Vertroulik
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TEGNIESE WISKUNDE V2
NOVEMBER 2024
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 



%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--206c8e20-04d4-465c-87e2-fe8e61cb77e5/v1-99ccb4ae8b493dd924f0/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3f02357c-2ffc-4c1c-849f-16791ae9a6f4/v1-75216b60abc10ba23b0b/card.webp)
View all

_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)



Technical Mathematics P2 Nov 2024 Afr.pdf
Technical Mathematics · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Pages
- 17
- File size
- 701.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 1
Die diagram hieronder toon ABC met hoekpunte A (6 ; 0 ) , B (3 ; − 1) en C (4 ; − 4) .
CA is verleng om die inklinasiehoek, , met die positiewe x-as te vorm.
M is die middelpunt van AC. Nov
1.1 Bepaal die gradiënt van AC. (2)
1.2 Bepaal vervolgens die grootte van hoek . (2)
1.3 Bepaal die lengte van BC. (2)
1.4 Bepaal die koördinate van M. (2)
1.5 Bepaal die vergelyking van die lyn deur M, loodreg op AC, in die vorm y = … (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 2
2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel gedefinieer deur
x2 + y2 =r2
PR is 'n raaklyn aan die sirkel by punt P.
Punt S is 'n x-afsnit van die sirkel.
Punt R is die y-afsnit van lyn PR.
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel. (2)
2.1.2 Skryf die koördinate van S neer. (2)
2.1.3 Bepaal die vergelyking van die raaklyn in die vorm y = … (4)
2.1.4 Skryf die y-koördinaat van punt R neer. (1)
x2 y2
2.2 Gegee: + =1
1 9
x2 y2
2.2.1 Druk die vergelyking in die vorm + = 1 uit. (1)
a2 b2
2.2.2 Skets vervolgens die grafiek van die ellips. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 3
17
3.1 Gegee: A = rad en B = 34
60
Gebruik 'n sakrekenaar om die volgende te bepaal:
17
3.1.1 Herlei rad na grade.
60 (1)
3.1.2 cosec B (2)
3.1.3 tan (A + B) (2)
3.2 In die diagram hieronder is T (− 5 ; n) 'n punt in 'n Kartesiese vlak.
OT = 13 eenhede en is 'n inklinasiehoek.
Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal die waarde van die volgende:
3.2.1 sec (1)
3.2.2 1 + sin 2 (4)
3.3 Bepaal die waarde(s) van x indien 2 sin x = 3 cos x vir x [180 ; 360 ] (4)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 4
4.1 Vereenvoudig die volgende:
4.1.1 sin ( 2 − x) (1)
4.1.2 cos (180 − x) (1)
cot (180 + x) sin ( 2 − x)
4.1.3
cos (180 − x) cos ( 360 − x) + 2 cos 2 (180 + x) (6)
4.2 Beantwoord die volgende vrae:
4.2.1 Voltooi die identiteit: 1 − sin 2 = ... (1)
1 sin
4.2.2 Bewys vervolgens dat − = cot
sin 1 + cos (4)
[13]
VRAAG 5
Gegee die funksies gedefinieer deur f ( x) = tan x en g ( x) = sin 2 x vir x [0 ; 180 ]
5.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat voorsien is.
Dui duidelik ALLE asimptote, afsnitte met die asse en draaipunte aan. (6)
5.2 Gebruik jou grafieke om die volgende neer te skryf:
5.2.1 Die periode van g (1)
5.2.2 TWEE waardes van x waarvoor f ( x) = g ( x) (2)
5.2.3 Die amplitude van 2 g ( x ) (1)
5.2.4 Die resultante (nuwe) vergelyking h, indien:
• Die periode van g gehalveer is, en
• Die waardeversameling − 5 y 5 is (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 6
In die diagram hieronder is T, R en N punte in dieselfde horisontale vlak.
PT ⊥ TR
Die hoogtehoek van P vanaf R is 52 .
RTN = 26 en TRN = 142
TN = 18 eenhede
6.1 Skryf die grootte van hoek N neer. (1)
6.2 Bepaal die lengte van TR. (3)
6.3 Bepaal vervolgens die lengte van PT. (2)
Oppervlakte van TRN
6.4 Bepaal:
Oppervlakte van PRT (5)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.
VRAAG 7
In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel ABCD.
AOM is 'n reguitlyn.
M is die middelpunt van koord DC.
ON ⊥ AD
D = 65
7.1 Skryf die rede neer waarom M1 = 90 (1)
7.2 Skryf vervolgens die rede neer waarom DMON 'n koordevierhoek is. (1)
7.3 Voltooi die volgende tabel:
BEWERING REDE
