Skip to content

Mathematics Grade 2 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 2201416 pages

Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com     PUNTE    JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 2 WISKUNDE: AFRIKAANS TOETS PUNTE: 30 TYD: 1 UUR PROVINSIE_______________________________________________________________________ DISTRIK _________________________________________________________________________ STREEK________________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________ EMIS NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 2A) __________________________________________________________________ VAN _______________________________________________________________________ NAAM ____________________________________________________________________________ GESLAG () SEUN MEISIE GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Die toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. 
Downloaded from hlayiso.com  Instruksies aan die onderwyser: 1. Lees elke instruksie stadig en hoorbaar voor aan die leerders. 2. Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders die vraag in hulle vraestelle volg. 3. Gee hulle genoeg tyd om die antwoorde onafhanklik in die gegewe spasies te skryf. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Sodra hulle klaar ‘n antwoord geskryf het, lees u die volgende vraag. 6. Volg dieselfde prosedure totdat al die vrae beantwoord is. 7. Leerders mag nie sakrekenaars gebruik nie. 8. Die toets tel 30 punte. 9. Toegelate tyd vir die toets is 60 minute. 10 . Doen die oefenvraag met die leerders. Oefenvraag Tel 36 en 25 bymekaar. Antwoord: H oofrekene 36 + 25 = 61 of Antwoord: d eur die “opbreek/afbreek” metode te gebruik. 36 + 25 of 6 + 5 = 11 = 30 + 6 + 20 + 5 30 + 20 = 50 = 30 + 20 + 6 + 5 36 + 25 = 61 = 50 + 11 = 61 of Antwoord: deur aan te tel. 36 + 20 56 + 5 61 Jy mag nie die “vertikale metode” gebruik nie. Die toets begin op die volgende bladsy.        
Downloaded from hlayiso.com 1. Voltooi die patroon deur slegs die volgende vorm te teken. _____________ 2. Voltooi: Simbool Getalnaam 2.1 eenhonderd nege en sestig 2.2 72 3. Kleur twee vyfdes van die onderstaande diagram in. 4. Skryf die waarde van die onderstreepte getal in 47 neer. ________________        
Downloaded from hlayiso.com 5. Teken een ronde vorm. 6. Omkring die letter voor die korrekte antwoord. Die bewerkingsteken in 63 ___ 12 = 51 is ... A + B = C ÷ D _ 7. Teken een lyn van simmetrie.        
Downloaded from hlayiso.com 8. Skryf die getalle van die kleinste na die grootste. 139, 152, 78, 93, 125, 171 ____, ____, ____, ____, ____, ____ 9. Beantwoord 9.1 en 9.2. 9.1 Die helfte van 48 = ______. 9.2 Verdubbel 34 = _______.        
Downloaded from hlayiso.com 10. Verbind die prent met die korrekte woord. gly stapel 11. Vul in “is kleiner as”, “is groter as” of “is gelyk aan” om die stelling waar te maak. 158 _________________________ 158.        
Downloaded from hlayiso.com 12. Omkring die letter voor die korrekte antwoord. Die tyd getoon op die wyserplaat is ... A half sewe. B kwart oor drie. C half vier. D kwart oor ses.        
Downloaded from hlayiso.com 13. Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die vraag.  olifant renoster kat  Watter dier is die ligste? _____________.        
Downloaded from hlayiso.com 14. Voltooi die getalsin in 14.1 en 14.2. 14.1 ____ x ____ = _____ 14.2 __ + __ + __ + __ + __ + __ + __ = _____ 15. Voltooi die getalpatroon in 15.1 en 15.2. 15.1 ____; ____; ____; 12; 9; 6; 3 15.2 44; 48; 52; 56; ____; ____; ____        
Downloaded from hlayiso.com 16. Voltooi die getalsin. 34 + ____ = 75 17. Die kinders sit in groepe van 4 in die klas. Daar is 12 groepe. Hoeveel kinders is daar altesaam in die klas?    Daar is altesaam ___________ kinders in die klas.        
Downloaded from hlayiso.com 18. Voltooi die tabel: Ek het Ek koop vir Kleingeld 18.1 R35 R15 18.2 35c 15c 19. Verdeel die 25 lepels in die prent hieronder gelykop tussen 5 meisies.  Elke meisie kry ______ lepels.         
Downloaded from hlayiso.com 20. Vier vol koppies water maak ‘n ketel vol. Hoeveel vol koppies water is nodig om 2 ketels vol te maak? Twee ketels het ______ koppies nodig.        
Downloaded from hlayiso.com 21. Gebruik die prentgrafiek om die onderstaande sinne te voltooi. Die opname van die weer op sommige dae in Julie       8       7        6        5  Getal dae    4       3       2      1        Bewolk Sonnig Donder- Reën Sneeu Winderig weer  21.1 Daar was ________ reËndae in Julie. 21.2 Daar was ________ meer winderige dae, as donderweerd.  TOTAAL: 30        
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 2 Mathematics

View all