Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
11092
TEGNIESE WISKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
16 bladsye + 2 inligtingsblaaie
b.o.
Skip to contentAll 2021 papers %202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1/v1-97f0118075591f15784d/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba/v1-aca77ba82ed3e2718234/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c/v1-2f50c61b5adccd5bb321/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)

View all





Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 1017.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Gauteng Mock Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 2
(Vraestel 2) 11092/21
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
antwoorde gebruik het, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 3
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 1
Die onderstaande prent toon die posisie van drie plekke naamlik Die Dorp, Hospitaal en die
Universiteit van Suid-Afrika. Hierdie plekke is waar ʼn student gedurende die dag kan wees. Die
diagram daarlangs wat nie volgens skaal geteken is nie, stel die verskillende posisies voor as V (-2; 2),
U (2; -1) en P (4; 5) wat die hoekpunte van ∆VUP is op die gegewe Kartesiese vlak. VB word loodreg
getrek na UP met B (x; y) en VB = 4,74 km.
Hospitaal
Die Dorp
Universiteit van
Suid-Afrika
1.1 Bereken:
1.1.1 Die koördinate van M, die middelpunt van UP (2)
1.1.2 Die lengte van UP, die afstand tussen die universiteit en die hospitaal. Los jou
antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (2)
1.1.3 Die oppervlakte van ∆VPU, afgerond tot EEN desimale plek (2)
1.1.4 Die gradiënt van UV (2)
1.1.5 Hoek 𝛽 (2)
1.2 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat ewewydig is aan UV en deur die punt P
gaan. (3)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 4
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 2
2.1 O (0; 0) is die middelpunt van die sirkel in die diagram hieronder. A (−4; 3) en B (𝑡; 𝑘) is punte
op die sirkel. B is die x-afsnit van die sirkel. RA is ʼn raaklyn aan die sirkel by A en RC is ʼn
raaklyn aan die sirkel by C.
A (- 4; 3)
𝑥
B (t; k)
R
C
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm 𝑥 2 + 𝑦 2 = 𝑟 2 . (2)
2.1.2 Vervolgens, skryf die koördinate van B. (2)
2.1.3 Bereken die gradiënt van OA. (2)
2.1.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn RA in die vorm van 𝑎𝑥 + 𝑏𝑦 + 𝑐 = 0. (2)
2.1.5 Gee ʼn rede waarom RC = RA. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 5
(Vraestel 2) 11092/21
𝑥² 𝑦²
2.2 Die diagram hieronder toon die skets van ʼn ellips gedefinieer deur + = 1.
16 4
2.2.1 Bereken die koördinate van P, die y-afsnit van die ellips. (1)
2.2.2 Toon deur alle bewerkings aan te dui, dat die punt (3; 1,5) buite die ellips lê.
(2)
2.3 Skets die grafiek van die ellips gedefinieer deur 𝑥 2 + 9𝑦 2 = 81 op die assestelsel in
die ANTWOORDBOEK. Toon ALLE afsnitte met die asse duidelik aan. (3)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 6
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 3
3.1 Die onderstaande diagram toon die punt A(𝑥 ; 𝑦) op ʼn Kartesiese vlak. Dit word gegee dat
2sin 𝜃 = √3 en 𝜃 ∈ [90°; 180°].
Bepaal die volgende SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar:
3.1.1 Die koördinate van A (3)
3.1.2 cos 𝜃 (1)
3.1.3 cot 2 𝜃 − 2sec𝜃 (3)
3.1.4 𝜃 (2)
3.2 Bepaal die numeriese waarde van cos 2𝛽 + sin2 (𝛼 − 𝛽) as 𝛼 = 1,052 radiale en
𝛽 = 0,319 radiale. (2)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 7
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 4
4.1 Voltooi die volgende trigonometriese identiteit: sec 2 𝑥 = 1 + … (1)
4.2 Bewys die volgende identiteit:
2 sin² 𝑥 (1 + tan² 𝑥)
= 2tan𝑥 (4)
tan 𝑥
4.3 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar:
𝜋
sin( 180º − 𝑥). cot( 180º + 𝑥) tan(360º − 𝑥) . tan 4
sin( 180º + 𝑥) (6)
4.4 Los op vir 𝑥 as sec2𝑥 = 3,4518 en 2𝑥 ∈ [0°; 360°]. (5)
[16]
VRAAG 5
Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑠𝑖𝑛2𝑥 en 𝑔(𝑥) = 2𝑐𝑜𝑠𝑥 vir 𝑥 ∈ [0°; 360°]
5.1 Teken die grafieke van 𝑓 en 𝑔 op dieselfde assestelsel in die ANTWOORDBOEK.
Toon alle afsnitte met die asse en die draaipunte van die grafieke duidelik aan. (6)
5.2 Gebruik jou grafieke om die volgende te bereken:
5.2.1 Die periode van 𝑓 (1)
5.2.2 Gee TWEE waardes van 𝑥 waarvoor 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥). (2)
5.2.3 Die amplitude van ℎ indien ℎ(𝑥) = 2𝑔(𝑥) (1)
5.2.4 Gee die nuwe vergelyking van 𝑔 indien 𝑔 met 30° na regs verskuif word. (1)
5.2.5 Gee die waardeversameling van 𝑓(𝑥 ) − 2. (2)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 8
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 6
ʼn Ligpaal PS is loodreg op die horisontale vlak 𝑄𝑆𝑅.
̂ Q = 26°, SQ
SR = 30 m, SR ̂ R = 49° en die hoogtehoek van P vanaf Q is 40°.
Bereken die volgende:
6.1 QŜR (1)
6.2 Die lengte van QS, korrek tot TWEE desimale plekke (3)
6.3 Die hoogte van die paal PS (3)
6.4 Oppervlakte van ∆QSR (3)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 9
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 7
7.1 Voltooi die volgende:
Die hoek wat ʼn koord by die middelpunt van ʼn sirkel onderspan, is … (1)
7.2 P, Q, R en S is punte op ʼn sirkel. PS en QR word verleng en ontmoet mekaar by T
sodat ST = SQ. PO ̂ Q = 100°.
2
2
Bepaal, met redes, die grootte van die volgende:
7.2.1 Ŝ1 (2)
̂2
7.2.2 Q (3)
̂1
7.2.3 U (3)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 10
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
Die hoek wat gevorm word tussen ʼn raaklyn aan ʼn sirkel en ʼn koord wat vanuit die
raakpunt getrek word, is … (1)
8.2 In die diagram is TCG ʼn raaklyn aan die sirkel by C. AOC is die middellyn van die
sirkel met middelpunt O. A, B, C, D en E is punte op die omtrek van die sirkel.
Ĉ4 = 40° en D
̂ 3 = 35°.
1 2 3
1
1
2 2
3
4
2
3
1 4
8.2.1 As Ĉ4 = 40°, skryf neer met redes, twee ander hoeke wat gelyk is aan 40°. (3)
8.2.2 Bepaal, met redes, die grootte van:
(a) Ĉ3 (2)
(b) ̂
E (2)
8.2.3 Toon, met redes, dat AB nie ewewydig aan CD is nie. (3)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 11
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 9
In die diagram hieronder is R en S punte op die sy AB van ∆ABC. ST // RC met P op AT.
AR = 2 eenhede RP = 1 eenheid
RS = 4 eenhede AP = 5 eenhede
SB = 𝑥 eenhede TP = 𝑦 eenhede
BT = 2 eenhede TC = 8 eenhede
ST = 3 eenhede PC = 14 eenhede
9.1 Bereken, met redes, die numeriese waardes van:
9.1.1 x (3)
9.1.2 y (2)
9.2 Vervolgens, toon deur toepaslike berekeninge dat ∆𝐵𝑆𝑇 ||| ∆𝐵𝑅𝐶. (4)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 12
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 10
In die diagram hieronder, is KLMS ʼn koordevierhoek en PK is ʼn raaklyn aan die sirkel by K met
PK // LN.
̂ 1 = 36° en Ŝ1 = 57°
K
1
10.1 Bepaal, met redes, TWEE ander hoeke wat gelyk is aan 36°. (3)
10.2 ̂ 2.
Bereken die grootte van K (1)
10.3 Bewys dat ∆KLS ||| ∆MNS. (4)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 13
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 11
11.1 ʼn Waaier met draaiende plastiek lemme roteer teen 4 500 rev/min. Die deursnee van die waaier
is 360 mm.
Waaier lem
Bereken die volgende:
11.1.1 Die hoeksnelheid van die lemme in radiale per sekonde (3)
11.1.2 Die omtreksnelheid van die lemme in meter per sekonde (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 14
(Vraestel 2) 11092/21
11.2 In die diagram hieronder is ʼn sirkel met middelpunt O. OABC is ’n sektor en OB sny AC
loodreg by die snypunt D. AO = 50 cm en BD = 20 cm.
O
D
A C
20 cm
B
Bereken:
11.2.1 Die deursnee van die sirkel (1)
11.2.2 Die lengte van koord AC (4)
11.2.3 ̂ C in radiale
Die grootte van AO (3)
11.2.4 Die omtrek van sektor OABC (4)
11.2.5 Die oppervlakte van sektor OABC (3)
[21]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 15
(Vraestel 2) 11092/21
VRAAG 12
12.1 Die figuur hieronder toon ʼn glas gevul met water wat ʼn eenvormige deursnee van 6 cm het vanaf
die bokant tot by die onderkant. Die glas het ʼn hoogte van 18 cm. Die bodem bestaan uit ʼn
soliede stuk glas wat 1 cm dik is.
Die volgende formules mag gebruik word:
Volume van ʼn silinder = 𝜋𝑟²ℎ
Totale buite oppervlakte van ʼn silinder = 2𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟ℎ
12.1.1 Toon dat die totale buite oppervlakte van die silindriese glas gegee word deur
TBO = 117𝜋 = 367,57 cm2 . (3)
12.1.2 Met watter faktor sal die buite oppervlakte vermeerder indien die radius en die
hoogte van die glas verdubbel word? (2)
12.1.3 Bepaal die volume van die water in die glas. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 16
(Vraestel 2) 11092/21
12.2 Die wydte van ʼn klokkruk word gemeet in intervalle van 2 cm soos in die diagram hieronder
getoon. Bereken die oppervlakte van die klokkruk indien die gate van die verbinder elkeen ʼn
deursnee van 2,5 cm het.
AB = 3,5 cm
CD = 6 cm
EF = 7,6 cm
GH = 10,8 cm
IJ = 16,2 cm
KL = 18,6 cm
MN = 19 cm
OP = 17,8 cm
QR = 12,5 cm
ST = 8,2 cm
UV = 6,5 cm
(5)
[14]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 17
(Vraestel 2) 11092/21
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
b b 2 4ac 𝑏 4𝑎𝑐−𝑏 2
x 𝑥 = − 2𝑎 𝑦=
2a 4𝑎
𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔𝑎 𝑏 , 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
𝑖𝑚 𝑚
𝑖𝑒𝑓𝑓 = (1 + ) − 1
𝑚
𝑓(𝑥+ℎ)−𝑓(𝑥) 𝑥 𝑛+1
𝑓 / (𝑥) = 𝑙𝑖𝑚 ℎ
∫ 𝑥 𝑛 𝑑𝑥 = 𝑛+1 + 𝐶 , 𝑛 ≠ −1
ℎ→0
1 𝑎𝑥
∫ 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛( 𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0 ∫ 𝑎 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛 𝑎 + 𝐶, 𝑎 > 0
x x2 y1 y 2
d ( x2 x1 ) 2 ( y2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
𝑥2 𝑦2
+ =1
𝑎2 𝑏2
a b c
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
oppervlakte van ΔABC = 2 𝑎𝑏 ⋅ sin C
sin2 θ + cos2 θ = 1 1 + tan2 θ = sec 2 θ cot 2 θ + 1 = cosec 2 𝜃
𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 18
(Vraestel 2) 11092/21
Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 3600 𝑛 waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = 𝜈 = 𝜋𝐷𝑛 waar D = deursnee en n = rotasiefrekwensie
𝑠 = 𝑟𝜃 waar r = radius en 𝜃 = sentrale hoek in radiale
𝑟𝑠 𝑟2𝜃
Oppervlakte van ʼn sektor = 2 = 2 waar r = radius, s = booglengte en
𝜃 = sentrale hoek in radiale
4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
x = lengte van ʼn koord
𝑜 +𝑜
𝐴𝑇 = 𝑎 ( 1 2 𝑛 + 𝑜2 + 𝑜3 + 𝑜4 +. . . +𝑜𝑛−1 ) waar a = gelyke dele, 𝑜𝑛 = 𝑛𝑑𝑒 ordinaat en
n = aantal ordinate
OF
𝑜 +𝑜
𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 +. . . +𝑚𝑛 ) waar a = gelyke dele, 𝑚1 = 1 2 2
en n = aantal ordinate
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1/v1-97f0118075591f15784d/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Memo
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba/v1-aca77ba82ed3e2718234/card.webp)
Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Addendum
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c/v1-2f50c61b5adccd5bb321/card.webp)
Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Addendum
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum

Addendum