Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
TEGNIESE WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy inligtingsblad.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 462.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voor die beantwoording van die vrae.
1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die voorsiende SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik
het om die antwoorde te bepaal.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
In die onderstaande diagram is ABCD ʼn parallelogram met hoekpunte A(0 ; 4), B(7 ; 0),
C(6 ; - 4) en D(- 1 ;0). θ is die inklinasiehoek van lyn AD.
y
A(0 ; 4)
D(- 1 ; 0) 𝜃 B(7 ; 0)
x
P
C(6 ; - 4)
Bepaal:
1.1 Die gradiënt van AD (2)
1.2 Die inklinasiehoek, 𝜃, tot die naaste graad (3)
1.3 Die koördinate van P, die middelpunt van BC (2)
1.4 Die lengte van AB en los jou antwoord in wortelvorm (2)
1.5 Die vergelyking van die lyn loodreg aan BC en wat deur punt P gaan, in die vorm
𝑦 =... (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 2
2.1 In die onderstaande diagram is ʼn skets van ʼn semi-sirkel, met ʼn reguitlyn wat raak
by punt Q.
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die semi-sirkel. (3)
2.1.2 Bepaal die gradiënt van OQ. (2)
2.1.3 Vervolgens, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die vorm 𝑦 = . . .,
indien P(0; −5) ‘n punt op die raaklyn is. (2)
2.2 x2 y2
Gegee: + =1
25 16
2.2.1 Skets die gegewe grafiek, in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, dui
duidelik alle asse aan. (3)
2.2.2 Bepaal die lengte van die lang-as. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 5
VRAAG 3
3.1 Gegee: P = 38,9˚ en S = 153,2˚
Bepaal die volgende:
3.1.1 sin P+cos 2S (2)
3.1.2 P
sec + S
3 (3)
3.2 Indien tan 52 = k , bepaal die volgende in terme van 𝑘.
3.2.1 cos52 (3)
3.2.2 cosec 38 (1)
3.2.3 sin 232 (3)
3.3 Los op vir θ, afgerond tot EEN desimale plek, as ( 0;90) :
1
cosec 2 = 0,814
2 (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 4
4.1 Voltooi die identiteit:
1 + cot 2 = ... (1)
4.2 Vereenvoudig:
cos (180 + ) tan ( 360 − ) cos 2 ( 360 − )
+ cos 2
sin (180 − ) (7)
4.3 Bewys dat:
sec + cosec
= tan + cot
sin + cos (8)
[16]
VRAAG 5
Gegee f ( x ) = sin x en g ( x ) = cos x + 1 , x 0;360
5.1 Op dieselfde assestelsel, gegee in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK, skets die
grafieke van f ( x ) = sin x en g ( x ) = cos x + 1 . Dui duidelik alle asse met die assestelsel
aan, asook die draaipunte en eindpunte. (7)
5.2 Gee die waardeversameling van g. (2)
5.3 Gee die periode van f. (1)
5.4 Gebruik jou grafiek en bepaal die waardes van x waarvoor: g ( x) = f ( x) (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 7
VRAAG 6
AB is ʼn lamppaal wat geanker is met staalkabels by punte C en D.
B, C en D is punte in dieselfde horisontale vlak.
AB = 20 eenhede en CD = 17,89 eenhede
A D B = A C B = 45
A C D = 71, 51
A
20
45˚ D
B 17,89
45˚ 71,51˚
C
6.1 Bepaal die lengte van, AC, een van die anker-kabels. (2)
6.2 Bepaal die oppervlakte van ΔACD. (3)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 7
7.1 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:
“Die hoek onderspan deur ʼn boog by die middelpunt van die sirkel is ... die grootte van
die hoek onderspan deur dieselfde boog by die omtrek van die sirkel.” (1)
7.2 In die onderstaande diagram, O is die middelpunt van die sirkel en PQRS is ʼn
koordevierhoek.
QP║RS.
PS en QR is verleng om by T te ontmoet.
Q = 53
P
O 1
53˚
Q
1 S
2
2
3
R
T
Skryf die groottes van die volgende hoeke, met redes neer:
7.2.1 O1 (2)
7.2.2 S2 (2)
7.2.3 P (2)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 9
VRAAG 8
8.1 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:
“Die hoek tussen die raaklyn aan ʼn sirkel en die koord getrek vanaf die kontakpunt is
... met die hoek in die alternatiewe segment.” (1)
8.2 In die onderstaande diagram is PQRS ʼn koordevierhoek, met PS = PQ.
SR is verleng tot by V, sodat QV║PR.
QV is ʼn raaklyn aan die sirkel by Q met Q1 = 50
∧
TP en TS is raaklyne vanaf dieselfde punt met T = 80°.
8.2.1 Gee ʼn rede waarom TP = TS. (1)
8.2.2 Vervolgens, bereken die grootte van P 4 , met redes. (4)
8.2.3 Bereken die grootte van die hoeke met redes:
(a) P2 (2)
(b) S2 (2)
(c) R2 (2)
(d) V (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 9
9.1 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:
"As ʼn lyn twee sye van ʼn driehoek in dieselfde verhouding verdeel, dan is die lyn ... na
die derde sy." (1)
9.2 In die onderstaande diagram is BF ║ CE; AB : AC = 3 : 4; FE : ED = 3 : 4 en
AE = 36 cm.
A
F
B E
C D
Bepaal:
9.2.1 Die lengte van AF (3)
9.2.2 Die lengte van ED (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 11
9.3 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:
“As die ooreenstemmende sye van twee driehoeke ... is, dan is die driehoeke
gelykhoekig.” (1)
9.4 In die diagram hieronder, is BFEC ʼn koordevierhoek. Sye CB en EF is verleng om by
A te ontmoet. Driehoek ECD word gevorm.
A
1 1 F
B 2
2
1 1
C E
2 2
D
9.4.1 Bewys dat ΔABF ⦀ ΔAEC. (4)
9.4.2 Verder as, AB = 25 cm; AF = 20 cm; FE = 40 cm en CD = 27 cm.
(a) Bepaal die lengte van BC. (3)
(b) Toon aan dat BF║DE. (3)
(c) Bewys dat ΔAEC ⦀ ΔADE. (3)
(d) Vervolgens, bepaal DE : BF. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 10
10.1 ʼn Kraak op ʼn musiek CD vorm ʼn hoek van 60˚, soos dit beweeg op die snit, vanaf B
na A. Die radius van die CD is 5 cm. FIGUUR 1 stel die kraak voor.
FIGUUR 1
10.1.1 Bereken die booglengte, AB, wat die kraak beweeg het. (4)
10.1.2 Bepaal die oppervlakte AOB, deur die kraak gevorm. (3)
10.2 ʼn Bad in ʼn wasmasjien, met deursnee van 420 mm, draai teen 1 800 revolusies per
minuut. In die diagram langsaan, SR verteenwoordig die middellyn van die bad, met S
en R punte op die omtrek en TQ verteenwoordig die koord van die bad (sirkel) met
TQ ⊥ SR by U.
Bereken:
10.2.1 Die hoeksnelheid, van die bad, in radiale per sekonde (4)
10.2.2 Die omtreksnelheid, van die bad, in meter per sekonde (4)
10.2.3 Die lengte van US, as koord TQ = 250 mm. Gee jou finale antwoord in cm (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 13
VRAAG 11
11.1 Die onreëlmatige vorm hieronder met ordinate 6,2, x, 5,1, 4,9 en 2 m het ʼn TOTALE
oppervlakte van 73,6 m2. Een sy het ʼn lengte van 16 m en word in vier gelyke dele
gedeel.
6,2 m
xm 5,1 m
4,9 m
2m
16 m
Bereken die waarde van 𝑥. (5)
11.2 ʼn Blok hout het ʼn silinder wat daaruit gesny is, waardeur ʼn elektriese koord moet loop.
Die silinder het ʼn deursnee van 1,5 cm.
Volume van silinder = 𝜋𝑟 2 ℎ
Volume van reghoekige prisma = 𝑙 × 𝑏 × ℎ
Bereken die volume van die oorblywende blok hout nadat die silinder uitgesny is. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
11.3 ʼn Plakkaat word uit 4 identiese sirkels gemaak. Die sirkels het ʼn radius van 15 cm.
Die plakkaat moet op ʼn muur geplak word met ʼn sirkelvormige spasie wat ʼn omtrek
van 200 cm het. Die middelpunte van die sirkels vorm die hoekpunte van ʼn vierkant.
Die onderstaande diagram illustreer hoe die plakkaat moet lyk.
Bepaal of die plakkaat, in die beskikbare spasie, op die muur geplak kan word. (5)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WISKUNDE V2 15
INLIGTINGSBLAD
−b b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b x = log a b, a 0, a 1 en b 0
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) A = P (1 − i )
n n
m
i
ieff = 1 + − 1
m
f ( x + h) − f ( x )
f ( x) = lim
h →0 h
x n +1 x n +1
x dx = kx dx = k
n n
+C , n −1 +C , n −1
n +1 n +1
1 k
x dx = ln( x) + C , x0 x dx = k ln( x) + C , x0
ax a nx
a dx = ka dx = k
x nx
+C , a0 +C , a0
ln a n ln a
x +x y +y
d= ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2 M 1 2 ; 1 2
2 2
y2 − y1
y = mx + c y − y1 = m ( x − x1 ) m= m = tan
x2 − x1
x2 y 2
+ =1
a 2 b2
In ∆ABC:
a b c 1
= = a2 = b2 + c2 − 2bc cos A Area = ab.sin C
sin A sin B sin C 2
sin2 + cos2 = 1 1 + tan2 = sec2 cot 2 = 1 + cosec2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
rad = 180
Hoeksnelheid = = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie
Hoeksnelheid = = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie
Omtreksnelheid = = Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie
Omtreksnelheid = = r waar = hoeksnelheid en r = radius
Booglengte s = r waar r = radius en = middelpuntshoek in radiale
rs
Oppervlakte van sektor = waar r = radius en s = booglengte
2
r 2
Oppervlakte van sektor = waar r = radius en = middelpuntshoek in radiale
2
4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord
o + o2
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn−1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1
2
en n = aantal ordinate
OF
o +o
AT = a 1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1 waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
2
n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 EC June 2022 Memo (Afr)

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2022 Addendum (Afr)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum

Addendum