Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202412 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 11091 TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 3 uur PUNTE: 150 8 bladsye + ʼn 2-bladsy inligtingsblad en 2 antwoordblaaie b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 2 (VRAESTEL 1) 11091/24 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 5. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 6. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 10. Beantwoord VRAAG 4.1.3 en VRAAG 7.5 op die ANTWOORBLAAIE wat verskaf is. Skryf jou naam in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDBOEK in. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 3 (VRAESTEL 1) 11091/24 VRAAG 1 1.1 Los op vir 𝑥: 1.1.1 (3 𝑥 + 6)(𝑥 − 5) = 0 (2) 1.1.2 −5𝑥 − 8 + 4𝑥 = 0 (Korrek tot TWEE desimale plekke) (3) 1.1.3 𝑥 ≤ 3𝑥 (3) 1.2 Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op as: 𝑥 + 2𝑦 = 3 en 3𝑥 + 4𝑥𝑦 + 2𝑦 = 9 (6) 1.3 Versnelling (𝑎) is die veranderlike snelheid (𝑣) oor die verandering in tyd (𝑡) wat deur die volgende vergelyking voorgestel word: 𝑎= , waar 𝑎 = versnelling in m/s2 𝑣 = oorspronklike snelheid gemeet in m/s; 𝑣 = finale snelheid gemeet in m/s; en 𝑡 = tyd gemeet in s. 1.3.1 Maak 𝑣 die onderwerp van die formule. (2) 1.3.2 ʼn Naelloper gaan van ʼn spoed van x m/s na 15 m/s in 2 sekondes. Die versnelling van die naelloper is 2,5 m/s2. Bepaal die naelloper se spoed aan die begin van die naelloop in m/s. (2) 1.3.3 Die eindspoed van die naelloper is 15 m/s. Druk hierdie getal as ʼn binêre getal uit (ignoreer die eenhede). (2) [20] VRAAG 2 √ 2.1 Gegee: M = Bepaal die waarde(s) van 𝑥 waarvoor M soos volg sal wees: 2.1.1 Ongedefinieerd (1) 2.1.2 Reël (2) 2.2 Sonder om die volgende vergelyking op te los, bepaal die aard van die wortels van 6𝑥 − 6𝑥 + 1 = 0. (3) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 4 (VRAESTEL 1) 11091/24 VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik. 3.1.1 81 (3) 3.1.2 . (5) 3.2 Los op vir 𝑥: log (𝑥 + 2) − log 3 = 2 (3) 3.3 Gegee: 𝑧 = 3.3.1 Skryf die gekonjugeerde van 𝑧 neer. (2) 3.3.2 Druk 𝑧 = in polêre vorm uit. (6) 3.4 Los op vir 𝑥 en 𝑦 as: (𝑥 + 𝑦𝑖) = (2 − 𝑖)(3𝑖 + 2) (4) [23] VRAAG 4 4.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑥 + 1 en 𝑔(𝑥) = − 3. 4.1.1 Skryf die vergelyking van die asimptote van 𝑔(𝑥) neer. (2) 4.1.2 Verduidelik waarom 𝑔(𝑥) nie ʼn y-afsnit het nie. (2) 4.1.3 Skets die grafieke van 𝑓(𝑥) en 𝑔(𝑥) op die assestelsel op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon duidelik al die afsnitte met die asse (6) en die asimptote aan. 4.1.4 Los op vir 𝑥 as 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥). (4) 4.1.5 Is die grafiek van 𝑓(𝑥) ʼn raaklyn aan die grafiek van 𝑔(𝑥) wanneer 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥)? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 5 (VRAESTEL 1) 11091/24 4.2 Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = −𝑥 − 4𝑥 + 5 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐.  N is die draaipunt van 𝑓(𝑥).  E en M is die snypunte van 𝑓 en 𝑔 met die x en y-asse onderskeidelik.  E en P is punte op die x-as. Bepaal: 4.2.1 Die koördinate van E en P (5) 4.2.2 Die koördinate van M (2) 4.2.3 Die koördinate van N, die draaipunt van 𝑓 (4) 4.2.4 Die vergelyking van 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐 (2) 4.2.5 Die lengte van NT (3) 4.2.6 Die waarde(s) van 𝑥 waarvoor 𝑓(𝑥) > 𝑔(𝑥) (2) [34] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 6 (VRAESTEL 1) 11091/24 VRAAG 5 5.1 Skakel ʼn nominale rentekoers van 12,3% p.j. kwartaalliks saamgestel, om na ʼn effektiewe jaarlikse rentekoers. (3) 5.2 Hoërskool Trotse Leerders het ʼn paar jaar gelede masjinerie vir R500 000 gekoop. Dit het teen ʼn koers van 12% per jaar op die verminderde saldo-metode gedepresieer. Na hoeveel jaar sal die masjinerie se waarde R150 000 wees? (4) 5.3 Thabo, ʼn meganiese ingenieur, belê R182 000 in ʼn spaarrekening teen ʼn rentekoers van 7,2% p.j. halfjaarliks saamgestel. Hy wil genoeg geld hê om oor 5 jaar sy eie besigheid te kan begin. Hy glo dat hy ten minste R300 000 as beginkapitaal sal benodig. Twee jaar na die aanvanklike deposito, deponeer hy ʼn verdere R50 000 in dieselfde spaarrekening. Aan die einde van die derde jaar onttrek hy R30 000 om vir ʼn dringende huishoudelike uitgawe te betaal. Vir die res van die beleggingstydperk verander die rentekoers na 7% p.j. kwartaalliks saamgestel. Bepaal of Thabo