Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
TEGNIESE WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ʼn
2-bladsy formuleblad en 2 antwoordblaaie.
Hosted by https://www.ecexams.co.za
Skip to contentAll 2024 papers %202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04/v1-accb2e05f0eeb22a1a71/card.webp)


%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
View all




Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 818.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape June Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
om die antwoorde te bepaal, duidelik aan.
3. Beantwoord VRAAG 4.1.4 en VRAAG 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf
word. Skryf jou naam in die voorsiende spasies en handig die ANTWOORDBLAAIE
saam met jou ANTWOORDEBOEK in.
4. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders
vermeld.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
7. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
x2
1.1.1 3x − = 0
4 (3)
1.1.2 x(x − 3) = 13 (Korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 −2x2 − x + 10 0 (Stel die oplossing versameling op ʼn GETALLELYN
voor) (4)
1.2 Los vir x en y op as:
x2
y − x = 2 en =1
y (6)
1.3 Die diagram hieronder toon ʼn eenvoudige elektriese stroombaan met ʼn gloeilamp wat
deur ʼn geleidende draad aan ʼn klein battery gekoppel is.
As P = I 2 R:
1.3.1 Maak I die onderwerp van die formule. (2)
1.3.2 Bepaal die hoeveelheid stroom wat deur die stroombaan vloei as die krag van
die gloeilamp 5 Watts en die weerstand van die geleidende draad = 20 Ω is. (2)
1.3.3 Skryf die waarde van die stroom verkry in VRAAG 1.3.2 in Wetenskaplike
Notasie. (1)
1.4 Bepaal die waarde van A = 10101002 − 1110112 in desimale vorm. (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
VRAAG 2
x
2.1 Gegee: f ( x ) = 1
1 − x2
2.1.1 Skryf die waarde van x neer waarvoor f (x) =1. (1)
2.1.2 Bepaal die waardes van x waarvoor die wortels van f (x) ongedefinieerd sal
wees. (3)
2.2 Toon aan dat die wortels van g ( x ) = 9 x2 −12kx + 4k 2 sal altyd gelyk wees, vir alle
waardes van k. (4)
[8]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende SONDER om ʼn sakrekenaar te gebruik:
3.1.1 logx x + logy 1 (2)
3.1.2 √18 − √128
5√2 (3)
3.2 Los op vir x SONDER om ʼn sakrekenaar te gebruik:
2
7x−1 − 7x = - WENK : log 7 27 = 1, 69 (7)
9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 5
3.3 Die Argand-diagram verteenwoordig die kompleks: z = 2cis225 . P (k ; m) is ʼn punt
op z.
3.3.1 Skryf die lengte van die modulus van z neer. (1)
3.3.2 Bepaal die lengte van k en m. (2)
3.3.3 Vervolgens of andersins, skryf z in reghoekige vorm. (1)
3.4 Los op vir x en y as x − iy = 0. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
VRAAG 4
4.1 Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(𝑥) = 3x + 1 en g ( x ) = 3x + 2 .
4.1.1 Skryf die asimptoot van f neer. (1)
4.1.2 Bepaal die koördinate van die y-afsnit van f. (2)
4.1.3 Bepaal die x- en y-afsnitte van g. (3)
4.1.4 Skets die grafiek van f en g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word.
Toon duidelik al die afsnitte met die asse en die asimptoot van die grafiek. (6)
4.1.5 Skryf die koördinate van ʼn punt waar die grafiek van g die asimptoot van f
sny. (2)
4.1.6 Vervolgens, bepaal die waardes van x waarvoor g(x) < asimptoot van f is. (2)
4.2 Die diagram hieronder verteenwoordig die grafieke van die funksies gedefinieer deur:
1
h ( x ) = − 4 − x 2 en k ( x ) = + q
x
• Die asimptote van k sny die grafiek van h by punt A, sy y-afsnit.
• Punt B is die x-afsnit van k.
4.2.1 Skryf die y-afsnit van h neer. (1)
4.2.2 Vervolgens, skryf die waarde van q neer. (1)
4.2.3 Bepaal die koördinate van B. (2)
4.2.4 Skryf die definisieversameling van k neer. (1)
4.2.5 Bepaal die koördinate van twee punte op k wat die naaste aan punt A is. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 7
Die grafiek van die funksie gedefinieer deur: y = a ( x − p ) + q word hieronder
2
4.3
geteken.
x = –4 en B is die x-afsnitte van f en A (−1 ; −5) is ʼn draaipunt van f.
−4
4.3.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as neer. (1)
4.3.2 Bepaal die waardes van p en q. (2)
4.3.3 Bereken die koördinate van B. (2)
4.3.4 Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x ) f ( x ) 0 . (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
VRAAG 5
5.1 November 2023 Swart Vrydag-stormloop het die prys van ʼn R7 300-stamper met 11%
laat daal.
5.1.1 Bereken 11% van R7 300. (1)
5.1.2 Vervolgens of andersins, bepaal die afslagprys van ʼn stamper. (2)
5.2 Roes van metaal is ʼn eksponensiële proses as dit nie aandag geniet nie. Die motor
hieronder het ʼn paar jaar gelede 2 cm2 area begin roes.
Bepaal die aantal jare wat dit geneem het om 60 cm2 area te roes as die roestempo 5%
per jaar is. (5)
5.3 Ludwe belê R500 000 in ʼn beleggingsmaatskappy wat 7% per jaar op eenvoudige rente
betaal. Aan die einde van die 5de jaar deponeer Ludwe ʼn verdere R77 000 in die
beleggingsrekening en die rentekoerse verander na x% per jaar, maandeliks saamgestel.
Bepaal die waarde van x% (rentekoerse), as Ludwe aan die einde van 8 jaar altesaam
R880 000 uit sy beleggingsrekening kry. (6)
[14]
VRAAG 6
6.1 Bepaal die afgeleide van f ( x ) = 3ax + 5 deur EERSTE BEGINSELS te gebruik. (5)
6.2 Bepaal:
6.2.1 dy
as xy = x (4)
dx
6.2.2 3
Dx
2x (2)
6.3 Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen punte A(3 ; 5) en B (−2 ; −1). (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 9
VRAAG 7
Beskou: f (x) = (x – 1) (x + 2) (x + 3)
7.1 Skryf die koördinate van die x-afsnit van f neer. (1)
7.2 Bepaal die y-afsnit van f. (1)
7.3 Bepaal die koördinate van die draaipunt van f. (5)
7.4 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon duidelik
jou draaipunte en die afsnitte met die asse aan. (4)
7.5 Vervolgens of andersins, skryf die waardes van x neer waarvoor f (x) < 0. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
VRAAG 8
Die grafiek hieronder toon die pad van ʼn Boeing-vliegtuig wat land nadat hy hidroulika probleme
ondervind het.
Die proses van sy landing word vanaf ʼn sekere hoogte, in meter, oor tyd, in sekondes waargeneem.
Die landingspad in terme van tyd (t) is: h ( t ) = h0 ( 0,09 ) .
t
h(t) = Finale hoogte van daal, in meter.
h0 = Aanvanklike hoogte van waarneming, in meter.
t = Tyd van waarneming, in sekondes.
8.1 Skryf die hoogte van die vliegtuig, in meter, aan die begin van die landingswaarneming
neer. (1)
8.2 Bepaal die hoogte van die vliegtuig na 1 sekonde. (1)
8.3 Bepaal die tyd wat die vliegtuig geneem het om tot ʼn hoogte van 8,1 meter te daal. (4)
8.4 Bereken die vliegtuig se gemiddelde dalingsnelheid tussen 1 000 m en 8,1 m. (2)
8.5 As die maksimum landingspoed van ʼn vliegtuig 290 km/h is, dui aan of hierdie
vliegtuig se landingspoed in VRAAG 8.4 ʼn normale spoed was of nie. (Toon alle
berekeninge.) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 11
VRAAG 9
9.1 Bepaal die volgende integrale:
9.1.1 ∫ (−3x2 + 2x−1 ) dx (3)
9.1.2 ∫(x − 3) (x − 5) dx (4)
9.2 Die skets hieronder toon die geskadeerde gebied wat deur die funksie g begrens
5 3
word gedefinieer deur: g ( x ) = x + 3x + x − en die as tussen die punte waar
3 2
4 2
x = − 2 en x = −1,5 tesame met x = 0 en x = 0,5 .
Bepaal die oppervlakte van die geskadeerde area van die grafiek van g begrens deur
die grafiek en die x-as, tussen x = − 2 en x = −1,5 en x = 0 en x = 0,5 . (8)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
− b b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b x = log a b , a 0, a 1 en b 0
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) n A = P (1 − i ) n
( ) −1
m
ieff = 1 + i
m
f ( x + h) − f ( x)
f / ( x ) = lim
h →0 h
n +1 n +1
n x n x
x dx = + C , n −1 k x dx = k . + C , n −1
n +1 n +1
1 k
dx = ln x + C , x 0 dx = k. ln x + C , x 0
x x
x ax nx a nx
a dx = +C, a0 k a dx = k . +C , a0
ln a n ln a
x + x1 y 2 + y1
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 2 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m(x − x1 ) m = tan = m
x2 − x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc .cos A
sin A sin B sin C
1
Opperv van ABC = ab. sin C
2
sin 2 + cos 2 = 1 1 + tan 2 = sec 2 1 + cot 2 = cosec 2
rad = 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 13
Hoeksnelheid = = 2 n waar n = rotasie frekwensie
Hoeksnelheid = = 360 n waar n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid = v = D n waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid = = r waar = Hoeksnelheid en r = radius
Booglengte s = r waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
rs
Oppervlakte van ʼn sektor = waar r = radius, s = booglengte
2
r2
Oppervlakte van ʼn sektor = waar r = radius, s = booglengte en = Sentrale hoek in
2
radiale
4h 2 − 4dh + x 2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
koord
o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn ) waar a = gelyke dele, m1 =
2
en n = aantal ordinate
OF
o +o
A T = a 1 n + o2 + o3 + ... + on−1 waar a = gelyke dele, oi = ide ordinaat
2
en n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE2024)
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: ……………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: …………………………………………………
VRAAG 4.1.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024) TEGNIESE WISKUNDE V1 15
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: …………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: ………………………………………………
VRAAG 7.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04/v1-accb2e05f0eeb22a1a71/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum