Skip to content

Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320136 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA Exemplars 2013, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA Exemplars 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 1.1 Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker 1 wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord.  1.2 Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker 1 3 wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord.  1.3 Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker 1 wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord.  2.1 D 1 2.2 Tumi  1 3 2.3 Tumi  1 3.1 sokker veld.  1 3.2 A 1 3 3.3 die sokkerveld.  1 4.1 Slegs 1 Weg is hy na die skoolpark toe. 1 punt word Hy het gillend en singend huistoe gegaan. 4 toegestaan Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld 2 vir korrekte gehaas. volgorde Tumi het sy span aanhou ondersteun. 3 3 4.2 Slegs 1 Weg is hy na die skoolpark toe. punt word Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld toegestaan gehaas. vir korrekte Tumi het sy span aanhou ondersteun volgorde Hy het gillend en singend huistoe gegaan. Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 1
Downloaded from hlayiso.com 4.3 Ja  1 VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 5.1 Daar was geen doele aangeteken nie, hulle het nie goed gespeel nie, die wedstryd was eentonig, of enige 1 aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute)  5.2 Sy span het gewen, hy was sy span se beste ondersteuner, hy het sy span vertrou, of enige 1 3 aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute)  5.3 Hy het sy span gretig ondersteun, hou wou deel wees van die finale sokker wedstryd, hy was gek na sokker, 1 of enige aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute).  6.1 Om sy span aan te moedig, om nader aan die span te wees, sodat die spelers hom hoor skree, of enige 1 aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute)  6.2 Om nader aan sy spelers te wees, om beter te sien, sodat die spelers hom kan hoor, of enige aanvaarbare 1 3 korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute)  6.3 Leer ons om: nooit op te gee nie, altyd in ons sterkpunte te glo, alles is moontlik of enige 1 aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute)  7.1.1 A 1 7.1.2 tromme.  1 3 7.1.3 gelukkig.  1 7.2.1 sing.  1 7.2.2 vyf  1 3 7.2.3 C 1 Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 8.1.1  Tumi was opgewonde, terwyl die ander toeskouers 2 hartseer was.  (korrekte spelling) 8.1.2   6 Mamma het groente by die winkel gekoop. 2 (korrekte spelling) 8.1.3  Die kinders het in die koor gesing. 2 (korrekte spelling) 8.2.1   Hy sing hard, terwyl die spelers ‘n doel skop. (korrekte 2 spelling) 8.2.2  Die melk is ‘n winskopie by die winkel. 2 6 (korrekte spelling) 8.2.3  Die seun speel op die tromme. 2 (korrekte spelling) 9.1.1 span  Verkeerd indien meer as 2 truie  twee woorde omkring is. 6 9.1.2 Enige twee naamwoorde om die sin logies te voltooi. 2 9.1.3 Ja  2 9.2.1 sy  Verkeerd indien meer as 2 haar  twee woorde omkring is. 9.2.2. Nee  2 6 9.2.3 hulle  Verkeerd indien meer as 2 hulle  twee woorde omkring is. 9.3.1 a. en  Verkeerd indien meer as 2 b. maar twee woorde omkring is. 9.3.2 Ja  2 9.3.3 a. en  Of enige aanvaarbare 6 b. maar korrekte voegwoord. 2 Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 3
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 10.1.1 skryf  1 10.1.2 lam  1 3 10.1.3 mes  1 10.2.1 hare  1 Slegs korrekte spelling is 10.2.2 twee  1 3 aanvaarbaar. 10.2.3 blomme  1 10.3.1 mans  1 10.3.2 kinders  1 3 10.3.3 tande  1 11.1.1   2 Mandla het die eerste doel van die dag aangeteken. 11.1.2   2 6 Waar is die apies, leeus en kameelperde? 11.1.3   2 “Stop!” sê die juffrou. 11.2.1   2 Daar is baie diere in die dieretuin. 11.2.2   2 6 Waar is die tromme, viole en fluite? 11.2.3   2 “Laduuuuuma!” het Tumi geskree. 11.3.1   2 Die kinders sing in die koor. 11.3.2  Die kinders huil, “Mamma ons moet nou na die 2 6 dieretuin toe gaan!”  11.3.3  Wat het die ondersteuners, spellers en afrigters na die 2 wedstryd gedoen?  12.1 gespeel  1 dra  1 12.2 gesing  1 6 speel  1 12.3 koop  1 werk  1 Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 4
Downloaded from hlayiso.com VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 13.1.1  1 punt vir Alan enTumi albei name 3 13.1.2 Ntombi  1 13.1.3 Jed  1 13.2.1 D 1 13.2.2 B 1 3 13.2.3 C 1 13.3.1 kaas / kaastoebroodjie / Kaas toebroodjie 1 13.3.2 Vrydag  1 3 13.3.3 Maandag  1 14.1.1 C 1 2 14.1.2 3 1 14.2.1 C 1 2 14.2.2 D 1 14.3.1 die taxi.  1 2 14.3.2 B 1 15. Verwys na die onderstaande rubriek. 6 Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 5
Downloaded from hlayiso.com RUBRIEK KRITERIA BESKRYWING PUNTE Paragrawe Kopieër instruksies / een woord, frase of deel van ‘n sin. 0 (2 punte) Een paragraaf 1 Twee paragrawe 2 Inhoud Kopieër instruksies/ een woord, frase wat nie verband 0 (2 punte) hou met onderwerp nie. Een tot vier eenvoudige sinne wat verband hou met 1 onderwerp. Tien eenvoudige of ses of meer saamgestelde sinne wat 2 verband hou met onderwerp. Taal, Meer as 10 taal, spel en punktuasie foute 0 leestekens en 6 – 10 taal, spel en punktuasie foute. 1 spelling 0 - 5 taal, spel en punktuasie foute. 2 (2 punte) Trek een punt van die leerder se totaal af indien hulle Vraag 15 se sinne genommer het. Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo 6

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all
Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo | Hlayiso