basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
Qs R SSE SRRER REST R EHR RSS KER HR BEERS HRB STEER RE BER,
# WISKUNDE V2 H
Ly a
i NOVEMBER 2015 “
PUNTE: 106
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek.
ee
Skip to contentAll 2015 papers 



_hlayiso.com_--3b61e4c9-d382-41e2-93c2-bfe5de3a1f11/v1-be2ee34efdc1bf8c72c4/card.webp)

View all





Mathematics Grade 10 National November 2015 Question Paper
Grade 10 Mathematics question paper from the National November Exam 2015, 27 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 10 · National November Exam · 2015. Question paper, 27 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- National November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 27
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 27
This exam
National November Exam 2015
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015
KABV —~ Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
2. Beantwoord AL die wrae in die SPESIALE AN’ TWOORDEBOEK wat verskaf word,
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat dy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4, Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegraties) gebruik, tensy anders aangedui.
8. Skryf netjies en leesbaar,
a
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/November 2015
KABV — Graad LO
VRAAG I
Negentien dogters is gevra om 'n legkaart so gou as moontlik te voltooi. Hulle tye (in sekondes)
is aangeteken en word in die tabel hieronder getoon:
14 15 16 16 17 17 18 18 19 19
19 20 21 21 22 23 24 24 29
it Identifiseer die mediaantyd wat die dogters geneem het om dic legkaart te voltooi. dy
1.2 Bepaal die onderste en boonste kwarticle vir die data. (2)
13 Teken 'n mond-en-snordiagram om die data voor te stel. QQ)
1.4 Die vyfgetalopsomming van die tyd (in sekondes) wat dit 19 seuns geneem het om
dieselfde legkaart te voltooi, is (15 : 19 ; 23 : 26 ; 30).
14,1 Bereken die interkwartielvariasiewydte (-omvang) vir die tyd wat dit die
seuns geneem het. (2)
1.4.2 Indien slegs een seun 19 sekondes geneem het om die legkaart te voltooi,
watter persentasie van die seuns het ten minste 19 sekondes geneem om
die legkaart te voltooi? e3)
15 In watter groep, die seuns of die dogters, het 'n groter getal leerders die legkaart in
minder as 23 sekondes voltooi? Motiveer jou antwoord. Q)
{16}
VRAAG 2
Die tabel hieronder toon inligting oor die getal uur wat 120 leerders in die afgelope week op
hulle selfone spandeer het.
aah OUR FREKWENSIE
0<h <2 10
2<h <4 15
4<h <6 30
6<h s8 35
8<h <10 25
10<h <12 5
2.1 Identifiseer die modale Klas vir die data. qd)
2.2 Skat die gemiddelde getal uur wat hierdie leerders in die afgelope week op bul
selfone spandeer het. GB)
4]
ces NT 0
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4
KABV — Graad 10
VRAAG 3
DBE/November 2015
In die diagram is C ‘n punt op die y-as sodat A(O; 4), B4;—-4, C en DG 4; 2)
i
hoekpunte van parallelogram ABCD is. K is die punt (0;-23) en L is'n puntop AB
sodat KL {| CB.
ay
ACO; 4)
DE 4 2X0
x
3.1 Bereken die lengte van hoeklyn DB. GQ)
3.2 Bereken die kodrdinate van M, die middelpunt van DB. (3)
3.3 Bereken die gradignt van AD. GB)
34 Bewys dat AD | AB. 3)
3.5 Gee 'n rede waarom parallelogram ABCD ‘n reghoek is. QQ)
3.6 Bepaal die vergelyking van KL in die vorm y= mx. (2)
37 Skryf, met redes, die koGrdinate van C neer. GB)
[18]
Kopiess voorehos UAE TA
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 4
APQR en ASQR is reghoekige driehoeke soos in die diagram hieronder aangetoon.
PR=26, PQ=24, QS=8, SR=6, QR=10 en PRQ=6.
