Skip to content

Afrikaans Grade 2 ANA 2013 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 220133 pages

Grade 2 Afrikaans memorandum from the ANA 2013, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye. GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE. VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 1.1 D 1 1.2 horlosie  Woord moet korrek gespel wees. 1 3 1.3 C 1 2. Sarel hou van sy juffrou Sarel gaan skool toe Sarel het ‘n fiets 1 1 Sarel is ‘n held X 3. Sarel se juffrou Die kinders Die brandweermanne X 1 1 Sarel se ma 4. skool  (Ignoreer spelfoute) . 1 1 Grade 2 Afrikaans HL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 5. Hy het rook by sy skool gesien. 2 Sy juffrou het die brandweer gebel. 4  Sarel was op pad winkel toe. 1 1 1 Hy het vir sy juffrou gaan sê. 3 Gee slegs 1 punt vir korrekte volgorde. 6. Sarel was besig om sy fiets te ry. die hek was gesluit. 1 1 Sarel het paniekerig begin word. dit was ‘n winderige dag. X  7. hulle het gedink hy is ‘n held. x  hy moes winkel toe gaan. 1 1 hy het vir hulle gevra om saam te ry. hy wou nie loop nie. 8.1 Enige relevante logiese antwoord. (Ignoreer spelfoute) 1 8.2 Enigiets m.b.t. die gevaar van onbeheerde veldbrande wat 2 kan versprei of geboue af brand. Enige aanvaarbare 1 antwoord. (Ignoreer spelfoute.) 9. B 1 1 10. nag  (Ignoreer spelfoute) 1 1 11.1 B 1 2 11.2 C 1 Grade 2 Afrikaans HL Memo 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 12.1 Maandag  Ignoreer spelfoute. 1 12.2 Woensdag  1 3 12.3 Donderdag 1 13. A 1 1 14.1 Gister het Sarel sy kamer skoongemaak  Ignoreer 1 2 14.2 Môre sal die brandweerman die vuur blus.  spelfoute 1   15.1 2 Sarel hou van sy skool. 3 15.2  1 “Waar is my baadjie?” vra die brandweerman. 16. sy  (korrekte spelling) 1 1 17 Verwys na onderstaande rubriek. 5 TOTAAL 30 RUBRIEK VIR VRAAG 17 KRITERIA INSTRUKSIES OORGESKRYF/BESKRYWING PUNTE Kopieër instruksies/ een woord/ frase of gedeelte van ‘n 0 sin./ een of meer onverstaanbare sinne. Een of meer sinne wat nie verband hou met die prentjie 1 nie./ net een sin neergerskryf wat verband hou met dit Inhoud onderwerp. 2 – 4 sinne wat verband hou met die prentjie./onderwerp 2 (3 punte) 5 – 8 logiese sinne wat verband hou met die prentjie. 3 /onderwerp 10 of meer taal- en leesteken foute 0 Taal en leestekens 4 – 9 taal of leesteken foute 1 (2 punte) 0 – 3 taal of leesteken foute 2 Ignoreer spelfoute. Grade 2 Afrikaans HL Memo 3

Study this subject