Skip to content

Afrikaans Grade 2 ANA Exemplars 2013 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 2201325 pages

Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2013, 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA Exemplars 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 24 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 1
Downloaded from hlayiso.com 1.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Dit is ‘n... A pop B bok rok C D mot 1.2 Maak ‘n kruisie in die regte blokkie. Dit is ‘n ... pop bok rok mot Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com 1.3 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. pop bok rok mot Dit is ‘n … 1.4 Maak ‘n kruisie (x) in die regte blokkie. Hy leun teen die... mier meur muur meir 1.5 Omkring die regte woord. Hy leun teen die... mier meur muur meir Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com 1.6 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. mier meur muur meir Hy bou ‘n _______________ 1.7 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. druiwe drywe drink drom …………………………………………. 1.8 Maak ‘n kruisie(x) in die regte blokkie. Dit is ‘n ... trom trap trok trek Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com 1.9 Omkring die regte antwoord. Dit is ‘n (akker wakker wekker rakker). Lees die storie en beantwoord vrae 2 - 8. Anna is in Graad 2. Sy hou daarvan om vroeg skool toe te gaan, maar hou baie meer van naweke. Gedurende naweke beplan haar ma altyd iets opwindend om te doen. Anna het verlede Saterdag haar bed opgemaak, haarself aangetrek en haar na die kombuis gehaas. Mamma was besig om ontbyt te maak. Sy het vir Anna gevra om die tafel te dek. Sy het haar ook gevra om die ketel aan te skakel en tee te maak. Anna was geskok, want mamma het haar nog nooit toegelaat om tee te maak nie. Mamma het haar dop gehou, terwyl sy tee gemaak het. Anna was baie trots op haarself en het sommer groot gevoel. Na ontbyt het mamma vir Anna gesê dat sy die volgende dag roereiers kan maak. Anna was baie opgewonde, want sy gaan Maandag interessante nuus hê om te vertel. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com 2.1 Maak ‘n kruisie(x) in die blokkielangs die regte antwoord. Die beste naam vir die storie is ... Anna doen haar huiswerk. Anna bly by die huis. Anna gaan skool toe. Anna leer kook. 2.2 Omkring die letter met die regte antwoord. Wat is die beste naam vir die storie? Anna leer hoe om te ... A lees B skryf C kook D sing 2.3 Omkring die regte antwoord. Wat is ‘n gepaste naam vir die storie? Anna leer hoe om te ( lees skryf kook sing ) Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com 3.1 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Wie het vir Anna geleer kook? Haarjuffrou Haar maatjie Haar suster Haar ma 3.2 Omkring die letter met die regte antwoord. ..................................................... leer haar om te kook. A Anna se juffrou B Anna se maat C Anna se sussie D Anna se ma 3.3 Omkring die regte antwoord. Anna se ( uffrou maat sussie ma) leer haar om te kook. 4.1 Voltooi die sin. Skryfjou antwoord op die lyn. Anna en haar ma was in die ................................ Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com 4.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. slaapkamer kombuis Anna en haar ma was in die ........................................ 4.3 Omkring die regte antwoord. Anna en haar ma was in die( slaapkamer kombuis ). 5.1 Plaas die gebeure van die storie in die regte volgorde. Nommer die sinne van 1 - 4 in die blokkies om die regte volgorde aan te dui. Sy het kombuis toe gegaan. Sy het tee gemaak. Sy het die tafel gedek. Anna trek haarselfaan. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com 5.2 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. Anna het kombuis toe gegaan, die tafel gedek en haarselfaangetrek. ja nee 5.3 Omkring die regte antwoord. Anna het kombuis toe gegaan, die tafelgedek en tee ( gemaak gedrink ). 6.1 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Anna was baie trots op haarself, want mamma het haar gevra om ... brood te bak. haar kos te eet. tee te maak. eiers te bak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com 6.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. geskok opgewonde gelukkig trots Anna het ............................... gevoel toe mamma haar vra om tee te maak. 6.3 Omkring die letter met die regte antwoord. Anna het trots gevoel, want mamma het haar gevra om ... A brood te bak. B haar kos te eet. C tee te maak. D ‘n eier te bak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com 7.1 Maak ‘n kruis (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Anna was bly omdat sy… opwindende nuus gehad het. hou van haar skool. haarselfaangetrek het. tee gemaak het. 7.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. geskok opgewonde gelukkig trots Anna was ...................................., want sy het goeie nuus gehad. 7.3 Omkring die letter langs die regte antwoord. Anna was opgewonde omdat sy ... A goeie nuus gehad het. B van haar skool gehou het. C haarself aangetrek het. D tee gemaak het. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com 8.1 Het jy van die storie gehou of nie? Gee een rede hoekomjy so sê. ................................................................................................................. ................................................................................................................. 8.2 Omkring die woorde wat sê ofjy van die storie hou of nie hou nie. Voltooi dan die sin. Ek (hou van die storie / hou nie van die storie nie), want ......................................................................................................................... .......................................................................................................................... 8.3 Skryfeen sin om te verduidelik watjy van die storie dink. .......................................................................................................................... …………………………………………………………………………………………. Gee een rede hoekomjy so dink. ............................................................................................................................ 9.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Watter woord beteken dieselfde as “hartseer”? A gelukkig B verbaas C ongelukkig D kwaad Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com 9.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. verbaas ongelukkig kwaad gelukkig Die woord ................................. beteken dieselfde as “hartseer”. 