O1 = ... Teenoorstaande e van koordevierhoek (1)
B = ... Teenoorstaande e van koordevierhoek (1)
DN = … … (2)
7.4 Bewys, met redes, dat ADM ACM . (3)
7.5 Toon, met redes, dat AOCB nie 'n koordevierhoek is nie. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 8
8.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel PSTRN.
Koorde TR en SN is verleng om by M te ontmoet sodat NM = NR.
O1 = 136 en S2 = 48
Bepaal, met redes, die grootte van ELK van die volgende hoeke:
8.1.1 S1 (3)
8.1.2 N2 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
8.2 In die diagram hieronder is PT 'n raaklyn aan sirkel PQR by P.
SR is getrek sodat RS || PT
P1 = 57
R 1 = 108
8.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van R 2 (2)
8.2.2 Toon aan, met redes, dat Q = S R P (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 11 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 9
In RST hieronder is P 'n punt op RS. V en W is punte op RT sodat PV || SW.
PT en SW sny by Q.
W is die middelpunt van VT.
PS = 9 cm, WT = 6 cm, RV = 2 cm en QW = 1,5 cm
9.1 Skryf die lengte van VW neer. (1)
9.2 Bepaal vervolgens, met redes, die lengte van RP. (3)
9.3 Skryf, met 'n rede, die lengte van PV neer. (2)
9.4 Bewys, met redes, dat RPV ||| RSW (3)
9.5 Bepaal vervolgens die lengte van SW. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 10
10.1 Die prent en diagram hieronder toon 'n fietswiel. Die diagram beeld die sirkelvormige
baan van die roterende wiel uit.
• Die radius van die wiel is 40 cm.
• AB verteenwoordig 'n koord van die sirkel met middelpunt O.
• h is die klein hoogte van die segment ten opsigte van koord AB.
Indien die wiel teen 48 omwentelinge per minuut roteer, beantwoord die volgende
vrae:
10.1.1 Herlei die rotasiefrekwensie van 48 omwentelinge per minuut na
omwentelinge per sekonde. (1)
10.1.2 Skryf die lengte van die radius van die wiel in meter neer. (1)
10.1.3 Skryf vervolgens die lengte van die middellyn, in meter, neer. (1)
10.1.4 Bepaal vervolgens die omtreksnelheid van 'n punt op die omtrek van die
wiel, in meter per sekonde. (3)
10.1.5 Indien dit verder gegee word dat h = 8 cm, bepaal die lengte van AB
in cm. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
10.2 Die prentjie hieronder toon 3 ingekamde ratte. Die diagram onder die prentjie beeld
die scenario uit.
• Die dryfrat (middelpunt A) het 'n radius van 10 cm, terwyl die kleiner ratte
(middelpunt B en middelpunt C) se radiusse 8 cm en 6 cm onderskeidelik is.
• Die ratte raak by punte D, E en F.
• Punte D, E en F is op die sye van ABC geleë.
• Die gearseerde sektor GBH het 'n sentrale hoek van 75
• Boog DF onderspan 'n sentrale hoek van
10.2.1 Herlei 75 na radiale. (1)
10.2.2 Bereken vervolgens die oppervlakte van die gearseerde sektor GBH. (3)
10.2.3 Skryf die lengte van AC neer. (1)
10.2.4 Bepaal die lengte van boog DF. (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 11
11.1 Die diagram hieronder beeld die prent van 'n muur met 'n gearseerde onreëlmatige,
gepleisterde deel uit.
• Die afmetings van die muur: lengte = 3 m en breedte = 2 m
• Die onreëlmatige gepleisterde deel het 'n reguit sy van x cm, in 4 gelyke dele
verdeel, soos getoon.
• Die ordinate wat hierdie dele verdeel, is onderskeidelik 1,2 m; 1,15 m; 1,25 m;
1,1 m en 0,9 m.
• Die lengte vanaf die vloer tot by die 0,9 m ordinaat is gelyk aan 1,2 m.
11.1.1 Bepaal die numeriese waarde van x. (1)
11.1.2 Bepaal vervolgens die wydte van elke gelyke deel. (1)
11.1.3 Bepaal vervolgens die oppervlakte van die gearseerde onreëlmatige,
gepleisterde deel. (3)
11.1.4 Bepaal of R1 700 voldoende sal wees om die res van die muur te pleister
as die koste vir die pleistering, materiaal en arbeid ingesluit, R300 per
vierkante meter is. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
11.2 Die prent hieronder toon 'n pilaarkap wat bo-op die pilare van grensmure geplaas
word. Die diagram langsaan beeld die pilaarkap met die volgende afmetings uit:
• Die piramide-gedeelte het 'n vierkantige basis met lengtes 60 cm by 60 cm en 'n
skuinshoogte van 50 cm.
• Die reghoekige prisma-gedeelte het dieselfde vierkantige-basis-afmetings as die
piramide en 'n hoogte van 10 cm.
• x cm verteenwoordig die vertikale hoogte van die piramide-gedeelte.
Pilaarkap
Die volgende formules mag gebruik word:
Buite-oppervlakte van reghoekige prisma = 2 l b + 2 l h + 2 b h
Volume van reghoekige prisma = l b h
1
Volume van piramide = Oppervlak van basis ⊥ hoogte
3
11.2.1 Bepaal die buite-oppervlakte van die reghoekige prisma-gedeelte van die
pilaarkap. (3)
11.2.2 Bepaal die waarde van x, die vertikale hoogte van die piramide. (2)
11.2.3 Bepaal die totale volume van EEN pilaarkap. (3)
[18]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
− b b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b x = log a b , a 0 , a 1 en b 0
A = P ( 1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) n A = P (1 − i ) n
( ) −1
m
ieff = 1 + i
m
f (x + h ) − f (x )
f / (x ) = lim
h→0 h
n +1
n x
k x dx = k + C , n −1
n +1
k
x dx = k ln x + C , x 0
nx
nx dx = k a +C , a0
k a
n ln a
x 2 + x1 y 2 + y1
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m = tan = m
x 2 − x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc cos A
sin A sin B sin C
1
Oppervlakte van ABC = ab sin C
2
sin 2 + cos 2 = 1 1 + tan 2 = sec 2 1 + cot 2 = cosec 2
Kopiereg voorbehou
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
rad = 180
Hoeksnelheid = = 2 n waar n = rotasiefrekwensie
Hoeksnelheid = = 360 n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = D n waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = r waar = hoeksnelheid en r = radius
Booglengte = s = r waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
rs
Oppervlakte van 'n sektor = waar r = radius, s = booglengte
2
r2
Oppervlakte van 'n sektor = waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
2
4 h2 − 4 d h + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
en x = lengte van koord
o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
2
o n = n de ordinaat en n = aantal ordinate
OF
o +o
A T = a 1 n + o2 + o3 + ... + on−1 waar a = wydte van gelyke dele, o n = n de ordinaat
2
en n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
TECH MATHS P2 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf
Question paper
TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2025_English_watermark.pdf
Question paper
Technical Mathematics P2 (English) June 2025 Question Paper.pdf

Question paper
TECH MATHS P1 GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECH MATH P2 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
TECH MATHS P1 GR12 QP SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Technical Mathematics P2 Nov 2024 Eng.pdf
Addendum
Technical Mathematics P2 Nov 2024 Answer Book Afr & Eng.pdf

Question paper
TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--206c8e20-04d4-465c-87e2-fe8e61cb77e5/v1-99ccb4ae8b493dd924f0/card.webp)
Question paper
Gr 12 Technical Mathematics P2 (English) 2024 Question Paper X05_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Technical Mathematics P2 Nov 2024 MG Afr & Eng.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3f02357c-2ffc-4c1c-849f-16791ae9a6f4/v1-75216b60abc10ba23b0b/card.webp)
Question paper
Gr 12 Technical Mathematics P2 (English) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Technical Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
Tech Maths P2 Memo A E_watermark.pdf

Memorandum
TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025_Eng&Afr_watermark.pdf
_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Addendum
TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)_hlayiso.com_.pdf

Errata
Tech Maths P2_Erratum_June Common 2024_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024_English-Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum