Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
TEGNIESE WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy inligtingsblad.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers %202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)

%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74/v1-266c77ba7758fbb9ce7f/card.webp)


%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04/v1-accb2e05f0eeb22a1a71/card.webp)
View all





Technical Mathematics Grade 12 P2 2024 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 1.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
die antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
vermeld.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
In die onderstaande diagram is ΔXYZ met hoekpunte X(−2 ; −4); Y(3 ; 2) en Z(7 ; 1).
Die inklinasiehoek van lyn XY met die positiewe x-as is .
1.1 Bereken die gradiënt van lyn XY. (2)
1.2 Bereken die lengte van lyn XY. (3)
1.3 Bepaal die grootte van tot TWEE desimale plekke. (3)
1.4 Bepaal die vergelyking van die lyn, wat deur die middelpunt M van lyn YZ gaan, en
parallel aan lyn XY is. (5)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 2
2.1 In die onderstaande diagram is ʼn sirkel met middelpunt, 𝑂(0 ; 0) gedefinieer deur
x2 + y2 = 40.
A en B is punte op die sirkel, sodat dit ʼn lyn vorm met vergelyking y = −x + 4 wat
deur die twee punte gaan.
2.1.1 Wat word die lyn genoem wat deur punte A en B gaan? (1)
2.1.2 Bereken die koördinate van A en B. (4)
2.1.3 Bepaal die vergelyking van die raaklyn wat deur punt A gaan. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 5
2.2 As ʼn Tegniese Wiskunde-student wat gefassineer is oor hoe dinge gemaak word en
hoe jy jou tegniese vaardighede kan toepas, is jou aandag aangetrek deur ʼn rugbybal,
soos in die prentjie hieronder uitgebeeld.
2.2.1 Watter tipe vorm is ʼn rugbybal? (1)
2.2.2 Terwyl jy die vorm van die rugbybal ontleed het, het jy met die vergelyking
16x2 + 64y2 = 1 024 opgekom. Druk die vergelyking uit in die vorm
x2 y2
+ =1
a2 b2 (2)
2.2.3 Skets op die gegewe kartetiese vlak, in jou ANTWOORDEBOEK, die grafiek
gedefinieer deur 16x2 + 64𝑦 2 = 1 024. Toon duidelik alle afsnitte met die
asse aan. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3
3.1 Gegee: 𝜃 = 22,51° en β = 231,21°.
Bepaal: cos(𝜃 + 20°) − tan (3𝛽) (2)
3.2 Gegee dat 4 cos α + 4 = 7 en tan < 0, evalueer die volgende sonder die gebruik
van ʼn sakrekenaar, en met behulp van ʼn diagram:
3.2.1 sin 𝛼 (4)
2
3.2.2 tan 𝛼 + cosec α (3)
3
3.3 Los op vir x indien 3 sin x + 2 = 0 en 𝑥 ∈ [0° ; 360°]. (5)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 7
VRAAG 4
4.1 Vereenvoudig die volgende:
4.1.1 cot ( 2𝜋 − 𝜃) (1)
tan ( 360° − θ). cos ( 360° − θ). sin θ
4.1.2
sin ( 180° − θ). cot ( 2π − θ). sec ( 360° + θ) (7)
4.2 Bewys dat: tan x sin2 x + sin x cos x = tan x (5)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 5
Die diagram hieronder toon die grafiek van f(x) = tan x vir x ∈ [0° ; 360° ].
5.1 Skets die grafiek van g(x) = 2 sin ( x + 30° ), vir x [0ο ; 360ο ] , in die
ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Toon duidelik al die draaipunte, begin-
en eindpunte, asook die afsnitte met die asse aan. (3)
5.2 Deur die grafieke te gebruik, bepaal die volgende:
5.2.1 Die periode van f (1)
5.2.2 Die waarde van x waarvoor tan x ongedefinieerd is (2)
5.2.3 Die waardeversameling van g (2)
5.2.4 Die amplitude van g (1)
5.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x).g(x) > 0. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 9
VRAAG 6
As ʼn platskerm-TV-tegnikus wil jy jou kliënte die beste diens gee. Dit moedig jou aan om te
verseker dat elke installasie wat jy doen aan spesifieke kriteria voldoen. Die prent hieronder
toon die korrekte installasie vir ʼn platskerm-TV, waar die middel van die platskerm-TV op
ooghoogte moet wees. Die diagram hieronder, aan die regterkant, modelleer die opstelling. LO
is die hoogte van die muur; MN is die hoogte van die platskerm-TV. MP̂ Q = 16° en
PQ = 230 cm.
Gesentreer op ooghoogte
6.1 Definieer: tan 𝜃 = … (1)
6.2 Bereken MN, die hoogte van die platskerm-TV. (3)
6.3 Bereken die oppervlakte van ΔMNP. (3)
6.4 Dit neem 125-minute om een platskerm-TV in ʼn vertrek te installeer. Die tegnikus vra
R350,00 per uur om installasies te doen.
6.4.1 Hoe lank sal dit die tegnikus neem om platskerm-TV’s in ʼn B&O met 15
vertrekke te installeer? Gee jou antwoord in dae. (3)
6.4.2 Hoeveel sal hy betaal word om die installasies te doen? Neem kennis dat die
tegnikus se werksdag 8 ure lank is. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 7
In die onderstaande diagram is BC en ADC raaklyne aan die sirkel met middelpunt O, wat
ontmoet by punt C. Punte B, F, D en E is punte op die sirkel. BOEA is ʼn reguitlyn. BA║FD
en OB̂ D = x.
7.1 Gee, met redes, DRIE ander hoeke gelyk aan x. (6)
7.2 ̂ C = 90° en gee enige ander hoek met dieselfde grootte as
Dui aan waarom OB
̂ C.
OB (2)
7.3 Indien x = 23° bepaal die numeriese waarde van 𝐴̂. (5)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 11
VRAAG 8
In die onderstaande diagram, is sirkel HIJK met middelpunt O geteken. JM is ʼn raaklyn
̂ J = x.
aan die sirkel by J. Dit word verder gegee dat HI = HK; IK║JM en IO
8.1 ̂ 1 , in terme van 𝑥.
Bepaal, met redes, die grootte van hoek K (2)
8.2 Deur gebruik te maak van die inligting op die diagram:
8.2.1 Wys dat JK = JI. (4)
8.2.2 Vervolgens, deur redes te gee, bepaal die grootte van Hˆ , in terme van x. (3)
8.3 Bewys dat ΔIOJ ||| ΔIHK. (4)
8.4 Gegee dat HK twee keer die lengte is van OJ, bereken die lengte van IJ indien
HK = 10 cm en IK = 8 cm. (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 9
9.1 Voltooi die volgende stelling:
“Die lyn … aan een sy van ʼn driehoek verdeel die ander twee sye in eweredige
dele.” (1)
9.2 In die onderstaande diagram is XZ║PS en PQ║RZ.
YR YP
9.2.1 Wys dat: = (3)
RP PX
9.2.2 Bewys dat: XY⋅RY = PY2 (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 13
VRAAG 10
10.1 Hommeltuigtegnologie verander vinnig. Hommeltuie word dikwels gebruik om
video’s van hoë hoogtes op te neem. Hommeltuie maak gebruik van klein
lemmetjies wat hulle laat vlieg, soos in die prent hieronder getoon.
ʼn Hommeltuig se lemme draai teen 8 000 omwentelinge per minuut. Die lengte van
die lem is 50 mm.
10.1.1 Herlei 50 mm na meter. (2)
10.1.2 Bereken die rotasiefrekwensie van die hommeltuig in omwentelings per
sekonde. (2)
10.1.3 Bereken die hoeksnelheid. (3)
10.1.4 Bereken die omtreksnelheid. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
10.2 ʼn Gewigstoot-veld het ʼn vorm soos in die prent hieronder aangedui. Langsaan is ʼn
model van die veld.
̂ Q = 38° en die booglengte PQ is 15 m.
Gegee dat PO
̂ Q na radiale.
10.2.1 Herlei PO (1)
10.2.2 Bereken die lengte van OP. (3)
10.2.3 Bepaal die oppervlakte van sektor OPQ. (3)
10.3 Gegee is ʼn sirkel met deursnee 23 cm en segmenthoogte van 5 cm. Bereken die
lengte van die koord wat die sirkel in twee segmente verdeel. (4)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 15
VRAAG 11
Die onreëlmatige figuur hieronder se platkant het ʼn lengte van 36 m en die hoogte van
die ordinate is as volg:
8 m; 7,35 m; 6,21 m; 8,1 m; 7,5 m; 6,80 m en 8,50 m.
11.1 Bereken die oppervlakte van die figuur deur van die mid-ordinaat reël gebruik
te maak. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
16 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
11.2 Jy is deur jou Siviele Tegnologie (Houtwerk) onderwyser opdrag gegee om ʼn
houtbroodbak met ʼn roldeksel te maak, soos in die prent hieronder getoon.
Die deursneediagram word hieronder gegee met ʼn lengte van 50 cm, hoogte van x cm en
die breedte van die reghoekige snit as 8 cm. Die broodbak het ʼn kwart van ʼn silindriese
snit wat aan ʼn reghoekige prisma geheg is.
Volume van silinder = r 2 h
Buite-oppervlakte van
silinder = 2 r 2 + 2 rh
Volume van reghoekige
prisma = l w h
Buite-oppervlakte van
reghoekige prisma
= 2lh + 2lw + 2wh
11.2.1 Gegee dat die oppervlakte van die reghoekige snit 1 790 cm2 is, bereken die
waarde van x. (3)
11.2.2 Bereken die volume van die silindriese snit. (3)
[11]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) TEGNIESE WISKUNDE V2 17
INLIGTINGSBLAD
−b b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b x = log a b, a 0, a 1 en b 0
n n
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) A = P (1 − i )
m
i
ieff = 1 + − 1
m
f ( x + h) − f ( x )
f ( x) = lim
h →0 h
n x n +1 n x n +1
x dx = n +1
+C , n −1 kx dx = k n +1
+C , n −1
1 k
x dx = ln( x) + C , x0 x dx = k ln( x) + C , x0
x ax nx a nx
a dx = ln a + C , a0 ka dx = k n ln a + C , a0
x +x y +y
d= ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2 M 1 2 ; 1 2
2 2
y2 − y1
y = mx + c y − y1 = m ( x − x1 ) m= m = tan
x2 − x1
x2 y 2
+ =1
a 2 b2
In ∆ABC:
a b c 1
= = a2 = b2 + c2 − 2bc cos A Area = ab.sin C
sin A sin B sin C 2
sin2 + cos2 = 1 tan2 +1 = sec2 1 + cot 2 = cosec2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
18 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
rad = 180
Hoeksnelheid = = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie
Hoeksnelheid = = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie
Omtreksnelheid = = Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie
Omtreksnelheid = = r waar = hoeksnelheid en r = radius
Booglengte s = r waar r = radius en = middelpuntshoek in radiale
rs
Oppervlakte van sektor = waar r = radius en s = booglengte
2
r 2
Oppervlakte van sektor = waar r = radius en = middelpuntshoek in radiale
2
4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
koord
o + o2
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn −1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1
2
en n = aantal ordinate
OF
o +o
AT = a 1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1 waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
2
n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74/v1-266c77ba7758fbb9ce7f/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04/v1-accb2e05f0eeb22a1a71/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum

Addendum