Skip to content

Afrikaans Grade 2 ANA 2011 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 220115 pages

Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA 2011, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2011

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER VAN PROVINSIE NAAM GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK ______________________________________________________________________________ Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die volgende vraag. Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute. Lees die storie en gebruik dit om die vrae te antwoord. Die Botha gesin het besluit om die Desember vakansie vir die Phosa gesin in Polokwane te gaan kuier. Hierdie uitstappie word saam met die kinders beplan. Ma bak koekies en Ouma brei truie vir die Phosa gesin. Almal pak hul eie reistasse vir die besoek. Met hul aankoms, verwelkom die Phosa gesin hulle vriendelik. Die Phosa gesin het een kind, Pamella. Die drie kinders van die Botha gesin heet Maggie, Calvin en die jongste, Linda. 1. Wie het die Phosa gesin besoek? ____________________________ 1
Downloaded from hlayiso.com 2. Waar woon die Phosa gesin? _______________________________ 3. Merk  die blokkie met die regte antwoord. Watter maand het hulle gaan kuier? Maart Junie September Desember 4. Kies die regte woord in die blokkies en skryf dit op die lyntjie neer. ‘n Ander woord vir “arriveer” is ___________________. weggaan aankom bykom kom d 5. Skryf die regte antwoord op die lyntjie neer. Gee die teenoorgestelde van jonk. ____________________ 6. Nommer die sinne (van 1 tot 4) soos wat dit gebeur het in die storie. Skryf die nommer in die blokkies neer. a) Die Phosa gesin verwelkom die besoekers. b) Ouma brei truie. Ma bak vir hulle koekies. c) Hulle pak die reistasse. d) 2
Downloaded from hlayiso.com 7. Merk  die blokkie met die regte antwoord . Kies die beste naam vir hierdie storie. ‘n Besoek aan die strand. ‘n Besoek aan Polokwane. ‘n Besoek aan die Botha ‘n Besoek aan die Phosa gesin. gesin. 8. Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer. Die gesin sit ___________ tafel vir middagete. op langs by aan 9. Skryf die volgende sin oor, maar begin met die woord wat gegee is. 9.1 Die kinders is vrolik. Gister______________________________________________________ 9.2 Hulle het dorp toe gegaan. Nou _____________________________________________________ 10. Kies en merk  die blokkie met die regte woord vir hierdie sin. Hulle bly blei blui in Polokwane. 3
Downloaded from hlayiso.com Gebruik die prentjie om vraag 11 te beantwoord. 11. Skryf drie (3) sinne oor die prentjie neer. 4
Downloaded from hlayiso.com 12. Lees die sinne en voltooi die tabel. Saterdag se etes word in die tabel gelys. Saterdag kry ons roosterbrood vir ontbyt. Ons gaan toebroodjies vir middagete kry en rys vir aandete. Voltooi nou die tabel: Saterdag 12.1 Ontbyt 12.2 Middagete 12.3 Aandete 13. Kies ‘n geskikte woord vir die onderstreepte woord uit die lys. Skryf jou antwoord op die lyntjies neer. 13.1 Oupa maak ‘n gat in die grond met ‘n graaf. Oupa ___________ ‘n gat in die grond met ‘n graaf. 13.2 Maak ‘n lyn met die liniaal. ‘n lyn met die liniaal. trek kap grawe skryf Einde van hierdie toets. Dankie! 5

Study this subject

Afrikaans Grade 2 ANA 2011 Question Paper | Hlayiso