Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
TEGNIESE WISKUNDE V2
MODEL 2016
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 diagramvel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 











View all





Technical Mathematics Grade 10 P2 National November 2016 QP
Grade 10 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the National November 2016, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technical Mathematics · Grade 10 · National November · 2016. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- National November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 337.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. 'n DIAGRAMVEL om VRAAG 4.1 te beantwoord, word aan die einde van die
vraestel gegee.
8. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 1
In die diagram hieronder is A(-3 ; 0), B(t ; -3), C(2 ; –1) en D(0 ; 2) hoekpunte van die
vierhoek ABCD.
y
D(0;2)
A(-3;0)
x
C(2;-1)
B(t;-3)
1.1 Bepaal die gradiënt van DC. (1)
1.2 Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC. (2)
1.3 Bepaal vervolgens die vergelyking van die reguitlyn wat deur die punte M en D
beweeg. (4)
1.4 As AB = 13 , wys dat t = −1 . (4)
1.5 As ADC ˆ = 900 , watter tipe vierhoek is ABCD? Regverdig jou antwoord met
relevante berekeninge. (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 2
2.1 As x = 43° en y = 32,5°, gebruik 'n sakrekenaar om die waardes van die volgende
te vind:
2.1.1 sin( x + y ) (2)
2.1.2 (2)
2.2 As 13sin α + 5 = 0 en 900 < α < 2700 , bepaal die waarde van die volgende met
behulp van 'n skets:
2.2.1 cot α (4)
2.2.2 cos α + tan α (3)
2.3 Los op vir x, as cot
= x tan 530 + sin 2330 . (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 3
3.1 PQ is 'n vertikale muur wat 5 m hoog is. 'n Leer, SR, word teen PQ geplaas sodat
S 150 cm onder P is en die leer vorm 'n hoek van 630 met die grond.
P
150 cm
s
5m
63°
Q R
3.1.1 Bereken, in meter, die lengte van SQ. (1)
3.1.2 Bereken, in meter, die lengte van die leer SR. (2)
3.1.3 'n Ander leer word by punt R op die grond geplaas en strek tot by punt P
op die muur. Hierdie leer maak 'n hoek van 150 met die muur (dit is
ˆ = 150 ). Bereken die lengte van die leer in meter.
SPR (4)
3.2 AB, 'n vertikale toring, is 45 m hoog. Twee seuns staan aan weerskante van die
toring by C en D onderskeidelik, sodat C, B en D in 'n reguit lyn lê.
Die hoogtehoek van C na A is 520 en die hoogtehoek van D na A is 380.
A
45 m
52° 38°
C B D
3.2.1 Bereken die lengte van BC. (3)
3.2.2 Hoe ver uitmekaar staan die seuns? (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 4
1
Gegee: f(x) = tan x en g(x) = cos x + 1
2
4.1 Gebruik die assestelsel wat op die aangehegte DIAGRAMVEL verskaf word en skets
die grafiek van f en g in die interval x ∈ 00 ;3600 . (5)
4.2 Skryf die vergelyking(s) van die asimptote van f in die gegewe interval neer. (1)
4.3 Skryf die waardeversameling van g neer. (2)
4.4 Vir watter waarde(s) van x is f(x) = g(x) waar x ∈ 900 ;3600 ? (2)
4.5 Vir watter waarde(s) van x is f(x) > g(x) waar x ∈ 900 ; 2700 ? (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 5
5.1 Noem 'n voorwaarde vir die gelykvormigheid van driehoeke. (1)
5.2 In die diagram hieronder is ABC 'n gelykbenige driehoek met AC = CB en
AĈB = 760. AC is verleng na E en BC is verleng na D sodat AB // DE .
A B
76°
C
D E
5.2.1 Toon aan dat ∆ABC ||| ∆EDC . (4)
5.2.2 Noem 'n voorwaarde wat sal bewys dat die driehoeke kongruent is. (2)
5.3 In die diagram hieronder is D en E die middelpunte van XY en XZ
onderskeidelik. F is die snypunt van DZ en EY.
DE = 19 mm, ˆ ˆ = 460 ,
ZDE = 400 , YED = ˆ
EYZ α en
= ˆ
DZY β .
X
D 19 mm E
40° 46°
F
α β
Y Z
Bereken, met redes:
5.3.1 Die lengte van YZ (2)
5.3.2 Die grootte van α (2)
5.3.3 ˆ
Die grootte van YFZ (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 6
6.1 Vierhoek ABCD is hieronder geteken met AB // DC en AD // BC .
A B
5x - 40°
2x + 20°
D C
6.1.1 Waarom is die vierhoek ABCD 'n parallelogram? (1)
6.1.2 Bereken, met 'n rede, die waarde van x. (4)
6.2 In die diagram hieronder is ABCD 'n vierhoek met binnehoeke in terme van x.
A
B
8 x + 2° 4 x + 2°
x - 2° 5 x - 2°
D C
6.2.1 Bereken, met redes, die waarde van x. (4)
6.2.2 Toon vervolgens dat ABCD 'n trapesium is. (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 7
In die diagram hieronder is AC 'n vlagpaal wat loodreg met die grond is. 'n Seun moet die
hoogte van die vlagpaal bepaal. Hy span 'n tou vanaf punt C na punt P wat 6 m van punt A
is. Die lengte van die tou CP is 10 m. Driehoek CAP word dan gevorm.
C
10 m
P A
6m
7.1 Bereken, met 'n rede, die hoogte van die vlagpaal. (4)
7.2 Wat sal die lengte van die tou wees as die seun dit 5 m vanaf A anker? (3)
[7]
VRAAG 8
8.1 Herlei die volgende:
8.1.1 122,460 to grade-minute-sekondes (3)
8.1.2 83059′13′′ na grade (3)
8.2 Bepaal die middelpuntshoek, θ , wat 'n boog met 'n lengte van 4 cm sny op 'n sirkel
met 'n radius van 60 mm. Gee jou antwoord in grade. (4)
8.3 Vereenvoudig die volgende en los jou antwoord in grade:
4π
6π − 150 + (3)
3
[13]
TOTAL: 100
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
DIAGRAMVEL
VRAAG 4.1
NAAM EN VAN
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Technical Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Technical Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Technical Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Technical Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 North West June 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P2 North West June 2019 QP
Related documents

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P2 National November 2016 QP

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P2 National November 2016 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P2 National November 2016 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 Memo
More from Grade 10 Technical Mathematics

Annual teaching plan
Gr 10 Tech Math ATP 2023 24

Addendum
Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 Addendum

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 Paper 1 North West June 2019 Memo

Memorandum