Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 3
AFRIKAANS HUISTAAL
EKSEMPLAAR VRAESTELLE
Hierdie boekie bestaan uit 32 bladsye, voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 

View all
Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Question Paper
Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2013, 33 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 3 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 33 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 33
- File size
- 469.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 33
This exam
ANA Exemplars 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik
Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar
vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses
soos volg gebruik word:
1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese
toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis
en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak
nie.
1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die
les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.
Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is.
Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n
volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.
2. Memorandums of nasienriglyne
'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins
rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare
moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.
3. Kurrikulumdekking
Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld
van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar
betrekking het.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 1
Downloaded from hlayiso.com
Lees die storie en beantwoord vrae 1 tot 6.
Een Saterdagoggend, het Tumi rond gehardloop om hom gereed te maak vir
die dag waarvoor hy so lank gewag het. Hy was geklee in sy sokkerspan se
t - hemp en het ook sy serp om sy nek gehad. Hy was baie opgewonde. Sy ma
het aan hom gevra, “Tumi waarom is jy so opgewonde vanoggend. Wat gaan
aan?”
“Ma! Het jy vergeet? Die groot dag het uiteindelik aangebreek! Ons skool
bied die Jacksonville Primêre Liga finale skole sokkerwedstryd aan. Onthou,
Jacksonville het verlede jaar gewen, maar my span, Real Rovers Primêr het
belowe dat ons vanjaar die beker sal wen”.
Met sy vuvuzela in sy hand, hardloop hy na die skoolpark toe. Soos hy stap
groet hy almal wat hy kry en vra ook dat hulle sy span moet ondersteun.
Met sy aankoms by die sokkerveld het hy gou vir hom ‘n sitplek in die voorste
ry gaan soek.
Die skeidsregter blaas sy fluitjie. Die wedstryd het begin. Die toeskouers het
gefluit, geraas en uit volle bors gesing. Tumi het die hardste gesing en ook op
sy vuvuzela geblaas.
Beide spanne het gesukkel om punte aan te teken en die eerste helfte het
geëindig sonder enige doele. Sommige toeskouers was baie ongelukkig, maar
Tumi, die span se grootste ondersteuner het positief gebly. Hy het geskree,
“Kom nou manne, ek weet julle kan dit doen. Julle is mos wenners!” Hy het sy
vuvuzela so hard as wat hy kon geblaas.
In die tweede helfte het Tumi nog steeds sy span aangemoedig, maar die slag
het hy van die pawiljoen afgeklim en al langs die veld gehardloop. Sy span het
vier doele aangeteken en die opponente het geen doele aangeteken nie. Die
skeidsregter het die fluitjie geblaas om die einde van die wedstryd aan te
dui. Real Rovers Primêr het die beker gewen!
Al die ondersteuners het die oorwinning gevier. Tumi het op en af gespring
van opgewondenheid. Hy het gillend en singend huis toe gegaan.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com
1.1 Gee ‘n titel vir die storie.
Skryf dit op die lyn.
.....................................................................................................................................
1.2 Wat dink jy sal ‘n goeie naam vir die storie wees?
.....................................................................................................................................
1.3 Waaroor handel die storie?
Skryf slegs een sin.
...............................................................................................................................
2.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
... is die hoofkarakter in die storie.
A Tumi se ma
B Die skeidsregter
C Tommie
D Tumi
2.2 Omkring die korrekte antwoord.
Die storie gaan oor (Vuvuzela Tommie Tumi Tuli ).
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com
2.3 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Die belangrikste karakter in die storie is ...
Die skeidsregter.
Mamma.
Tumi.
Tom.
3.1 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Die sokkerwedstryd was gespeel ...
op die straathoek.
in die parkeerarea.
op die sokkerveld.
by die stadion.
3.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Waar was die sokkerwedstryd gespeel?
A Op die skool se sokkerveld.
B Op die straathoek.
C In die parkeerarea.
D By die stadion.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com
3.3 Omkring die korrekte antwoord.
Real Rovers Primêr speel hulle sokkerwedstryd ...
(op die sokkerveld, in ‘n parkeerarea, by die skoolpark, by die
stadion).
4.1 Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.
Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die korrekte volgorde aan te dui.
Weg is hy na die skoolpark toe.
Hy het gillend en singend huistoe gegaan.
Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld gehaas.
Tumi het sy span aanhou ondersteun.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com
4.2 Skryf die sinne oor in die regte volgorde.
Tumi het sy span aanhou ondersteun.
