Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
Indien 'n leerder sy antwoord onderstreep in plaas van omkring in enige
meervoudigekeuse- vrae, moet die punt toegeken word indien die antwoord korrek is.
PUNTE TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
1. B gemeen en onbeskof 1 1
2. C in 'n pragtige woonbuurt 1
3. A een sonnige Saterdagmiddag 1 2
4. D Hulle het haar uitgesluit laat voel. 1 1
5. Enige geskikte negatiewe emosie, bv. Ek voel hartseer/ontsteld/ 1 1
misrabel/seergemaak/kwaad/nydig/vererg oor Annie se gedrag.
Enige geskikte positiewe emosie, bv. Ek voel gelukkig/bly/tevrede/
opgewonde oor die verandering in Annie se gedrag.
6.1 Sy was die enigste kind en het nie geleer om mededeelsaam te wees 1
nie.
As die enigste kind was sy bederf en selfsugtig.
Sy het nie aan andere gedink nie omdat die fokus slegs op haar by die
huis was.
Aanvaar enige soortgelyke antwoord wat relevant tot die vraag is.
(1 punt vir enige van die antwoorde hierbo.)
6.2 Dit het hulle ongelukkig en kwaad gemaak. 1
Hulle wou haar wys op haar selfsug en wou haar 'n les leer.
Hulle was nie gelukkig met haar optrede teenoor hulle nie.
2
Aanvaar enige soortgelyke antwoord wat relevant tot die vraag is.
(1 punt vir enige van die antwoorde hierbo.)
Graad 4 Afrikaans HT 1
You're offline
Skip to contentMemorandum
Afrikaans HL Graad 4 2012 Memo
Afrikaans Hl · Grade 4 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Pages
- 3
- File size
- 65.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 3
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
7. 1 C Annie het nooit haar ... 1
2 A John, Musa en Thembi het ...
3 E Annie se vriende ...
4 D Annie het teleurgesteld ...
5 B Annie het haar vriende ...
(Al 5 sinne moet in die korrekte volgorde wees voordat die punt 1
toegeken word.)
8. Dit is nie mooi om selfsugtig te wees nie. 1
Behandel andere soos jy behandel wil word.
Mededeelsaamheid wys dat jy omgee.
1
Of enige relevante antwoord met dieselfde betekenis.
9.1 Die drie kinders het op ‘n skaatsplank gery. 1
(1 punt vir het en gery.)
9.2 Daarna het Annie vir hulle koek en sap aangebied. 1
OF
Annie het daarna vir hulle koek en sap aangebied.
(Gee 1 punt vir het en aangebied.) 2
10.1 C. omdat hulle nie van haar gesindheid gehou het nie. 1
10.2 A. alhoewel dit gekraak was. 1 2
11.1 D. wil 1
11.2 A. het 1 2
12. Annie sê: “Ek was hartseer.” 2
2 punte: Indien die leerder aanhalingstekens, dubbelpunt en punt,
sowel as “Ek” en “was”, korrek gebruik het;
2
1 punt: Indien die leerder slegs aanhalingstekens, dubbelpunt en punt
korrek gebruik het.
1 punt: Indien die leerder slegs vnw. (Ek) en ww. (was) korrek gebruik
het.
13.1 D Noordstraat 1
13.2 B Die Smit-familie 1 2
14. D links in Parkstraat 1 1
Graad 4 Afrikaans HT 2
Downloaded from hlayiso.com
15. A nege/9 1
B Gauteng 1
C Mnr Jakob Zuma 1
D Lesotho 1 4
NASIENRIGLYNE VIR VRAAG 16: PARAGRAAF.
PUNTE INHOUD (3)
3 5–6 verskillende, interessante, relevante sinne in paragraafvorm.
2 3–4 verskillende, interessante, relevante sinne in paragraafvorm.
1 1–2 verskillende, interessante, relevante sinne in paragraafvorm.
0 Nie relevant nie/Nie sinne nie/Skryf nie oor die onderwerp nie.
PUNTE TAALGEBRUIK (3)
3 Baie goeie woordeskat, taal, spelling en punktuasie/leestekens – minder
as 6 foute in 5 tot 6 sinne
2 6 tot 8 foute in taalgebruik, spelling en punktuasie.
1 8 tot 12 foute in taalgebruik, spelling en punktuasie.
0 Meer as 12 foute in taalgebruik, spelling en punktuasie.
TOTAAL: 30
Graad 4 Afrikaans HT 3
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.










