Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12201914 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2019 11091 TEGNIESE WISKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 3 uur PUNTE: 150 12 bladsye + ʼn inligtingsblad van 2 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 2 (Vraestel 1) 11091/19 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN TEGNIESE WISKUNDE (Vraestel 1) TYD: 3 uur PUNTE: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 5. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 6. Jy mag ’n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie- grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 3 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 1 1.1 Los op vir x, korrek tot TWEE desimale plekke waar nodig. 1.1.1 −4 =0 (4) 1.1.2 3 =4 +3 (4) 1.1.3 (2 − 1)(2 − ) ≥ 0. Illustreer jou antwoord op ʼn getallelyn. (3) A 1.2 In die meegaande diagram verteenwoordig A, B en C die drie hoeke van ʼn stuk grond wat Sameer onlangs gekry het. AB is loodreg op 4,1 BC by B. Sameer het 9 km heining y gekoop om die grond te omhein. AC = 4,1 km ; AB = y km ; x BC = x km en x > y. C B 1.2.1 Voltooi, met ʼn rede, die volgende stelling vir ∆ABC: AC = … + BC (…) (2) 1.2.2 Toon aan dat = 4,9 − (2) 1.2.3 Om die waardes van x en y te bepaal, het Sameer soos volg begin: = 4,9 − ………….(1) + = (4,1) ….(2) Sameer se pen het ophou skryf en hy kon nie die som voltooi nie. Dit word van jou verwag om die som vir Sameer te voltooi deur die waardes van x en y te bepaal. (6) [21] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 4 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. 2.1.1 (4) . 2.1.2 (3) 2.1.3 √ (3) 2.2 Los op vir x: 2.2.1 4 = 2 (3) 2.2.2 log ( − 4 + 5) = 1 (4) 2.3 Toon aan dat die wortels van − 2 = − 6 nie-reëel is. (3) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 5 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 3 3.1 Skets = 4(cos 240° + sin 240°) op ʼn Argand diagram. (2) 3.2 Gee die numeriese waardes van die reële deel en die imaginêre (nie-reële) deel van = 4(cos 240° + sin 240°). (2) 3.3 Los op vir en in: (3 − )(2 + ) = 4 − (5) 3.4 Bepaal die som van die binêre getalle 100101 en 110111, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. (2) 3.5 Vervolgens, druk die antwoord in Vraag 3.4 uit as ʼn natuurlike getal. (1) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 6 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 4 Gegee : ( ) = − √9 − en ( )= 3 −3 4.1 Skryf die radius van f neer. (1) 4.2 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer. (1) 4.3 Bepaal die x en y-afsnitte van g. (4) 4.4 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. (6) 4.5 Skryf die definisieversameling van f neer. (2) 4.6 Skryf die waardeversameling van g neer. (2) 4.7 Skryf die vergelyking van h neer, indien h die grafiek van g is wat 5 eenhede opwaarts geskuif word. (2) [18] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 7 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 5 Die onderstaande diagram verteenwoordig die funksies van ( )= +2 −3 ( ) = + ; < 0. Die waardeversameling van g is ∈ (−1 ; ∞). A en D is die en x-afsnitte van f en C(– 1 ; 0) is die x-afsnit van g. B (m ; n) is die snypunt van die grafieke f en g. E en T is onderskeidelik die y-afsnit en die draaipunt van f. ● 5.1 Bepaal die lengte van: 5.1.1 OE (1) 5.1.2 OA (3) 5.1.3 CD (2) 5.2 Bepaal die koördinate van T, die draaipunt van f. (4) 5.3 Skryf die vergelyking van g neer. (4) 5.4 Vir watter waardes van x sal g (x) > f (x) wees? (2) [16] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 8 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 6 6.1 Nthabiseng koop ʼn nuwe motor. Sy bekom ʼn lening teen ʼn rentekoers van 7 % p.j., maandeliks saamgestel. Bereken die effektiewe jaarlikse rentekoers op die lening korrek tot TWEE desimale plekke. (3) 6.2 ʼn Masjien wat boute en moere kan maak se waarde verminder teen ʼn verminderde