Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 11 Afrikaans 2012 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 11201212 pages

Grade 11 Engineering Graphics and Design question paper from the Afrikaans 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord ALLE vrae. 3. Alle tekene moet volgens skaal 1:1 geteken word, tensy anders vermeld. 4. Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. 5. Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie. 6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI 7. Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel. EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 8. Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam word. NASIONALE SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK SENIOR SERTIFIKAAT GEMODEREERDE PUNT 1 2 3 4 GRAAD 11 TOTAAL 1 0 0 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 NOVEMBER 2012 VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM NAAM PUNTE: 100 EKSAMENSENTRUM TYD: 2 uur *GRDDM1* EKSAMENSENTRUM Die vraestel bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 og VRAAG 1.1: ANALITIES (ELEKTRIES) Gegee: 'n Tabel met name en illustrasies van elektriese komponente Instruksies: Voltooi die tabel deur netiies die simbole van hierdie komponente in die voorsiende spasies te teken [5] Dow. Naam Komponent Simbool 1) GLOEILAMP & (1) 2) SEKERING C0 (1) 3) SKAKELAAR & (1) 4) MOTOR § q) 5) SEL qd) 2560 3040 . VRAAG 1.2: ANALITIES (AREA EN OMTREK) Gegee: * 'n Skematiese vioerplan van 'n huis wat die mate van die vertrekke aandui © 'n Tabel vir jou antwoorde Instruksies: * Bepaal die gekombineerde vioerarea van die kombuis en voorkamer in m?. * Bepaal die omtrek van die huis. LW: Toon alle berekeninge 15] 2640 1440 2320 t t t 4 T I T T & SLAAPKAMER 2 BADKAMER KOMBUIS L 1. 8 SLAAPKAMER 1 SITKAMER 3 ! bo ! t 2640 L 3760 | 6400 | ANTWOORDE AREA (3) OMTREK (2) EC DoE/NOVEMBER 2012 VRAAG 1.3: ANALITIES (SIVIEL SNITTE) Gegee: « 'n Kolom met verskillende deursnee-aansigte wat in Siviele tekene voorkom. *'n Tabel met name van snittipes en spasies vir u antwoorde. Instruksies: Voltooi die tabel deur slegs die korrekte letter van die snit langs die beskrywing van die snittipe te plas 15] DEURSNEE SNIT AANSIGTE ANTWOORDE TIPE A 1 |BETON 1 B 2 | SIERSTEEN 1 CIISSQSss D 3. |HARDEPYN 1 E 4 | VLAKLAAG 1 F 5 | ONVESTOORDE 1 GROND jG 14 5 12 5 13 5 TOTAAL | 15 NAAM NAAM =) Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 og EC DoE/NOVEMBER 2012 VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING Gegee: * Die onvoltooide boaansig en vooraansig van 'n hol reélmatige seskantige prisma wat 'n hol reélmatige vierkantige prisma indring. * 'n Onvoltooide hulpaansig van die seskantige prisma. Instruksies: © Voltooi die hulpaansig van die seskantige prisma * Voltooi die boaansig * Voltooi die vooraansig, waar die deurdringingskromme tussen die twee prismas duidelik getoon word. * Ontwikkel slegs die sye van die vierkantige prisma wat die ware vorm van die gat wat gevorm is, toon. Nota: Die asse van die twee prismas |é in dieselfde vertikale viak. Toon alle konstruksies en projeksies. [19] ASSESSERINGSKRITERIA Hulpaansig Voltooide boaansig Deurdringingskromme Ontwikkeling wlalalafr Konstruksies TOTAAL 1 NAAM NAAM i) Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 EC DoE/NOVEMBER 2011 > . * VRAAG 3: PERSPEKTIEF Gegee: ASSESSERINGSKRITERIA 'n Plan en aansig van 'n huis, sowel as die Prentvlak (PV), Verdwynpunte 2 Horisonlyn (HL), Grondlyn (GL) en Staanpunt (SP) Konstruksies 3 Instruksies: Dak 3 * Bepaal die verdwynpunte en benoem dit. * Teken die tweepuntperspektief-aansig van die huis Mure 5 Notas: D r eur en venster 8 Geen verborge besonderhede moet getoon word nie. TOTAAL 26 Toon alle konstruksielyne. [26] PV HL GL NAAM NAAM T/ Kopiereg voorbehou Biaal om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V4 & ONVOLLEDIGE FONDASIE-BESONDERHEDE VIR BUITEMURE 220 g + - {8 600 DEUR- EN VENSTERSKEDULE DEURRAAM VENSTERS 1x STANDAARD HARDEHOUT 2 STANDAARD HARDEHOUT RAAM 1150 DEUR 1.x STANDAARD BINNE HOL DEURE s S| 900 810 {295 GLAS e 3 mm HELDER GLAS AFWERKINGSKEDULE VLOER BADKAMER - TEELS MURE PLEISTER EN VERF RAAMPROFIEL YSTERWARE 1 PAAR 75 mm KOPER SKARNIERE en SKROEWE 1 TWEEKLAWERSLOT PLAFONHOOGTE DEUR EN VENSTERHOOGTE 2700 25 mm viaklaag op Fwve 100 mm beton 2100 NGV | SKEMATIESE SNITAANSIG A-A 2320 VENSTER b> 3440 1295 1150, 995 1 1 { VENSTER | 0 — ST = | B 1150 1260 3940 EC DoE/NOVEMBER 2012 VRAAG 4; SIVIELE TEKENING Gegee: «'n Skematiese vioerpian en 'n skematiese snitaansig van die buitelyne van die omtrek van 'n voorgestelde nuwe badkamer vas aan 'n huis, asook die posisie van al die toebehore in die badkamer getoon as ware voorstellingstekene *'n Deur- en vensterskedule 'n Afwerkingskedule * Onvoltooide sketse van die fondasie besonderhede. *'n Antwoordblad op bladsy 6 wat 'n onvoltooide plan toon Instruksies: © Gebruik antwoordblad 4 en die inligting op bladsy 5 om volgens 'n skal van 1:40 die volgende aansigte te teken * Die voltooide vioerplan * Die snitaansig op snyviak A-A, volgens die gegewe spesifikasies hieronder: SPESIFIKASIES: DIE VLOERPLAN Voeg die volgende kenmerke by die vioerplan: © Die vermiste mure met arseringsbesonderhede Die vermiste deur- en venster besonderhede * Die snyviak. Benoem die snyviak A-A *Benoem die vioerplan en sluit die vloerafwerking in. ‘n SNITAANSIG Voeg die volgende kenmerke by die snitaansig: * Die volledige fondasie-, muur-,viaklaag en vloerbladbesonderhede Die lateie bokant die deur en vensters Die deur- en volledige vensterbesonderhede * ALLE nodige arsering Alle sanitére toebehore as konvensies *Benoem die snitaansig: SNITAANSIG A-A LET WEL: ALLE substruktuurarsering mag in vryhand gedoen word * ALLE tekenwerk moet voldoen aan die riglyne vervat in SABS 0143. [40] TERMINOLOGIE Skematiese diagram: 'n diagram wat die hoofkenmerke of verhoudings sonder spesifieke besonderhede toon oy, Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 NT ORD D4 EC DoE/NOVEMBER 2012 NAAM NAAM. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

View all