genoeg geld sal hê om sy eie besigheid oor 5 jaar te kan begin. (7) [14] VRAAG 6 6.1 Bepaal 𝑓 (𝑥), vanuit EERSTE BEGINSELS as 𝑓(𝑥) = −𝑥 − 6. (4) 6.2 Bepaal die volgende: 6.2.1 𝑓 (𝑥) indien 𝑓(𝑥) = √𝑥 + 2𝑥 − (4) 6.2.2 (3) 6.3 Bepaal die gemiddelde gradiënt van 𝑓(𝑥) = 𝑥 − 1 tussen die punte waar 𝑥 = 2 en 𝑥 = 6. (3) 6.4 Bepaal die vergelyking van ʼn raaklyn aan die kromme gedefinieer deur 𝑔(𝑥) = 5𝑥 − 3𝑥 by die punt waar 𝑥 = 1 (5) [19] VRAAG 7 Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑥 − 2𝑥 − 4𝑥 + 8 7.1 Bewys dat (𝑥 − 2) ʼn faktor is van die funksie 𝑓(𝑥). (1) 7.2 Bepaal die 𝑦-afsnit van 𝑓. (1) 7.3 Bepaal die 𝑥-afsnitte van 𝑓. (3) 7.4 Bepaal die koördinate van die draaipunte van 𝑓. (5) 7.5 Skets die grafiek van 𝑓 op dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon duidelik die draaipunte en die afsnitte met die asse aan. (3) [13] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 7 (VRAESTEL 1) 11091/24 VRAAG 8 Die diagram hieronder toon ʼn skets van ʼn reghoekige spieël binne in ʼn houtraam. Die houtraam is 2 cm breed. Die buitenste afmetings van die raam is (54 − 𝑥) cm in lengte en 𝑥 cm in breedte. 8.1 Druk die lengte en die breedte van die spieël uit in terme van 𝑥. (2) 8.2 Bewys dat die oppervlakte van die spieël geskryf kan word as (2) 𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 = −𝑥 + 54𝑥 − 200. 8.3 Bereken die maksimum oppervlakte van die spieël. (4) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 8 (VRAESTEL 1) 11091/23 VRAAG 9 9.1 Bepaal die volgende integrale: 9.1.1 4 ∫(𝑥 −3 − 2)𝑑𝑥 (3) 9.1.2 ∫(1 − 2𝑥) 𝑑𝑥 (4) 9.2 Die kromme van die funksie gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 3 word hieronder geskets. Bepaal: 9.2.1 ∫(−𝑥 + 3)𝑑𝑥 (2) 9.2.2 Die gearseerde oppervlakte wat begrens word deur die kromme en die x-as, tussen die punte waar 𝑥 = −1 en 𝑥 = 1 (4) [13] TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 9 (VRAESTEL 1) 11091/24 INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE −𝑏 ± √𝑏 − 4𝑎𝑐 𝑏 4𝑎𝑐 − 𝑏 𝑥= 𝑥=− 𝑦= 2𝑎 2𝑎 4𝑎 𝑎 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔 𝑏, 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 and 𝑏 > 0 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖) 𝑖 𝑖 = 1+ −1 𝑚 𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥) 𝑓 / (𝑥) = 𝑙𝑖𝑚 → ℎ 𝑥 𝑥 𝑥 𝑑𝑥 = + 𝐶, 𝑛 ≠ −1 𝑘𝑥 𝑑𝑥 = 𝑘. + 𝐶, 𝑛 ≠ −1 𝑛+1 𝑛+1 1 𝑘 𝑑𝑥 = ln 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0 𝑑𝑥 = 𝑘 𝑙𝑛 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0 𝑥 𝑥 𝑎 𝑎 𝑎 𝑑𝑥 = + 𝐶, 𝑎 > 0 𝑘𝑎 𝑑𝑥 = 𝑘. + 𝐶, 𝑎 > 0 ln 𝑎 𝑛 ln 𝑎 𝑑= (𝑥 − 𝑥 ) + (𝑦 − 𝑦 ) M ; 𝑦 −𝑦 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐 𝑦 − 𝑦 = 𝑚(𝑥 − 𝑥 ) 𝑚= 𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑚 𝑥 −𝑥 𝑥 𝑦 + =1 𝑎 𝑏 𝑎 𝑏 𝑐 In ABC: = = 𝑎 = 𝑏 + 𝑐 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴 𝑠𝑖𝑛𝐴 𝑠𝑖𝑛𝐵 𝑠𝑖𝑛𝐶 Oppervlakte van ∆𝐴𝐵𝐶 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶 𝑠𝑖𝑛 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 𝜃 = 1 1 + 𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 𝜃 1 + 𝑐𝑜𝑡 𝜃 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝜃
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 10 (VRAESTEL 1) 11091/24 𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180° Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 waar n = rotasiefrekwensie Hoeksnelheid = 𝜔 = 360°𝑛 waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛 waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟 waar 𝜔 = hoeksnelheid en r = radius Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃 waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale Oppervlakte van sektor = waar r = radius, s = booglengte Oppervlakte van sektor = waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale waar h = hoogte van segment, d = middellyn 4ℎ − 4𝑑ℎ + 𝑥 = 0 van sirkel en x = lengte van koord 𝐴 = 𝑎(𝑚 + 𝑚 + 𝑚 +. . . +𝑚 ) waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑚 = On = nth ordinate en n = aantal ordinate OF 𝑜 +𝑜 𝐴 =𝑎 + 𝑜 + 𝑜 +. . . +𝑜 waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 2 𝑜 =𝑛 ordinaat en 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 11 (VRAESTEL 1) 11091/24 KANDIDAAT SE NAAM: _____________________________________________________ VRAAG 4.1.3
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 12 (VRAESTEL 1) 11091/24 KANDIDAAT SE NAAM: ______________________________________________________ VRAAG 7.5

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all