Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
11091
TEGNIESE WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
8 bladsye + 2 inligtingsblaaie en 1 antwoordblad
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers %202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)

%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1/v1-97f0118075591f15784d/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74/v1-266c77ba7758fbb9ce7f/card.webp)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
View all





Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 506.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 2
(Vraestel 1) 11091/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
TEGNIESE WISKUNDE
(Vraestel 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord VRAAG 4.2.2 en VRAAG 7.4 op die ANTWOORDBLAD wat voorsien
is.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
5. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
6. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
7. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 3
(Vraestel 1) 11091/18
VRAAG 1
1.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = (𝑥 − 3)(𝑥 + 5) en 𝑔(𝑥) = 𝑥 2 − 36
Los op vir 𝑥, as:
1.1.1 𝑔(𝑥) = 0. (3)
1.1.2 f (x) ≤ 0 en stel die antwoord grafies voor op ʼn getallelyn. (3)
1.1.3 f (x) = 5, korrek tot TWEE desimale plekke. (5)
(2,4 × 103 )(3 ×10−2 )
1.2 Skryf die vereenvoudigde waarde van neer in
(4,8 × 104 )
wetenskaplike notasie, sonder om af te rond. (1)
1.3 Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op in die volgende stelvergelykings:
x+y = 4 en 2x2 + y = 4 + 5x (6)
1.4 Die benaderde verhouding tussen die aantal tande 𝑇 op ʼn freesmasjien snyer,
die diameter (deursnee) van die snyer 𝐷 en die diepte van die snyer 𝑑, word
gegee deur:
12,5𝐷
T=
𝐷+4𝑑
1.4.1 Maak 𝑑 die onderwerp van die formule. (3)
1.4.2 Vervolgens, bereken die waarde van 𝑑 as T = 10 en D = 32. (2)
1.5 Gegee: 𝑚2 + 𝑛2 = 41 en 𝑚𝑛 = 9
1.5.1 Toon dat die numeriese waarde van (𝑚 + 𝑛)2 = 59. (2)
1.5.2 Skryf 59 as ʼn binêre getal. (2)
[27]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 4
(Vraestel 1) 11091/18
VRAAG 2
√25−2𝑥
2.1 Gegee: M =
𝑥
Vir watter waarde(s) van x sal M:
2.1.1 Ongedefinieerd wees (1)
2.1.2 Reëel wees (2)
2.1.3 Rasionaal wees, waar 𝑥 ∈ ℕ is (1)
2.2 Bepaal die aard van die wortels van 6𝑥 2 − 6𝑥 + 1 = 0, sonder om die
vergelyking op te los. (3)
[7]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig sonder die gebruik van ʼn
sakrekenaar.
3.1.1 2 log 2 + log 25 (3)
52006 − 52004 + 24
3.1.2 (3)
52004 + 1
3.2 Los op vir x:
1
3.2.1 2𝑥 4 = 10 (2)
3.2.2 log 7 (5𝑥 + 2) – 2 log 7 𝑥 = log 7 3 (5)
3.3 Die volgende komplekse getal word gegee: 𝑧 = −5 + 12𝑖
3.3.1 Bereken die modulus van z. (2)
3.3.2 Bereken die argument van z. (3)
3.3.3 Vervolgens, of andersins, druk z uit in sy trigonometriese, polêre (1)
vorm.
3.4 Los op vir x en y as x + 2i – y = yi – 3xi. (4)
[23]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 5
(Vraestel 1) 11091/18
VRAAG 4
𝑎
4.1 Hieronder is die grafieke van die sirkel x2 + y2 = 10 en g(x) = + k geskets.
𝑥
B (–3 ; 3) is ʼn punt op g.
B (–3 ; 3)
g •
y=2
g
4.1.1 Bereken die waardes van a en k. (3)
4.1.2 Skryf die radius van die sirkel, in wortelvorm, neer. (1)
4.1.3 Skryf die definisieversameling van die sirkel neer. (2)
4.1.4 Skryf die waardeversameling van g neer. (2)
1 3
4.2 Beskou die funksies wat gedefinieer word deur f (x) = – 𝑥 2 + 𝑥 + en
2 2
g(x) = 3x – 1.
