Skip to content
Practical assessment task

Technical Sciences PAT GR 11 2017 Afr

Grade 11 Technical Sciences practical assessment task from the 2017 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.

Subject: Technical SciencesGrade 11201718 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE GRAAD 11 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 13 bladsye en 2 rubrieke. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 2 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3 2. LEERDERRIGLYNE 3 3. BEWYS VAN MODERERING 3 4. PUNTETOEKENNING 3 5. VERKLARING VAN EGTHEID 5 EKSPERIMENT 1: BEPAAL DIE VERSKIL TUSSEN TOONHOOGTE EN HARDHEID MET GEBRUIK VAN 'N OSSILLOSKOOP 6 EKSPERIMENT 2: BEPAAL DIE WEERSTAND VAN N ONBEKENDE RESISTOR 10 PROJEK: ONTWERP 'N TOESTEL WAT AS 'N DEURALARM GEBRUIK KAN WORD 12 RUBRIEKE: BYLAE A: RUBRIEK VIR DIE ASSESSERING VAN DIE ONTWERPPORTEFEULJE BYLAE B: RUBRIEK VIR DIE ASSESSERING VAN DIE FINALE PRODUK Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 3 DBE/Model PAT 2017 NSS – Graad 11 1. INLEIDING 'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is VERPLIGTEND vir alle kandidate wat vir Tegniese Wetenskappe in graad 11 ingeskryf is. Dit tel 25% (100 punte) van die finale promosiepunt. Die graad 11-PAT word van die eerste tot die derde kwartaal van die skooljaar gedoen. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite ingedeel wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om gereeld gedurende die skooljaar geassesseer te word en maak dit moontlik om vaardighede te assesseer wat nie in 'n geskrewe formaat, soos toetse of eksamens, geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar gepromoveer word. Die PAT vir Tegniese Wetenskappe in graad 11 bestaan uit twee eksperimente en 'n projek. Die eksperimente en die projek moet onder toesig geadministreer word. Moderering van die PAT-komponente kan by die skool plaasvind en leerders insluit wat die PAT-komponente in die teenwoordigheid van die moderator oordoen. 2. LEERDERRIGLYNE 2.1 Hierdie PAT bestaan uit TWEE eksperimente en EEN projek. 2.2 Die samestelling van die PAT moet in Kwartaal 1 begin word, gedurende Kwartaal 2 en 3 gemoniteer word en in Kwartaal 3 voltooi word. 2.3 Indien leerders toerusting by hulle huise moet gebruik, moet die toerusting skool toe gebring word sodat dit onder gekontroleerde toestande gebruik kan word. 2.4 Die PAT tel 25% van jou finale promosiepunt vir graad 11. (Eksperiment 1 = 25; Eksperiment 2 = 25; Projek = 100: TOTAAL = 150) 2.5 Al die werk in hierdie PAT moet jou eie wees. Groepwerk word NIE toegelaat NIE. 2.6 Toon ALLE berekeninge duidelik en sluit eenhede in. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af. Gebruik korrekte SI-eenhede. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 4 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 3. BEWYS VAN MODERERING Leerder se naam: Skool: BEWYS VAN MODERERING MODERERING HANDTEKENING DATUM HANDTEKENING DATUM Skoolgebaseerd PUNTETOEKENNING PAT- MAKSIMUM LEERDER SE GEMODE- GEMODE- GEMODE- KOMPONENTE PUNT PUNT REERDE REERDE REERDE (ONDER- PUNT PUNT PUNT WYSER) (SKOOL) (DISTRK) (PROVINSIE) Eksperiment 1 25 Eksperiment 2 25 Projek 100 TOTAAL 150 SKOOLSTEMPEL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 5 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 2.5 VERKLARING VAN EGTHEID NAAM VAN SKOOL: ................................................................................................ NAAM VAN LEERDER: ............................................................................................ (VOLLE NAAM EN VAN) KLAS: ............................................................................................... NAAM VAN ONDERWYSER: ................................................................................... SKOOLSTEMPEL Ek verklaar hiermee dat die praktiese assesseringstaak ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is en nie vantevore vir moderering ingedien is nie. ______________________________ ____________ HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM Sover my kennis strek, is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die werk wat aangebied is sy of haar eie is. ________________________________ ____________ HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 6 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 EKSPERIMENT 1: BEPAAL DIE VERSKIL TUSSEN TOONHOOGTE EN HARDHEID MET GEBRUIK VAN 'N OSSILLOSKOOP 25 DOEL: Om die verskil tussen toonhoogte en hardheid met gebruik van 'n ossilloskoop te bepaal. APPARAAT: Ossilloskoop Funksie-/Seingenerator/Mikrofoon Luidspreker BNC-kabels LET WEL: Maak seker watter tipe ossilloskoop en watter tipe funksiegenerator jy gebruik. Daar is twee tipes: digitaal en analoog. VEILIGHEIDSMAATREËLS: Voordat enige konneksie/verbinding op die ossilloskoop gemaak word, maak seker dat al die kontroles in hulle normale posisies/af is. Dit is: • Alle drukknopskakelaars is in 'n UIT-posisie. • Al die skuifskakelaars is in die u-posisies. • Alle roterende kontroles is gesentreerd. • Alle sentrale TYD/DIV-, VOLT/DIV- en KEER ('HOLD OFF')-kontroles is in die gekalibreerde of KAL-posisie. drukknopskakelaars UIT skuifskakelaars OP draaikontroles GESENTREERD kalibreringkontroles KAL-posisie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 7 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 METODE: 1. Aanskakel van die ossilloskoop. Stel die VOLT/DIV-kontrole op 1 V/DIV en die TYD/DIV-kontrole op 0,2 s/DIV. TYD/DIV 2. Skakel die digitale ossilloskoop aan. 3. Gebruik die BNC-kabels om die uitgang van die generator aan kanaal (CH1) van die ossilloskoop te koppel en die 'aux' (of 'sync' of TTL')-uitgang aan kanaal (CH2) te koppel. 4. Aanskakel van die funksiegenerator Skale die funksiegenerator aan. LET WEL: Die funksiegenerator neem 'n paar sekondes om die interne toetse te voltooi, maar die analooggenerator is onmiddellik gereed. 5. Verstel die leweringsvlak van die generator om 'n variasiesein op die ossilloskoopskerm te ontwikkel. Verstel die TYD/DIV en VOLT/DIV om 'n duidelike beeld te kry en ondersoek die gevolge wanneer die golfvormknop gedruk word. Die roterende FREKWENSIE-kontrole en die REIKWYDTE-skakelaar word saam gebruik om die frekwensie van die uitgangs-/leweringsein te bepaal. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 8 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 LET WEL: Afhangend van die tipe generator, kan dit soos volg gedoen word. 6. Wanneer 'n analooggenerator gebruik word Om die frekwensie te stel: • Gebruik die golfvorm- of funksieskakelaar om die sinusgolfvormtipe te kies. • Gebruik die frekwensieverstelknop en die spanningsweerstandskakelaar om die frekwensie te kies. Om die amplitude te verstel: • Stel die amplitudeknop (Ampl of Verswakker ('Attenuator') op ongeveer 12 uur (met enige verswakkerskakelaars op 0 dB gestel). OF Wanneer 'n digitale generator gebruik word Om die frekwensie te stel: • Gebruik die ∆, ▼-knop in die FUNKSIE ('FUNCTION')-MENU om die sinus- funksiesimbool te beklemtoon. • Druk die FREQ-knop en die sleutel in '1' gevolg deur die 'kHz/Vrms'- eenheidknoppe. Om die amplitude te stel: • Druk die AMPL-knop gevolg deur '2' en die 'kHz/Vrms'-eenheidknop. 7. Stel die kontroles van die funksiegenerator om 'n sinusgolf van ongeveer 400–1 000 Hz (1 kHz) op te wek. 8. Stel die amplitude van die sein/funksiegeneratorlewering op 1 of 2 volt. 9. Konnekteer die lewering/uitset van die sein/funksiegenerator aan die ossilloskoop. Maak seker dat die twee gronddrade aanmekaar gekoppel is. 10. Konnekteer die sein/funksiegenerator aan die luidspreker. 