Skip to content

Afrikaans Grade 2 ANA 2012 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 220129 pages

Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com *2AFHL*
Downloaded from hlayiso.com Nota aan onderwyser: Lees elke vraag ten minste twee keer stadig en duidelik aan die leerders voor, terwyl die leerders in hulle boeke volg. Gee die leerders kans om die antwoorde onafhanklik in die spasie in te vul. Sedra hulle klaar is, lees die volgende vraag aan hulle voor. Volg dieself'de prosedure tot by die laaste vraag. Die duur van die toets is 60 minute. Praktiese oef eninge 1. Omkring die woord wat by die prent jie pas. kat hond 2. Plaas 'n X in die korrekte blokkie Dit is 'n ... [kat rot | hond X | koei | L Die toets begin op die volgende bladsy. Graad 2 Afrikaans HT 1
Downloaded from hlayiso.com Lees die storie en beantwoord vrae 1 tot 6. Vuyo bly op 'n plaas saam met sy pa, ma en broer, Bongi. Hy geniet die plaaslewe, want daar is baie prettige dinge op die plaas om te doen. Hy geniet dit ook om skool toe te gaan. Vrydagoggend het Vuyo skool toe gestap, saam met sy beste maat jie, Ann. Hulle is albei in graad 2. Na skool, het hulle boom geklim en die hoenders ge jaag. Toe Ann huis toe gaan, het Vuyo sy broer gehelp om die boerbokke te voer. Na 'n rukkie het sy ma hom geroep om sy hande te gaan was. Dit was etenstyd en amper slapenstyd. Die volgende dag sou hy sy pa gaan help om die koeie te melk. Hy was baie opgewonde omdat hy daarvan hou om warm melk te drink. 1. Maak 'n X in die korrekte blokkie. Kies die beste naam vir die storie. Vuyo op die plaas. Vuyo Jjeag die hoenders. Vuyo klinn boom. Vuyo voer die boerbokke. Graad 2 Afrikaans HT 2
Downloaded from hlayiso.com 2. Maak 'n X in die korrekte blokkie. Wie is Vuyo se maat jie in die storie ? Pa Bongj Ma Ann 3. Voltooi die sin. Waar woon Vuyo? Vuyo 001°] 0 nnn 4, Nommer die sinne van 1 tot 4 in die blokkies. Dui die korrekte volgorde van gebeure in die storie aan. Vuyo en Ann het boom geklimn. Sy ma het hom na binne geroep. Vuyo stap skool toe. Fy het die boerbokke gehelp voer. Graad 2 Afrikaans HT 3
Downloaded from hlayiso.com 5. Maak 'n X in die korrekte blokkie. Waarom het SY ma hom geroep? Sy het hom geroep om as die boerbokke te voer. sy boek te lees. sy hande te was. die koeie te melk. é. Maak 'n X in die korrekte blokkie. Waaroor was Vuyo opgewonde? Hy was opgewonde, omdat oe + hy sou gaan boomklim. hy lief was vir warm melk. hy sy maat jie son sien. hy sou gaan hoenders Jjoag: 7. Kies 'n woord uit die blokkies hieronder. Skryf die korrekte woord op die lyn hieronder. weg : aangekom verlaat gaan 'n Ander woord vir "gearriveer" TS ee cieceseeteereeeeeeeeeeseees Graad 2 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com 8. Skryf die korrekte antwoord op die lynt jie hieronder. Wat is die teenoorgestelde van jonk? tae ene eteeeeeseueneeenenees 9. Plaas 'n X oor die korrekte woord om die volgende sin te voltooi: | Dit. was hulle | een | eerste | censte | besoek aan Polokwane. | 10. Kies die korrekte woord uit die blokkies hieronder. Skryf jou antwoord op die lynt jie hieronder. Waar is die man? onder bo-op Die man ry Graad 2 Afrikaans HT 5
Downloaded from hlayiso.com Vi. Skryf die sinne hieronder oor, maar begin met die gegewe woorde. 11.1 Die kinders speel in die huis. Graad 2 Afrikaans HT 6
Downloaded from hlayiso.com 12. Kyk na die kalender hieronder. Beantwoord dan die vrae. September So, Ma. Di Wo. Do. Vr Sa. 1 2 3 4 45 6 7 8 9 10 i 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 12.1 Kies die korrekte getal uit, die blokkies hieronder. Hoeveel dae is daar in September? | | l 7 31 | 1 12.2 Op watter dag van die week val 24 September? Kies die korrekte woord uit die blokkies hieronder. Woensdag Maandag Donderdag Sondag 12.3 Wat is die datum van die eerste Sondag van die maand? Graad 2 Afrikaans HT
Downloaded from hlayiso.com 13. Hier is 'n prent Jie van Vuyo se huis en sy familie. SkryF 'n storie met ten minste 4 of 5 sinne oor die prent jie hieronder. TOTAAL: 20 Graad 2 Afrikaans HT 8

Study this subject