Skip to content

Afrikaans SAL Grade 10 North West June 2019 Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 1020197 pages

Grade 10 Afrikaans SAL memorandum from the North West June 2019, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

North West June 2019

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL NASIENRIGLYNE VRAESTEL 1 JUNIE 2019 PUNTE : 120 JUNIE 2010 TYD : 2 ½ UUR Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 1
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 Vraag Moontlike antwoord/e Punt Denk vlak 1.1 Eerste 1 2 1.2 In ‘n gebeurtenis wat die hele wêreld laat regop sit het. 1 1 1.3 ‘n Motorongeluk/’n Jong dame is omgery/’n Jong dame is breindood verklaar. (Enige EEN of soortgelyk) 1 1 1.4 25 jaar 1 1 1.5 Groote Schuur Hospitaal 1 1 1.6 Sy was breindood 1 2 1.7  B  se brein nie meer funksioneer nie. (Enige EEN) 1 2 1.8 Sy hart was onherstelbaar beskadig/swak hart/hartaanvalle 1 2 1.9 Beaufort-Wes 1 1 1.10 Hy was ‘n (hart)chirurg/dokter 1 1 1.11 Sy pa√ was ‘n sendelingpredikant√ 2 2 1.12 Hy het navorsing oor die moontlikheid van hartoorplantings op mense gedoen. 1 2 1.13  Sy hart was onherstelbaar vernietig/swak  Hy het vir ‘n hartskenking gewag/dieselfde bloedsoort gehad. (Enige EEN) 1 1 1.14 Haar hart het aan al die vereistes voldoen/was geskik. 1 2 1.15 3 Desember 1967 1 1 1.16  D  Suid-Afrika (Enige EEN) 1 2 1.17 Deur ‘n elektriese skok . 1 1 1.18  Hy het sy volle bewussyn herwin  Hy kon gemaklik met sy vrou praat (Noem net EEN) 1 2 1.19  Hy wil almal gelyke kans op ‘n beter lewe gee.  Hy wou opleiding onder die minder bevoorregte kinders bevorder.  Hulle het nie geld om vir operasies te betaal nie. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 1.20 Koning van harte 1 1 1.21 Ja, dit gee my kans om die wêreld vol te reis en mense te ontmoet.  Jy kry die nodige erkenning en respek./Jy kan baie geld verdien. Nee, jy kan maklik vermoor word.  Mense gaan gedurig geld soek.  Jy sal nie vrylik kan beweeg nie./Jy werk te hard. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 2
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 1.22  Mense kan die land besoek en geld kom belê en so kan weksgeleenthede geskep word.  Ander lande leer Suid-Afrika ken.  Ander lande sien dat Suid-Afrika goeie werk kan doen. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 1.23 Ja, dit gee ‘n ander persoon kans om te lewe. Nee, dit is oneties.  Godsdiens oortuigings kan ook in ag geneem word. (Enige EEN of soortgelyk) 1 3 1.24  Nege  9 1 1 1.25 Noord-Kaap/Kaap 1 2 1.26 Mpumalanga 1 2 1.27 April 2015 – Maart 2016 1 1 1.28 Statistieke Suid-Afrika 1 1 1.29 Ja, daar is hospitale en klinieke vir siek mense.  Mense het toegang tot medisyne en pille Nee, die geld wat per persoon bestee word is te min.  Daar is nie altyd medisyne en pille by klinieke nie.  Daar is te min dokters en verpleegsters. (Enige een of soortgelyk) 1 3 Totaal Afdeling A 30 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 13/30 12/30 5/30 43.3% 40% 16.7% AFDELING B: OPSOMMING NASIEN VAN DIE OPSOMMING Die opsomming word soos volg nagesien: Puntetoekenning:  7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)  3 punte vir taal  Puntetotaal: 10 Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:  1–3 feite korrek: ken 1 punt toe  4–5 feite korrek: ken 2 punte toe  6–7 feite korrek: ken 3 punte toe Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het:  6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie  1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe. Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 3
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 LET WEL: Tel van woorde:  Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.  Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.  Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en ignoreer die res van die opsomming.  Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Vraag 2 Moontlike antwoord/e Teks Vewagte antwoorde 1 Neem ‘n lekker warm bad in die Bad in die oggend. oggend. 2 Maak seker jy het die regte Sorg dat jy die regte medisyne by jou medikasie byderhand het. 3 Bly weg van koffie en gemorskos. Moenie koffie drink en gemorskos eet nie. 4 Moenie die hele dag lank vir almal Moenie vir almal van jou siekte vertel in die fynste besonderhede vertel nie. wat met jou verkeerd is nie. 5 Bel onmiddellik die apteek. Bel dadelik die apteek. 6 Stel vergaderings of afsprake wat Maak jou dag rustig. stresvol mag wees uit. 7 Maak ‘n afspraak by jou Maak ‘n afspraak by jou dokter. huisdokter oor middagete. Totaal Afdeling B 10 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 40% 40% 20% Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 4
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. Spelling:  Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.  By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word.  Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. 2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. 3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ʼn meervoudigekeuse-vraag. Vraag Moontlke antwoord/e Punt Denk vlak 3.1 Bio-oil 1 1 3.2  C  C R10  R 10 (Enige EEN) 1 2 3.3 vroutjie 1 1 3.4 aan-vaar 1 3 3.5  B  B littekens  Littekens (Enige EEN) 1 2 3.6 twee 1 1 3.7 kliphard 1 2 3.8 My tannie het my geleer. 1 2 3.9 Liefdadigheidsorganisasies 1 1 3.10  Om ontslae te raak van littekens  Om hulle mooi te maak.  Omdat hulle dit kan bekostig 1 3 Totaal 10 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 4/10 4/10 2/10 40% 40% 20% Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 5
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 Vraag Moontlike antwoord/e Punt Denk vlak 4.1 ongelukkig 1 2 4.2 Die pasiënt sal by die dokter kla. 1 2 4.3 Die pasiënt het siek gelyk. 1 2 4.4 duur 1 1 4.5 op 1 1 4.6 bril 1 1 4.7 Die pasiënt kan nie die diagnose bekostig nie. 1 1 4.8  C  C daardie  daardie (Enige EEN) 1 2 4.9 dr. 1 2 4.10 Die dokter is ryk en die pasiënt is arm. 1 2 Totaal 10 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 4/10 6/10 0/10 40% 60% 0% Vraag Moontlike antwoord/e Punt Denk vlak 5.1 goeie 1 1 5.2 suiker 1 1 5.3 vrugte 1 2 5.4 groente 1 2 5.5 bloeddruk 1 3 5.6 jou 1 1 5.7 gesond 1 1 5.8 Wat kan jy doen om voedselvergiftiging te keer? 1 2 5.9 te 1 2 5.10 Die 1 1 5.11 dertig 1 2 5.12 Probeer altyd oefeninge doen wat jy geniet. 1 3 5.13 honger 1 1 5.14 hande 1 1 5.2.1 sukses 1 1 5.2.2 hartseer 1 1 5.2.3 tevrede 1 1 5.2.4 trane 1 2 5.2.5 klere 1 1 5.2.6 rooi 1 2 Totaal 20 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 11/20 7/20 2/20 Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 6
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 10 Junie 2019 AFRIKAANS HT EAT TAT GRAAD 10 11 12 ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 BESKRYWING Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -konvensies A PRE MODERERING 1 Is die volgende inligting aangedui? INSTANSIE/NAAM VAK EN VL GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE VAN SKOOL Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee 2 Kognitiewe vlakke DENKVLAKKE 1 2 3 VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20% WERKLIKE 40% 40% 20% Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word. 3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad 10 TAT - leerders 4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 TAT - leerders beantwoord kan word. 5 Taalgebruik KOMMENTAAR Geskiktheid vir vlak en graad Ja Korrekte vakterminologie Ja 6 Assesseringsinstrument MEMORANDUM √ RUBRIEK KORREKTHEID Ja√ Nee Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t. MODERATOR N Ackerman HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans HANDTEKENING N Ackerman DATUM 01/05/2019 Demo NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6******* 7

Study this subject