Downloaded from hlayiso.com
LEARNER NUMBER
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
GRAAD 1 GELETTERDHEID: AFRIKAANS
VAN GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER
NAAM PROVINSIE
GEBOORTEDATUM
SKOOL SE NAAM
EMIS NR. DISTRIK /STREEK
Nota vir die onderwyser/es:
Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die
leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die
leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf.
Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die
volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg dieselfde
prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60
minute.
Lees die storie en gebruik dit om die vrae te beantwoord.
Pieter het ʼn klein hondjie. Op ʼn dag speel Pieter en die hondjie buite.
Die hondjie raak weg, maar Pieter vind hom na ʼn rukkie terug.
Pieter neem die hondjie huis toe. Terug by die huis gee Pieter ʼn groot
been vir die hondjie. Die hondjie was nou gelukkig en het gaan slaap.
Pieter het toe ook gaan slaap.
1. Gebruik die storie en soek die ontbrekende woord om die
sin te voltooi.
Pieter het ʼn klein_________________.
1
Skip to contentAll 2011 papers
Afrikaans Grade 1 ANA 2011 Question Paper
Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2011, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 1
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 261.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
ANA 2011
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2. Merk die blokkie met die regte antwoord.
Wat het aan die einde van die storie gebeur?
a) Die hondjie was gelukkig.
b) Pieter en die hondjie het gaan slaap.
c) Pieter en die hondjie het buite gaan speel.
d) Pieter het die hondjie ʼn groot been gegee.
3. Merk die blokkie met die regte antwoord.
Wat het Pieter gedoen nadat hy die hondjie terug gevind het?
Hy gee die hondjie ʼn Hy gee die hondjie weg vir ʼn
drukkie. maat.
Hy was die hondjie. Hy neem die hondjie terug
huis toe.
4. Merk die blokkie met die regte antwoord.
Kies die beste naam vir hierdie storie.
Pieter en sy huis. Pieter en sy hondjie.
Pieter en die been. Pieter en sy katjie.
2
Downloaded from hlayiso.com
5.W Kies die regte woord, in die blokkies, vir elke prentjie en skryf
dit op die lyntjies neer.
koei hond skaap kat
5.1 5.2
6. Skryf ʼn klank neer vir elke prentjie.
6.1 6.2
7. Merk twee voorwerpe wat jy sal gebruik om te kan skryf.
lessenaar stoel
pen liniaal
boek tafel
uitveër potlood
3
Downloaded from hlayiso.com
Gebruik die prentjie hieronder en beantwoord vrae 8 tot 11.
8. Wat sien jy in die prentjie? Skryf nou twee sinne neer, maar begin
met ...
8.1 Ek ________________________________________________
________________________________________________
8.2 Ons _______________________________________________
_______________________________________________
9. Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.
Ek wil graag ʼn groot sny _________ die koek hê.
op na
van vir
10. Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.
Drie maats het na my partytjie ________________.
kom gekom
11. Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.
Daar is sewe ____________________.
kers kerse
Einde van hierdie toets.
Dankie!
4