11. Verhoog die frekwensie op die generator met 'n faktor van twee terwyl die amplitude konstant gehou word. Neem dan die golfpatroon op die ossilloskoop waar en teken dit. Luister ook na die toonhoogte en die hardheid van die klank uit die luidsprekers en teken jou waarnemings aan. 12. Herhaal stap 11 TWEE keer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 9 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 13. Verhoog die amplitude op die generator met 'n faktor van twee terwyl die frekwensie van die oorspronklike lesing konstant gehou word. Neem dan die golfpatroon op die ossilloskoop waar en teken dit. Luister ook na die toonhoogte en die hardheid van die klank uit die luidsprekers en teken jou waarnemings aan. 14. Herhaal stap 13 TWEE keer. RESULTATE: FREKWENSIE PATRONE WAARGENEEM TOONHOOGTE Punte OP DIE SKERM (2) (Laag, Hoog, Baie hoog) (1) 3 3 3 AMPLITUDE PATRONE WAARGENEEM HARDHEID Punte OP DIE SKERM (2) (Hard, Harder, Hardste) (1) 3 3 3 GEVOLGTREKKING: Watter afleiding kan jy maak oor jou waarneming van die golfvormpatroon en die: 1.1 Toonhoogte (2) 1.2 Hardheid (2) VRAE: 1.3 Noem DRIE praktiese toepassings van die toonhoogte van klank in tegnologie. (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 10 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 EKSPERIMENT 2: BEPAAL DIE WEERSTAND VAN' N ONBEKENDE RESISTOR 25 DOEL: Om die weerstand van 'n onbekende resistor te bepaal. APPARAAT: Battery (twee of drie 1,5 V-batterye)/'n reëlbare kragtoevoer/GS-kragbron Ammeter/Multimeter Voltmeter/Multimeter 'n Onbekende resistor (Nichrome-draad) Reostaat Skakelaar Verbindingsdraad Grafiekpapier VEILIGHEIDSMAATREËLS: Die skakelaar moet tussen die lesings oop wees om te voorkom dat die onbekende resistor warm word. Die reostaat moet op maksimum weerstand gestel word om die minimum stroomsterkte deur die kring te verkry. METODE: 1. Konnekteer die battery/kragbron, ammeter, die onbekende resistor, die skakelaar en die reostaat in serie deur verbindingsdrade te gebruik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 11 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 2. Konnekteer die voltmeter oor die onbekende resistor. 3. Sluit die skakelaar. Neem die ammeter- en voltmeterlesings. 4. Verstel die reostaat om die STROOM TE VERSTEL in die weerstandsdraad om 'n nuwe stel ammeter- en voltmeterlesings te kry. 5. Herhaal stap 4 om VIER ander stelle ammeter- en voltmeterlesings te kry. RESULTATE: REOSTAAT- AMMETERLESING (A) VOLTMETERLESING (V) PUNTE VERSTEL- (1 punt vir elke (1 punt vir elke LING korrekte lesing) korrekte lesing) 1. 2 2. 2 3. 2 4. 2 5. 2 INTERPERTASIE EN GEVOLGTREKKING: 1. Gebruik die lesings verkry om die grafiek te stip. (5) 2. Gebruik die grafiek om die gradiënt te bereken. (4) 3. Wat stel die gradiënt van die grafiek voor? (2) 4. Wat is die waarde van die onbekende resistor? (1) 5. Is die resistor 'n ohmiese of 'n nie-ohmiese geleier? Gee 'n rede(s) vir jou antwoord. (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 12 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 PROJEK Die projek bestaan uit 'n ontwerpportefeulje, werkstekeninge en 'n produk. INSTRUKSIES: Ontwerp en ontwikkel 'n elektriese deuralarm wat enige toegang tot 'n huis of vertrek met 'n deuringang kan optel/opspoor. Die volgende moet van die ontwerpportefeulje deel wees: • Voorblad • Inhoudsopgawe • Verklaring van egtheid • Probleemstelling/Situasie • Ontwerpopdrag • Navorsing/Ondersoek • Evaluering van die produk • Bibliografie/Bronnelys • Bewys van navorsing, bv. Internet, boeke, tydskrifte, ensovoorts Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe 13 DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 Lewer bewys dat jy inligting ingesamel het om die toestel te vervaardig. Die vloeidiagram hieronder kan jou help om die projek en die portefeulje te voltooi. Situasie/Scenario Ontleed die situasie Doen navorsing Skryf 'n algemene ontwerpopdrag volgens die probleemstelling en ondersoek. Werk moontlike oplossings uit Selekteer die oplossing verkies Skryf die spesifikasies Berei werkstekeninge voor en beplan vooruit Versamel materiaal Konstrueer/Bou die toestel Toets en evalueer die ontwerp LET WEL: Gebruik die aangehegte rubriek om seker te maak dat daar aan alle vereistes voldoen is en dat geskikte stappe gevolg is. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 BYLAE A: RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN ONTWERPPORTEFEULJE KRITERIA 80–100% 70–79% 60–69% 50–59% 40–49% 30–39% 0–29% PUNT 20 16–20 14–15 12–13 10–11 8–9 6–7 1–5 Doen meer as die Vereiste inligting Voldoende inligting Nodige inligting uit Beperkte inligting Gebrek aan Slegs naam en vereiste inligting, uiters netjies: uit lys hieronder, lys hieronder, uit lys hieronder, noodsaaklike registerklas onnet uiters netjies: • Naam van netjies aangebied: netjies aangebied: netjies aangebied: inligting, nie baie aangebied. • Naam van leerder • Naam van • Naam van • Naam van netjies aangebied leerder • Naam van skool leerder leerder leerder nie. • Naam van skool • Registerklas • Naam van skool • Naam van skool • Naam van skool Aanbieding • Registerklas • Jaar • Registerklas, • Registerklas • Registerklas • Jaar • Geskikte • Jaar • Jaar • Jaar • Geskikte buiteblad- • Geskikte • Geskikte • Geskikte 20 buiteblad- illustrasie buiteblad- buiteblad- buiteblad- illustrasie • Geskikte titel illustrasie illustrasie illustrasie • Geskikte titel • Inhoudsopgawe • Geskikte titel • Geskikte titel • Geskikte titel • Inhoudsopgawe • Alle afdelings • Inhoudsopgawe • Inhoudsopgawe • Inhoudsopgawe • Alle afdelings • Bladsynommers • Alle afdelings • Alle afdelings • Alle afdelings • Bladsynommers • Bladsynommers • Bladsynommers • Bladsynommers Die ontwerpopdrag Die ontwerpopdrag Die ontwerpopdrag Die ontwerpopdrag Die ontwerpopdrag Die eenvoudige Die ontwerpopdrag is uiters goed is baie goed is goed definieer die definieer die ontwerpopdrag is vaag en noem Ontwikkeling van geformuleer en geformuleer en geformuleer en behoefte of behoeftes of verwys min na die geen spesifikasies definieer die definieer die definieer die item/geval en gee item/geval en gee behoefte of of beperkings nie. behoefte of behoefte of behoefte of 'n lys van beperkte probleem. ontwerpopdrag item/geval. item/geval. item/geval. spesifikasies en spesifikasies. 20 Dit bevat Dit bevat Dit bevat beperkings. gedetailleerde gedetailleerde gedetailleerde spesifikasies en spesifikasies en spesifikasies en beperkings. beperkings. beperkings. 20 16–20 14–15 12–13 10–11 8–9 6–7 1–5 Toon bewys van Gebruik 'n wye Gebruik 'n reeks Gebruik geskikte Gebruik relevante Gebruik Samel baie min Ondersoek en ontleed 'n verskeidenheid reeks geskikte inligtingsbronne bronne om navorsing om die ontoereikende relevante inligting ondersoekstrate- inligtingsbronne wat begrip van die relevante inligting probleem of bronne en samel in. gieë gebruik om al om innoverende probleem of in te samel om met behoefte in die ontoereikende/ die relevante ontwerpopsies te behoefte toon. ontwerpidees te ontwerpopdrag onvoldoende inligting inligting te bekom ontwikkel. help. geïdentifiseer, inligting in. 20 om te help om die op te los. innoverende ontwerpidees te ontwikkel. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 20 16–20 14–15 12–13 10–11 8–9 6–7 1–5 PUNT Ontwikkel 'n Ontwikkel 'n Toon 'n HOË vlak Toon VOLDOENDE Toon AANVAAR- Toon SWAK Toon BAIE SWAK UITSTAANDE UITSTEKENDE van bewyse om 'n bewyse om 'n BARE bewyse om bewyse om 'n bewyse om 'n verskeidenheid verskeidenheid verskeidenheid verskeidenheid 'n verskeidenheid verskeidenheid verskeidenheid Ontwikkeling van ontwerpidees alternatiewe en alternatiewe en alternatiewe en alternatiewe en alternatiewe en alternatiewe en alternatiewe en innoverende idees innoverende idees innoverende innoverende innoverende innoverende innoverende met verskillende met verskillende benaderings te benaderings te benaderings te benaderings te benaderings te 10 benaderings om die benaderings om die ontwikkel om die ontwikkel om die ontwikkel om die ontwikkel om die ontwikkel om die probleem of probleem of probleem of probleem of probleem of probleem of probleem of behoefte aan te behoefte aan te behoefte aan te behoefte aan te behoefte aan te behoefte aan te behoefte aan te pak. pak. pak. pak. pak. pak. pak. UITSTAANDE UITSTEKENDE 'n HOË vlak van VOLDOENDE AANVAARBARE SWAK vlak GEEN regverdiging regverdiging van regverdiging van regverdiging van regverdiging van regverdiging van regverdiging van van die die voorkeuropsie die voorkeuropsie die voorkeuropsie die voorkeuropsie die voorkeuropsie die voorkeuropsie voorkeuropsie met met duidelike met duidelike met duidelike met duidelike met duidelike met duidelike duidelike verband verband met die verband met die verband met die verband met die verband met die verband met die met ontwerpopdrag 10 ontwerpopdrag. ontwerpopdrag. ontwerpopdrag. ontwerpopdrag. ontwerpopdrag. ontwerpopdrag. nie. Neem nie verband vir navorsing in ag nie. 10 8–10 7–8 6–7 5–6 4–5 3–4 1–3 Ontwikkel 'n baie Ontwikkel 'n baie Ontwikkel 'n Redeneer goed oor Die oplossing toon Die oplossing toon Die oplossing toon interessante interessante interessante oplossingskeuse. 'n gebrek aan 'n gebrek aan 'n gebrek aan oplossing. Dra dit oplossing en dra dit oplossing en dra dit Gebruik goeie kreatiwiteit met kreatiwiteit met detail, maak Kommunikasie uiters goed oor met baie goed oor met effektief oor met algemene beperkte ongeskikte interpretasie geskikte tegnieke geskikte tegnieke geskikte tegnieke kommunikasie- kommunikasie- kommunikasie- moeilik. Min en metodes. en metodes. en metodes. tegnieke. tegnieke gebruik. tegnieke gebruik. aandag aan van idees Gebruik kommunikasie- 10 modelleringsidees tegnieke gegee. om te toets en ontwerpdenke te ondersoek. 10 8–10 7–8 6–7 5–6 4–5 3–4 1–3 PUNT Toon Toon Toon VOLDOENDE Toon AANVAAR- Toon SWAK Toon BAIE SWAK Toon GEEN UITSTAANDE UITSTEKENDE vermoë om produk BARE vermoë om vermoë om produk vermoë om produk vermoë om produk Evaluering van produk vermoë om produk vermoë om produk teen ontwerp- produk teen teen ontwerp- teen ontwerp- teen ontwerp- teen ontwerp- teen ontwerp- opdrag te evalueer. ontwerpopdrag te opdrag te evalueer. opdrag te evalueer. opdrag te evalueer 5 opdrag te evalueer. opdrag te evalueer. evalueer. nie. Toon Toon Toon VOLDOENDE Toon AANVAAR- Toon SWAK Toon BAIE SWAK Toon GEEN begrip of artefak UITSTAANDE UITSTEKENDE prosedures, BARE prosedures, prosedures, prosedures, van prosedures, prosedures, prosedures, tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en prosesse. prosesse. prosesse. prosesse prosesse nie. prosesse en dui prosesse en dui 'n 5 moontlike paar moontlike verbeteringe aan. verbeteringe aan. Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe Downloaded from hlayiso.com DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 BYLAE B: RUBRIEK VIR ASSESSRING VAN FINALE PRODUK KRITERIA 80–100% 70–79% 60–69% 50–59% 40–49% 30–39% 0–29% PUNT 20 16–20 14–15 12–13 10–11 8–9 6–7 1–5 Hersien Hersien ontwerp Hersien ontwerp Pas VOLDOENDE Pas VOLDOENDE Pas SWAK kennis GEEN toewyding voortdurend die van die vervaar- van die vervaar- kennis toe om die kennis toe om die toe om die ontwerp in die beplanning vervaardigings- digingsproses. digingsproses met ontwerp van die ontwerp van die van die van die ontwerp proses. baie min vervaardigings- vervaardigings- vervaardigings- nie. uitdagings. proses met 'n paar proses met 'n paar proses met 'n paar uitdagings te