3 ; 1). 0 2.1.1 Skryf die radius van die sirkel in eenvoudigste wortelvorm neer. (1) 2.1.2 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by punt P in die vorm =⋯ (4) 2.1.3 Gee die vergelyking van die halfsirkel, indien 0 < < √10. (2) 2.2 Skets die grafiek van + = 1. Dui duidelik die afsnitte aan. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word S( ; −3) en OS = 5 gegee. o S ( ; −3 ) Bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: 3.1.1 (3) 3.1.2 cos (1) 3.1.3 cosec (180° − ) (2) 3.2 Bepaal die waardes van x, indien 3sin2 = 1,465 en 0° ≤ 2 ≤ 360°. (4) [10] VRAAG 4 ( ° ). ( ° ) ( ° ) 4.1 Vereenvoudig: ( ° )∙ (7) ( ). 4.2 Bewys dat: + = −1 (6) ( ° ) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 5 Gegee die funksies gedefinieer deur ( ) = tan − 1 en ( ) = cos2 vir ∈ [0° ; 360°]. 5.1 Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die grafieke van f en g. Toon duidelik die draaipunte, asimptote, eindpunte en die afsnitte met die asse aan. (8) 5.2 Skryf die periode van g neer. (2) 5.3 Gee die vergelyking van ℎ, indien 3 eenhede opgeskuif word. (2) 5.4 Gebruik jou grafieke en bepaal die waardes van x waarvoor: 5.4.1 cos2 + 1 ≤ tan , vir die interval ∈ [−180° ; 0] (2) 5.4.2 ( ) <0 (2) [16] VRAAG 6 A 38° D 5 7 87° C 8 B 6.1 Skryf die kosinus-reël vir ΔABC neer. (1) 6.2 Bereken die lengte van DB, korrek tot EEN desimale plek. (3) 6.3 Bereken die grootte van . (3) 6.4 Bepaal die oppervlakte van ∆ABC. (3) 6.5 Bereken die kortste afstand tussen C en die lyn AB. (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V2 7 VRAAG 7 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. AB = 24 cm; M is die middelpunt van AB en MD = 8 cm. (WENK: Laat OM = x) O A M B D 7.1 Skryf die lengte van AM neer. (1) 7.2 Skryf die lengte van OD, in terme van x neer. (1) 7.3 Gee ʼn rede hoekom OA = OB = OD. (1) 7.4 Bepaal die lengte van OA, in terme van x, in ∆AOM. (5) 7.5 Bepaal die waarde van x. (4) 7.6 Gee die waarde van die radius. (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 8 In die diagram hieronder, is AC die koord van die sirkel met middelpunt O. = 50°; = 30° en BD is die deursnee. C B 1 2 1 2 O 30q 2 1 A 1 50q 2 D Bepaal, met redes, die groottes van die volgende: 8.1 (2) 8.2 (2) 8.3 (2) 8.4 (2) 8.5 (2) 8.6 (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V2 9 VRAAG 9 9.1 In die onderstaande diagram is PV = 24 cm; VR = 22 cm en ST = 12 cm. PQ║VS en PS║VT. P V Q R S T 9.1.1 Bepaal die lengte van TR. (4) 9.1.2 Bepaal die lengte van QR, korrek tot EEN desimale plek. (4) 9.2 In die diagram hieronder is PQRS ʼn parallelogram en QS║BC en = . P S O C Q B R Bepaal . (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 10 ʼn Buiteband, van ʼn motor wat op die snelweg ry, het ʼn gemiddelde rotasie van 1 500 rpm. Die buiteband het ʼn deursnee van 55,9 cm. Die spotprent en diagram hieronder verteenwoordig die buiteband. 10.1 Herlei die rotasies na rotasies per sekonde. (2) 10.2 Bepaal die omtreksnelheid van die buiteband, in mm/s. (4) 10.3 Bepaal die hoeksnelheid van die buiteband, in rad/sek. (3) 10.4 Wat sal die deursnee van die buiteband wees as dit met afneem? (3) 10.5 Wat sal die nuwe omtreksnelheid van die buiteband, met die verminderde deursnee, in cm/min wees? (3) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V2 11 VRAAG 11 11.1 Die prent en diagram hieronder verteenwoordig ʼn suurlemoen wat in die helfte gesny is. Die deursnee van die suurlemoen is 8 cm en die hoek wat in die middel gevorm word, is ongeveer 42q. 42° 11.1.1 Bepaal die lengte van een van die boë van ʼn segment van die suurlemoen. (4) 11.1.2 Bepaal die oppervlakte van een van die segmente. (3) 11.1.3 Wat sal die benaderde oppervlakte van al die wiggies in die diagram wees? (2) 11.2 Hieronder is ʼn foto van ʼn man wat ʼn sirkelvormige oogbril dra en aan die regterkant is ʼn diagram wat die beeld uitbeeld. ʼn Koord AB word deur die pupil van die oog getrek. Die lengte van die koord is 7 cm. Die deursnee van die glase is 10 cm. A B Bepaal die hoogte vanaf die pupil tot die onderste rand van die bril. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
EN

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all