P
26
24
8 \6
6
Q 10 R
Al Verwys na die diagram hierbo en, SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, skryf die
waarde neer van:
41] tan P Q)
4.1.2 sinSOR ()
4.1.3 cos@ @
4.14 secSRQ re)
: . coté
A2 SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van - oe
cosec QRS QB)
[7]
Reviews voorenoe ALEUTIAN AC AU Beton sr
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2015
KABY ~ Graad 10
VRAAG §
5.1 In die diagram hieronder is P(x; y) 'n punt in die derde kwadrant. ROP = Bp en
I7cos B+15=0. :
¥
Ana
o R
r
PO 3Y)
4
5.1.1 Skryf die waardes van x, y en r neer. (4)
5.1.2 SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van:
(a) sin B Q)
(b) cos” 30°. tan 8 . (3)
5.1.3 Bereken die grootte van ROP korrek tot TWEE desimale plekke. Q)
5.2 Los vir x op in elk van die volgende vergelykings, waar 0° <x < 90°. Gee jou
antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke.
5.2.1 tan x = 2,22 (2)
5.2.2 sec(x + 10°} = 5,759 (3)
sinx
-2=1,24
5.2.3 02 (3)
18]
ses ANTS
Wiskunde/V2
VRAAG 6
In die diagram hieronder is die grafiek van f(x)=~2cosx geskets vir die interval
0° < x 5 360°
6.1
6.2
6.3
64
6.4.5
6.4.2
6.5
6.5.1
6.5.2
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2015
KABV - Graad 10
Skryf dic amplitude van / neer.
Skryf die minimum waarde van f(x)+3 neer.
Op dieselfde assestelsel, skets die grafiek van g, waar g(x)=sinx+1 vir die
interval 0° < x < 360°.
Gebruik die grafieke om die volgende te bepaal:
Die grafick van f word om die x-as gereflekteer en dan met 3 eenhede afwaarts
Die waarde van f (180°) — g(180°)
Vir watter waarde(s) van x sal f(x).g(x) > 0 wees
geskuif om die grafiek van A te vorm. Bepaal:
Die vergelyking van /
Die waardeversameling van / vir die interval 0° < x < 360°
ec
Blaai om asseblief
360°
ee
Q)
QB)
(2)
(2)
(2)
(2)
{13}
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2015
KABYV — Graad 10
VRAAG7
‘n Betonhekpilaar bestaan uit 'n regte reghoekige prisma met 'n vierkantige basis en 'n piramide
aan die bokant, soos in die diagram hieronder getoon. Die lengie van die sye van die basis
is 30 cm en die hoogte van die reghoekige gedeelte is 150 cm. Die loodregte hoogte van die
piramidegedeeite is 8 cm.
8 em. |
150 cm
0 em
30cm
Volume van 'n piramide = ; opperviakte van die basis x hoogte
Totale buite-oppervlakte van 'n piramide =
oppervlakte van die basis + ; (omtrek van die basis x skuinshoogte)
TA Bereken die volume beton wat benodig word om EEN pilaar te maak. (G3)
72 Bereken die buite-oppervlakte van die piramidegedeelte van die pilaar. QB)
73 Indien die lengte van die sye van die basis gehalveer word, hoeveel pilare met
dieselfde ontwerp as die oorspronklike, kan met dieselfde volume beton as die
oorspronklike pilaar gemaak word? Q)
[8]
Kopin rho CAEN EAA Dsl omassblie
8
Wiskunde/V2
Downloaded.from hlayiso. Carmen 2015
KABV — Graad 10
Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 8 en 9.
VRAAG 8
Indie diagram is ABCD 'n ruit met hoeklyne AC en BD watin O sny.
ADO =3687° en DO=8 cm.