9.3 Omkring die regte antwoord. Die woord(verbaas ongelukkig kwaad ) beteken dieselfde as “hartseer”. 10. Skryf die regte woord op die lyn 1 Die teenoorgestelde van “liefde”is ................................................... 10. Omkring die regte antwoord. 2 Die teenoorgestelde van “liefde” is (hou van haat). 10. Kies die regte woord in die blokkie. 3 Skryf die woord op die lyn. helder donker Die teenoorgestelde van “lig” is ........................................ Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com 11.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. 11.1.1 Anna bors ... haar tande. A il B ak C el D ul 11.1.2 Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak. A rg B rm C lm D ers 11.2 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Anna bors... haar tande 11.2.1 il ak el ul Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com 11.2.2 Mamma sal vir Anna leer om roere... te maak. rg rm lm ers 11.3 Kies die regte woord in die blokkie. Skryfdie woord op die lyn. il ak el ul Anna bors... haar tande. 11.3.1 rg rm lm ers Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak. 11.3.2 Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae. Augustus So. Ma. Di. Wo. Do. Vry. Sat. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 12.1 Trek ‘n lyn om by die begin van die sin te pas. 12.1.1 Nege dae na die 1ste is die 30ste 12.1.2 Die datum voor die laaste dag in die 3de Augustus is 12.1.3 Die 1ste Saterdag van die maand is die 10de Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com 12.2 Kies die regte antwoord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. 29ste 6de 14de 12.2.1 Sewe dae na die 7de is die ................. 12.2.2 Die datum van die laaste Donderdag is die ................. 12.2.3 Die 1ste Dinsdag van die maand is die ................. 12.3 Omkring die regte antwoord. 12.3.1 Daar is( drie vier vyf ) Maandae in Augustus. 12.3.2 Augustus het( drie vier vyf ) Donderdae. 12.3.3 Die 17de is die(tweede derde vierde) Saterdag van die maand. 13.1 Omkring die letter langs die regte antwoord Mamma ... die borde gewas. A sal B wil C het D gaan Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 17
Downloaded from hlayiso.com 13.2 Omkring die regte antwoord. Mamma( sal wil het gaan) die borde was. 13.3 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Mamma en Anna ... besig om die borde te was. wil is sal het 14.1 Antwoord die vraag in die verlede tyd. 14.1.1 Skryf die onderstaande sin in die verlede tyd. Mamma kook kos. Gister................................................................................. ...................................................................................................... 14.1.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. Môre Gister .................................. het mamma kos gekook. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 18
Downloaded from hlayiso.com 14.1.3 Trek ‘n lyn van die woord na die sin. Gister het mamma kos gekook sal mamma kos kook. 14.2 Antwoord die vraag in die toekomende tyd. 14.2.1 Skryf die sin in die toekomende tyd. Anna het die eiergekook. Môre................................................................................... ....................................................................................................... 14.2.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. Môre Gister ..................................sal Anna die eier kook. 14.2.3 Trek ‘n lyn van die woord na die regte sin. Môre het Anna ‘n eier gekook. sal Anna ‘n eier kook. 15.1 Vul twee leestekens vir die onderstaande sin in. 15.1.1 Gister het anna kombuis toe geloop ................................................................................................................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 19
Downloaded from hlayiso.com 15.1.2 Het mamma eiers roosterbrood en wors gemaak ................................................................................................................. 15.2 Omkring die leestekens in elke sin. 15.2.1 Omkring die hoofletter en punt. Gister het Anna kombuis toe geloop. 15.2.2 Omkring die komma en vraagteken. Het mamma eiers, roosterbrood en worsgemaak? 15.3 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. 15.3.1 Gister het Anna kombuis toe geloop. Gister het anna kombuis toe geloop. 15.3.2 Het mamma eiers roosterbrood en wors gemaak Het mamma eiers, roosterbrood en wors gemaak? 16.1 Beantwoord die vrae oor voornaamwoorde. 16.1.1 ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord. Voltooi die sin en vul die voornaamwoord in. Anna kan............................eie veters vas maak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 20
Downloaded from hlayiso.com 16.1.2 ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord Is die woord wat onderstreep is ‘n voornaamwoord? Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. Anna kan haar eie veters vas maak. ja nee 16.1.3 ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord. Omkring die voornaamwoord in die sin. Johan hou daarvan om op sy fiets te ry. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 21
Downloaded from hlayiso.com 17.1 Skryf 5 - 8 sinne oor die prent. ……………………………………………………………………………………………… ……………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ……………………………………………………………………………………………..... ………………………………………………………………………………………………. …………………………………………………………………………………………….... .................................................................................................................................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 22
Downloaded from hlayiso.com 17.2 Skryf5 - 8 sinne oor die prent. ……………………………………………………………………………………………… ……………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ……………………………………………………………………………………………..... ………………………………………………………………………………………………. …………………………………………………………………………………………….... .................................................................................................................................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 23
Downloaded from hlayiso.com 17.3 Skryf5 - 8 sinne oor die prent ……………………………………………………………………………………………… ……………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………. ……………………………………………………………………………………………..... ………………………………………………………………………………………………. …………………………………………………………………………………………….... .................................................................................................................................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 24

Study this subject