Skip to content

Creative Arts Grade 7 November 2021 Question Paper

Question paperCreative ArtsGrade 720217 pages

Grade 7 Creative Arts question paper from the November Exam 2021, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAERSKOOL DALVIEW aa Gekontroleerde Toets VAK: Skeppende Kunste GRAAD.7-- EKSAMINATOR: MNR D.J. BODENSTEIN a oe : MODERATOR: MEM. WILLIAMS LICL Datum: 18 NOVEMBER 2021 Typ: 60MIN (1 UUR) TOTAAL: /50 PUNTE NAAM EN VAN: GR7 Beantwoord alle vrae op die vraestel. Skryf jou naam, van en klas op jou vraestel. Lees jou vrae baie deeglik voor jy dit beantwoord. Sterktel! Vraag Ontleding . PUNT 9 AFDELING A:| VRAAG PUNT BEHAAL % VLAK ww 1 10 wo 25 125 "4 2 15 1 AFDELING B: 2 3 6 50 3 4 3 4 3 % 5 < 5 6 125 a 6 6 5 7 7 5 Skeppende Kunste Gr. 7 — Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 1 van 7
Downloaded from hlayiso.com Afdeling A: Visuele Kunste Vraag 1 Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. KOLOMA Antwoorde KOLOM B 1.1 4.4 Lyn A. Wanneer iets dieselfde Thy! lyk aan albei kante 1.2 B. Die werklike of visuele 1.2 Balans gevoel van ‘n opperviakte. 1.3 C. Die skakering (lig of 1.3 Kontras donker) van ‘n kleur. 1.4 D. Die organisasie van “41.4 Tekstuur die kuns elemente in ‘n kunsstuk 1.5 E. In verhouding met die 1.5 Toon oorspronklike. ; 1.6 F. Dit is die verskillende 1.6 Primére kleure tone van ‘n kleur. 1.7 1.7 Komposisie G. Blou, geel en rooi +8 H. Merke wat bri : . Merke wat aangebring 1.8 Komplementére kleure is met jou potlood 1.9 I. Die kleure wat teenoor 1.9 Toonskaal mekaar lé op die kleurwiel. 1.10 J. Wanneer twee goed 1.10 Skaal verskillend is Vraag 2 (10) 2.1. Gee ‘n kort beskrywing van wat geometriese vorms is, en gee twee voorbeelde. (3) Skeppende Kunste Gr. 7 —-Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 2 van 7
Downloaded from hlayiso.com 2.2 Bestudeer die foto van die St Basilius-katedraal in Moskou en beantwoord die volgende vrae : 2.2.1. Identifiseer die monochromatiese kleure in die gebou op die foto. (1) 2.2.2. Teken enige herhalende patroon van die gebou wat jy op die foto sien. Kleur die patroon dieselfde in as op die foto. (2) 2.2.3. Wat dink jy is die fokuspunt van die gebou? (1) Skeppende Kunste Gr. 7 ~ Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 3 van 7
Downloaded from hlayiso.com 2.3. Bestudeer die skildery en beantwoord die volgende vrae. aS eX Se 2.3.1 Noem die primére kleure wat jy in die skildery sien. (3) 2.3.2 Verduidelik hoe die skilder gebruik gemaak het van die ontwerpersbeginsels soos beklemtoning en kontras. Dink aan die gebruik van kleur, lyn en vorm (2) wR ‘ g: { 2.3.3 Gee jou eie titel vir die skildery. (1) 2.4. Voltooi die volgende toonskale met die verwante kleure. (1) (1) Sub — Totaal: 25 Skeppende Kunste Gr. 7 ~Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 4 van 7
Downloaded from hlayiso.com Afdeling B: Drama. Vraag 3 Sé of die volgende WAAR of ONWAAR is: (6) 3.1. Volume is hoe hard of sag ‘n klank is. 3.2. Projekteer veroorsaak dat ‘n klank naby gehoor kan word. 3.3. ‘n Verandering in toonhoogte noem ons tempo. 3.4. ‘n Gedig wat deur ‘n groep opgesé word, word ‘n koraalvers genoem. 3.5 . ‘n Deel of reél wat in reaksie gepraat of gesing-praat noem ons ‘n dialoog. 3.6 Jy maak gebruik van stemeffekte om sekere effekte soos reén of donderweer te skep. Vraag 4 4.1 Identifiseer enige 2 rekwisiete (props) in die foto’s (2) 4.2 Hoeveel akteurs is in die bedryf? (1) Skeppende Kunste Gr. 7 —Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 5 van 7
