Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12201918 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2019 TEGNIESE WISKUNDE VRAESTEL 2 11092 TYD: 3 uur PUNTE: 150 16 bladsye + 2 inligtingsbladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 2 (Vraestel 2) 11092/19 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019 TEGNIESE WISKUNDE (Vraestel 2) TYD: 3 uur PUNTE: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 13 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 5. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 6. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 3 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 1 Die diagram hieronder stel 'n bouperseel voor met hoekpunte A(−2; 5), B(−5; 2), C(0; −2), en E(4; 0). P is die punt waar AE die y-as sny. A(−2; 5) B −5; 2 ● E(4; 0) C(0; −2) 1.1 Bereken die koördinate van S, die middelpunt van BE. (2) 1.2 Bepaal die lengte van AB, in eenvoudigste wortelvorm. (2) 1.3 Die vergelyking van AE is =− + . Bepaal die waarde van k. (2) 1.4 Bepaal die lengte van PC. (2) 1.5 Bereken die grootte van AEB, indien α = 167,47°. (3) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 4 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 2 2.1 In die diagram hieronder is O(0 ; 0) die middelpunt van die sirkel. RS is 'n raaklyn aan die sirkel by Q(5 ; −12). S is die -afsnit en R is die -afsnit van raaklyn RS. T is 'n -afsnit van die sirkel. PQ is 'n reguit lyn deur O. P T S O Q(5; −12) R 2.1.1 Skryf die koördinate van P neer. (2) 2.1.2 Bepaal: (a) Die vergelyking van die sirkel, in die vorm + = (2) (b) Die gradiënt van OQ (2) 2.1.3 Gee 'n rede waarom PQ ⊥ RS. (1) 2.1.4 Vervolgens, bepaal die vergelyking van raaklyn RS. (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 5 (Vraestel 2) 11092/19 ² ² 2.2 'n Fietsrybaan se vorm kan voorgestel word deur die vergelyking + = 1. Die figuur hieronder toon 'n skematiese voorstelling van die baan. N( ; – 4,8) is 'n punt op die ellips. Die ellips sny die y-as by K en M. K ● N(e ; −4,8) M 2.2.1 Is die oriëntasie van die ellips vertikaal of horisontaal? (1) 2.2.2 Skryf die koördinate van M neer. (2) 2.2.3 Bepaal die waarde van e. (3) [16] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 6 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 3 3.1 Die diagram hieronder toon punt K −2; −2√3 op 'n Kartesiese vlak. A is die hoek tussen die -as en OK . A O K(−2; −2√3) Bepaal die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar: 3.1.1 OK (2) 3.1.2 sin A (1) 3.1.3 tan(360° − A) (2) 3.1.4 sec A (1) 3.2 Herlei 225° na radiale. (1) 3.3 Bereken die numeriese waarde van sin²A. tanB indien A = 1,25 radiale en B = radiale. (Antwoord korrek tot drie desimale plekke.) (3) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 7 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 4 4.1 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar: cos (180°+ ). sec tan135° − (5) cos 4.2 Voltooi: 1 − cos =⋯ (1) 4.3 Vervolgens, bewys: tan (1 − cos² )cosec = sec (4) 4.4 Vereenvoudig die volgende: sin + cot (5) 1 + cos 4.5 Los op vir indien 2tan( + 20°) = −3 en 180° < + 20° < 360° (4) [19] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 8 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 5 Die diagram toon die grafiek van ( ) = 2cos vir ∈ [0°; 360°]. 5.1 Teken op dieselfde assestelsel, in die ANTWOORDBOEK, die grafiek van ( ) = sin( + 45°) vir ∈ [0°; 360°]. Dui alle draaipunte, begin- en eindpunte en afsnitte met die asse duidelik aan. (3) 5.2 Gebruik die grafieke om die volgende te bepaal: 5.2.1 Die waardeversameling van f (2) 5.2.2 Die amplitude van g (1) 5.2.3 Die periode van g (1) 5.2.4 (180°) (1) 5.3 Vir watter waarde(s) van x is f (x).g (x) < 0? (3) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 9 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 6 Die diagram toon 'n reghoekige televisieskerm TPRS. Q is 'n punt aan die voorkant van die skerm op dieselfde horisontale vlak as P en R. M is 'n punt op TS sodat TM = MS. SR = QR = 3 m. PTQ = 55°, M QS = 35°en PQR = 84,82°. T M S 55° 3 P R 35° 84,82° Q 6.1 Toon dat die lengte van PQ = 4,28 m. (2) 6.2 Bereken die lengte, PR, van die skerm. (4) 6.3 Bereken die lengte van SQ. (2) 6.4 Bereken die grootte van QMS. (4) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 10 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 7 7.1 Voltooi die volgende stelling. Die hoek wat 'n koord by die middelpunt van 'n sirkel onderspan, is … (1) 7.2 In die diagram gaan 'n sirkel met middelpunt O deur P, Q, R en S. PR is 'n middellyn van die sirkel. POQ = 114° en SPR = 32°. S 1 32° O P 2 2 1 R 114° 2 3 1 Q 7.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke: (a) PSQ (2) (b) Q (2) (c) PQS (3) 7.2.2 (a) Gee 'n rede waarom PO = OQ. (1) (b) Bereken die grootte van Q . (3) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 11 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 8 In die diagram is EA 'n raaklyn aan die sirkel by punt A. A, B, C en D is punte op die omtrek van die sirkel. AB ǁ CD, DAE = 50° en CBD = 25°. B A 2 1 1 2 50° 25° 2 3 1 C E D 8.1 Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke: 8.1.1 D (3) 8.1.2 D (2) 8.1.3 E (1) 8.2 Is ABCE 'n koordevierhoek? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 12 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 9 9.1 Skryf neer wat jy weet aangaande die 9.1.1 hoeke, en 9.1.2 sye van gelykvormige driehoeke. (2) 9.2 In die diagram hieronder is AB = BC = 4 eenhede, CD = 6 eenhede en ADC = 53°. ∆ABE ⦀ ∆ADC. C = 90° en BE ⊥ AD. C 4 B 6 4 53° A D E Bepaal, met redes: 9.2.1 Die grootte van ABE (2) 9.2.2 Die lengte van AD (2) 9.2.3 Die lengte van BE (3) 9.2.4 Die lengte van AE (2) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 13 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 10 In ∆ABC hieronder is BC verleng na G. EG ǁ FC, = en = A E F H B G C AE 10.1 Voltooi: EF = … (2) 10.2 Bepaal die lengte van EF. (2) 10.3 Bepaal FB, indien EF = eenhede. (2) 10.4 Toon vervolgens aan dat nie meer as drie eenhede kan wees nie. (2) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 14 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 11 Die ratstelsel van 'n fiets bestaan uit twee ratskywe met 'n ketting. Die fiets se pedale is aan die groter ratskyf vasgemaak. 'n Skematiese voorstelling van die groter ratskyf word hieronder getoon. Die radius van die ratskyf is 8 cm en die booglengte van die kleiner boog, AB, is 22 cm. 'n Koord, CD, is geteken sodat die hoogte van segment CED, naamlik EF = 2,5 cm. O is die middelpunt van die sirkel. A 8 C O 22 2,5 F E B D 11.1 Die ratskyf draai sodat punt A beweeg na punt B. Gebruik = en bepaal die grootte van , in grade. (3) 11.2 Bepaal die oppervlakte van die kleiner sektor AOB, indien = 0,876 radiale. (3) 11.3 'n Ingenieur wil die lengte van koord CD bepaal. 11.3.1 Skryf die lengte van die middellyn van die sirkel neer. (1) 11.3.2 Bepaal die lengte van CD. (3) 11.4 Die ratskyf draai teen 'n hoeksnelheid van 17,6 rad/s. Bereken: 11.4.1 Die rotasiefrekwensie van die ratskyf (2) 11.4.2 Die omtreksnelheid van die ratskyf in kilometer per uur (3) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 15 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 12 'n Propaantenk word vervaardig in die vorm van 'n silinder met 'n hemisfeer aan elke kant, soos getoon in die prent en skets hieronder. Die middellyn is 1,22 m en die lengte van die silinder is 1,98 m. 1,98 m 1,22 m Die onderstaande formules kan gebruik word om die vrae wat volg, te beantwoord. Volume van 'n silinder = π ℎ Buite-Oppervlakte van 'n silinder = 2 +2 ℎ Volume van 'n hemisfeer = ³ Buite-Oppervlakte van 'n sfeer = 4 ² 12.1 Skryf 'n uitdrukking neer, in terme van r en h, vir die totale volume van die tenk. (2) 12.2 Bereken die totale volume van die tenk. (3) 12.3 'n Tweede tenk se lengte is dubbel die lengte van die eerste tenk en het ook dubbel die middellyn. Bereken die verhouding, , tussen die volumes van die twee tenks SONDER om die tweede tenk se volume te bereken. (4) 12.4 Die silindriese gedeelte van die eerste tenk moet geverf word. Die koste van die verf is R545,99 per vierkante meter. Bereken die koste van die verf wat benodig word om hierdie gedeelte te verf. (3) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 16 (Vraestel 2) 11092/19 VRAAG 13 'n Bourekenaar (quantity surveyor) moet die oppervlakte van 'n stuk grond langs 'n rivier bepaal. Die afstand, BC, is opgedeel in 5 dele met dieselfde breedte. AB = 21,5 m ; BC = 58,5 m ; DC = 14,8 m Die lengtes van die ordinate is: 21,5 m ; 18,3 m ; 15,4 m ; 15 m ; 15 m ; 14,8 m 13.1 Bereken die breedte van elk van die 5 dele. (1) 13.2 Bepaal die oppervlakte van die stuk grond deur van die middelordinaatreël gebruik te maak. (4) [5] TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 17 (Vraestel 2) 11092/19 INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE  b  b 2  4ac b 4ac  b2 x x y 2a 2a 4a = ⇔ = , > 0, ≠ 1 and >0 A  P(1  ni) A  P(1  ni) A  P(1  i) n A  P(1  i) n m  im  ieff   1   1  m    / f  x  h  f  x n xn 1 f  x   lim  x dx  n  1  C , n  1 h0 h ∫ = ( )+ , >0 ∫ = + , >0  x  x2 y1  y2  d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y 2  y1 y  mx  c y  y1  m(x  x1 ) m m  tan  x 2  x1 x2 y 2  1 a2 b2 a b c In ABC:   a 2  b 2  c 2  2bc. cos A sin A sin B sin C Oppervlak van ΔABC = ⋅ sin C sin θ + cos θ = 1 1 + tan θ = sec θ cot θ + 1 = cosec
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WISKUNDE 18 (Vraestel 2) 11092/19 = 180° Hoeksnelheid = =2 = 360 waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = = waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie s  r waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale Oppervlak van 'n sektor = = waar r = radius, s = booglengte en  = sentrale hoek in radiale 4ℎ − 4 ℎ + =0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van ʼn koord  o o  AT  a  1 n  o2  o3  o4  . . .  on1  waar a = gelyke dele, oi = ordinaat en  2  n = aantal ordinate OF AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn  waar a = gelyke dele, m1  o1  o2 en 2 n = aantal ordinate

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all