Skip to content

Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320132 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA 2013, 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 2 bladsye. GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE. VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 1. Enige titel wat een of meer van die volgende woorde het: Enoch, onderwyser, musiek, Volkslied, 1 1 kinders of enige aanvaarbare antwoord.  Ignoreer spelfoute 2. D/Enoch  1 1 3. Suid-Afrika  1 1 4. Enoch het ‘n onderwyser geword. 1 Slegs 1 punt 1 Enoch se gebed het ons Volkslied geword. 4 vir korrekte ‘n Xhosa digter het meer woorde vir die 3 volgorde lied geskryf. Hy het liedere van liefde en vrede vir die 2 kinders geskryf om te sing. 5. Hy was lief vir musiek/ hy was lief vir kinders/ hy was lief vir sy land/ hy was lief om liedjies te skryf/ 1 1 of enige aanvaarbare korrekte antwoord.  Ignoreer spelfoute  6. omdat hy die Volkslied geskryf het/ hy was ‘n goeie onderwyser/ hy gee om vir kinders/ of enige 1 1 aanvaarbare korrekte antwoord.  Ignoreer spelfoute 7.1 B/staan in die stal  1 2 7.2 plaas  1 8.1 Die boer het die hase gevoer, terwyl die kinders gekyk het. (Leerder moet ‘n volledige sin skryf. 2 Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is ‘n vereiste.) (het gevoer  gekyk het ) 4 8.2 Die vark speel in die modder, terwyl die perde in die veld galop. (Leerder moet ‘n volledige sin 2 skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is ‘n vereiste.) Grade 3 Afrikaans HL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 9.1 hond  Verkeerd indien 2 stert  meer as twee 9.2 sy woorde per vraag 2 6 hul  omkring is. 9.3 a en  2 b maar  10.1 knie 1 Korrekte spelling ‘n 10.2 8 / Ag / agt  1 3 vereiste. 10.3 muise  1 11.1   2 Daar is baie diere op my oom se plaas. 11.2   2 Hoeveel skape, koeie en perde is daar op die plaas? 6 11.3   Die boer skree: "Pas op vir die slang!" 2 1 punt word vir die aanhalingstekens toegeken en 1 punt vir die uitroepteken binne die aanhalingstekens. 12.1 skryf  1 2 12.2 dans  1 13.1 Sam 1 Ignoreer 13.2 Maak die groentetuin skoon.  spelfoute 1 3 13.3 Maandag en Woensdag 1 1 punt vir beide dae 14.1 A/hoenders 1 2 14.2 B/5 1 15. Sien onderstaande rubriek op volgende bladsy. 6 TOTAAL 40 RUBRIEK VIR VRAAG 15 KRITERIA BESKRYWING PUNTE Paragrawe Instruksies oorgeskryf/een woord of frase of deel van ‘n sin. 0 (2 punte) Een paragraaf 1 Twee paragrawe 2 Inhoud Instruksies oorgeskryf/een woord/frase wat nie betrekking het 0 (2 punte) op die titel nie. Een tot nege enkelvoudige sinne wat verband hou met die 1 titel of een tot vyf saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat verband hou met die titel. Tien enkelvoudige sinne of ses of meer saamgestelde sinne 2 (wat korrek gebruik is) wat verband hou met die titel. Taal, Meer as 10 taal, spel of leesteken foute. 0 leestekens en 6–10 taal, spel of leesteken foute. 1 spelling 0–5 taal, spel of leesteken foute. 2 (2 punte) Trek een punt af van die totaal as die leerder die sinne genommer het. Grade 3 Afrikaans HL Memo 2

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all