Downloaded from hlayiso.com Vraag 5 Lees die onderstaande teks en beantwoord dan die vrae: Drama-onderwyser: leer studente oor drama en uitvoerings. Dramaterapeut: leer mense om hulle uit te druk en om bewus te raak met behulp van middele soos rolspel en storievertelling. Drama-lewensafrigter: help akteurs om hul lewensdoelwitte te bereik. Stem-en -spraakterapeut: help mense met spraak gebrekke om reg te praat. Bewegingsterapeut: gebruik menslike beweging en dans as terapie om fisiese en emosionele probleme te behandel Radio- en televisie-aanbieders: werk in die uitsaaiwese of tree as gasheer vir televisieprogramme op; hierdie betrekkings is hoogs mededingend en mense in hierdie bedryf moet uitsonderlike stem-en aanbiedingsvaardighede hé. Agent: help akteurs om werk te vind deur hulle na oudisies toe stuur; agente word dikwels talentagente genoem en werk met enige iemand wat in teater-, radio-, televisie- of ~ rolprentbedryf wil werk. Akteur: Jy speel toneel vir ‘n lewe. Jy werk vir ‘n toneelgeselskap, of ‘n filmmaatskappy, of ‘n spesifieke teater. Jy moet ‘n Dramagraad hé, maar daar is baie talentvolle mense wat hierdie werk doen sonder opleiding. Jy doen meeste van die tyd kontrakwerk en moet ‘n agent hé wat vir jou kontrakte soek. Verhoogbestuurder: Jy sorg dat alles agter die gordyne viot verloop, dat almal betyds opdaag as hulle moet verskyn op die verhoog. Jy sorg dat almal ‘n plek het om aan te trek en te grimeer. Jy moet ‘n dramagraad hé, maar tegniese opleiding sal jou ook help. Klankingenieur: Jy werk met mikrofone, kiankbord en luidsprekers. Jy kan in ‘n teater of studio werk. Jy moet tegniese opleiding en ‘n voorliefde vir musiek hé. Kostumeerder en grimeerder: Jy werk agter die skerm. Jy besluit hoe die kostuums en grimering moet lyk, koop kostuums aan en kyk by elke vertoning dat die’ kostuums heel en skoon is. 5.1. In watter beroep rig jy drama kinders af? (1) 5.2 As jy voltyds wil toneelspeel, moet jy ‘n word. (1) 5.3 As jy lief is vir musiek, maar nie wil toneelspeel nie, kan jy ‘n word. (1) 5.4 Noem een beroep hierbo wat mense met probleme help om hulle probleme op te los? (1) 5.5 Saljy in een van die beroepe aard as jy nie lief is daarvoor om met mense te werk nie? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) Skeppende Kunste Gr. 7 —Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 6 van 7
Downloaded from hlayiso.com Vraag 6 Noem en bespreek 5 storieverteltegnieke wat jy gebruik het met jou volksverhaal uitvoering. (5) Vraag 7 dy is ‘n toneel skrywer wat ‘n plegtigheid moet skryf wat deur akteurs op die verhoog sal uitgevoer word. Saam met jou beplanning vir die opvoering moet daar ‘n verhoogplan wees wat die plasing van rekwisiete en die bewegings van die karakters aandui. Beplan en trek so ‘n verhoogplan op wat die akteurs moet gebruik om die beweging van die karakter en die plasings van rekwisiete verstaan. (5) Skeppende Kunste Gr, 7 —- Gekontroleerde Toets — Kwartaal 4 Bladsy 7 van 7

Study this subject