Hy het gillend en singend huistoe gegaan.
Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld gehaas.
Weg is hy na die skoolpark toe.
4.3 Is die orde van gebeure in die storie reg?
Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Tumi het na die skoolpark gegaan. Hy het hom gehaas na die sokkerveld om
‘n sitplek te kry. Hy was baie opgewonde toe sy span wen. Hy het gillend en
singend huistoe gehardloop.
Ja
Nee
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com
5.1 Sommige van die ondersteuners was ongelukkig. Waarom?
Skryf slegs een sin.
Sommige van die ondersteuners was ongelukkig omdat
...................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
5.2 Waarom was Tumi na die wedstryd so gelukkig?
Skryf slegs een sin.
Tumi was gelukkig omdat .......................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
5.3 Gee een rede waarom jy dink Tumi opgewonde was om op ‘n Saterdag -
oggend skool toe te gaan.
Skryf slegs een sin.
Tumi was opgewonde omdat .........................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com
6.1 Tumi het van die pawiljoen afgeklim en langs die veld gehardloop. Waarom
dink jy het hy dit gedoen?
Skryf slegs een sin.
Tumi het langs die veld gehardloop .....................................................................
....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
6.2 Waarom dink jy wou Tumi in die voorste ry gesit het?
Skryf slegs een sin.
Tumi wou in die voorste ry sit omdat.................................................................
....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
6.3 Wat kan ons uit die storie leer?
Skryf slegs een sin.
Die storie .................................................................................................................
....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
.....................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com
7.1 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae.
7.1.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Die kinders ...
A maak musiek.
B slaap.
C dans.
D hardloop.
7.1.2 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Die seun aan die linkerkant, met die swart hare, speel die ...
tromme.
fluit.
klavier.
viool.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com
7.1.3 Omkring die korrekte antwoord.
Die kinders is almal ( bang gelukkig kwaad hartseer ).
7.2 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae.
7.2.1 Omkring die korrekte antwoord.
Die groep kinders ( skree praat sing huil ).
7.2.2 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Daar is ... sangers in die groep.
drie
vier
vyf
twee
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com
7.2.3 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Die persoon in die middel van die groep is ‘n...
A vrou.
B man.
C seun.
D dogter.
8.1 Antwoord die vrae in die “Verlede Tyd”.
8.1.1 Skryf die sin oor in die verlede tyd.
Tumi is opgewonde, terwyl die ander toeskouers hartseer is.
............................................................................................................................................
..............................................................................................................................................
...............................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com
8.1.2 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die sin wat in die verlede tyd geskryf
is.
Mammma koop groente by die winkel.
Mamma het groente by die winkel gekoop.
Mamma sal groente by die winkel koop.
8.1.3 Voltooi die sin in die verlede tyd.
Kies die regte woord uit die blokkie.
gesing sing
Die kinders het in die koor ............................................................... .
8.2 Antwoord die vrae in die “Teenwoordige Tyd”.
8.2.1 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die sin wat in die teenwoordige tyd
geskryf is.
Hy het hard gesing terwyl die spelers ‘n doel geskop het.
Hy sal hard sing terwyl die spelers ‘n doel skop.
Hy sing hard, terwyl die spelers ‘n doel skop.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com
8.2.2 Skryf die sin oor in die teenwoordige tyd.
Die melk was ‘n winskopie by die winkel.
............................................................................................................................................
..............................................................................................................................................
...................................................................................................................................
8.2.3 Voltooi die sin in die teenwoordige tyd.
Kies die regte woord uit die blokkie.
gespeel speel
Die seun ....................................... op die tromme.
9.1 Antwoord die vrae oor “Naamwoorde”.
9.1.1 ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.
Omkring twee naamwoorde in die sin.
Die span lyk mooi in hulle nuwe truie.
9.1.2 ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.
Voltooi die sin deur twee naamwoorde in die oop spasies in te vul.
Die ................................... eet sy ...................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com
9.1.3 ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.
Is die onderstreepte woorde naamwoorde?
Die kinders speel met die instrumente.
Ja
Nee
9.2 Antwoord die vrae oor “Voornaamwoorde”.
9. 2.1 ‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.
Voltooi die sin deur twee voornaamwoorde in die spasies in te vul.
John geniet dit om .................. werk te doen, terwyl Marie nie van ..............
werk hou nie.
‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.
9. 2.2
Is die onderstreepte woorde voornaamwoorde?
Hulle speel hulle instrumente by die konsert.
Ja
Nee
‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.
9.2.3
Omkring twee voornaamwoorde in die sin.
Die toeskouers het hulle span toegejuig omdat hulle baie opgewonde was.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com
9.3 Antwoord die vrae oor “Voegwoorde”.
9. 3.1 ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.
Omkring een voegwoord in elke sin.
a. Die apie doen toertjies en die leeu slaap.
b. ‘n Haas eet wortels, maar ‘n leeu eet vleis.
9. 3.2 ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.
Is die onderstreepte woorde voegwoorde?
a. Die seun hardloop baie vinnig en skop ‘n doel.
b. Sommige van die toeskouers was hartseer maar Tumi was bly.
Ja
Nee
9. 3.3 ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.
Voltooi die sinne deur voegwoorde in die spasies in te vul.
a. Die seun speel die tromme ....................... die meisie speel die klavier.
b. Die seuns speel die instrumente .............................. die meisie sing.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com
10.1 Kyk na die prente en voltooi die sinne.
10.1.1 Die tellinghouer .................................. die telling neer.
10.1.2 ‘n Baba skaap word ‘n ..................... genoem.
10.1.3
Ek sny die brood met ‘n ...............................
10.2 Kyk na die prente en voltooi die sinne.
10.2.1 Die doelskieter het lang ............................................. .
10.2.2 Ek het ............................... hande.
10.2.3 Die ..... .......................................... is rooi.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com
10.3 Kyk na die prente en voltooi die sinne.
10.3.1 Die ................................... hardloop op die veld.
10.3.2 Daar is vier ..................................... by die partytjie.
10.3.3 Ek borsel my ..................................
11.1 Vul die nodige leestekens in.
11.1.1 Vul twee leestekens by die sin in.
mandla het die eerste doel van die dag aangeteken
..................................................................................................................................
..................................................................................................................................
...................................................................................................................................
11.1.2 Omkring die komma en vraagteken.
Waar is die apies, leeus en kameelperde?
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 17
Downloaded from hlayiso.com
11.1.3 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die regte leestekens
“Stop!” sê die juffrou.
Stop, “sê die juffrou.”
11.2 Vul die leestekens in.
11.2.1 Omkring die hoofletter en die punt.
Daar is baie diere in die dieretuin.
11.2.2 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die korrekte leestekens.
Waar is die tromme viole, en fluite.
Waar is die tromme, viole en fluite?
11.2.3 Vul twee leestekens by die sin in.
Laduuuuuma het Tumi geskree.
..................................................................................................................................
..................................................................................................................................
...................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 18
Downloaded from hlayiso.com
11.3 Vul die leestekens in.
11.3.1 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die regte leesteken.
Die kinders sing in die koor.
Die Kinders sing in die koor.
11.3.2 Omkring die uitroepteken en die aanhalingstekens.
Die kinders huil, “Mamma ons moet nou na die dieretuin toe gaan!”
11.3.3 Vul twee leestekens by die sin in.
Wat het die spelers ondersteuners en afrigters na die wedstryd gedoen
.................................................................................................................................
..................................................................................................................................
...................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 19
Downloaded from hlayiso.com
12.1 Vul die korrekte werkwoord in die spasies.
Ons sê:
Die span speel ‘n sokkerwedstryd.
maar
Die span het ‘n sokkerwedstryd .................................................... .
Die seun het die water op die veld gedra.
maar
Die seun ............................. die water op die veld .
12.2 Kies die korrekte werkwoord uit die blokkies.
Skryf dit op die lyn.
sing gesing
Die koor het ’n mooi lied .................................................... .
speel gespeel
Die dogters ................................................. op die fluite.
12.3 Omkring die korrekte antwoord.
Die vrou ( koop coop) kruideniersware by die winkel.
Die winkeleienaar ( werk weet ) in sy winkel.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 20
Downloaded from hlayiso.com
13.1 Lees die volgende tabel en antwoord die vrae.
Kos wat leerders by die sokkerwedstryd eet
Naam Ontbyt Middagete
Alan Melk en ‘n toebroodjie. Sap en ‘n worsbroodjie.
Ntombi Water, ‘n toebroodjie en vrugte. Sap en vrugteslaai.
Tumi Melk en ‘n toebroodjie. Sap en ‘n worsbroodjie.
Jed Vrugte en melk. Springmielies, sap, worsbroodjie en
‘n vrugteslaai.
