You're offline
Skip to content
Memorandum

2013+Grade+4+Afrikaans+HL+Exemplar+ +Memo

Subject: Afrikaans HlGrade 420135 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE 1.1 D- spelerig en lui ✓ 1 1.2 D- spelerig en lui ✓ 1 1.3 D- spelerig en lui ✓ 1 2. 2.1.1 A – in die grassland ✓ 1 2.1.2 A – in die grassland ✓ 1 2.1.3 A – in die grassland ✓ 1 2.2.1 C – somer ✓ 1 2.2.2 C – somer ✓ 1 2.2.3 C – somer ✓ 1 3.1 C – koud en honger✓ 1 3.2 C – koud en honger✓ 1 3.3 C – koud en honger✓ 1 4.1 Ek het jammer (✓) vir Mier gevoel omdat sy so hard moes werk om kos bymekaar te maak. ✓ OF Ek het jammer gevoel omdat Sprinkaan Mier so geterg het en so onvriendelik met Mier was. OF Ek het jammer (✓) vir Sprinkaan gevoel omdat hy koud gekry het en honger was. OF Ek het jammer (✓) vir Sprinkaan gevoel omdat Mier nie vir hom kos wou gee nie. 2 (enige ander relevante antwoord) (Gee EEN punt vir die gevoel en EEN punt vir die rede .) 4.2 Ek het simpatie (✓) vir Mier gehad omdat sy so hard moes werk om kos bymekaar te maak. ✓ OF Ek het simpatie gehad vir Mier omdat Sprinkaan hom geterg het en so onvriendelik met hom was. OF Ek het simpatie(✓) vir Sprinkaan gehad omdat hy koud gekry het en honger was. OF Ek het simpaatie (✓) vir Sprinkaan gehad omdat Mier nie vir hom kos wou gee nie. (enige ander relevante antwoord) (Gee EEN punt vir die gevoel en EEN 2 punt vir die rede .) Grade 4 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 1
Downloaded from hlayiso.com VRAAG ANTWOORD PUNTE 4.3 Ek het jammer (✓) vir Mier gevoel omdat sy so hard moes werk om kos bymekaar te maak. ✓ OF Ek het jammer gevoel omdat Sprinkaan Mier so geterg het en so onvriendelik met Mier was. OF Ek het jammer (✓) vir Sprinkaan gevoel omdat hy koud gekry het en honger was. OF Ek het jammer (✓) vir Sprinkaan gevoel omdat Mier nie vir hom kos wou gee nie. (enige ander relevante antwoord) (Gee EEN punt vir die gevoel en EEN punt vir 2 die rede .) 5.1 Hy het gedink dat Mier te hard gewerk het. (✓) OF 1 Hy het gedink dat Mier te dom was om nie die heerlike weer in die somer te geniet nie. ✓ (enige ander relevante antwoord) 5.2 Die oorsaak van die gevolg was dat hy honger en koud gekry het in die winter. 1 5.3 Mier het hard gewerk en kos bymekaar gemaak. 1 6.1 Hy het koud gekry en was honger. (✓) OF 1 Hy het geen kos gehad nie of skuiling teen die koue gehad nie. (✓) (enige ander relevante antwoord) 6.2 Hy het koud gekry en was honger. (✓) OF 1 Hy het geen kos gehad nie of skuiling teen die koue gehad nie. (✓) (enige ander relevante antwoord) 6.3 Hy het koud gekry en was honger. (✓) OF 1 Hy het geen kos gehad nie of skuiling teen die koue gehad nie. (✓) (enige ander relevante antwoord) 7.1 Dit is belangrik dat jy vandag vir die toekoms beplan. (✓) OF Dit is belangrik om altyd voorbereid te wees. (✓) OF Moenie ander terg of uitlag nie, want jy weet nie wanneer jy hulle hulp nodig gaan hê nie. (✓)OF As jy as 'n span saamwerk, kom die werk gou klaar en almal kan dan hulle self 1 geniet. (✓) (enige ander relevante antwoord) 7.2 Dit is belangrik dat jy vandag vir die toekoms beplan. (✓) OF 1 Dit is belangrik om altyd voorbereid te wees. (✓) OF Moenie ander terg of uitlag nie, want jy weet nie wanneer jy hulle hulp nodig gaan hê nie. (✓)OF As jy as 'n span saamwerk, kom die werk gou klaar en almal kan dan hulle self geniet. (✓) (enige ander relevante antwoord) 7.3 Dit is belangrik dat jy vandag vir die toekoms beplan. (✓) OF 1 Dit is belangrik om altyd voorbereid te wees. (✓) OF Moenie ander terg of uitlag nie, want jy weet nie wanneer jy hulle hulp nodig gaan Grade 4 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG ANTWOORD PUNTE hê nie. (✓)OF As jy as 'n span saamwerk, kom die werk gou klaar en almal kan dan hulle self geniet. (✓) (enige ander relevante antwoord) 8.1 vriende ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 8.2 vriende ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 8.3 vriende ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 9.1 warm✓ (die spelling moet korrek wees) 1 9.2 warm✓ (die spelling moet korrek wees) 1 9.3 warm✓ (die spelling moet korrek wees) 1 10.1 paniekerig✓ (die spelling moet korrek wees) 1 10.2 paniekerig✓ (die spelling moet korrek wees) 1 10.3 paniekerig✓ (die spelling moet korrek wees) 1 11. 11.1.1 B Rita ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 11.1.2 B Rita ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 11.1.3 B Rita ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 11.2.1 C 'n Verjaarsdagpartytjie ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 11.2.2 C 'n Verjaarsdagpartytjie ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 11.2.3 C 'n Verjaarsdagpartytjie ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 12.1 B uitnodiging ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 12.2 B uitnodiging ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 12.3 B uitnodiging ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 13.1 D telefoon ✓ (moet reggespel wees.) 1 13.2 D telefoon ✓ (moet reggespel wees.) 1 13.3 D telefoon ✓ (moet reggespel wees.) 1 14.1 Jy moet enige blou denim kledingstuk aantrek. ✓ (enige ander relevante antwoord) 1 14.2 Jy moet enige blou denim kledingstuk aantrek. ✓ (enige ander relevante antwoord) 1 14.3 Jy moet enige blou denim kledingstuk aantrek. ✓ (enige ander relevante antwoord) 1 15.1 Dit is goeie maniere. Die persoon wat die partytjie reël kan dan beter beplan. ✓ 1 15.2 Dit is goeie maniere. Die persoon wat die partytjie reël kan dan beter beplan. ✓ 1 15.3 Dit is goeie maniere. Die persoon wat die partytjie reël kan dan beter beplan. ✓ 1 16. 4 1 3 2 ✓✓ (Indien die leerder enige TWEE korrek het, gee 1 punt.) 2 4 Wanneer die stingels en blare verskyn, moet jy die plantjies in die grond plant. 1 Sny die boonste gedeelte van 'n 2 liter koeldrankbottel af en gooi 'n lagie grond in. 3 Wanneer die worteltjies verskyn moet jy die saad in die bottel plant. 2 Plaas die boontjiesaad in nat watte en hou dit klam. Grade 4 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 3
Downloaded from hlayiso.com VRAAG ANTWOORD PUNTE TOTAAL AFDELING A: 20 AFDELING B 17.1 M(✓)oet J(✓)annie sy pen, (✓)potlood en boeke saamneem? (✓) Indien al 4 lees-en-skryftekens korrek is, gee 2 punte. Gee 1 punt indien leerder 1 of 2 foute begaan het. 2 17.2 “B✓ly stil"!✓ skree mev. Swart aan die leerders. 2 G✓aan Tandi weg vir kersfees? ✓ 2 18. 18.1.1 Emma was baie opgewonde. ✓ 1 18.1.2 In die winter het die Mier koringkorrels geëet.✓ 1 18.1.3 Die winter het koue weer gebring. ✓ 1 18.2.1 Die kinders sal in die swembad baljaar. 1 18.2.1 Die Sprinkaan sal honger en koud kry. 1 18.2.3 Ons wou uit die storie leer. 1 19. 19.1.1 seisoene ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 19.1.2 seisoene ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 19.2.3 seisoene ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 19.2.1 gaste ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 19.2.2 gaste ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 19.2.3 gaste ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 20. 20.1.1 smaaklik ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 20.1.2 smaaklik ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 20.1.3 smaaklik ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 21.1 verder ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 21.2 verder ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 21.3 verder ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 22.1 haastig ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 22.2 haastig ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 22.3 haastig ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 23.1 na ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 23.2 van ✓ (die spelling moet korrek wees) 1 23.3 vir✓ (die spelling moet korrek wees) 1 24. 24.1 A elke oggend, baie vinnig, na die veld toe gehaas. ✓ 1 24.2 D vraagsin. ✓ 1 25. 25.1. A omdat hy geen kos gehad het nie. ✓ 1 25.2 A terwyl Sprinkaan gespeel en gedans het. ✓ 1 TOTAAL AFDELING B: 15 AFDELING C 26. 26.1 1 April 1940 ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 26.2 Kenia ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 Grade 4 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 4
Downloaded from hlayiso.com VRAAG ANTWOORD PUNTE 26.3 Ihithe Laerskool ✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 26.4 Wangari Maathai✓ (moet presies soos in die vraestel wees ) 1 26.5 Sy het gehelp om die natuur te bewaar. ✓ OF 1 Sy het mense aangemoedig om miljoene bome te plant/om gronderosie en ontbossing te verhoed/bekamp en teen te werk. ✓ 27. Rubriek (sien onderstaande tabel) 10 TOTAAL AFDELING C: 15 GROOTTOTAAL 50 NASIEN RIGLYNE VIR VRAAG 27: TWEE PARAGRAWE 27. PUNTE 27.1 MEETINSTRUMENT Bevredigend 2 paragrawe met 10 sinne 2 STRUKTUUR 2 PUNTE Swak Minder as 10 sinne. 1 Baie Swak Geen sinne nie. 0 27.2 MEETINSTRUMENT PUNTE Baie Goed 9-10 verskillende, interessante, relevante sinne met beskrywing. 4 Goed 7-8 verskillende, interessante, relevante sinne. 3 INHOUD 4 PUNTE Bevredigend 4-6 verskillende, interessante, relevante sinne. 2 Swak 1-3 verskillende, interessante, relevante sinne. 1 Baie Swak Geen sinne nie/sinne is nie relevant nie. 0 27.3 MEETINSTRUMENT PUNTE Baie Goed Baie goeie/uitstekende woordeskat, taal, spelling, lees-en 4 skryftekens – 5 of minder as 5 foute. 4 PUNTE Goed Tussen 6-8 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 3 TAAL Bevredigend Tussen 9-11 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 2 Swak Meer as 12 foute in taal, spelling, lees-en skryftekens. 1 Baie Swak Geen sinne nie. 0 TOTAAL vir Struktuur, Inhoud en Taal 10 Grade 4 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 5

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.