8.1 Skryf die groottes van die volgende hoeke neer:
8.4.1 cbo
8.12 AOD
8.2 Bereken die lengte van AO.
83 As E ‘npunt op AB is met OF || DA, bereken die lengte van OE.
Kopiereg voorbehou
ULL AQ WT A
Blaai om asseblief
Q)
(ty
Q)
@)
{3}
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2015
KABY — Graad 10
VRAAG 9
91 In die diagram hieronder is D die middelpunt van sy AB van AABC. E is die
middelpunt van AC. DE is verlengna F sodat DE=EF. CF|| BA.
A
OAL Skryf'n rede neer waarom AADE = ACFE. a)
9.1.2 Skryf'n rede neer waarom DBCF 'n parallelogram is, qa)
9.1.3 Bewys vervolgens die stelling wat beweer dat DE = 5Be. Q)
Soesoneon Ao
Wiskunde/V2 Downloaded:from hlayiso.cony=205
KABV ~ Graad 10
92 In die diagram hieronder is PQRS 'n parallelogram met hoeklyne PR en QS wat
in M sny. B is'npuntop PQ sodat SBA en RQA reguitlyne isen SB = BA.
SA sny PR in C en PA word getrek.
9.2.1 Bewys dat SP = QA. . 4)
9.2.2 Bewys dat SPAQ 'n parallelogram is. Q)
9.2.3 Bewys dat AR = 4MB. (4)
[14]
TOTAAL: 100
sonieg sooo RATATAT AAC
SR
ee own!
NAME OF LEARNER:
NAAM VAN LEERDER:
| CLASS:
ELAS:
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASTONALE SENIOR SERTIFIKAAT
MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2
GRADE/GRAAD 10
NOVEMBER 2015
SPECIAL ANSWER BOOK
SPESTALE ANTWOORDEBOEK
QUESTION MARK INITIAL MODERATION INITIAL
VRAAG PUNT PARAAF MODERERING PARAAF
1
2
3
4
§
&
7
8
9
TOTAL
TOTAAL
(00)
This answer book consists of 16 pages.
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye.
Ace
Copyright reserved/Kopiereg voorbehow
Please turn over/Blaai om asseblief ,
Downloaded f
rom hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 DBE/November 2015
CAPS/KABY — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 1
14 15 16 16 17 17 18 18 19 19
19 20 21 21 22 23 24 24 29
Solution/Oplossing Marks
Punte
Ld
()
12
(2)
13
i I T I I I J T
12 16 20 24 28 32
Q)
Li
@)
142
(1)
15
@)
[29]
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou A | i Please turn over/Blaai om asseblief
STERN CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 3 DBE/November 2015
CAPS/KABV — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 2
NUMBER OF FREQUENCY/
HOURS (1)/ FREKWENSIE
GETAL UUR (h) -
0<h <2 10
2<h <4 15
4<h <6 30
6<h <8 35
8<A <10 25
10<h <12 5
Solution/Oplossing Marks
Punte
24
@
2.2
Q)
[4]
Copyright reserved/Kopiereg yoorbehou ae Please turn over/Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 4 DBE/November 2015
CAPS/KABV ~ Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 3
DC 4; 2)
+
Solution/Oplossing Marks
Punte
3.1
GB)
3.2
3)
Cone ome rs ETAT] | Pssm over toa om aseoter
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 5 DBE/November 2615
CAPS/KABY ~ Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
Solution/Oplossing Marks |
Punte
3.3
G) |
3.4
(3)
35
QQ)
3.6
(2)
3.7
Q)
[18]
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou “acc a Please turn over/Blaai om asseblief
Fas
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 6 DBE/November 2015
CAPS/KABV — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 4
P
26
24 5
8 6
@
Q 10: R
Solution/Oplossing ‘ Marks
_Punte
4 lt
Gd)
4.42
Q)
4AAB
. @)
4.14
Cl)
42
GQ)
[7]
EAS f
Copyright reserved/Koplereg veorbehou aii a | Please turn over/Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 7 DBE/November 2015
CAPS/KABV ~ Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 5
5.1
Jy
° R
rg
Pixs y)
¥
Solution/Oplossing . Marks
Punte
5.1.1
@)
5.1.2(a)
)
5.1.2(b)
(3)