uitdagings te uitdagings te hersien. hersien, MAAR hersien, en soek 5 soek hulp by die MEER DIKWELS onderwyser om hulp by die Beplanning met die ontwerp onderwyser. voort te gaan. UITSTAANDE Toon Toon GOEIE Toon Toon MIN bewyse Toon BAIE MIN GEEN poging om vermoë om die UITSTEKENDE vindingrykheid en VOLDOENDE dat alternatiewe bewyse dat probleme op te los ontwerp aan te pas vindingrykheid en aanpassings- vindingrykheid en maniere alternatiewe nie. en te verander aanpassings- vermoë om die aanpassings- aangeneem is om maniere wanneer probleme vermoë om ontwerp aan te pas vermoë om die voort te gaan aangeneem is om 10 opduik. veranderinge te en te verander ontwerp aan te pas wanneer probleme voort te gaan maak om 'n hoë wanneer probleme en te verander opduik. wanneer probleme kwaliteit produk te opduik. wanneer probleme opduik. verseker. opduik. UITSTAANDE UITSTEKENDE GOEIE VOLDOENDE AANVAARBARE SWAK GEEN tydsbestuur tydsbestuur. tydsbestuur. tydsbestuur. tydsbestuur. tydsbestuur. tydsbestuur. nie. 5 Dit toon 'n Dit toon 'n Dit toon 'n HOË Dit toon 'n Dit toon 'n Dit toon SWAK GEEN bewyse van Kreatiwiteit/In UITSTAANDE vlak UITSTEKENDE vlak van VOLDOENDE vlak AANVAARBARE innovering vir die innovering in die van innovering wat vlak van innovering wat vir van innovering vir vlak van behoefte/ oplossing op die vir die ontwerp- innovering wat vir die ontwerpopdrag die behoefte/ innovering vir die probleem geïdentifiseerde novering opdrag geskik is. die ontwerpopdrag geskik is. probleem behoefte/ geïdentifiseer. behoefte/probleem 10 geskik is. geïdentifiseer. probleem nie geïdentifiseer. Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe Downloaded from hlayiso.com DBE/PAT 2017 NSS – Graad 11 40 32–40 28–31 24–27 20–23 16–19 12–15 1–11 PUNT Toon 'n Toon 'n Toon 'n HOË vlak Toon 'n Toon 'n Toon SWAK agting Toon 'n GEBREK UITSTAANDE vlak UITSTEKENDE van vaardigheid/ VOLDOENDE vlak AANVAARBARE vir akkuraatheid en aan vaardigheid/ van vaardigheid/ vlak van vermoë om 'n wye van vaardigheid/ vlak van veiligheid om vermoë om 'n wye vermoë om 'n wye vaardigheid/ reeks materiaal, vermoë om 'n wye vaardigheid/ materiaal, reeks materiaal, reeks materiaal, vermoë om 'n wye gereedskap, reeks materiaal, vermoë om 'n wye gereedskap, gereedskap, Vervaardigingsbevoegdheid gereedskap, reeks materiaal, toerusting en gereedskap, reeks materiaal, toerusting en toerusting en toerusting en gereedskap, instrumente onder toerusting en gereedskap, instrumente onder instrumente onder 30 instrumente onder toerusting en onderwyserstoesig instrumente onder toerusting en onderwyserstoesig onderwyserstoesig onderwyserstoesig instrumente onder korrek en veilig te onderwyserstoesig instrumente onder korrek en veilig te korrek en veilig te korrek en veilig te onderwyserstoesig gebruik. korrek en veilig te onderwyserstoesig gebruik. gebruik. gebruik. korrek en veilig te gebruik korrek en veilig te (montering/samestelling) gebruik. gebruik. Voldoen aan ALLE Voldoen aan die Skenk 'n HOË vlak Skenk Skenk MIN aandag Skenk BAIE MIN Skenk GEEN veiligheids- MEESTE van aandag aan VOLDOENDE aan veiligheids- aandag aan aandag aan voorsorgmaatreëls veiligheids- veiligheids- aandag aan voorsorgmaatreëls veiligheids- veiligheid met met 'n GRONDIGE voorsorgmaatreëls voorsorgmaatreëls veiligheids- met 'n voorsorgmaatreëls GEEN begrip van begrip van die reëls met 'n met 'n HOË vlak voorsorgmaatreëls BEVREDIGENDE met 'n BAIE SWAK die reëls en en regulasies. UITSTEKENDE van begrip van die met 'n begrip van die reëls begrip van die reëls regulasies nie. 10 begrip van die reëls reëls en regulasies. BEVREDIGENDE en regulasies. en regulasies. en regulasies. begrip van die reëls en regulasies. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 11 Technical Sciences.

More papers and memos for this grade and subject.