Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202013 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 TEGNIESE WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 2 antwoordblaaie en ʼn 2-bladsy inligtingsblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord VRAAG 4.1.5 en VRAAG 7.5 op die voorsiene ANTWOORDBLAAIE. Skryf jou naam en jou skool se naam op die voorsiene spasies op die ANTWOORDBLAAIE en handig die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Toon duidelike ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 6. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 10. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 3 VRAAG 1 1.1 Los op vir x: 1.1.1 0   3x  2  x  1 (2) 1.1.2 7 x2  9 x  4  0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4) 1.1.3  6 x2 < 5x (4) 1.2 Los die volgende stelsels van vergelykings gelyktydig op: x + 3y = 1 en 2 x2  2 y 2  5xy (7) 1.3 Die hoeksnelheid van ʼn kompressor-katrol is 5,425 omwentelinge per minuut. 1.3.1 Herlei die hoeksnelheid van die kompressor-katrol na omwentelinge per sekonde. (1) 1.3.2 Skryf die hoeksnelheid in VRAAG 1.3.1 in wetenskaplike notasie. (1) 1.4 Herlei 1011112 na desimale notasie, SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar. (2) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 2 Bepaal: 2.1 Die aard van die wortels van:  x2  9 x  2  0 (3) 2.2 Die waarde(s) van c waarvoor die wortels van  x2  9 x  c  0 imaginêr sal wees. (4) [7] VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik (toon alle stappe): 3.1.1 2  8n 2  3  8n 1 23n 5 (4) 3.1.2 3 (27) x6  25 x 4 (3) 3.1.3 log 2 32  2log5 25 (3) 3.2 Los op vir x as: log 2 (8x3  1)  log100  log 2 (4 x2  2 x  1) (5) 3.3 Druk die komplekse getal z  3  i 3 in polêre vorm z =r (cosα + is in α) uit (5) y i 3.4 Los op vir x en y as:  3xi 2i (4) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 5 VRAAG 4 6 4.1 Gegee die funksie f ( x)    2 en g  x   x 2  x  6 x 4.1.1 Bereken die x-afsnit van f. (2) 4.1.2 Bepaal die x-afsnitte van g. (3) 4.1.3 Skryf die y-afsnit van g neer. (1) 4.1.4 Skryf die vergelyking(s) van die asimptote van f neer. (2) 4.1.5 Bepaal die koördinate van die draaipunt van g. (3) 4.1.6 Skets die grafieke van f en g op die voorsiene ANTWOORDBLAD. Dui die asimptoot(e), draaipunt en afsnit(te) van die grafieke aan. (6) 4.1.7 Skryf die definisieversameling van f neer. (1) 4.1.8 Gebruik die skets om die waarde(s) van x > 1 waarvoor f(x) ≤ g (x) te bepaal. (1) 4.2 Geskets hieronder is die grafiek van f (x) = 2x + q en g (x) = – √𝑟 2 − 𝑥 2 , wat by (0;–2), hul gemeenskaplike y-afsnit sny. Punt A is die x-afsnit van f. Bepaal: 4.2.1 Die vergelyking van g (2) 4.2.2 Die waarde van q (2) 4.2.3 Die koördinate van A (3) 4.2.4 Die waardeversameling van f (1) [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 5 5.1 ʼn Bate ter waarde van R800 000 het eenmalig met ʼn rentekoers van 8,8% verminder. Bereken die huidige waarde van die bate. (1) 5.2 Die grafiek hieronder verteenwoordig die aantal mense, op ʼn eiland, wat met Covid-19 gedurende die 21 Covid-19 inperkingsdae besmet is. Die stippellyne toon die aantal besmette mense op die 7de dag van inperking (“lockdown”). 5.2.1 Skryf neer die aantal mense wat op die eiland aan die begin van die inperkingsperiode besmet is. (1) 5.2.2 Bepaal die daaglikse saamgestelde groei van besmetting op die eiland aan die einde van die eerste week van inperking. (3) 5.2.3 Op die 7de dag, het die gemiddelde saamgestelde groeikoers van besmettings met 2% gedaal. Bepaal die aantal dae waarvoor die aantal besmette mense meer as dubbel was voordat die inperkingsperiode op die eiland begin het. (3) 5.3 Mnr. Nanaka belê ʼn sekere bedrag in ʼn spaarrekening. Gedurende die eerste 4 jaar is die rentekoers 6,5% per jaar, maandeliks saamgestel. Aan die einde van 4 jaar vermeerder die rentekoers tot 7% per jaar, half-jaarliks saamgestel, tot aan die einde van die beleggingsperiode. Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, die oorspronklike bedrag wat belê is, as die belegging tot R800 000 groei aan die einde van die 10-jaar beleggingsperiode. (5) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 7 VRAAG 6 1 6.1 Bepaal die afgeleide van f ( x) =  x +  deur EERSTE BEGINSELS te gebruik. 2 (5) 6.2 Bepaal:  14  6.2.1 D x  9    x (3) dy 6.2.2 as 2 xy + x = x  9 dx (4) 6.3 Die vertikale verandering in die y-koördinate wat met x = −2 en x = x1 op die grafiek van h (x) = x2 – 4 is – 3 ooreenstem. Bepaal die moontlike waarde(s) vir x1 as die gemiddelde gradiënt tussen die twee punte 1 is. (4) [16] VRAAG 7 Gegee : h (x) = 2x3 + x2 – 5x + 2 7.1 Bepaal die y-afsnit van h. (1) 1 7.2 Toon aan dat x = die x-afsnit van h is. (2) 2 7.3 Vervolgens of andersins, bepaal al die ander x-afsnitte van h. (3) 7.4 Bepaal die koördinate van die draaipunte van h. (5) 7.5 Skets die grafiek van h op die voorsiene ANTWOORDBLAD. Toon alle afsnitte en draaipunte van h. (5) 7.6 Bepaal die vergelyking van die raaklyn tot die grafiek h by x = 0. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 8 Die prent hieronder toon water wat uit ʼn stilstaande brandblussertrok uitspuit. As ander faktore geïgnoreer word, verteenwoordig die boog wat deur die water gevorm word, ʼn 3 paraboliese funksie (S) gedefinieer deur S  t   3  6t  t 2 ; t  0 ; 8,5 , waar S die 4 hoogte van die water in meter is relatief tot die punt van uitwerping deur die trok en t is die tyd geneem in sekondes. 8.1 Skryf die hoogte van die trok neer. (1) 8.2 Bepaal die hoogte van die water na 2 sekondes van uitwerping. (2) 8.3 Bepaal die tyd, in sekondes, wat die water neem om maksimum hoogte te bereik. (3) 8.4 Vervolgens of andersins, toon aan deur relevante berekeninge of die brandblussertrok geskik sal wees of nie om ʼn vuur in ʼn gebou te blus waarvan die vloer 16 m bokant grondvlak is. (4) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 9 VRAAG 9 9.1 Bepaal die volgende integrale:   y x  dx 5 9.1.1 (3) 9.1.2 1 5   x  x  dx 2 (3) 9.2 Die skets hieronder toon die begrensde geskakeerde area van die kurwe van die funksie gedefinieer deur g(x) = x2 – 4. Bepaal (toon ALLE berekeninge) die geskakeerde area begrens deur die kurwe g en die x-afsnit tussen die punte waar x = -2 en x = 0. (6) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) ANTWOORDBLAD VAN: …………………………………….. NAAM: ………………………………………. SKOOL: ………………………………………. KLAS: ……………………………………… VRAAG 4.1.5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 11 VRAAG 7.5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE b  b2  4ac x b 4ac  b2 x y 2a 2a 4a a x  b  x  log a b a  0 , a  1 en b  0 A  P(1  ni) A  P(1  ni) A  P(1  i)n A  P(1  i)n m  im  ieff  1    1  m f ( x  h)  f ( x ) f ( x)  lim h 0 h x n 1  x dx  n C , n  1 n 1 1 ax  x dx  ln( x)  C , x0  a dx  x ln a C , a0  x  x y  y2  d  x2  x1    y2  y1  2 2 M 1 2 ; 1   2 2  y  mx  c y  y1  m  x  x1  y2  y1 m m  tan  x2  x1 x2 y 2  1 a 2 b2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) TEGNIESE WISKUNDE V1 13 a b c In ∆ABC:   sin A sin B sin C 1 a2  b2  c2  2bc.cos A Oppervlakte  ab.sin C 2 sin 2   cos 2   1 1  tan 2   sec 2  cot 2   1  cos ec 2  rad  180 Hoeksnelheid    2 n  3600 n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid     Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie s  r waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale 4h2  4dh  x2  0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord rs r 2 Oppervlakte van sektor   waar r = radius, s = booglengte en 2 2  = sentrale hoek in radiale waar a = gelyke dele, oi  i de ordinaat en o o  AT  a  1 n  o2  o3  o4  ...  on1  n = aantal ordinate  2  OF o o waar a = gelyke dele, m1  1 2 2 AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn  en n = aantal ordinate Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all