Skip to content

Mathematics Grade 2 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 2201310 pages

Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 WISKUNDE TOETS PUNTE: 30 TYD: 1 UUR PROVINSIE _______________________________________________________________________ STREEK _________________________________________________________________________ DISTRIK ________________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________ OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 2A) __________________________________________________________________ VAN _______________________________________________________________________ NAAM ____________________________________________________________________________ GESLAG (✓) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan die onderwyser 1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders. 2. Lees elke vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boekies volg. 3. Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies te skryf. 4. Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag. 5. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. 6. Moenie die gebruik van sakrekenaars toelaat nie. 7. Die toets tel 30 punte. 8. Die tydsduur is 60 minute. 9. Doen die praktiese oefenvraag saam met die leerders Praktiese oefening Tel 36 en 25 bymekaar. Antwoord: 36 + 25 = 61 deur hoofrekene te gebruik of Antwoord: deur die ‘opbreek/afbreek’-metode te gebruik 36 + 25 of 6 + 5 = 11 = 30 + 6 + 20 + 5 30 + 20 = 50 = 30 + 20 + 6 + 5 36 + 25 = 61 = 50 + 11 = 61 of Antwoord: deur die ‘aantel’-metode te gebruik 36 + 20 56 + 5 61 Jy mag nie die ‘vertikale’ metode gebruik nie. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com 1. Brei die ‘herhalende patroon’ van vorms uit. _______ ________ ________ ________ 2. Pas die prent van die 3D-voorwerp by ‘n 2D-vorm. 3. Skryf die getalsimbool vir eenhonderd ses en dertig neer. 4. Skryf die getalnaam vir 38 neer. Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com 5. Die tyd op die wyserplaat hieronder is __________ uur . 6. Omkring die letter van die vorm waarin een kwart ingekleur is. A B C 7. Skryf die gegewe getalle van die kleinste na die grootste neer. 53 50 13 35 37 73 _______ _______ _______ _______ _______ _______ Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com 8. Omkring die letter van die regte antwoord. As 57 - 29 = 28 is, dan is 28 + ___ = 57. A 26 B 27 C 28 D 29 9. Merk met ‘n  die regte blokkie in die sin hieronder. Die kosblik kan gly. rol. 10. Trek een simmetrielyn op die vorm hieronder. Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com 11. Voltooi die volgende getalpatrone: 11.1 58; 55; 52; ; ; . 11.2 127; 131; 135; ; ; . 12. Die waarde van die onderstreepte syfer in 53 is __________ 13. Voltooi: 13.1 34 verdubbel = _____ 13.2 Die helfte van 34 = _______ 14. Vul in “is kleiner as” of “is groter as” tussen die getalle hieronder om ‘n regte sin te maak. 72 ___________________ 27 15. Voltooi die vloeidiagram: 4 15.1 Xx X4 6 15.2 Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com 16. Vul die regte bewerkingsteken in om die getallesin waar te maak. 34 10 = 24 17. Omkring die ligste voorwerp. 18. Verdeel die balle hieronder gelykop tussen 3 meisies en skryf neer hoeveel balle sal oorbly. Elke meisie kry ______ balle en _____ balle bly oor. Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com 19. Elke lyn op die bottel hieronder dui een maatlepel melk aan. Hoeveel lepels melk is nodig om die bottel vol te maak? Vol Die getal lepels melk = __________ 20. Voltooi die tabel. Ek het ... Ek koop ‘n ... My kleingeld is ... R5,00 vir R2,00 R _____________ R20,00 vir R5,00 R _____________ Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com 21. Voltooi: Daar is ______ driehoeke in die diagram hieronder. 22. Hierdie tafel het 3 pote. Voltooi: 7 van hierdie tafels sal _______ pote hê. Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 8
Downloaded from hlayiso.com 23. Gebruik die grafiek om die sinne hieronder te voltooi. Gunstelingdiere 10 9 8 7 Getal leerders 6 5 4 3 2 1 Kameelperd Springbok Renoster Olifant Leeu 23.1 Die dier waarvan die leerders die minste hou, is die ______________________ 23.2 Daar is 5 ___________________ meer as renosters. Totaal: 30 Grade 2 Mathematics Afrikaans Test 9

Study this subject

More from Grade 2 Mathematics

View all