Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202415 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2024 TEGNIESE WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy inligtingsblad en ʼn antwoordeboek van 25 bladsye.
2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 7. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ʼn Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 In die diagram hieronder, is AOB ʼn driehoek met hoekpunte A(15 ; 18); O(0 ; 0) en B(23 ; 5). 𝛽 is die inklinasiehoek van lyn OB en 𝛼 is die inklinasiehoek van lyn OA. 𝑦 A(15;18) B(23;5) 𝛼 𝛽 𝑥 O 1.1 Bepaal die gradiënt van OA en OB. (4) 1.2 Bepaal die inklinasiehoek van lyn OB. (3) 1.3 Vind die hoekgrootte van 𝐴𝑂̂ 𝐵, korrek tot die naaste heelgetal. (4) 1.4 AOBM is ʼn parallelogram. Vind die koördinate van M. (5) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 2 2.1 Die diagram hieronder toon ʼn sirkel met vergelyking x2 + y2 = 13. Die raakpunt van die raaklyn aan die sirkel is by A(− 2 ; − 3). 𝑦 𝑥 0 A(− 2 ; − 3) 2.1.1 Skryf die radius van die sirkel in eenvoudigste wortelvorm neer. (1) 2.1.2 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by punt A in die vorm y = . .. (4) 2.1.3 Skryf die koördinate van ʼn ander punt waar die lyn AO die sirkel sny. (2) x2 y2 2.2 Skets die grafiek van + = 1. Dui duidelik alle afsnitte aan. (3) 3 9 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder, is A(a ; √3 ) en OA = 3. 𝑦 A(𝑎 ; √3 ) 𝜃 𝑥 O Bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: 3.1.1 a (3) 3.1.2 sec 𝜃 (1) 3.1.3 cosec (𝜃 + 360°) (3) 3.2 Bepaal die waardes van x, indien tan(𝑥 − 30°) = −0,982 en 0° ≤ 𝑥 − 30° ≤ 360°. (4) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 4 sin(180°− 𝜃)tan(180° + 𝜃)sin(270°) 4.1 Vereenvoudig: cos(360°− 𝜃)tan(180°− 𝜃) (6) 1 + 𝑐𝑜𝑠 𝐵 4.2 Bewys dat: (𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝐵 − cot 𝐵)2 = 1 − cos B (6) [12] VRAAG 5 Gegee die funksie gedefinieerd deur 𝑓(𝑥) = cos(𝑥 − 30) en 𝑔(𝑥) = 2 sin 𝑥 waar 𝑥 ∈ (0° ;360°). 5.1 Skryf die periode van f neer. (1) 5.2 Skryf die amplitude van g neer. (1) 5.3 Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die grafieke van f en g. Toon duidelik die draaipunte, eindpunte en die afsnitte met die asse aan. (8) 5.4 Gebruik jou grafiek en bepaal die waardes van x waarvoor: 5.4.1 𝑔(x) ≥ 0 (2) 5.4.2 𝑓(x). 𝑔(𝑥) <0 in die tweede kwadrant (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 7 VRAAG 6 6.1 Skryf die sinus-reël vir ΔABD neer. (1) 6.2 ʼn Skip op see, neem waar dat die hoogtehoeke van ʼn vuurtoring na bo en onder op ʼn krans onderskeidelik 7 en 9 is. Dit is bekend dat die hoogte van die vuurtoring 48 m is. B 48 𝑚 1C 2  A 7 9 D Bepaal: 6.2.1 Die grootte van 𝐵𝐴̂𝐶, met ʼn rede (2) 6.2.2 Die grootte van 𝐴𝐵̂ 𝐷, met ʼn rede (2) 6.2.3 Die lengte van AC (4) 6.2.4 Die afstand tussen die skip en die onderste punt van die krans (2) 6.2.5 Die hoogte van die krans (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 7 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. OS ∥ PQ en PS ontmoet OQ by T. Q S 12 1 2 T 21 34 𝑥 1 2 2 1 3 P O 7.1 Indien P1 = 𝑥, druk 𝑇1 in terme van 𝑥 uit. Gee redes. (6) 7.2 Indien x = 30°, bereken die grootte van die hoeke in ΔQST. Gee redes waar nodig. (5) 7.3 Bewys dat ΔPQS ≡ ΔSOP. (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 9 VRAAG 8 PQRS is ʼn koordevierhoek met PS = PQ. SR is verleng om V te ontmoet, sodat PR ∥ QV. TP en TS is raaklyne aan die sirkel. 𝑄1 = 𝑥. Q 1 P ∥ 3 2 1 2 34 𝑥 ∥ T 2 2 3 1 3 1 V R S 8.1 Benoem, met redes, vier ander hoeke wat aan 𝑥 gelyk is. (8) 8.2 Gee ʼn rede waarom 𝑃4 = 𝑆3 . (1) 8.3 ̂ S. Bewys, met redes, dat 𝑇̂ = QP (5) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 9 In die diagram hieronder, is B die middelpunt van sy QR. C en D is punte op PR sodat PC = CD = DR. PR = 15 cm. P C A D Q ∣ B ∣ R 9.1 Toon dat BD ∥ QC. (3) 9.2 Bewys dat PA = AB. (3) 9.3 Bepaal die lengte van QR, indien PD : DR = 2 : 1. (6) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 11 VRAAG 10 ʼn Waaier in ʼn straalmotor het ʼn deursnee van 340 cm en ʼn omtreksnelheid van 568 meter per sekonde. 10.1 Herlei 568 m/s na km/h. (2) 10.2 Bepaal die rotasiefrekwensie van die wiel in ure. (5) 10.3 Bepaal die hoeksnelheid van die wiel in sekondes. (3) 10.4 Bepaal die afstand, in km, wat ʼn punt op die waaier binne 15 sekondes sal aflê. (3) 10.5 Bepaal hoe lank dit die waaier sal neem om ʼn halwe revolusie te maak. (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 11 11.1 ʼn Slinger in ʼn horlosie, FIGUUR A, volg die pad, soos in die diagram hieronder, FIGUUR B uitgebeeld. Daar is ʼn radius van 30 cm en die hoek wat gevorm word is 60°. FIGUUR A FIGUUR B E C D 11.1.1 Bepaal die lengte van die boog CD, wat die slinger volg. (3) 11.1.2 Bepaal die oppervlakte van sektor ECD. (3) 11.1.3 Bereken die lengte van die slinger. (3) 11.2 ʼn Analoog-horlosie het ʼn deursnee van 30 cm, en ʼn koordlengte van 20 cm. Bepaal die lengte van die uurwyser. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 13 11.3 Die ordinate in die onreëlmatige figuur is onderskeidelik 7 cm, 6,5 cm, 𝑥, 5 cm, 7,5 cm, 6 cm, 4 cm en 3 cm soos in die onderstaande diagram aangedui. Die wydte van die onreëlmatige figuur is 11,55 cm en die oppervlakte is 63,525 cm2. 7 cm 6,5 cm 𝑥 5 cm 7,5 cm 6 cm 4 cm 3 cm Bepaal die lengte van die onbekende ordinaat 𝑥. (4) [18] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) INLIGTINGSBLAD −b  b − 4ac 2 b 4ac − b 2 x= x=− y= 2a 2a 4a a x = b  x = log a b, a  0, a  1 en b  0 n n A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) A = P (1 − i ) m  i  ieff = 1 +  − 1  m f ( x + h) − f ( x ) f ( x) = lim h →0 h n x n +1 n x n +1  x dx = n +1 +C , n  −1  kx dx = k  n +1 +C , n  −1 1 k  x dx = ln( x) + C , x0  x dx = k  ln( x) + C , x0 x ax nx a nx  a dx = ln a + C , a0  ka dx = k  n ln a + C , a0 x +x y +y  d= ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2 M 1 2 ; 1 2   2 2  y2 − y1 y = mx + c y − y1 = m ( x − x1 ) m= m = tan  x2 − x1 x2 y 2 + =1 a 2 b2 In ∆ABC: a b c 1 = = a2 = b2 + c2 − 2bc cos A Area = ab.sin C sin A sin B sin C 2 sin2  + cos2  = 1 tan2  +1 = sec2  1 + cot 2  = cosec2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 15  rad = 180 Hoeksnelheid =  = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie Hoeksnelheid =  = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie Omtreksnelheid =  =  Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie Omtreksnelheid =  = r waar  = hoeksnelheid en r = radius Booglengte s = r waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale rs Oppervlakte van sektor = waar r = radius en s = booglengte 2 r 2 Oppervlakte van sektor = waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale 2 4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord o +o AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn −1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1 2 2 en n = aantal ordinate OF o +o  AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en  2  n = aantal ordinate Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all