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou ie Please turn over/Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2
CAPS/KABV ~ Grade/Graad 10 (Answer Book/Antweordeboek)
8g
DBE/November 2015
Selation/Oplossing Marks
Punte
5.13
@)
5.2.1
@)
5.2.2
(3)
5.2.3
@)
[18]
Copyright reservodlKopiereg voorbehou a a ca Please turn over/Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/ Wiskunde/V2 9 DBE/November 2015
CAPS/KABY - Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboeky
Additional space/Rykomende ruimte Marks
Punte
Comicon AMEE 8
RASTER CAPE
Manemeiceeroaa ow nloaded from hlayiso.com
DBE/November 2015
CAPS/KABV — Grade/Graad 10 (Answer Book/4Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 6
Solution/Oplossing Marks
Punte
6.1
iC)
6.2
(1)
6.3
, rr
a i
i / | i
| —_ _ Li
io? i °° j 180° | fi 7708 360°
i i
4 i i” 3 7 i i
| i | } ' f
[2 4.
i |
; (3)
6.4.1
Q)
642
(2) |
6.5.1
(2)
6.5.2
Q))
[B]
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Te a Please turn over/Blaai om asseblief
‘EASTERN CARE
Downloaded from hlayiso.com
comioneanetinenrorsbo RAR MATRAENG = 84m tt
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 DBE/November 2015
CAPS/KABY ~— Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
QUESTION/VRAAG 7
Som |
150em
30 cm
30 om
Solution/Oplossing Marks
' Punte
VA
3)
72
Q)
73
Q)
‘ [8]
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/¥2 12 DBE/November 2015
CAPS/KABY — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
Give reasons for your statements in QUESTIONS 8 and 9.
Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 8 en 9.
QUESTION/VRAAG 8
D
Solution/Oplassing Marks
Punte
8.1.4
, 5)
8.1.2
a)
8.2
@)
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou nee Please turn over/Blaai om asseblief
CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 13 DBE/November 2015
CAPS/KABY — Grade/Graad 10 (Answer Book/dntwoordeboek)
Solution/Oplossing Marks
Punte
8.3
(4)
(8]
Additional space/Bykomende ruimte Marks
Punte
comets ern HAUNT oe
STERN
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 14 DBE/November 2015
CAPS/KABY — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek).’. -
QUESTION/VRAAG 9
91
Solution/Oplossing , | Marks
Punte
9.1.1
(1)
9.1.2
QQ)
9.1.3
Q)
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou ace Please turn over/Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 15 DBE/November 2015
CAPS/KABV — Grade/Graad 10 (Answer Book/4ntwoordeboek)
9.2
Solution/Oplossing Marks
Punte
9.2.1
(4)
9.2.2
2)
Copyright reserved/Kopiereg voorbehou ea Please turn over/Blaai om asseblief
EASTERNOAE
Downloaded from hlayiso.com
Mathematics/P2/Wiskunde/V2 i6 DBE/November 2015
CAPS/KABV — Grade/Graad 10 (Answer Book/Antwoordeboek)
9.2.3 ]
(4)
(4)
Additional space/Bykomtende ruimie ~~ ~ | Marks
Punte
TOTALITOTAAL: 108
cena mn
SA
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 10 P1 National November 2015 QP

Question paper
Mathematics Grade 10 P2 National November 2015 QP

Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 1 National November 2015 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 2 National November 2015 Memo
_hlayiso.com_--3b61e4c9-d382-41e2-93c2-bfe5de3a1f11/v1-be2ee34efdc1bf8c72c4/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 1 Gauteng June 2015 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 2 Gauteng June 2015 Memo
More from Grade 10 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 10 Maths ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo