Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 

/BUSINESS%20STUDIES%20GR10%20MEMO%20NOV2020_Afrikaans--6f883cf2-3e0a-4ff6-8386-087b0e4530ee/v1-ece430bfea72eace0150/card.webp)
/BUS%20STUDIES%20P2%20GR10%20MEMO%20NOV2020_Afrikaans--9df57623-7244-43c9-a581-b77a6142bdbc/v1-84ad1b68caa7600fb898/card.webp)








View all





AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans hlayiso.com
Business Studies · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Pages
- 9
- File size
- 610.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓
1.2.2 Geeneen ✓✓
1.2.3 Slegs B ✓✓
1.2.4 Geeneen ✓✓
1.2.5 Beide A en B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Bruto binnelandse produk / BBP ✓✓
1.3.2 Opbring ✓✓
1.3.3 Voer-omsettingsverhouding / VOV✓✓
1.3.4 Dubbele doel ✓✓
1.3.5 Ekologiese piraminde ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Biodiversiteit ✓
1.4.2 Ekonomie ✓
1.4.3 Titelhouer ✓
1.4.4 Hulpbron-beskermingswet ✓
1.4.5 Grasvreters ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOU-EKOLOGIE
2.1 2.1.1 Geskikte opskrif vir die diagram
• Voedselweb ✓ (1)
2.1.2 Letters wat primêre verbruikers en roofdiere voorstel
(a) D/E/B ✓ (1)
(b) A/C ✓ (1)
2.1.3 Veranderinge wat in ekosisteem sal plaasvind indien
organisme C verwyder word
• Organisme D/B ✓ sal toeneem ✓ (2)
2.1.4 TWEE biotiese faktore
• Koei ✓
• Voël ✓
• Sampioen ✓
• Plante/gras ✓
• Haas ✓
• Mens ✓
• Jakkals ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Bedreiging van die woud-bioom
• Landbou (Ontbossing / afkap van bome) ✓
• Verspreiding van uitheemse indringerspesies ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.2.2 TWEE ander bedreigings wat nie in die scenario genoem is
nie
• Groeiende menslike behoeftes in plattelandse areas (bome
uitgekap, geboue, masjiene) ✓
• Beweiding en brand van veld ✓
• Mynbou langs die kus ✓
• Konstruksies van paaie, kraglyne, damme, oorde ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 TWEE redes vir die belangrikheid van die woud biome vir
landboubedryf
• Houtproduksie ✓
• Aanplant van uitheemse bome soos dennebome en
bloekombome ✓
• Ondersteun die tropiese en sub-tropiese vrugte-industrie ✓
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.2.4 Drie ander biome in Suid-Afrika.
• Grasveld ✓
• Fynbos ✓
• Savannah ✓
• Nama-Karoo ✓
• Sukkulente Karoo ✓
• Ruigtebioom ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.3 2.3.1 Die tipe voedingstofsiklus in die diagram
• Koolstofsiklus ✓ (1)
2.3.2 Hoofbron van koolstof
• Atmosfeer ✓ (1)
2.3.3 Byskrifte vir die prosesse genommer 1 en 6
• 1 – Fotosintese ✓
• 6 – Verbranding ✓ (2)
2.3.4 DRIE maniere hoe koolstofdioksied weer vrygestel word in
die atmosfeer
• Respirasie✓
• Verbranding ✓
• Ontbinding ✓
• Fossilering ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.4 2.4.1 Weidingstelsels voorgestel deur PLAAS A en PLAAS B.
• PLAAS A – Deurlopende weiding ✓
• PLAAS B – Wisselweiding ✓ (2)
2.4.2 Boerdery met minimale bestuur.
• Plaas A ✓ (1)
2.4.3 Plaas met lae diere lading.
• Plaas B. ✓ Minder diere in ʼn kamp in vergelyking met
plaas A ✓ (2)
2.4.4 DRIE praktyke wat lei tot swak veldkondisies
• Oorbeweiding ✓
• Veldbrand ✓
• Te veel diere ✓
• Selektiewe weiding ✓
• Deurlopende weiding ✓
• Diere wei herhaaldelik in dieselfde seisoen. ✓
• Swak waterbestuur ✓
• Om nie genoeg rustyd te gee nie ✓
• Om nie giftige plante te verwyder nie ✓ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.5 2.6.1 Verduideliking van die onderstreepte woord
• Aardverwarming is die verskynsel waar die temperatuur van
die aarde toeneem, ✓ as gevolg van die kweekhuiseffek wat
hoofsaaklik veroorsaak word deur besoedeling ✓ (2)
2.5.2 TWEE nadele van aardverwarming vanuit die leesstuk
• Styging in seevlakke ✓
• Meer uiterste weersomstandighede ✓
• Veranderinge in ekosisteme ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.5.3 Landbou-aanpassingstrategieë
• Waterbewaring ✓
• Plant van bome ✓
• Veranderende bewerkingsmetodes ✓
• Verandering van saaidatums ✓
• Grondbewaring ✓
• Portefeulje-diversifikasie ✓
• Verbeterde teelprogramme ✓
• Volhoubare landbou ✓ (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 3: LANDBOUBEDRYF
3.1 3.1.1 Klassifikasie van voedsel volgens diagramme A, B en C
• A – stapelvoedsel✓
• B – vars voedsel ✓
• C – verwerkte voedsel ✓ (3)
3.1.2 DRIE voordele van die voedsel genommer C
• Waardetoevoeging ✓
• Verlengde raklewe ✓
• Maklik om te bemark ✓
• Maklike verspreiding ✓
• Verhoog seisoenale beskikbaarheid ✓
• Maak die vervoer van delikate bederfbare voedsel moontlik. ✓
• Verminder siektes as gevolg van voedselvergiftiging ✓
• Geriefliker as nie-verwerkte voedsel ✓
• Byvoeging van voedingstowwe ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.1.3 (a) A ✓
(b) C ✓
(c) B ✓
(d) A ✓ (4 x 1) (4)
3.2 3.2.1 DRIE verskillende vorme waarin kankerbos gebruik kan word.
• Tee-aftreksel✓
• Rome ✓
• Pilvorm ✓
• Poeiervorm ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.2.2 Streke waar die plant natuurlik voorkom.
• Nama-Karoo ✓ en sukkulente Karoo ✓ (2)
3.2.3 Gemeenskaplike groente-familie
• Peulgewasse ✓ (1)
3.2.4 TWEE kenmerke van inheemse kennis
• Ekologies volhoubaar ✓
• Kennis van die verlede ✓
• Geleer deur ondervinding ✓
• Mondelings oorgelewer en deur kulturele praktyke ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.5 • Ja ✓ – Aanvabare rede soos: Het goeie medisinale
waarde. (✓)
• Nee ✓ – Aanvabare rede soos: Die bewyse dat dit werklik
medisinale voordele het moet nog nagevors word. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.3 3.3.1 Naam van die onderstreepte afkorting
• Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad✓ (1)
3.3.2 Doelwitte van die WNNR vanuit die leesstuk
• Voorsien wetenskaplik gebaseerde oplossings vir die uitdagende
omgewing en natuurlike hulpbronne kwessies. ✓
• Verbeter kompetisie in die globale mark. ✓ (2)
3.3.3 Voordele van nasionaal erkende landbou-organisasies.
• Voorsien landelike en plaasveiligheidsisteme✓
• Onderhandel pryse van produkte en dienste ✓
• Dien as mondstuk vir boere op nasionale en internasionale vlak ✓
• Gee terugvoer aan boere oor die nasionale boerderyaspekte. ✓
• Hou boere ingelig oor beleide, wetgewing en landbouprogramme
wat op hul van toepassing is ✓
• Voorsien markinligting van ons land en voorsien
uitvoergeleenthede ✓
• Help met hofsake waar boere betrokke is ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.4 3.4.1 TWEE gebruike van gemeenskaplike grond
• Gewasproduksie✓
• Weiding ✓
• Versameling van brandhout ✓
• Versameling van plante vir mediese doeleindes ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4.2 DRIE probleme van gemeenskaplike grond
• Grond-degradasie ✓
• Ontbossing ✓
• Oorbenutting ✓
• Oorbeweiding ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.4.3 Verskil tussen staatsgrond en privaatgrond
Staatsgrond Privaatgrond
Grond wat deur die regering besit ʼn Persoon of ʼn besigheid besit die
word √ en word gebruik vir eiendom √ en daardie persoon of
nasionale parke, besigheidsregisters titelakte. √
staatsbesproeiingskemas en
bosbou. √
(4 x 1) (4)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4: DIERESTUDIES
4.1 4.1.1 Ekonomiese belangrikheid van diere
• Vir inkomste ✓
• Vir rou materiaal soos huide en vel ✓
• Vir klere ✓
• Vir uitvoer/buitelandse valuta ✓
• Simbool van rykdom ✓ (Enige 3 x 1) (3)
4.1.2 TWEE voorbeelde van die tradisionele belangrikheid van beeste
wat nie in die diagram nie genoem is
• Lobola ✓
• Tradisionele seremonies ✓
• Droogte ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 Klassifikasie van verskillende skaaprasse
Vleisras Pelsras Wolras
Dorper ✓ Karakoel ✓ Merino ✓ (3)
4.2.2 Verskil tussen wol en sybokhaar
Sybokhaar Wol
• Glad en blink ✓ • Sag en wit van kleur ✓
• Elastiese vesels ✓ • Kartel makliker ✓
• Dit kartel nie ✓ • Vesels is golwend✓
• Vesel krul ✓ • Vesels is solied in die
• Hol aan binnekant ✓ binnekant ✓
• Moeilik om te weef ✓ • Maklik om te weef ✓ (6)
4.3 Korrekte terminologie van dierespesies
4.3.1 Os ✓
4.3.2 Vers ✓
4.3.3 Ooi ✓
4.3.4 Kapoen✓
4.3.5 Varkie ✓
4.3.6 Ram ✓ (6)
4.4 4.4.1 TWEE ouers van ʼn muil
• Donkie✓
• Perd✓ (2)
4.4.2 Karakter van muil
• Hoër en beter aanpasbaar as perde ✓
• Groter en sterker as donkies ✓
• Kan in uiterste omgewings oorleef ✓
• Oorleef beter in moeilike toestande ✓
• Meer bestand teen siektes ✓
• Steriel ✓ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.5 4.5.1 Kolomgrafiek
Kolomgrafiek wat die gemiddelde melkproduksie
van melkbees-rasse in 2008 toon
14000
Gemiddelde melkproduksie (L)
12000
10000
8000
6000
4000
2000
0
Fries Jersey Bruin Swiss Simmentaler
Melkbeesrasse
Merk die grafiek volgens die volgende riglyne
Kriteria Ja: 1 punt Nee: 0 punt
1 Kolomgrafiek 1 0
2 𝑦-as gemerk (gemiddelde 1 0
melkproduksie)
3 𝑥-as gemerk 1 0
4 Punte korrek geplot 1 0
5 Korrekte opskrif 1 0
6 Eenhede 1 0 (6)
4.5.2 Die ras wat die tweede hoogste volume melk produseer
• Bruin Swiss ✓ (1)
4.5.3 Die ras wat die hoogste produksie melk maar die laagste
persentasie bottervet het
• Fries✓ (1)
4.5.4 Voorgestelde ras wat room kan produseer vir ʼn bottervetfabriek
• Jersey. ✓ Hoogste persentasie bottervet ✓ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com
/BUSINESS%20STUDIES%20GR10%20MEMO%20NOV2020_Afrikaans--6f883cf2-3e0a-4ff6-8386-087b0e4530ee/v1-ece430bfea72eace0150/card.webp)
Memorandum
BUSINESS STUDIES GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans
/BUS%20STUDIES%20P2%20GR10%20MEMO%20NOV2020_Afrikaans--9df57623-7244-43c9-a581-b77a6142bdbc/v1-84ad1b68caa7600fb898/card.webp)
Memorandum
BUS STUDIES P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans

Memorandum
Business Studies Grade 10 June Exam 2019 MEMO hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
BUSINESS STUDIES P1 GR10 MEMO AFR NOV2018 D

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans hlayiso.com

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
BUSINESS STUDIES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com
More from Grade 10 Business Studies
Explore more published documents in this catalogue.

Study guide
Gr10 Besigheidstudie studyguide LR hlayiso.com

Study guide
Gr10 Business Studies studyguide LR hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 10 Bus Stu ATP 2023 24

Question paper and memo
GP Sosh Business Studies Grade 10 March 2025 QP and Memo

Question paper and memo
LP Business Studies Grade 10 June 2025 P1 and Memo

Question paper
