Skip to content

Afrikaans Grade 1 ANA 2014 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 1201412 pages

Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2014, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2014

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com y Z@ basic education (Wiz. \ \ Department: ( h ); ) Basic Education Sad REPUBLIC OF SOUTH AFRICA i JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG (Vv) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan die onderwyser: |. Lees elke vraag stadig en duidelik aan die leerders. 2. Lees elke vraag twee maal terwyl leerders in hul vraestelle volg, 3. Gee genoegsame tyd om vrae onaf hanklik in die spasies wat voorsien is, in te vul. i. Sodra die leerders die vraag voltooi het, kan u voortgaan om die volgende vraag te lees. 5. Volg dieself'de prosedure vir elke vraag tot aan die einde van die vraestel. 6. Die vraestel bestaan uit 20 punte. 1. Die toegelate tyd vir die toets is 60 minute. 8. Doen die praktiese oef eninge saam met leerders. Praktiese oef eninge I. Omkring die letter bo die regte antwoord. Dit is 'n ... kat. bees. hen. hond. Grade 1 Afrikaans HL Test 1
Downloaded from hlayiso.com 2. Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Dit is 'n ... vis. rot. hond. kat. x In jou toets sal Jy soortgelyke vrae beantwoord. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 1 Afrikaans HL Test 2
Downloaded from hlayiso.com I. Kyk na die prente hieronder. Skryf die beginklank van elke prent neer. Vel ooccccceccceceeeeeeeeeee One 2. Kies die regte woord en skryf dit. onder die prent neer. mot haas pan boom 17 Grade 1 Afrikaans HL Test 3
Downloaded from hlayiso.com 3. Lees die storie en beantwoord die vrae. Mamma en Pappa vat. Jan en Marie dam toe. Pappa en Jan vat hulle visstokke en 'n net saam. Terwyl hulle visvang, word hulle nat. Mamma en Marie sit die vis in 'n bak. Pappa maak vuur. Hy braai die vis. Jan en Marie eet heerlik. Dit is vir almal lekker by die dam. 3.] Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Watter titel (naam) pas die beste by die storie? 'n Dag op die plaas 'n Dag by die dieretuin 'n Dag by die dam 3.2 Beantwoord die vraag. Wie maak die vuur? cece eee cece eect eee eee etree eeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeenees maak die vuur. Grade 1 Afrikaans HL Test 4
Downloaded from hlayiso.com 3.3. Nommer die sinne |-3 in die blokkies soos dit in die storie gebeur het. Dit is vir almal lekker by die dam. Hulle gaan dam toe. Pappa braai vis. L. Omkring die letter langs die regte antwoord. Hoekom vat Pappa en Jan 'n net saam? Hulle gebruik die net om ... 'n bus te vang. 'n taxi te vang. A B C die vis te braai. D vis te vang. 5. Kyk na die prent. Vul die regte woord in. Dit is "1 cece . Grade 1 Afrikaans HL Test 5
Downloaded from hlayiso.com 6. Watter een is die swaarste? Omkring die letter bo die regte antwoord. 7. Verbind die sin met die regte prent. Sy word nat. Jan vang 'n vis. 8. Skryf die sin op die lynt jie oor. Gebruik 'n hoofletter en 'n punt. dit is lekker by die dam Grade 1 Afrikaans HL Test 6
Downloaded from hlayiso.com q. 'n Self standige naamwoord is iets waaraan Jy aan kan vat en sien. q] Omkring die letter langs die regte antwoord. Hulle vang vis met 'n... A pot. Bevel. Cnet. Ds mes. 4.2 Kyk na die prent. Vul die woord in wat uitgelaat is. Die Grade 1 Afrikaans HL Test 7
Downloaded from hlayiso.com lO. Kyk na die prente hieronder. I0.l Skryf 'n sin oor die prent jie. Grade 1 Afrikaans HL Test 8
Downloaded from hlayiso.com 10.2 Skryf twee sinne oor die prent. TOTAAL: 20 Grade 1 Afrikaans HL Test 9
Downloaded from hlayiso.com Grade 1 Afrikaans HL Test 10
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject