Skip to content

Afrikaans Grade 3 November 2017 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320174 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the November Exam 2017, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL (EC/NOVEMBER 2017) GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE. PUNTE TOTAAL VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE 1. 1.1 Ouma kom kuier/ Ons kry geskenke van Ouma/ Nolan gaan kuier by Ouma (Enige geskikte antwoord)  1 1.2 Ouma het kom kuier.  1 1.3 Nolan wou ook ’n trui met ʼn prentjie gehad het.  1 1.4 parkie / dieretuin  1 1.5 Om te brei  1 5 2. ... ʼn heining en ʼn boom vol appels.  1 1 3. Die agterkant van sy trui het die prentjie van ʼn leeu op.  1 1 4. Nolan se trui het toe die hele storie van sy vakansie 4 by Ouma vertel.  Op ʼn dag het Nolan alleen by Ouma gaan kuier.  2 Slegs Ouma het kom kuier.  1 een punt vir Hulle het ook die heining om Ouma se tuin geverf.  3 korrekte volgorde 1 5. 5.1 hoër  1 5.2 spieël  1 5.3 skêr  1 3 6. 6.1 noot  1 6.2 huil  1 2 7. dae  1 1 8. 8.1 hart  1 8.2 vuur  1 8.3 verf  Slegs korrekte spelling 1 8.4 reën  word aanvaar 1 8.5 voël  1 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL 3 GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE. PUNTE TOTAAL VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE 9. 9.1 B (skilder prente)  1 9.2 C (kwassies en verf)  1 2 10. Leerder moet ʼn volledige sin skryf. (Vraag 10.1 en 10.2) 10.1 Sara gaan dokter toe, want sy is siek.  1 10.2 Daar was baie kos, maar ek was nie honger nie.  1 2 11. Leerder moet ʼn volledige sin skryf. (Vraag 11.1 en 11.2) 11.1 Woon ʼn president ook in ʼn paleis?  2 11.2 “Sjuut, die baba slaap”, sê ma.  2 4 12. 12.1 Die geskenkwinkel  1 12.2 Pop  1 2 13. 1. Die kind slaan die bal met die kolf.  Slegs een 2. Die bal tref die venster.  punt vir 3. Pa gee die kind ʼn pak slae.  korrekte 4. Ma kry hom jammer en gee vir hom ʼn roomys.  volgorde 1 14. 14.1 skyfies  1 14.2 koeldrank  1 14.3 roomys en koekies  1 14.4 Enige geskikte antwoord.  1 4 15. Sien onderstaande rubriek vir paragraaf.  6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL (EC/NOVEMBER 2017) RUBRIEK VIR VRAAG 15 KRITERIA BESKRYWING PUNTE Paragrawe Instruksies oorgeskryf, een woord, of frase, of deel van ʼn sin. 0 (2 punte) Een paragraaf 1 Twee paragrawe 2 Inhoud Instruksies oorgeskryf/een woord of frase wat nie betrekking 0 (2 punte) op die titel het nie. 1–9 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 1–5 1 saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel verband hou. 10 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 6 2 saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel verband hou. Taal, Meer as 10 taal-, spel- of leestekenfoute. 0 leestekens en 6–10 taal-, spel- of leestekenfoute. 1 spelling 0–5 taal-, spel- of leestekenfoute. 2 (2 punte) * Trek een punt af van die totaal as die leerling die sinne genommer het. * TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all