13.1.1 Watter leerders het dieselfde ontbyt geëet?
....................................................................................................................................
13.1.2 Een leerder het iets anders vir ontbyt gedrink as die ander leerders.
Wie was die leerder?
................................................................................................................................................
13.1.3 Al die leerders het ‘n sap en iets gehad om te eet vir middagete.
Wie was baie honger en het alles wat op die spyskaart was geëet?
................................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 21
Downloaded from hlayiso.com
13.2 Lees die volgende tabel en beantwoord die vrae.
Tuiswerk
Dag Taal Wiskunde Lewensvaardigheid
Maandag Spel en skryf Verbindings Rugby
Dinsdag Lees en skryf Verbindings Rugby
Woensdag Lees en skryf Aan en terugtel Netbal
Donderdag Spel en skryf Aan en terugtel Rugby en netbal
13.2.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Op watter dag lees en tel die kinders?
A Maandag
B Dinsdag
C Donderdag
D Woensdag
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 22
Downloaded from hlayiso.com
13.2.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Watter sport word op ‘n Maandag en Dinsdag gespeel?
A geen sport
B slegs rugby
C slegs netbal
D netbal en rugby
13.2.3 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Watter huiswerk is dieselfde vir elke dag?
A aantel en terugtel
B lees
C skryf
D spel
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 23
Downloaded from hlayiso.com
13.3 Lees die volgende tabel en antwoord die vrae.
Snoepie met ‘n gesonde spyskaart
Maandag Woensdag Vrydag
Vis, kapok aartappels en Kaastoebroodjie en sap. Hoendertoebroodjie en
melk. melk.
Vrugteslaai en melk. Hoenderslaai en melk. Groentesop en brood.
Hoenderslaai en melk. Vis, slaai en sap. Vrugteslaai en melk.
Kaastoebroodjie en melk. Hoendersop. Vis, kapok aartappels en
sap.
13.3.1 Watter tipe toebroodjie kan op ‘n Woensdag gekoop word?
................................................................................................................................................
13.3.2 Op watter dag kan jy sop en brood koop?
................................................................................................................................................
13.3.3 Op watter dag kan jy melk koop, maar geen sap nie?
.....................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 24
Downloaded from hlayiso.com
14.1 Lees die volgende grafiek en antwoord die vrae.
Gunsteling sportsoorte
Sokker
Sport kodes
Rugby
Netbal
Hokkie
Leerders 1 2 3 4 5 6 7 8
14.1.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Vergelyk die getal leerders wat verskillende sportsoorte beoefen. Watter
sportsoort is die gunsteling?
A netbal
B hokkie
C sokker
D rugby
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 25
Downloaded from hlayiso.com
14.1.2 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Hoeveel meer leerders verkies rugby bo hokkie?
6
4
3
1
14.2 Lees die volgende grafiek en beantwoord die vrae.
Toeskouers by ‘n sokkerwedstryd
10
9
8
7
Getal toeskouers
6
5
4
3
2
1
Vroue Dogters Seuns Mans
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 26
Downloaded from hlayiso.com
14.2.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Hoeveel dogters het na die sokkerwedstryd gekyk?
A 10
B 4
C 3
D 1
14.2.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Vergelyk die toeskouers wat na die wedstryd gekyk het. Wie hou die
meeste van dié sport?
A vroue
B dogters
C mans
D seuns
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 27
Downloaded from hlayiso.com
14.3 Lees die volgende grafiek en antwoord die vrae.
Maniere om by die skool te kom
Stap
Skoolbus motor
Taxi
14.3.1 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.
Die meeste kinders kom skool toe met ...
die taxi.
die skoolbus.
die motor.
stap.
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 28
Downloaded from hlayiso.com
14.3.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Watter breuk deel van die leerders stap skool toe?
A ‘n kwart.
B ‘n agtste.
C ‘n derde.
D die helfte .
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 29
Downloaded from hlayiso.com
15.1 Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor My gunsteling sport.
Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.
My gunsteling sport.
....................................................................................................................................................

...................................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 30
Downloaded from hlayiso.com
15.2 Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor My besoek aan ‘n
winkel. Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.
My besoek aan ‘n winkel.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 31
Downloaded from hlayiso.com
15.3 Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor jou onderwyser.
Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.
My onderwyser

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions 32
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo

Question paper
Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Question Paper

Question paper
Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Question paper
Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Memo

Memorandum