saldo teen ʼn koers van 4,7% p.j. 6.2.1 Skryf die finale waarde van die masjienneer, indien dit met ʼn derde van sy beginwaarde verminder het, in terme van P. (1) 6.2.2 Hoe lank sal dit die waarde van die masjien neem om met ʼn derde van sy oorspronkilike waarde te verminder? (3) 6.3 Pieter en Paul ontvang elkeen R 12 000,00 om vir ʼn tydperk van vyf jaar te belê. Hulle het die geld gelyktydig volgens die volgende opsies belê: Pieter: Paul: 8,5% p.j. enkelvoudige 8,5% p.j. rente. Hy sal teen die kwartaalliks einde van vyf jaar ʼn saamgestel addisionele bonus- uitbetaling van presies 7,5% van die oorspronklike bedrag wat hy belê het, ontvang. Gebruik geskikte wiskundige berekeninge om te bepaal wie die grootste finale bedrag na vyf jaar sal hê. (8) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 9 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 7 7.1 Gegee: f (x) = 0,5x + 2 7.1.1 Bepaal f ꞌ (x) vanaf EERSTE BEGINSELS. (5) 7.1.2 Skryf die gradiënt van die raaklyn aan f by x = – 2 neer. (1) 7.2 Bepaal, deur die reëls van differensiasie te gebruik: 7.2.1 (4 ) (1) 7.2.2 −6√ + (4) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 10 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 8 8.1 Die skets hieronder, wat nie volgens skaal geteken is nie, toon die grafiek van f (x) = –x3 + 3x + 2. C D 8.1.1 Skryf die koördinate van B, die y-afsnit van f neer. (2) 8.1.2 Skryf f ꞌ (x) neer. (1) 8.1.3 Vervolgens, bepaal die koördinate van A en C, die draaipunte van f. (5) 8.1.4 Indien die koördinate van A (–1 ; 0) is, bepaal die koördinate van D, die ander x-afsnit van f. (5) 8.2 Gegee: ( ) = +2 . Toon, deur geskikte bewerkings te gebruik, dat dit NIE moontlik is om ʼn raaklyn met ʼn negatiewe gradiënt aan die grafiek van k te trek nie. (3) [16] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 11 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 9 ʼn Klip word van die dak van ʼn gebou, 35 meter bokant die grond, opwaarts gegooi. Dit beweeg volgens die formule, S = 35 + 30t – 5t 2, waar S die hoogte, in meter, bo die grond is en t die tyd in sekondes . Bepaal: 9.1 Die hoogte van die klip bokant die grond na 2 sekondes (2) 9.2 Die spoed van die klip na 2 sekondes (3) 9.3 Die maksimum hoogte van die klip bokant die dak van die gebou (4) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 12 (Vraestel 1) 11091/19 VRAAG 10 10.1 Gebruik die reëls vir integrasie om die volgende integrale te bepaal: 10.1.1 ∫ 2 (2) 10.1.2 ∫ 1 − + 3 (4) 10.2 Gegee: ( )= −1 Bepaal die oppervlakte begrens deur die kurwe en die ordinate x = 1 en x = 2. (6) [12] TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 13 (Vraestel 1) 11091/19 INLIGTINGSBLADSY: TEGNIESE WISKUNDE  b  b 2  4ac b 4ac  b2 x x y 2a 2a 4a = ⇔ = , > 0, ≠ 1 and >0 A  P(1  ni) A  P(1  ni) A  P(1  i) n A  P(1  i) n m  im  ieff   1   1  m    / f  x  h  f  x n xn 1 f  x   lim  x dx  n  1  C , n  1 h0 h ∫ = ( )+ , >0 ∫ = + , >0  x  x2 y1  y2  d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y 2  y1 y  mx  c y  y1  m(x  x1 ) m m  tan  x 2  x1 x2 y 2  1 a2 b2 a b c In ABC:   a 2  b 2  c 2  2bc. cos A sin A sin B sin C Oppervlak van ΔABC = ⋅ sin C sin θ + cos θ = 1 1 + tan θ = sec θ cot θ + 1 = cosec
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 14 (Vraestel 1) 11091/19 = 180° Hoeksnelheid =  = 2πn = 360°n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = = waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie s  r waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale Oppervlak van ʼn sektor = = waar r = radius, s = booglengte en  = sentrale hoek in radiale 4ℎ − 4 ℎ + =0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van ʼn koord  o o  AT  a  1 n  o2  o3  o4  . . .  on1  waar a = gelyke dele, oi = ordinaat en  2  n = aantal ordinate OF AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn  waar a = gelyke dele, m1  o1  o2 en 2 n = aantal ordinate

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all