Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
11091
TEGNIESE WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
10 bladsye + 2 inligtingsblaaie en 2 antwoordblaaie
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 2
(Vraestel 1) 11091/21
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Beantwoord VRAAG 4.2.3, VRAAG 4.2.6 en VRAAG 7.4 op die gegewe
ANTWOORDBLAAIE. Skryf jou naam in die plek wat daarvoor voorsien is op die
antwoordblad en gee dit in saam met jou ANTWOORDBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
antwoorde gebruik het, duidelik aan.
5. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
6. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) gebruik, tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 3
(Vraestel 1) 11091/21
VRAAG 1
1.1 Om ʼn sonpaneel teen die regtehoek te ondersteun, word die dakkap vir ʼn gebou
ontwerp in die vorm van ʼn reghoekige driehoek soos hieronder getoon.
A
x
B C
Die balk aan dieselfde kant as die sonpaneel is 7 meter korter as AC, die ander balk.
Die basis BC van die kap is 13 meter lank.
1.1.1 As AB 𝑥 meter lank is, druk AC uit in terme van 𝑥. (1)
1.1.2 Voltooi die volgende stelling vir die gegewe reghoekige driehoek:
BC2 = AB2 + …… (1)
1.1.3 Vervolgens, bereken die lengtes van AB en AC. (5)
1.2 Los op vir 𝑥 as:
(𝑥 − 4)(𝑥 + 3) ≤ 0 (2)
1.3 Los op vir 𝑥 en 𝑦 as:
𝑥 + 𝑦 − 1 = 0 and 𝑥 2 + 𝑥𝑦 + 𝑦 2 = 3 (6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 4
(Vraestel 1) 11091/21
1.4 Twee metaal sfere, J en L word geplaas 0,2 m vanaf mekaar op ʼn houtstaander. Die
lading op J is + 3 × 10−6 𝐶 (of 3 𝜇𝐶) en die lading op L is onbekend. Die simbool 𝜇
verwys na mikro wat verwys na 10−6 .
Die krag wat bestaan tussen die sfere word gegee deur:
𝑘𝑄1 𝑄2
𝐹= ;
𝑟2
waar 𝑘 Coulomb se konstante is, 𝑄1 en 𝑄2 is die ladings en 𝑟 is die afstand tussen die twee
ladings in meter.
1.4.1 Maak 𝑄2 die onderwerp van die formule. (2)
1.4.2 Bereken die grootte van 𝑄2 as:
𝐹 = 1, 35 𝑁; 𝑘 = 9 × 109 𝑁. 𝑚2 . 𝐶 −2 ; 𝑄1 = 3 × 10−6 𝐶 en 𝑟 = 0, 2 𝑚. (2)
1.5 Sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, bepaal die heelgetal waarde van die volgende som:
1110112 + 101002 (2)
[21]
VRAAG 2
3±√𝑘+4
2.1 Gegee: A =
2𝑘+1
2.1.1 Vir watter waarde(s) van 𝑘 sal A reële wortels hê? (2)
2.1.2 Vir watter waarde(s) van 𝑘 sal A ongedefinieerd wees? (2)
2.2 Vir watter waarde(s) van 𝑚 sal die vergelyking 3𝑥 2 + 2𝑥 − 𝑚 = 0 nie-reële wortels hê? (4)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 5
(Vraestel 1) 11091/21
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar:
√−8. √−12
3.1.1 (3)
√6
3.1.2 log 25 + 3 log 2 – log 20 (3)
3.1.3 3.2 a 4.2 a 2
2 a 2 a 1 (4)
3.2 Los op vir x :
3.2.1 52 x1 0,008 (3)
3.2.2 𝑙𝑜𝑔(3𝑥 − 5) + 2 = 𝑙𝑜𝑔4𝑥 (5)
3.3 Los op vir 𝑥 en 𝑦 as:
i
x yi
2i (4)
[22]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 6
(Vraestel 1) 11091/21
VRAAG 4
4.1 Die skets hieronder toon die parabool gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = 𝑥 2 + 4 en ʼn reguitlyn
gedefinieer deur 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐. Die punte A (−2; 𝑘) en B is die snypunte van die
parabool en die reguitlyn. C is die draaipunt van die parabool. EG//DB. G (𝑥; 29) is
ʼn punt op die parabool. Die inklinasie van die reguitlyn is 450 .
y
F
E G (x ; 29)
f
g
D
B
𝐴 (−2; 𝑘)
C
45°
x
Bepaal:
4.1.1 Die waarde van 𝑘 (1)
4.1.2 Die vergelyking van die reguitlyn deur A en B in die vorm van 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐 (3)
4.1.3 Die koördinate van B as 𝑔(𝑥) = 𝑥 + 10 (6)
4.1.4 Die lengte van CD (1)
4.1.5 Die lengte van EG, indien die y-koördinaat van G 29 is (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 7
(Vraestel 1) 11091/21
4.2 Gegee: 𝑓(𝑥) = 3. 2𝑥 − 3 en 𝑔(𝑥) = √9 − 𝑥 2
4.2.1 Skryf die asimptoot van 𝑓(𝑥) neer. (1)
4.2.2 Bereken:
a) Die 𝑥-afsnitte van 𝑓(𝑥) (4)
b) Die 𝑦-afsnit van 𝑓(𝑥) (2)
4.2.3 Skets die grafieke van 𝑓(𝑥) en 𝑔(𝑥) op dieselfde assestelsel en toon alle
afsnitte met die asse, sowel as die asimptote. (6)
4.2.4 Is 𝑔(𝑥) ʼn funksie of nie? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
4.2.5 Skryf die definisieversameling van 𝑔(𝑥) neer. (2)
4.2.6 Op jou skets vir VRAAG 4.2.3, skakeer die gebied waar 𝑓(𝑥) > 𝑔(𝑥). (1)
[32]
VRAAG 5
5.1 Thato belê R250 000 van haar spaargeld. Sy word gekwoteer met ʼn nominale
rentekoers van 7,4% p.j. wat maandeliks saamgestel word.
5.1.1 Bereken die gelykwaardige effektiewe rentekoers korrek tot TWEE desimale
plekke. (3)
5.1.2 Bereken hoe lank (in volledige maande) dit sal neem vir Thato se belegging om
te groei tot ten minste ʼn waarde van R300 000. (4)
5.2 Alfred ontvang R1 500 000 vanaf sy Voorsorgfonds. Hy belê die bedrag vir ʼn tydperk
van sewe jaar by ʼn plaaslike finansiële instelling. Drie jaar na die aanvanklike deposito
onttrek hy R300 000 om ʼn nuwe kar te koop. Tydens die eerste vier jaar van die
belegging beloop die rentekoers teen 12% p.j. wat maandeliks saamgestel is. Daarna
verander die rentekoers na 14% p.j. wat halfjaarliks saamgestel word.
Bereken die beskikbare bedrag in sy rekening aan die einde van die sewe jaar. (5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 8
(Vraestel 1) 11091/21
5.3 Die eksponensiële grafiek hieronder toon die waardevermindering van ʼn nuwe kar oor
ʼn sekere tydperk (in jare).
𝑦
(0; 450 000)
(in Rand)
car kar
the die
Value ofvan
Waarde
(in Rand)
𝑥
0
Years
Jare
5.3.1 Gebruik die inligting op die grafiek en bepaal die jaarlikse verminderingskoers. (3)
5.3.2 Bereken die waarde van V en interpreteer hierdie waarde. (2)
[17]
VRAAG 6
6.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = −6𝑥
Bepaal die afgeleide van f vanuit EERSTE BEGINSELS. (3)
6.2 Bereken die gemiddelde gradiënt van 𝑓(𝑥) = 𝑥 2 + 𝑥 tussen die punte 𝑥 = 2 en
𝑥 = 5. (3)
6.3 Bereken:
6.3.1 𝑓 ′ (𝑥) as 𝑓(𝑥) = 6𝑥 2 (3 − 𝑥) (3)
6.3.2 𝑑𝑦 as 𝑦 = 4 𝑥 + 3 − 2𝑒𝑥 (Los jou antwoord met positiewe eksponente.)
√ 𝑥3 (4)
𝑑𝑥
6.4 Bereken die koördinate van die punt P as die gradiënt van die kurwe
𝑓(𝑥) = 𝑥 2 − 2𝑥 − 3 by daardie punt −8 is. (5)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 9
(Vraestel 1) 11091/21
VRAAG 7
Gegee: 𝑓(𝑥) = − 𝑥 3 − 2𝑥 2 + 4𝑥 + 8
7.1 Bepaal:
7.1.1 Die y-afsnit van 𝑓(𝑥) (1)
7.1.2 Die x-afsnitte van 𝑓(𝑥) (3)
7.1.3 Die draaipunte van 𝑓(𝑥) (4)
7.2 Skets die grafiek van 𝑓(𝑥), toon alle afsnitte sowel as die draaipunte. (4)
[12]
VRAAG 8
Die skets hieronder toon die kurwe wat gedefinieer word deur 𝑦 = 𝑥 2 . Reghoek PQRS is
geteken met hoekpunte P(𝑥; 𝑥 2 ); Q(𝑥; 0) ; R(3; 0) en S(3 ; 𝑥 2 ).
y
P (x ; x2) S (3 ; x2)
x
Q (x; 0) R (3 ; 0)
8.1 Bepaal die oppervlakte van die reghoek PQRS in terme van 𝑥. (2)
8.2 Bepaal die maksimum oppervlakte van reghoek PQRS. (5)
[7]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 10
(Vraestel 1) 11091/21
VRAAG 9
Bepaal:
9.1 −3 ∫ 2 𝑑𝑥
(1)
9.2 ∫ 2(5𝑥 )𝑑𝑥
(2)
7 1
9.3 ∫ (√𝑥 5 + − + 𝜋) 𝑑𝑥
𝑥 3𝑥 4 (4)
[7]
VRAAG 10
10.1 Die onderstaande skets toon die grafiek van die funksie 𝑓(𝑥) = 𝑥 + 1.
𝑦
(𝑏; 𝑏 + 1)
𝑥
(−1; 0) (𝑏; 0)
Bereken die boonste limiet van die bepaalde integraal indien die area van die gebied
begrens deur die kurwe (geskakeerde gedeelte) gelyk is aan 8 eenhede2. (6)
[6]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 11
(Vraestel 1) 11091/21
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
b b 2 4ac b 4ac b2
x x y
2a 2a 4a
𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔𝑎 𝑏 , 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 en 𝑏 > 0
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
m
im
ieff 1 1
m
f x h f x xn 1
f / x lim x dx
n
C , n 1
h 0 h n 1
1 𝑎𝑥
∫ 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛( 𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0 ∫ 𝑎 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛 𝑎 + 𝐶, 𝑎 > 0
x x2 y1 y 2
d ( x2 x1 ) 2 ( y2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
x2 y2
1
a2 b2
a b c
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
Oppervlakte van ΔABC = 2 𝑎𝑏 ⋅ sin C
sin2 θ + cos2 θ = 1 1 + tan2 θ = sec 2 θ cot 2 θ + 1 = cosec 2 𝜃
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 12
(Vraestel 1) 11091/21
rad 180
Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 3600 𝑛 waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = 𝜈 = 𝜋𝐷𝑛 waar D = deursnee en n = rotasiefrekwensie
s r waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
𝑟𝑠 𝑟2𝜃
Oppervlakte van ʼn sektor = 2 = 2 waar r = radius, s = booglengte en
= sentrale hoek in radiale
4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar h = hoogte van die segment, d = deursnee van die sirkel en
x = lengte van die koord
o o
A T a 1 n o2 o3 o4 . . . on 1 waar a = gelyke dele, 𝑜𝑛 = 𝑛𝑑𝑒 ordinaat en
2
n = aantal ordinate
OF
A T a m1 m2 m3 . . . mn o o
waar a = gelyke dele, m1 1 2
2
en n = aantal ordinate
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 13
(Vraestel 1) 11091/21
Kandidaat se naam: _____________________________________________________ Graad 12_____
VRAAG 4.2.3 en VRAAG 4.2.6
𝑦
𝑥
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 14
(Vraestel 1) 11091/21
Kandidaat se naam: _____________________________________________________ Graad 12_____
VRAAG 7.4
y
x
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.