4.2.1 Bereken:
(a) Die 𝑦-afsnit van f (1)
(b) Die 𝑥-afsnit(te) van f (4)
(c) Die koördinate van f se draaipunt (4)
(d) Die vergelyking van g se assimptoot (1)
(e) Die 𝑥-afsnit van g (2)
4.2.2 Op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is, skets netjiese grafieke
van f en g. Toon alle afsnitte duidelik aan. (6)
4.2.3 Skakeer die gedeelte op jou grafiek wat voorgestel word deur
f(x) ≥ g (x). (1)
[27]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 6
(Vraestel 1) 11091/18
QUESTION 5
5.1 Die nominale rentekoers wat verdien word op ʼn belegging is 8,95%,
kwartaalliks saamgestel. Bereken die jaarlikse effektiewe rentekoers van
hierdie belegging. (3)
5.2 Sipho het drie jaar gelede vir sy besigheid nuwe toerusting ter waarde van
R350 000 gekoop. Hierdie toerusting se waarde het verminder volgens
verminderde balans metode, tot en met R179 200. Bereken die koers waarteen
die waarde jaarlikse verminder. (3)
5.3 Zanele het R20 000 in ʼn spaarrekening inbetaal teen 9,75% p.j., kwartaalliks
saamgestel. Agtien (18) maande later het sy ʼn verdere R10 000 in hierdie
spaarrekening inbetaal. Drie (3) maande na haar tweede inbetaling, het die
rentekoers verander na 9,95% p.j., maandeliks saamgestel. Bereken die balans
in Zanele se rekening drie jaar nadat sy die spaarrekening oopgemaak het. (7)
[13]
VRAAG 6
6.1 Bereken die gemiddelde gradiënt van p(x) = 3x2 – 2x tussen x = –3 en x = 3. (4)
6.2 Bepaal 𝑓 ′ (x) vanuit EERSTE BEGINSELS as f (x) = 2x + 1. (4)
𝑑𝑦 5
6.3 Bepaal as 𝑦 = (𝑥 − 3)2 − (5)
𝑑𝑥 𝑥
6.4 Die raaklyn aan die kurwe van y = x2 – 4x is loodreg op die lyn y = −1 𝑥 + 4.
2
Bereken die 𝑥-koördinaat van die raakpunt. (Die punt waar die lyn aan die kurwe
raak) (4)
[17]
VRAAG 7
Gegee: f (x) = x3 – 2x2 – 4x + 8
7.1 Toon dat (x – 2) ʼn faktor is van f. (2)
7.2 Vervolgens, of andersins, faktoriseer f volledig. (3)
7.3 Bereken die koördinate van f se draaipunte. (5)
7.4 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is. Toon al die
afsnitte en die draaipunte duidelik aan. (4)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 7
(Vraestel 1) 11091/18
VRAAG 8
Mpho en Isaac het 30m maskeerband gekry om die dansvloer by die matriekafskeid
af te baken. Hulle maak die dansvloer so groot as moontlik.
Relevante formules vir VRAAG 8:
Oppervlakte van ʼn reghoek = l × b
Omtrek van ʼn reghoek = 2l + 2b
Oppervlakte van ʼn sirkel = 𝜋𝜋𝑟𝑟 2
Omtrek van ʼn sirkel = 2𝜋𝜋 𝜋𝜋
8.1 Mpho was van mening dat as hulle die dansvloer as ʼn vierkant uitmerk, dit die
reghoek met die grootste oppervlakte sal wees.
8.1.1 Indien die lengte van die reghoek x is, toon dat die breedte y, geskryf
kan word as y = 15 – x. (2)
8.1.2 Druk die oppervlakte van die dansvloer uit in terme van x. (2)
8.1.3 Bepaal die afmetings van die dansvloer sodat die oppervlakte ʼn
maksimum sal wees. (3)
8.1.4 Vervolgens, of andersins, bereken die maksimum oppervlakte van die
dansvloer. (1)
8.2 Daarteenoor volhard Isaac met ʼn sirkelvormige dansvloer wat volgens hom
die grootste moontlike dansoppervlakte sal gee. Hy het die volgende formules
gaan neerskryf:
Omtrek van ʼn sirkel = 2𝜋𝜋𝑟𝑟 ; Oppervlakte van ʼn sirkel = 𝜋𝜋𝑟𝑟 2 .
