Skip to content

Afrikaans Grade 1 ANA 2012 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 120127 pages

Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com *1AFHL*
Downloaded from hlayiso.com Nota aan die onderwyser: Lees elke vraag stadig en duidelik aan die leerders voor. Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boeke volg, Gee die leerders kans om die antwoorde onaf hanklik in die spasie in te vul. Sedra hulle klaar is, lees die volgende vraag. aan hulle voor. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. Die duur van die toets is 60 minute. Praktiese oef\ eninge i Omkring die woord wat by die prent jie pas. kat hond hen 2. Plaas 'n X in die korrekte blokkie. Dit is ‘n .. kat | rot hond X koei | L Die toets begin op die volgende bladsy. Graad 1 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com iF Kyk na die prent jies hieronder. Ky LI cS Skryf die letter van die eerste klank van elke prent jie neer. 1.1 2. Kies die korrekte woord uit die blokkies en skryf dit. neer onder die rent jies. Pp J 1.2 koei hond skaap | Graad 4 Afrikaans HT
Downloaded from hlayiso.com 3. Lees die storie en beantwoord vraag 3, 4, 5 en 6 hieronder. Bongi en Ned is ses jaar oud. Hulle is maats. Hulle twee het baie pret. Gister het hulle met 'n bal gespeel. Hulle het eers vir 'n bal gesoek en het toe buitentoe gegaan om met die bal te gaan speel. Hulle het. die bal geskop en rond-gehardloop. Dit was baie lekker om buite in die son te speel, maar toe word dit. donker. Bong en Ned het koud gekry en het toe huis toe gegaan. 3.1 Maak 'n X in die blokkie. Kies die korrekte antwoord., Bong en Ned is | broers susters maats mans 3.2 Voltooi die sin. Waarmee het hulle gespeel? Bongi en Ned het met [1 vucccccccccccsecsssesessessvesessessesseceeares gespeel. 4. Plaas die volgende sinne van die storie in die korrekte volgorde. Nommer hulle van 1 tot 3. Dit het. donker geword. Hulle het huis toe gegaan. Hulle het in die son gespeel. Graad 1 Afrikaans HT 3
Downloaded from hlayiso.com 5. Plaas 'n X in die korrekte blokkie. Kies die beste naam vir die storie. 'n Dag by die see. Ek hou daarvan om TV te kyk. Skool is baie pret. Bongi en Ned is maats. 6. Maak ‘n X in die korrekte blokkie. Hoekom het die seuns huis toe gegaan? Hulle het ‘n slang gesien. Hulle het koud gekry. Hulle is huis toe geroep. Hulle het baklei. 7. Omkring die letter langs die grootste bal. Graad 4 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com 8. Plaas 'n X in die blokkie wat die korrekte tyd gee. Gister speel ek met speelgoed. Gister het ek met speelgoed gespeel. Gister het ek speel met speelgoed, Gister sal ek met speelgoed speel. 9. Maak 'n X in die korrekte blokkie. Kies die korrekte woord om die sin te voltooi. Die perd ... oor die draad. sping spring sprong spin Graad 1 Afrikaans HT §
Downloaded from hlayiso.com 10. Kyk na die prent jie hieronder. Skryf twee sinne oor die prent jie. TOTAAL: 15 Graad 1 Afrikaans HT 6

Study this subject