8.2.1 Indien r die radius van ʼn sirkel is met ʼn omtrek van 30 m, bereken die
waarde van r in terme van 𝜋𝜋. (2)
8.2.2 Vervolgens, of andersins, bereken die oppervlakte van ʼn sirkel
waarvan die omtrek 30 m is, korrek afgerond tot twee desiamle
plekke. (Gebruik: 𝜋𝜋 = 3,14) (2)
8.3 Gebaseer op jou vorige bewerkings, watter vorm dansvloer sal vir hulle die
grootste oppervlakte gee met die 30 m maskeerband? (1)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 8
(Vraestel 1) 11091/18
VRAAG 9
9.1 Gebruik die reëls van integrasie om die volgende integraal te bepaal:
5𝑥 2 +1
∫� 𝑥
�dx (4)
9.2 Die snelheid v van ʼn voorwerp nadat dit vir ʼn sekere tyd t sekondes
beweeg het, word gegee deur v = (2t2 + 5) m/s. Die grafiek hieronder toon
die beweging van die voorwerp vir t = 0 tot t = 4 sekondes.
Bereken, deur van integrasie gebruik te maak, die afstand wat die voorwerp
beweeg het vir die interval van t = 0 tot t = 4 sekondes, afgerond tot die
naaste heelgetal. (5)
[9]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 9
(Vraestel 1) 11091/18
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
− b ± b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b ⇔ x = log a b , 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0
A = P(1 + ni ) A = P(1 − ni ) A = P(1 − i ) n A = P(1 + i ) n
m
im
=
ieff 1 + −1
m
f ( x + h) − f ( x)
f / ( x ) = lim
h →0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan θ
x 2 − x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In ∆ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ∆𝐴𝐵𝐶 = 2 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶
sin 2 θ + cos 2 θ = 1 1 + tan 2 θ = sec 2 θ cot 2 θ + 1 = cos ec 2θ
f ( x + h) − f ( x) x n +1
f / ( x ) = lim ∫ x=
n
dx +C , n ≠ −1
h →0 h n +1
1 ax
∫ x dx = ∫
x
ln( x) + C , x>0 a dx =+ C , a>0
ln a
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 10
(Vraestel 1) 11091/18
π rad
= 180°
𝐻𝑜𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝜔 = 2𝜋𝜋𝑛 = 360°𝑛 waar 𝑛 = rotasiefrekwensie
𝑂𝑚𝑡𝑟𝑟𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝑣 = 𝜋𝜋𝐷𝑛 waar 𝐷 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟𝑟 𝑒𝑛 𝑛 = 𝑟𝑟𝑜𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑓𝑟𝑟𝑒𝑘𝑤𝑒𝑛𝑠𝑖𝑒
𝑠 = 𝑟𝑟𝜃 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑟𝑟 = 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠 𝑒𝑛 𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒
𝑟𝑟𝑠 𝑟𝑟 2 𝜃
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ′𝑛 𝑠𝑒𝑘𝑡𝑜𝑟𝑟 = = 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑟𝑟 = 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠, 𝑠 = 𝑏𝑜𝑜𝑔𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒
2 2
𝑒𝑛 𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒
4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 ℎ = ℎ𝑜𝑜𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑒𝑔𝑚𝑒𝑛𝑡, 𝑑 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟𝑟(𝑑𝑒𝑢𝑟𝑟𝑠𝑛𝑒𝑒)
𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑖𝑟𝑟𝑘𝑒𝑙 𝑒𝑛 𝑥 = 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑜𝑜𝑟𝑟𝑑
𝑜 +𝑜2
𝐴𝑇 = 𝑎 � 1 + 𝑜2 + 𝑜3 + 𝑜4 + ⋯ + 𝑜𝑛−1 � 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒,
2
𝑜𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑎𝑡 𝑒𝑛 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒
OF
𝑜1 + 𝑜2
𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 + ⋯ + 𝑚𝑛 ) 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒, 𝑚1 =
2
𝑒𝑛 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WISKUNDE 11
(Vraestel 1) 11091/18
ANTWOORDBLAD
Naam van leerder
Skool
Graad
VRAAG 4.2.2
VRAAG 7.4
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1/v1-97f0118075591f15784d/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Memo
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74/v1-266c77ba7758fbb9ce7f/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum

Addendum